Amerikaanse vrouens [boodskap #3719] |
Di., 20 Januarie 2004 03:35  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons het nou iets van die amerikaanse mans gesê - kom ons kyk na hulle
vrouens.
Dean se vrou verskyn saam met hom op die verhoog - sy is 50+ jaar. Sy het
donkerhare wat lank is - dit hang oor haar skouers. Waarom dra ouers
amerikaanse vrouens lang hare - het hulle nog niks van voorkoms gehoor nie?
En o ja - hulle is oor die algemeen bombasties, beterweterig en
manipulerend.
(Almal behalwe Katryn...)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Amerikaanse vrouens [boodskap #3772 is 'n antwoord op boodskap #3769] |
Do., 22 Januarie 2004 14:32  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> :-)) Mijn schoonmoeder van 79 heeft haren tot ver op haar rug :-))
> Ze draagt ze opgestoken.
>
> Roely
By ou dames lyk dit vir my mooier as daardie styfgespreide (met wat
lyk na 'n halwe blik haarlak) kort styl wat tot onlangs so gewild was
onder hulle :-)
Lorinda
|
|
|