Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AFRIKANERS IN NEDERLAND
AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3747] Wo, 21 Januarie 2004 11:51 na volgende boodskap
J Allers  is tans af-lyn  J Allers
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Almal, weet julle of daar nog Afrikaners hier erens in Nederland
wegkruip.. Ons is maar 'n klein groepie hier. Dit sal lekker wees om kontak
te maak.
As iemand kan help sal ek dit waardeer.. Of se sommer hallo!

Johan
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3748 is 'n antwoord op boodskap #3747] Wo, 21 Januarie 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hello Johan - groete hier uit 'n sopnat Pretoria. Ons het reen nou vir die
laaste 4-dae - en ons is baie dankbaar vir die koelte en die reen.
Tot hede toe was dit 'n verskriklike warm en droë somer gewees.
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3751 is 'n antwoord op boodskap #3748] Wo, 21 Januarie 2004 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J Allers  is tans af-lyn  J Allers
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Jonas,

Jy wil nie van nat praat nie. Hier by ons is die natte dae eintlik maar 'n
gewoonheid, maar 'n Suid Afrikaner bly maar swaar sluk aan die weer. Ek is
bly oor die lekker reentjie daar in die Jakaranda-stad. Dit lyk my hier word
wel lekker op die nuusgroep gesels. Dis moeilik as jy sommer so binne val,
maar ek gaan wel 'n ogie hier hou.

Vriendelike groete vanuit Amsterdam

Johan


On 21-01-2004 14:42, in article bulvku$ji3$1...@ctb-nnrp2.saix.net, "Jonas"
wrote:

> Hello Johan - groete hier uit 'n sopnat Pretoria. Ons het reen nou vir die
> laaste 4-dae - en ons is baie dankbaar vir die koelte en die reen.
> Tot hede toe was dit 'n verskriklike warm en droeë somer gewees.
>
>
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3757 is 'n antwoord op boodskap #3748] Wo, 21 Januarie 2004 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bulvku$ji3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hello Johan - groete hier uit 'n sopnat Pretoria. Ons het reen nou vir die
> laaste 4-dae - en ons is baie dankbaar vir die koelte en die reen.
> Tot hede toe was dit 'n verskriklike warm en droë somer gewees.
>

As dit nou 40 dae en 40 nagte was sou dit Londen kon wees wat jy
beskryf....:-) Maar reen dit regtig al vir 4 vier dae aanmekaar daar? Is
dit nie ietwat ongewoon nie?

Lorinda
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3758 is 'n antwoord op boodskap #3747] Wo, 21 Januarie 2004 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"J Allers" skryf in boodskap news:BC342634.39B%newstv@xs4all.nl...
> Hallo Almal, weet julle of daar nog Afrikaners hier erens in Nederland
> wegkruip.. Ons is maar 'n klein groepie hier. Dit sal lekker wees om kontak
> te maak.
> As iemand kan help sal ek dit waardeer.. Of se sommer hallo!
>

Bly jy in Amsterdam? Jy kan heelwat Afrikaners onder die ouderrdom van 25
(oor die algemeen) teekom by die "coffee houses" naby die stasie (bv Hill
Street Blues, Greenhouse Effect, ens) kyk net mooi tussen die walms. Baie
van hulle bly waarskynklik nie in Nederland nie (hier kan mens natuuurlik
verwys na 'n "trip" :-)) maar sommige werk wel daar - dis nou as hulle nie
te veel koffiehuis sittery doen nie..:-)

Lorinda
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3759 is 'n antwoord op boodskap #3758] Wo, 21 Januarie 2004 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J Allers  is tans af-lyn  J Allers
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Lorinda,

Dankie vir die " tip " al klink dit so 'n bietjie na ' " trip". Ja ek woon
in Amsterdam, so dus tog heel bekend met Nederlandse coffeeshops. Dit klink
of jy die stad baie goed ken. Dit klink dalk 'n bietjie "oubollig" maar ek
sal 'n bietjie vreemd voel onder die onder-25 jariges in so 'n volgerookte
coffeeshop. Nou ja, dalk tog maar een keer 'n draai by die plekke gaan
loop.. Kan interresant wees.
Dankie..





On 21-01-2004 18:10, in article 400eb...@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com,
"Lorinda" wrote:

>
> "J Allers" wrote in message
> news:BC342634.39B%newstv@xs4all.nl...
>> Hallo Almal, weet julle of daar nog Afrikaners hier erens in Nederland
>> wegkruip.. Ons is maar 'n klein groepie hier. Dit sal lekker wees om
> kontak
>> te maak.
>> As iemand kan help sal ek dit waardeer.. Of se sommer hallo!
>>
>
> Bly jy in Amsterdam? Jy kan heelwat Afrikaners onder die ouderrdom van 25
> (oor die algemeen) teekom by die "coffee houses" naby die stasie (bv Hill
> Street Blues, Greenhouse Effect, ens) kyk net mooi tussen die walms. Baie
> van hulle bly waarskynklik nie in Nederland nie (hier kan mens natuuurlik
> verwys na 'n "trip" :-)) maar sommige werk wel daar - dis nou as hulle nie
> te veel koffiehuis sittery doen nie..:-)
>
> Lorinda
>
>
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3760 is 'n antwoord op boodskap #3748] Wo, 21 Januarie 2004 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Jan 2004 15:42:53 +0200, "Jonas" wrote:

> Hello Johan - groete hier uit 'n sopnat Pretoria. Ons het reen nou vir die
> laaste 4-dae - en ons is baie dankbaar vir die koelte en die reen.
> Tot hede toe was dit 'n verskriklike warm en droeë somer gewees.
>


Maar jy moet jou maaind opmaak Jonas! So onlangs as 5 dae gelede
het jy gekla oor die droogte. Nou sê jy weer dat dit al vier dae lank
reên! Wag, waar's my kalkulator!

Dit is by ons ook nou die 4rde dag wat dit reên. En hier in die middel
van die somer dra ek vanaand 'n baadjie. Volgens die weervoorspellers
is dit landwye reën. En volgens Dave Du Plessis mòèt jou huis 'n
sinkdak hê as dit deur die nag reën:-)

DD
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3761 is 'n antwoord op boodskap #3759] Wo, 21 Januarie 2004 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"J Allers" skryf in boodskap news:BC3483B2.3E0%newstv@xs4all.nl...
> Lorinda,
>
> Dankie vir die " tip " al klink dit so 'n bietjie na ' " trip". Ja ek woon
> in Amsterdam, so dus tog heel bekend met Nederlandse coffeeshops. Dit klink
> of jy die stad baie goed ken. Dit klink dalk 'n bietjie "oubollig" maar ek
> sal 'n bietjie vreemd voel onder die onder-25 jariges in so 'n volgerookte
> coffeeshop. Nou ja, dalk tog maar een keer 'n draai by die plekke gaan
> loop.. Kan interresant wees.
> Dankie..

Ek bly nie daar nie (ek bly in Londen) maar was al 'n hele paar keer daar.
Daar is iemand op hierdie nuusgroep wat wel daar bly (Roely, dis jou
prompt...:-)) maar sy is nie Afrikaans nie.
Hulle verkoop darem ook koffie in daai koffiehuise, so jy kan maar gerus 'n
draai daar loop vir die interessantheid...:-) Bly jy al lank daar?

Lorinda
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3763 is 'n antwoord op boodskap #3760] Wo, 21 Januarie 2004 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:tjot005a08ngi4d2gnt29iti6q48sod77a@4ax.com...

> Maar jy moet jou maaind opmaak Jonas! So onlangs as 5 dae gelede
> het jy gekla oor die droogte. Nou sê jy weer dat dit al vier dae lank
> reën! Wag, waar's my kalkulator!
>
> Dit is by ons ook nou die 4rde dag wat dit reën. En hier in die middel
> van die somer dra ek vanaand 'n baadjie. Volgens die weervoorspellers
> is dit landwye reën. En volgens Dave Du Plessis móét jou huis 'n
> sinkdak hê as dit deur die nag reën:-)
>
> DD
>

Maar sink dak of te nie, hoe hoor jy dit dan daar onder die brug?:-))

Julle sal mos wegspoel daar in Carltonville met al die reen, asof die
sinkgate nie genoeg is nie! :-)


Lorinda
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3766 is 'n antwoord op boodskap #3763] Wo, 21 Januarie 2004 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 Jan 2004 21:03:54 -0000, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:tjot005a08ngi4d2gnt29iti6q48sod77a@4ax.com...
>
>> Maar jy moet jou maaind opmaak Jonas! So onlangs as 5 dae gelede
>> het jy gekla oor die droogte. Nou sê jy weer dat dit al vier dae lank
>> reên! Wag, waar's my kalkulator!
>>
>> Dit is by ons ook nou die 4rde dag wat dit reên. En hier in die middel
>> van die somer dra ek vanaand 'n baadjie. Volgens die weervoorspellers
>> is dit landwye reën. En volgens Dave Du Plessis mòèt jou huis 'n
>> sinkdak hê as dit deur die nag reën:-)
>>
>> DD
>>
>
> Maar sink dak of te nie, hoe hoor jy dit dan daar onder die brug?:-))

My kano is van sink gemaak.

> Julle sal mos wegspoel daar in Carltonville met al die reen, asof die
> sinkgate nie genoeg is nie! :-)
>
In 1995 het ons 'n storm gehad wat wêreldwyd gebeeldsend is.
My huis het twee voordeure en twee agterdeure, wat beteken dat die
water so vinnig as wat dit ingekom het, kon deur beweeg. Met die hulp
van besems. In my agterplaas het ek tot by my heupe in die water
geloop. Daar is huise waar die mense op die dakke geklim het.
En 'n vroutjie wat ek ken, het so wrintiewaar met haar kinders op
die plafon geklim:-)

Sinkgate behoort nie 'n probleem te wees nie, want dit is
inderwaarheid wanneer die dolomiet ontwater, wanneer dit
soos 'n droë heuningkoek invou.
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3767 is 'n antwoord op boodskap #3761] Wo, 21 Januarie 2004 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:400ee7b1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>
> Ek bly nie daar nie (ek bly in Londen) maar was al 'n hele paar keer daar.
> Daar is iemand op hierdie nuusgroep wat wel daar bly (Roely, dis jou
> prompt...:-)) maar sy is nie Afrikaans nie.
> Hulle verkoop darem ook koffie in daai koffiehuise, so jy kan maar gerus 'n
> draai daar loop vir die interessantheid...:-) Bly jy al lank daar?
>

Ha Johan,

Welkom hier op de nieuwsgroep Afrikaans! 't Is meestal erg gezellig hier,
dus bly ons gesels!
Ik woon bijna twintig jaar in Amsterdam nu, ken heel veel buitenlanders,
maar geen Afrikaners.... Soms hoor ik Afrikaans in de tram, dan spits ik
mijn oren. Ik zal vanaf nu opletten of ik Afrikaners tegenkom :-)

Roely
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3770 is 'n antwoord op boodskap #3757] Do, 22 Januarie 2004 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - ek het vergeet om te sê. Die diere loop nou hier rond in pare ...
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3771 is 'n antwoord op boodskap #3770] Do, 22 Januarie 2004 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Lorinda - ek het vergeet om te sê. Die diere loop nou hier rond in pare ...

LOL! Dit mag wees Jonas, maar deur die inligting wat jy weglaat leer
ons dat jy nie die een is wat aangesê is om die ark te bou nie! :-))

Lorinda
Amsterdamse koffiewinkels [boodskap #3776 is 'n antwoord op boodskap #3759] Do, 22 Januarie 2004 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
J Allers wrote:

> Dankie vir die " tip " al klink dit so 'n bietjie na ' " trip". Ja ek woon
> in Amsterdam, so dus tog heel bekend met Nederlandse coffeeshops.

Ek moet erken dat ek ook nogal heel goed bekend is met Amsterdamse
coffeshops, maar dit was WERKLIK uit naiewe onskuld. En ek het ook
geleer dat daar vra mens DEFINITIEF nie vir "coke" nie, want hulle gee
vir mens iets wat gladnie na coke lyk of smaak nie, en ook nie
vloeibaar is nie. Weird...
;-)))

En hier in Georgia beteken "coke" ook nie noodwendig Coca Cola nie,
maar ENIGE gas koeldrank, selfs Pepsi!!
Weirder...
;-))
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3777 is 'n antwoord op boodskap #3767] Do, 22 Januarie 2004 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J Allers  is tans af-lyn  J Allers
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 21-01-2004 23:50, in article bumvm0$jpfb9$1...@ID-187610.news.uni-berlin.de,
"Roely" wrote:

>
> "Lorinda" wrote in message
> news:400ee7b1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>>
>> Ek bly nie daar nie (ek bly in Londen) maar was al 'n hele paar keer
> daar.
>> Daar is iemand op hierdie nuusgroep wat wel daar bly (Roely, dis jou
>> prompt...:-)) maar sy is nie Afrikaans nie.
>> Hulle verkoop darem ook koffie in daai koffiehuise, so jy kan maar gerus
> 'n
>> draai daar loop vir die interessantheid...:-) Bly jy al lank daar?
>>
>
> Ha Johan,
>
> Welkom hier op de nieuwsgroep Afrikaans! 't Is meestal erg gezellig hier,
> dus bly ons gesels!
> Ik woon bijna twintig jaar in Amsterdam nu, ken heel veel buitenlanders,
> maar geen Afrikaners.... Soms hoor ik Afrikaans in de tram, dan spits ik
> mijn oren. Ik zal vanaf nu opletten of ik Afrikaners tegenkom :-)
>
> Roely
>
Hoi Roely,

Leuk om van je te hoor! Ik zit nu ook al bijna tien jaar in Nederland..
Amsterdam was eigenlijk tot en met de laatste twee jaren een soort "
stop-over" omdat ik vroeger erg veel reisde.. Dus neem mijn zwakke niet
kwalijk voor de taalfouten! Waar ongeveer in Amsterdam zit jij ? En waarom
de interesse in Zuid Afrikaans?
Re: Amsterdamse koffiewinkels [boodskap #3778 is 'n antwoord op boodskap #3776] Do, 22 Januarie 2004 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J Allers  is tans af-lyn  J Allers
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On 22-01-2004 16:26, in article 0nqv00hj5nou8plu9...@4ax.com,
"Katryn" wrote:

> J Allers wrote:
>
>> Dankie vir die " tip " al klink dit so 'n bietjie na ' " trip". Ja ek woon
>> in Amsterdam, so dus tog heel bekend met Nederlandse coffeeshops.
>
> Ek moet erken dat ek ook nogal heel goed bekend is met Amsterdamse
> coffeshops, maar dit was WERKLIK uit naiewe onskuld. En ek het ook
> geleer dat daar vra mens DEFINITIEF nie vir "coke" nie, want hulle gee
> vir mens iets wat gladnie na coke lyk of smaak nie, en ook nie
> vloeibaar is nie. Weird...
> ;-)))
>
> En hier in Georgia beteken "coke" ook nie noodwendig Coca Cola nie,
> maar ENIGE gas koeldrank, selfs Pepsi!!
> Weirder...
> ;-))
>
Hallo Katryn uit Georgia... Haha... Omdat ek self hier in Amsterdam woon en
vroeer in 'n hokkie op die rantjie van die walle gewoon het, sien ek nogal
heelparty hoog in die wolke toeriste in van die coffeeshops . Die eienaars
van die plekke hou nogal daarvan om te sien hoedat hierdie " cool kids" uit
ander werelddele hier aankom en dan so oor 'n koppie koffie "uitpass" :-)
Ek is nogal 'n liefhebber van " my " Amsterdam.. Hoe ervaar jy Georgia ?
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3779 is 'n antwoord op boodskap #3777] Do, 22 Januarie 2004 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"J Allers" skryf in boodskap news:BC35B47B.427%newstv@xs4all.nl...
> On 21-01-2004 23:50, in article
bumvm0$jpfb9$1...@ID-187610.news.uni-berlin.de,

Dus neem mijn zwakke niet
> kwalijk voor de taalfouten!

Dat zal ik niet doen :-) Ik zou het niet eens durven, want ik kan helemaal
geen Afrikaans schrijven of praten, en zelfs niet alles lezen.

Waar ongeveer in Amsterdam zit jij ?

Ik woon midden in het centrum aan, vind ik, de mooiste gracht van Amsterdam
:-)). En jij?

En waarom
> de interesse in Zuid Afrikaans?
>
Ik ben wel geïnteresseerd in talen in het algemeen (had zes talen op school
en heb Nederlands gestudeerd) en in het Zuid-Afrikaans, omdat dat een
afgeleide is van het Nederlands en het prachtig is om te zien hoe zich dat
ontwikkeld heeft.

Roely
Re: Amsterdamse koffiewinkels [boodskap #3789 is 'n antwoord op boodskap #3778] So, 25 Januarie 2004 17:45 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
J Allers wrote:

> Hallo Katryn uit Georgia... Haha... Omdat ek self hier in Amsterdam woon en
> vroeer in 'n hokkie op die rantjie van die walle gewoon het, sien ek nogal
> heelparty hoog in die wolke toeriste in van die coffeeshops . Die eienaars
> van die plekke hou nogal daarvan om te sien hoedat hierdie " cool kids" uit
> ander werelddele hier aankom en dan so oor 'n koppie koffie "uitpass" :-)

Dit was die "walms" wat my weer gevang het. ;-)

> Ek is nogal 'n liefhebber van " my " Amsterdam.. Hoe ervaar jy Georgia ?

Gelukkig is ek 'n baie aanpasbare mens, want ek het al van kleins af
baie moes rondreis. Die Suide van Amerika was vir my 'n
"kulttuurskok" vir 'n hele ruk, maar nou het ek dit aanvaar en kan
selfs sê dat ek het begin lief raak vir Georgia. Die Suide is werklik
baie anders as die dele van Amerika waaraan ek my lewe lank gewoond
was.
;-)
Vorige onderwerp: Re: La chance de votre vie
Volgende onderwerp: 'n Bangmaakstorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 08:19:57 MGT 2024