Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jerry Springer
Jerry Springer [boodskap #37420] Do, 30 November 2000 00:00
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
Springer Show???

Jou site suig ongelukkig!!!

Groete
Skunk

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a255ff3.11265063@news.intekom.co.za...
>
>
> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
> em ontmoet Davie Davis.
>
> DD
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>
>> In article , davie...@email.com
>> says...
>>
>>
>>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>
>> But OF COURSE!!
>
Re: Jerry Springer [boodskap #37421 is 'n antwoord op boodskap #37420] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wou jou net laat weet dat die kritiek nie oor die inhoud gaan nie...

Skunk

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a263daa.12917767@news.intekom.co.za...
>
>
> Dankie Skunk. Dié keer suig jou kritiek nie.
>
> Hoekom nie? Omdat jy die keer nie net sê dat dit stink nie maar ook sê
> waar om parfuum te kry.
>
> Die inhoud? As jy sê dat ons nie daaroor gesels nie, waarom dít (die
> inhoud) dan selfs noem?
>
> S
>
>
>
>
> On Thu, 30 Nov 2000 12:12:51 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> As jy jou fonts oral dieselfde (grootte) maak sal die site 100 keer beter
>> lyk... Ek hou van "eenvoudige" sites, soos joune, maar al die verskillende
>> groottes teks laat dit slordig lyk. :-)
>>
>> Oor die inhoud gesels ons nie.
>>
>> Ek het wel 'n eie site, maar dis 'n moerse deurmekaarspul. Eintlik hou ek
>> die site aan om die familie in SA te laat sien wat ons alles doen. Ek oefen
>> ook allerlei scripts op die site, so helfte van die tyd werk alles nie goed
>> nie. Dis meer 'n plek vir my om te oefen.
>>
>> Om anoniem te bly kan ek dit nie vir jou laat sien nie - daar's ook foto's
>> van my op!!!
>>
>> Ek vind webdesign ontsettend lekker, maar baie tydrowend.
>>
>> Groete
>> Skunk
>>
>
>>>> > DD
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>>>
>>>> > >In article , davie...@email.com
>>>> > >says...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>>> > >
>>>> > >But OF COURSE!!
>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
Re: Jerry Springer [boodskap #37422 is 'n antwoord op boodskap #37420] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skunk wrote:
>
> Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
> Springer Show???
>
> Jou site suig ongelukkig!!!

Die stelling pas nogal in met Jerry se show.
Vorige onderwerp: Re: Jerry Springer
Volgende onderwerp: re 'Uit Vrugte en Bome
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:18:26 MGT 2024