Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AFRIKANERS IN NEDERLAND
AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3747] |
Wo., 21 Januarie 2004 11:51  |
J Allers
Boodskappe: 5 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo Almal, weet julle of daar nog Afrikaners hier erens in Nederland
wegkruip.. Ons is maar 'n klein groepie hier. Dit sal lekker wees om kontak
te maak.
As iemand kan help sal ek dit waardeer.. Of se sommer hallo!
Johan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3766 is 'n antwoord op boodskap #3763] |
Wo., 21 Januarie 2004 22:36   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 21 Jan 2004 21:03:54 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:tjot005a08ngi4d2gnt29iti6q48sod77a@4ax.com...
>
>> Maar jy moet jou maaind opmaak Jonas! So onlangs as 5 dae gelede
>> het jy gekla oor die droogte. Nou sê jy weer dat dit al vier dae lank
>> reên! Wag, waar's my kalkulator!
>>
>> Dit is by ons ook nou die 4rde dag wat dit reên. En hier in die middel
>> van die somer dra ek vanaand 'n baadjie. Volgens die weervoorspellers
>> is dit landwye reën. En volgens Dave Du Plessis mòèt jou huis 'n
>> sinkdak hê as dit deur die nag reën:-)
>>
>> DD
>>
>
> Maar sink dak of te nie, hoe hoor jy dit dan daar onder die brug?:-))
My kano is van sink gemaak.
> Julle sal mos wegspoel daar in Carltonville met al die reen, asof die
> sinkgate nie genoeg is nie! :-)
>
In 1995 het ons 'n storm gehad wat wêreldwyd gebeeldsend is.
My huis het twee voordeure en twee agterdeure, wat beteken dat die
water so vinnig as wat dit ingekom het, kon deur beweeg. Met die hulp
van besems. In my agterplaas het ek tot by my heupe in die water
geloop. Daar is huise waar die mense op die dakke geklim het.
En 'n vroutjie wat ek ken, het so wrintiewaar met haar kinders op
die plafon geklim:-)
Sinkgate behoort nie 'n probleem te wees nie, want dit is
inderwaarheid wanneer die dolomiet ontwater, wanneer dit
soos 'n droë heuningkoek invou.
|
|
|
|
|
|
|
Re: AFRIKANERS IN NEDERLAND [boodskap #3777 is 'n antwoord op boodskap #3767] |
Do., 22 Januarie 2004 16:10   |
J Allers
Boodskappe: 5 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 21-01-2004 23:50, in article bumvm0$jpfb9$1...@ID-187610.news.uni-berlin.de,
"Roely" wrote:
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:400ee7b1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>>
>> Ek bly nie daar nie (ek bly in Londen) maar was al 'n hele paar keer
> daar.
>> Daar is iemand op hierdie nuusgroep wat wel daar bly (Roely, dis jou
>> prompt...:-)) maar sy is nie Afrikaans nie.
>> Hulle verkoop darem ook koffie in daai koffiehuise, so jy kan maar gerus
> 'n
>> draai daar loop vir die interessantheid...:-) Bly jy al lank daar?
>>
>
> Ha Johan,
>
> Welkom hier op de nieuwsgroep Afrikaans! 't Is meestal erg gezellig hier,
> dus bly ons gesels!
> Ik woon bijna twintig jaar in Amsterdam nu, ken heel veel buitenlanders,
> maar geen Afrikaners.... Soms hoor ik Afrikaans in de tram, dan spits ik
> mijn oren. Ik zal vanaf nu opletten of ik Afrikaners tegenkom :-)
>
> Roely
>
Hoi Roely,
Leuk om van je te hoor! Ik zit nu ook al bijna tien jaar in Nederland..
Amsterdam was eigenlijk tot en met de laatste twee jaren een soort "
stop-over" omdat ik vroeger erg veel reisde.. Dus neem mijn zwakke niet
kwalijk voor de taalfouten! Waar ongeveer in Amsterdam zit jij ? En waarom
de interesse in Zuid Afrikaans?
|
|
|
Re: Amsterdamse koffiewinkels [boodskap #3778 is 'n antwoord op boodskap #3776] |
Do., 22 Januarie 2004 16:15   |
J Allers
Boodskappe: 5 Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 22-01-2004 16:26, in article 0nqv00hj5nou8plu9...@4ax.com,
"Katryn" wrote:
> J Allers wrote:
>
>> Dankie vir die " tip " al klink dit so 'n bietjie na ' " trip". Ja ek woon
>> in Amsterdam, so dus tog heel bekend met Nederlandse coffeeshops.
>
> Ek moet erken dat ek ook nogal heel goed bekend is met Amsterdamse
> coffeshops, maar dit was WERKLIK uit naiewe onskuld. En ek het ook
> geleer dat daar vra mens DEFINITIEF nie vir "coke" nie, want hulle gee
> vir mens iets wat gladnie na coke lyk of smaak nie, en ook nie
> vloeibaar is nie. Weird...
> ;-)))
>
> En hier in Georgia beteken "coke" ook nie noodwendig Coca Cola nie,
> maar ENIGE gas koeldrank, selfs Pepsi!!
> Weirder...
> ;-))
>
Hallo Katryn uit Georgia... Haha... Omdat ek self hier in Amsterdam woon en
vroeer in 'n hokkie op die rantjie van die walle gewoon het, sien ek nogal
heelparty hoog in die wolke toeriste in van die coffeeshops . Die eienaars
van die plekke hou nogal daarvan om te sien hoedat hierdie " cool kids" uit
ander werelddele hier aankom en dan so oor 'n koppie koffie "uitpass" :-)
Ek is nogal 'n liefhebber van " my " Amsterdam.. Hoe ervaar jy Georgia ?
|
|
|
|
Re: Amsterdamse koffiewinkels [boodskap #3789 is 'n antwoord op boodskap #3778] |
So., 25 Januarie 2004 17:45  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
J Allers wrote:
> Hallo Katryn uit Georgia... Haha... Omdat ek self hier in Amsterdam woon en
> vroeer in 'n hokkie op die rantjie van die walle gewoon het, sien ek nogal
> heelparty hoog in die wolke toeriste in van die coffeeshops . Die eienaars
> van die plekke hou nogal daarvan om te sien hoedat hierdie " cool kids" uit
> ander werelddele hier aankom en dan so oor 'n koppie koffie "uitpass" :-)
Dit was die "walms" wat my weer gevang het. ;-)
> Ek is nogal 'n liefhebber van " my " Amsterdam.. Hoe ervaar jy Georgia ?
Gelukkig is ek 'n baie aanpasbare mens, want ek het al van kleins af
baie moes rondreis. Die Suide van Amerika was vir my 'n
"kulttuurskok" vir 'n hele ruk, maar nou het ek dit aanvaar en kan
selfs sê dat ek het begin lief raak vir Georgia. Die Suide is werklik
baie anders as die dele van Amerika waaraan ek my lewe lank gewoond
was.
;-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 10:14:14 UTC 2025
|