Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertaling: Einde en begin van Wislawa Szymborska
Vertaling: Einde en begin van Wislawa Szymborska [boodskap #37364] Wo, 29 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Sandra Nortje  is tans af-lyn  Sandra Nortje
Boodskappe: 23
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Einde en begin

Na elke oorlog
moet iemand opruim.
Min of meer netjies
word dit tenslotte nie vanself nie.

Iemand moet die puin
opsy skuif
sodat die vragwaens met lyke
oor die pad kan ry.

Iemand moet waad
deur die slyk en die as,
die vere van rusbanke,
die splinters van glas
en die bloederige vodde.

Iemand moet 'n balk aansleep
om die muur te stut,
iemand die ruit vervang,
die deur in die skarniere optel.

Fotogenies is dit nie
en dit neem jare.
Alle kameras is al
na 'n ander oorlog.

Die brûe moet terug
en die stasies opnuut.
Van die opstroop
gaan moue aan flarde.

Met 'n besem in die hand
vertel iemand nog hoe dit was.
Iemand fluister en knik
met 'n hoof wat nog nie afgeklets is nie.
Maar by hulle in die buurt
duik al gou diegene op
vir wie dit begin verveel.

Soms sal iemand nog
onder 'n struik
deurgeroeste argumente opgrawe
en dit na die vullishoop bring.

Hulle wat weet
waaroor dit hier gaan,
moet wyk voor hulle
wat weinig weet.
En minder as weinig.
En ten slotte so goed as niks.

In die gras, oorwoekerd
deur oorsaak en gevolg,
moet iemand lê wat
met 'n aar tussen sy tande
na die wolke staar.
Re: Vertaling: Einde en begin van Wislawa Szymborska [boodskap #37430 is 'n antwoord op boodskap #37364] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
RODFELMGA!! Skitterend!! Skitterend!! ENCHORE!!! ENCHORE!!!

Sandra Nortje wrote:
>
> +/v8APAAh-DOCTYPE HTML PUBLIC +ACI--//W3C//DTD HTML 4.0
> Transitional//EN+ACIAPg- +ADw-HTML+AD4APA-HEAD+AD4- +ADw-META
> content+AD0AIg-text/html+ADs- charset+AD0-utf-7+ACI-
> http-equiv+AD0-Content-Type+AD4- +ADw-META content+AD0AIg-MSHTML
> 5.00.2314.1000+ACI- name+AD0-GENERATOR+AD4-
> +ADw-STYLE+AD4APA-/STYLE+AD4- +ADw-/HEAD+AD4- +ADw-BODY+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Einde en begin+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Na elke oorlog+ADw-BR+AD4-moet iemand
> opruim.+ADw-BR+AD4-Min of meer netjies+ADw-BR+AD4-word dit tenslotte
> nie vanself nie.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Iemand moet die puin+ADw-BR+AD4-opsy
> skuif+ADw-BR+AD4-sodat die vragwaens met lyke+ADw-BR+AD4-oor die pad
> kan ry.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Iemand moet waad +ADw-BR+AD4-deur die slyk en die
> as,+ADw-BR+AD4-die vere van rusbanke,+ADw-BR+AD4-die splinters van
> glas+ADw-BR+AD4-en die bloederige vodde.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Iemand moet 'n balk aansleep+ADw-BR+AD4-om die muur te
> stut,+ADw-BR+AD4-iemand die ruit vervang,+ADw-BR+AD4-die deur in die
> skarniere optel.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Fotogenies is dit nie+ADw-BR+AD4-en dit neem
> jare.+ADw-BR+AD4-Alle kameras is al+ADw-BR+AD4-na 'n ander
> oorlog.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Die br+APs-e moet terug+ADw-BR+AD4-en die stasies
> opnuut.+ADw-BR+AD4-Van die opstroop+ADw-BR+AD4-gaan moue aan
> flarde.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Met 'n besem in die hand+ADw-BR+AD4-vertel iemand nog
> hoe dit was.+ADw-BR+AD4-Iemand fluister en knik+ADw-BR+AD4-met 'n hoof
> wat nog nie afgeklets is nie.+ADw-BR+AD4-Maar by hulle in die
> buurt+ADw-BR+AD4-duik al gou diegene op+ADw-BR+AD4-vir wie dit begin
> verveel.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Soms sal iemand nog+ADw-BR+AD4-onder 'n
> struik+ADw-BR+AD4-deurgeroeste argumente opgrawe+ADw-BR+AD4-en dit na
> die vullishoop bring.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-Hulle wat weet +ADw-BR+AD4-waaroor dit hier
> gaan,+ADw-BR+AD4-moet wyk voor hulle+ADw-BR+AD4-wat weinig
> weet.+ADw-BR+AD4-En minder as weinig.+ADw-BR+AD4-En ten slotte so goed
> as niks.+ADw-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4-
> +ADw-DIV+AD4AJg-nbsp+ADsAPA-/DIV+AD4- +ADw-DIV+AD4APA-FONT
> size+AD0-2+AD4-In die gras, oorwoekerd +ADw-BR+AD4-deur oorsaak en
> gevolg,+ADw-BR+AD4-moet iemand l+AOo- wat+ADw-BR+AD4-met 'n aar tussen
> sy tande+ADw-BR+AD4-na die wolke
> staar.+ADw-BR+AD4APA-/FONT+AD4APA-/DIV+AD4APA-/BODY+AD4APA-/ HTML+AD4-
Vorige onderwerp: Re: New2usa
Volgende onderwerp: briefie vir antie gloudiena
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:46:09 MGT 2024