Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief
Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief [boodskap #37578] Di, 05 Desember 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Spesiale dank aan lede en leiers van alle Politieke Partye, en
ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en elders op die Planeet,
om die Regering van ons Paradys te ondersteun om super 'n suksesvolle
verkiesing te hou. Asook verhoogde samewerkings inisiatiewe om na 'n
politieke sentrum te beweeg. Veral die verhoogde bou van menige
vredevolle en voordelige multi-kulturele verhoudinge. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog
baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog in die Parlement van ons
Paradys, asook met Banke en ondersteunende Organisasies, insluitend
versswartes van elektroniese toestelle vir finansiële transaksies. Om
die gee van die groen lig aangaande die registrasie van alle burgers
van ons Paradys te verhoog, vir die gebruik van 'n enkele slimkaart vir
identifikasie doeleindes. Asook vir die gebruik van finansiële
transaksies - betalings en kontant onttrekkings, ens. deur die gebruik
van 'n enkele kaart.

Ontmoetings kan ook verhoog word met individue, gemeenskapsleiers, ens.
Om ondersteuning te verhoog aangaande die gee van 'n groen lig, asook
implementerings maatreels en verdere ondersteuning gelewer in die
verband. Ten voordeel van alle betrokke partye. Debatte kan ook verhoog
word in die verband. Om die verkryging van die opinie van die publiek ,
asook verhoogde ondersteuning in die verband te verhoog.

Statiese asook veranderlike inligting kan ook verhoog word op die
kaart, en/of in die geheue van die kaart. Om die volle name van die
individu, ID nommer, geboortedatum, dorp, gewig, voorkoms, fisiese
eienskappe, verblyf en pos adresse, kontak foon nommers, naaste polisie
kantoor, ens. te verhoog.

Die presiese gesig van die kaart houer kan ook verhoog word as deel van
die kaart. Om gebruik te word deur frenologie (gesig voorkoms) lesers
gedurende verifikasie prosedures tydens die uitvoering van finansiële
transaksies.

Hoogstens aangeraai, om die hoë vlak van sekuriteit aangaande toegang
tot die data basis wat bg. inligting besit, te verhoog. Om die
beskerming van individue, asook groep en organisasies te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ondersteuning kan ook verhoog word aangaande die uitreiking van nuwe
kaarte, asook die bywerk van persoonlike inligting, bv. adres
veranderinge. Wette kan ook verhoog word in die verband. Om die
akkuraatheid van inligting te verhoog gedurende die verskaffing van
inligting.

Vuurwapen inligting, bv. maak, kaliber, reeks nommers, ens. kan ook
verhoog word op die kaart, asook die data basis. Om beheer aangaande
die uitreiking van vuurwapens aan lisensie houers uit te reik.

Bank inligting kan ook verhoog word op die kaart, bv. naam van die
bank, rekening nommer en tipe rekening, asook geheime nommer. Om die
gebruik van die kaart te verhoog om finansiële transaksies ook in te
sluit.

Verifieering van voldoende fondse beskikbaar om transaksies mee aan te
gaan kan ook verhoog word wanneer met die kaart betaal word, in alle
gevalle. 'n Rooi lig aangaande die blokkasie van transaksies versoek
duer die eienaar van die kaart kan ook verhoog word tydens die
verifieering periode. Om die profytvolheid van versswartes te verhoog
tydens die elektroniese betaling van dienste gelewer.

Skandeerders / lesers vir gesig voorkoms - frenologie lesers genoem,
kan ook verhoog met die gesig voorkoms in die geheue van die kaart,
wanneer betaal word vir dienste gelewer met die kaart, bv. bank
instellings, winkel sentrums, motor hawens, water en ligte, ens. Om die
verifieering van die gesig te verhoog tydens transaksies. Om die
sekuriteit van verdwynde kaarte, indien enige, te verhoog. Die gebruik
van 'n geheime nommer kan ook verhoog word gedurende transaksies. Om te
funksioneer as 'n dubbele sekuriteits meganisme.

Parkeer meters kan ook verhoog word om bg. kaart te aanvaar, indien
enigsinds moontlik. Om die maklike gebruik van betaling te verhoog
wanneer fasiliteite gebruik word.

Fisiese gedrukte inligting kan ook verhoog word op die kaart om die
voorletters en van, pos adres, kontak telefoon nommer, naaste polisie
kantoor, ens. in te sluit. Om die aflewering van verlore kaarte te
verhoog, d.m.v. die posdiens.

Maatreels kan ook verhoog word by banke. Om verifieering maatstawwe van
id kaarte te verhoog voordat enige bank transaksies aangegaan word. Om
die sekuriteit te verhoog tydens transaksies.

Banke kan ook OTM maatreels verhoog, waar nodig. Om die hou van kaarte
te verhoog van kaarte wat terug gehou word deur OTM masjiene. Vir die
individu om kaarte af te haal op 'n latere stadium, na verifieering
deur bg. prosedure. Na-uurse bystand dienste kan ook verhoog word deur
banke in die verband, veral vir reisigers. Om die terug besorging van
kaarte te verhoog in die geval van krag onderbrekings, ens. Verkieslik
vir ondersteunings personnel om die OTM te besoek op voorgestelde tye,
indien so verkies word deur die publiek, deur die versoek van 'n
telefoon oproep. Om fondse te verhoog by die OTM, asook die terug
besorging van kaarte, indien enigsinds moontlik. Om publieke
vriendelikheid te verhoog in die verband.

Gebruike van die kaart kan ook verhoog word wanneer telefoon
transaksies aangegaan word, bv. skedulering van reis bestemmings,
internet transaksies, ens. Om te funksioneer soortgelyk as 'n krediet
kaart, indien enigsinds moontlik. Om die populariteit van die ID kaart
te verhoog.

Hoogstens aangeraai, vir ID kaart gesig verifieerings maatreels
alleenlik te verhoog wanneer betaal word deur die kaart, vir dienste
gelewer. Asook wanneer fondse ontvang word, bv. Poskantoor, ens. Om die
sekuriteit aangaande transaksies te verhoog.

Gesig verifieering kan ook verhoog word tydens verkiesings. Om die
elektroniese stempeling van die kaart te verhoog met die kies datum,
asook plek van stemming. Om effektiewe stem prosedures in die verband
te verhoog.

Bemarking kan ook verhoog word vir die ID kaart as die laaste kaart
benodig. Om die bekendheid van die kaart te verhoog. Veral om veilige
transaksies te verhoog.

Navorsing kan ook verhoog word om ID nommers te verkry vanaf gesig
beelde. Om opsporing van getuies te verhoog, indien enigsinds nodig.

Suksesse bereik kan ook deur die Media aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, verhooog word. Om suksesse bereik in ons
Paradys te verhoog.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Die gebruik van 'n enkele veeldoelige ID en finansiële kaart kan
asemrowend verhoog word.
Die voorkoming van duplikaat betalings aan dieselfde individu
wanneer slegs een betaling bedoel is, kan asemrowend verhoog word.
Gesig verifieerings maatreels om te sorg dat die eienaar die enigste
gebruiker van die kaart is, kan asemrowend verhoog word.
Asemrowende publieke voordele vir die gebruik van 'n enkele kaart kan
asemrowend verhoog word.
Bekendheid vir slimkaart transaksies kan asemrowend verhoog word.
Die gebruik van kontant vir 'kleinere' transaksies, terwyl rente
verdien word op ongebruikte fondse, kan asemrowend verhoog word.
Outomatiese bywerk van kieserslyste gedurende adres veranderinge kan
asemrowend verhoog word.
Effektiewe kiesers verifieering maatreels kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Indien onvoldoende fonde ondervind word tydens die implementering van
hierdie inisiatief, indien enige, kan 'n latere bydrae verwag word om
die brone van fondse in die verband te verhoog. Om asemrowende suksesse
in die verband te verhoog, soos nodig. In die geval word hoogstens
aangeraai, om die ontwikkeling van die eerste stappe van implementering
hierdie bydrae te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Die paragraaf aangaande Junie 2000 word behou. Om akkuraatheid van
die skattings van profesiee en/of datums wat hier aangehaal word, te
verhoog, bv. die 3e Demokratiese Verkiesing.)
Re: Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief [boodskap #37599 is 'n antwoord op boodskap #37578] Wo, 06 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GROOTBAAS  is tans af-lyn  GROOTBAAS
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Het jy nog asem oor na al jou asemrowende ervarings

"reisiger" skryf in boodskap news:90jtk3$r$1@nnrp1.deja.com...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
> aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
> Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
> gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
> Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
> dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Spesiale dank aan lede en leiers van alle Politieke Partye, en
> ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en elders op die Planeet,
> om die Regering van ons Paradys te ondersteun om super 'n suksesvolle
> verkiesing te hou. Asook verhoogde samewerkings inisiatiewe om na 'n
> politieke sentrum te beweeg. Veral die verhoogde bou van menige
> vredevolle en voordelige multi-kulturele verhoudinge. Insluitend die
> menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
> Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
> Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
> van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog
> baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
> verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog in die Parlement van ons
> Paradys, asook met Banke en ondersteunende Organisasies, insluitend
> versswartes van elektroniese toestelle vir finansiële transaksies. Om
> die gee van die groen lig aangaande die registrasie van alle burgers
> van ons Paradys te verhoog, vir die gebruik van 'n enkele slimkaart vir
> identifikasie doeleindes. Asook vir die gebruik van finansiële
> transaksies - betalings en kontant onttrekkings, ens. deur die gebruik
> van 'n enkele kaart.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met individue, gemeenskapsleiers, ens.
> Om ondersteuning te verhoog aangaande die gee van 'n groen lig, asook
> implementerings maatreels en verdere ondersteuning gelewer in die
> verband. Ten voordeel van alle betrokke partye. Debatte kan ook verhoog
> word in die verband. Om die verkryging van die opinie van die publiek ,
> asook verhoogde ondersteuning in die verband te verhoog.
>
> Statiese asook veranderlike inligting kan ook verhoog word op die
> kaart, en/of in die geheue van die kaart. Om die volle name van die
> individu, ID nommer, geboortedatum, dorp, gewig, voorkoms, fisiese
> eienskappe, verblyf en pos adresse, kontak foon nommers, naaste polisie
> kantoor, ens. te verhoog.
>
> Die presiese gesig van die kaart houer kan ook verhoog word as deel van
> die kaart. Om gebruik te word deur frenologie (gesig voorkoms) lesers
> gedurende verifikasie prosedures tydens die uitvoering van finansiële
> transaksies.
>
> Hoogstens aangeraai, om die hoë vlak van sekuriteit aangaande toegang
> tot die data basis wat bg. inligting besit, te verhoog. Om die
> beskerming van individue, asook groep en organisasies te verhoog. Ten
> voordeel van alle betrokke partye.
>
> Ondersteuning kan ook verhoog word aangaande die uitreiking van nuwe
> kaarte, asook die bywerk van persoonlike inligting, bv. adres
> veranderinge. Wette kan ook verhoog word in die verband. Om die
> akkuraatheid van inligting te verhoog gedurende die verskaffing van
> inligting.
>
> Vuurwapen inligting, bv. maak, kaliber, reeks nommers, ens. kan ook
> verhoog word op die kaart, asook die data basis. Om beheer aangaande
> die uitreiking van vuurwapens aan lisensie houers uit te reik.
>
> Bank inligting kan ook verhoog word op die kaart, bv. naam van die
> bank, rekening nommer en tipe rekening, asook geheime nommer. Om die
> gebruik van die kaart te verhoog om finansiële transaksies ook in te
> sluit.
>
> Verifieering van voldoende fondse beskikbaar om transaksies mee aan te
> gaan kan ook verhoog word wanneer met die kaart betaal word, in alle
> gevalle. 'n Rooi lig aangaande die blokkasie van transaksies versoek
> duer die eienaar van die kaart kan ook verhoog word tydens die
> verifieering periode. Om die profytvolheid van versswartes te verhoog
> tydens die elektroniese betaling van dienste gelewer.
>
> Skandeerders / lesers vir gesig voorkoms - frenologie lesers genoem,
> kan ook verhoog met die gesig voorkoms in die geheue van die kaart,
> wanneer betaal word vir dienste gelewer met die kaart, bv. bank
> instellings, winkel sentrums, motor hawens, water en ligte, ens. Om die
> verifieering van die gesig te verhoog tydens transaksies. Om die
> sekuriteit van verdwynde kaarte, indien enige, te verhoog. Die gebruik
> van 'n geheime nommer kan ook verhoog word gedurende transaksies. Om te
> funksioneer as 'n dubbele sekuriteits meganisme.
>
> Parkeer meters kan ook verhoog word om bg. kaart te aanvaar, indien
> enigsinds moontlik. Om die maklike gebruik van betaling te verhoog
> wanneer fasiliteite gebruik word.
>
> Fisiese gedrukte inligting kan ook verhoog word op die kaart om die
> voorletters en van, pos adres, kontak telefoon nommer, naaste polisie
> kantoor, ens. in te sluit. Om die aflewering van verlore kaarte te
> verhoog, d.m.v. die posdiens.
>
> Maatreels kan ook verhoog word by banke. Om verifieering maatstawwe van
> id kaarte te verhoog voordat enige bank transaksies aangegaan word. Om
> die sekuriteit te verhoog tydens transaksies.
>
> Banke kan ook OTM maatreels verhoog, waar nodig. Om die hou van kaarte
> te verhoog van kaarte wat terug gehou word deur OTM masjiene. Vir die
> individu om kaarte af te haal op 'n latere stadium, na verifieering
> deur bg. prosedure. Na-uurse bystand dienste kan ook verhoog word deur
> banke in die verband, veral vir reisigers. Om die terug besorging van
> kaarte te verhoog in die geval van krag onderbrekings, ens. Verkieslik
> vir ondersteunings personnel om die OTM te besoek op voorgestelde tye,
> indien so verkies word deur die publiek, deur die versoek van 'n
> telefoon oproep. Om fondse te verhoog by die OTM, asook die terug
> besorging van kaarte, indien enigsinds moontlik. Om publieke
> vriendelikheid te verhoog in die verband.
>
> Gebruike van die kaart kan ook verhoog word wanneer telefoon
> transaksies aangegaan word, bv. skedulering van reis bestemmings,
> internet transaksies, ens. Om te funksioneer soortgelyk as 'n krediet
> kaart, indien enigsinds moontlik. Om die populariteit van die ID kaart
> te verhoog.
>
> Hoogstens aangeraai, vir ID kaart gesig verifieerings maatreels
> alleenlik te verhoog wanneer betaal word deur die kaart, vir dienste
> gelewer. Asook wanneer fondse ontvang word, bv. Poskantoor, ens. Om die
> sekuriteit aangaande transaksies te verhoog.
>
> Gesig verifieering kan ook verhoog word tydens verkiesings. Om die
> elektroniese stempeling van die kaart te verhoog met die kies datum,
> asook plek van stemming. Om effektiewe stem prosedures in die verband
> te verhoog.
>
> Bemarking kan ook verhoog word vir die ID kaart as die laaste kaart
> benodig. Om die bekendheid van die kaart te verhoog. Veral om veilige
> transaksies te verhoog.
>
> Navorsing kan ook verhoog word om ID nommers te verkry vanaf gesig
> beelde. Om opsporing van getuies te verhoog, indien enigsinds nodig.
>
> Suksesse bereik kan ook deur die Media aan die Persone van ons Paradys,
> en elders op die Planeet, verhooog word. Om suksesse bereik in ons
> Paradys te verhoog.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
> tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
> die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
> alle betrokke partye.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> Die gebruik van 'n enkele veeldoelige ID en finansiële kaart kan
> asemrowend verhoog word.
> Die voorkoming van duplikaat betalings aan dieselfde individu
> wanneer slegs een betaling bedoel is, kan asemrowend verhoog word.
> Gesig verifieerings maatreels om te sorg dat die eienaar die enigste
> gebruiker van die kaart is, kan asemrowend verhoog word.
> Asemrowende publieke voordele vir die gebruik van 'n enkele kaart kan
> asemrowend verhoog word.
> Bekendheid vir slimkaart transaksies kan asemrowend verhoog word.
> Die gebruik van kontant vir 'kleinere' transaksies, terwyl rente
> verdien word op ongebruikte fondse, kan asemrowend verhoog word.
> Outomatiese bywerk van kieserslyste gedurende adres veranderinge kan
> asemrowend verhoog word.
> Effektiewe kiesers verifieering maatreels kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
> neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Kommentaar:
> Indien onvoldoende fonde ondervind word tydens die implementering van
> hierdie inisiatief, indien enige, kan 'n latere bydrae verwag word om
> die brone van fondse in die verband te verhoog. Om asemrowende suksesse
> in die verband te verhoog, soos nodig. In die geval word hoogstens
> aangeraai, om die ontwikkeling van die eerste stappe van implementering
> hierdie bydrae te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
> (Die paragraaf aangaande Junie 2000 word behou. Om akkuraatheid van
> die skattings van profesiee en/of datums wat hier aangehaal word, te
> verhoog, bv. die 3e Demokratiese Verkiesing.)
>
Re: Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief [boodskap #37673 is 'n antwoord op boodskap #37578] Ma, 11 Desember 2000 01:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> (Die paragraaf aangaande Junie 2000 word behou. Om akkuraatheid van
> die skattings van profesiee en/of datums wat hier aangehaal word, te
> verhoog, bv. die 3e Demokratiese Verkiesing.)

Groei bg. na...

(Die paragraaf aangaande Junie 2000 word behou. Om akkuraatheid van die
skattings van profesiee en/of datums wat hier aangehaal word, te
verhoog, bv. die 3e Demokratiese Verkiesing.

Insluitend die voorspelling aangaande triljoeners. Om Ghandi se
welbekende stelling te herhaal - daar is meer as genoeg hulpbronne.
Soos alreeds hier bewys, asook d.m.v. toekomstige bydraes)

Sluit asb. die volgende in, by aangewese plekke....

Wil graag die Reserwe Bank, en alle Banke in ons Paradys, en elders op
die Planeet, insluitend Individue en Organisasies gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Verskaffing van menige
finansiële dienste deur die Reserwe Bank aan Banke in ons Paradys.
Banke: Verskaffing van menige bank diens produkte, bv. OTM kaarte,
hoogs betroubare OTM dienste, Internet dienste, Beleggings en advies,
Kliente ondersteunings dienste, Huislenings, ens. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Ontmoetings kan ook verhoog word met die Regering, asook Banke en die
Reserwe Bank van ons Paradys. En elders op die Planeet, indien
enigsinds nodig. Om lenings, en ander ondersteunings dienste, aan Banke
te verhoog vir die suksesvolle implementasie en instandhouding van
hierdie inisiatief, indien enigsinds nodig. Met beklemtoning op
verhoogde dienste aan die Staat en die Publiek. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog vir die gebruik van
huidige magneet kaart tegnologie, waar moontlik. Om die huidige kaart
te verhoog met magneties gestoorde inligting. Met die minimum getal
veranderinge, indien enigsinds moontlik. Om die beskerming van
belegging van die huidige magneetkaart stelsel te verhoog. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Die inbranding van die gesigs voorkoms op die kaart, sonder sigbaarheid
deur die menslike oog, indien enigsinds moontlik, kan ook verhoog word.
Asook die inbringing van 'n watermerk, en/of enige ander sekuriteits
gordel, kan ook verhoog word. Sonder om merke op die menslike liggaam
en/of skedel aan te bring. Om die uniekheid en sekuriteit van die
stelstel te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Sigbare inligting op die kaart kan ook verhoog word om slegs die naam
van die kaarthouer op die kaart te druk. Met adres en foon nommers
berskikbaar slegs deur magnetiese kaart lesers by banke, optel nodes,
ens. Om die privaatheid van individue te verhoog wanneer transaksies
aangegaan word, bv. winkel sentrums.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande 'n optiese eeheid om in gekyk
te word, wanneer transaksies aangegaan word. Indikasie kan ook verhoog
word by OTM masjiene, en ander toestelle, wanneer transksies aangegaan
word. Om gesig verifikasie te verhoog voordat die geheime nommer
ingesleutel word.

Die stuur van verlore en/of foutiewe kaarte, indien enige, kan ook
verhoog word aan sentrale afhaal punte, indien enigsinds moontlik. Om
die kontak van kaart houers, indien enigsinds moontlik, te verhoog. Om
die gebruikers vriendelikheid van hierdie inisiatief te verhoog.

Beskikbaarheid van die uitreiking van ID kaarte kan ook verhoog word op
naweke. Om die beskikbaarheid van kaarte aan die publiek te verhoog.

Artikels in die Media, asook TV programme, kan ook verhoog word
aangaande die bestuur van geldsake. Asook transaksies wat op bankstate
voorkom. Om publieke kennis, waar nodig, te verhoog aangaande om fondse
te verhoog d.m.v. rente, ens. Asook ander bankdienste wat beskikbaar
is, bv. die koppeling van begunstigdes om betaal te word op 'n
maandelikse basis. Om publieke bewuswording, waar nodig, te verhoog,
aangaande die slim bestuur van fondse. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Die betaling van begunstigdes kan ook verhoog word by OTM masjiene,
indien dit nie alreeds die geval is, indien enigsinds moontlik. Om die
spaar van fondse in rekeninge te verhoog. Ten bate van alle betrokke
partye.

Uitnodigings deur Banke aan kliente kan ook verhoog word, deur die pos,
en/of ander metodes. Om die bemarking van aanloklike pakette aan
kliente te verhoog, afhangende van klient benodighede. Ten bate van
alle betrokke partye.

Die permanente aanbring van gesig verifieerders by venster toonbanke
van bank klerke kan ook verhoog word. Om verifieering te verhoog van
kliente, wanneer nodig, soos alreeds bespreek in hierdie bydrae.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Die beskerming van belegging van die huidige outomaat stelsel kan
asemrowend verhoog word.

Die werking van 'n parallele stelsel tot en met 'n oorskakelings datum,
en daarna, indien enigsinds nodig, kan asemrowend verhoog word.

Beskikbaarheid van fondse in rekeninge kan asemrowend verhoog word.
Fondse by Banke kan asemrowend verhoog word.
Likiditeit van fondse kan asemrowend verhoog word.
Groter bemarking van dienste deur Banke gelewer kan asemrowend verhoog
word.
Nouer verwantskappe tussen Banke en Kliente kan asemrowend verhoog
word.

En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Re: Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief [boodskap #38004 is 'n antwoord op boodskap #37673] Ma, 25 Desember 2000 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Heg aan asb. ...

Finale Kommentaar:
Hierdie bydrae word hier gelewer in die goeie gees dat hierdie laaste
kaart altyd apart van die liggaam gedra word. En dat geen merke en/of
inplantings op en/of in die menslike liggaam en/of skedel as vervanging
dien vir hierdie kaart. Om die lewendige bewys te verhoog dat ons
Paradys 'n Demokrasie is.

Die 25e Desember 2000 word daardeur gekies as die aanbevole datum om
hierdie finale kommentaar hierby aan te heg. Veral vir toekomstige
verwysings doeleindes.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Re: Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief [boodskap #38012 is 'n antwoord op boodskap #38004] Di, 26 Desember 2000 22:02 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Om die lewendige bewys te verhoog dat ons Paradys 'n Demokrasie is.

Groei bg. na…

Vir die slimkaart om niks meer te wees as die elektroniese vorm van die
huidige ID boek stelsel. En om so te bly. (Lg. is 'n persoonlike keuse.)
Vorige onderwerp: "om in die see te sing" deur CHRISTINE BARKHUIZEN LE ROUX
Volgende onderwerp: Re: Amerikaanse Politiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:11:46 MGT 2024