Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vir Glaudina - Bush :-)
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37234 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Mon, 27 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
> Op hierdie belangrike dag vir julle Kanadese, dog ek jy sou hierdie mooi
> prentjies van Bush dalk geniet. Ek weet nie mooi of dit die ou aan die
> regter kant is, of nie. :-)
>
>
Dankie. Ja-nee, jong, julle is darem in die sop daar.Dis darem werklik jammer
dat Gore, ten spyte van
die feit dat meer mense vir hom gestem het as vir
Bush, nou heelwaarskynlik nie president gaan word
nie. As hulle nou vir McCain gehad het, sou mens
nog respek vir die Republikeine gehad het. Maar
kyk net hoe die Bush-kavalkades vir McCain
behandel het, en dan weet jy watter kwaliteit
daar is.
Gloudina
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37307 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Tue, 28 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
>> "Too close to call" het CNN gesê. En almal aanvaar hulle as betroubaar.
>
>
Wat vir my die belangrikste is, is dat CNN vir Gore die eersteverklaar het as
die wenner, GEBASEER OP EXIT POLLING.
Exit polling is tot 'n fyn kuns ontwikkel, en is gewoonlik reg.
Maar dit is gebaseer op wat mense verklaar het vir wie
hulle gestem het. 'n Hele klomp mense in Florida het blykbaar
gehoop hulle het vir Gore gestem, en toe uitgevind dat hulle
eintlik vir Buchanan gestem het. Hulle het ook sulke oneksakte
masjiene wat duisende en duisende stembriefies uitgooi. Ek
dink hulle moet vir hulle nuwe stem-masjiene koop.
Terloops, die Liberals het weer gewen in Kanada -
a third straight majority government. (Die Liberals is
ongeveer soos die Demokrate in die VSA - for gun
laws, for a woman's right to choose, ens. Die belangrikste
ding wat in hierdie eleksie gebeur het, is dat die Liberals
baie nuwe setels in Quebec gewen het . Die Bloc Quebecois
is dus nie meer so sterk soos vantevore nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37308 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Tue, 28 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote: , Ri...@svb.co.za says...
>> SNERT MAN, waar in jou lewe het jy dit gehoor. Al Gore het nog nie een keer
>> vandat die uitslae begin inkom het, voor geloop nie
>
> Siestog....weet *JY* waarvan jy praat?
> Al Gore loop voor in die populere vote. Het voorgeloop sedert die 7de
> Novemember.
Ek neem aan dat Riaan heelwaarskynlik nie eensweet dat meer mense in die VSA vir
Gore gestem
het as vir George Bush nie. Meer mense het glo
vir hom gestem as enigiemand anders, behalwe
Ronald Reagan in sy tweede term. Dit beteken dat
die VSA se bevolking spesiaal 'n poging aangewend
het om vir Gore as president te kry, want hulle gaan
nie gewoonlik in sulke groot getalle stem nie. Dis
nou maar net jammer dat, met die Electoral College
wat hulle het, Bush uiteindelik meer electoral votes
het as Gore. Dis sad as die populere vote ou nie
president word nie. Dit het oor 'n honderd jaar
gelede laas in die VSA gebeur.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37339 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Tue, 28 November 2000 06:44   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
SNERT MAN, waar in jou lewe het jy dit gehoor. Al Gore het nog nie een keer
vandat die uitslae begin inkom het, voor geloop nie
Al Gore is die slegste verloorder wat Amerika nog opgelewer het. Hy is op sy
eie besig om die hele Amerika se naam gat te maak.
** Bush is die beste ding wat Amerika nog gaan tref, Hy het minstens die
guts om 'n ding te noem wat dit is **
> Dankie. Ja-nee, jong, julle is darem in die sop daar.Dis darem werklik jammer
> dat Gore, ten spyte van
> die feit dat meer mense vir hom gestem het as vir
> Bush, nou heelwaarskynlik nie president gaan word
> nie. As hulle nou vir McCain gehad het, sou mens
> nog respek vir die Republikeine gehad het. Maar
> kyk net hoe die Bush-kavalkades vir McCain
> behandel het, en dan weet jy watter kwaliteit
> daar is.
|
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37371 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Wed, 29 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
> Hallo Riaan,
>
> Hoekom se jy al die dinge? Voe jy bietjie "bedreig" deur iets of iemand?
> Nie meer seker waar die "gevaar" vandaan kom nie? Confuzzled hmmmm?
Jy is heeltemal reg. Hierdie ou verwarde wit omies (sommigevan hulle is nog baie
jonk) weet nie waarvandaan die "gevaar"
kom nie. Hulle het grootgeword in 'n tydperk toe hulle veronderstel
was om teen die "kommuniste" en die "liberales" te veg, vuil
veg as dit moet. Toe kom die "kommuniste" en "liberales"
äan bewind en hulle sien dat hierdie mense in sekere opsigte
meer gewete en sosiale bewussyn het as die vorige regime.
Nou is hulle werklik deurmekaar. As jy nie met hulle saam-
stem nie, dan vloek en skel hulle vir jou. Dis meestal mans
wat dit doen. Desperate mans. Mans wat nie meer macho
voel nie, want die ou "wapens" werk nie meer nie. Siestog.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37373 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Wed, 29 November 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lous wrote:
> Jy is nou besig om appels met lemoene te vergelyk. As jy die 'populere'
> vote in die VSA wen beteken dit lank nog nie jy wen die verskiesing nie.
> DUH! Maar moeilik om sulke dingetjies te begryp ne? :}
>
Maar dis die eerste keer in omtrent 'n 120 jaar dat, as
Bush "president" word, iemand president word wat
nie die populêre stem gekry het nie. En daardie keer,
aan die einde van die neentiende eeu, is die ou wat
president geword het, uitgejou in die strate as onwettig.
Dis nou Bush se voorland.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37387 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Wed, 29 November 2000 02:48   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sue wrote:
> Is Canadians nie maar net "Americans without guns but with universal
> health care", nie? :-)
Mens moet versigtig wees om wanneer jy aan "Canadians" dink,net te dink aan die
idee dat meeste Kanadese van Europese
oorsprong is en ongeveer die Amerikaanse manier van dink en
doen volg. Groot dele van Kanada is bevolk deur die Inuit en
verskillende Eerste Nasies, en dit is wat Kanada Kanada maak.
Kanada is ook veel groter in landsoppervlakte as die VSA. Dit
is wat Kanada Kanada maak. Verder moet mens die teenwoor-
digheid van die Franse element in die Kanadese bevolkingsgroepe
nie onderskat nie. Dis merkwaardig dat van die grootste
federaliste in Kanada (die wat nie wil hê dat Quebec moet afskei
nie) Franse is.
>> baie nuwe setels in Quebec gewen het . Die Bloc Quebecois
>> is dus nie meer so sterk soos vantevore nie.
>
> Hoeveel setels het die Liberale party nou? Hulle het 170 gehad?
Ek dink hulle het 174 gekry. 'n Paar erens anders verloor, maar'n hele klomp in
Quebec bygekry.
> Verduidelik seblief vir my hoekom die Bloc Quebcois die provinsie wil
> skei van die res van die land? Ek het nooit besef dat hulle sterk was
> nie.
Nee, dit moet jy nou vir die Bloc vra. Die provinsie van Quebec wordop die
oomblik ook regeer deur die mense wat skeiding voorstaan.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37485 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Fri, 01 December 2000 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sue wrote:
>
> In article ,
> lo...@hotmail.dinges.com says...
>> Soo ek gesê het - Lekker stupit!!!!! Hoekom herhaal jy jouself - seker
>> 'n blonde oomblik gehad ...
>
> Eintlik is daar 'n heel logiese verklaring daarvoor. Die eerste brief
> was bleikbaar gepos, voordat ek dit klaar geskryf het. Ek het iets
> BELANGRIKS bygevoeg - iets wat Skunk ongelukkig miskien nie raakgesien
> het nie.
Nee jy het gedink dat jy weet wat jy pos - maar toe ek en skunk jou
daarop wys toe backtrack jy vreeslik :). So hoe proe daai voet in jou
mond? :)
>
>>
>> Sue wrote:
>>>
>>> In article ,
>>> lo...@hotmail.dinges.com says...
>>>
>>>> So want doen jy dan hier ... poepol!
>>>
>>> Ek geniet dit VREESLIK om julle onkunde en onopgevoedheid aan julle uit
>>> te wys. Dis lekker om vir die Amerikaners te wys hoe onopgevoed die
>>> AFRIKAANS sprekende mans daar in SA is. :->
>>
>> Dit het jy al gesê.
>>
>>>
>>> Vergeet om by te voeg - darem nou nie ALLE Afrikaans sprekendes is so dom
>>> en oningelig soos jy en jou maatjies nie - thank God for small mercies!
>>
>> Nee wat jy gesê het is dat die Afrikaner se naam gat is - bietjie dink
>> voor jy jou tik vinngers loslaat of wat sê ek alles. Besig om vreeslik
>> te backtrack ...
>
> Nee wat, ek hoef nie te backtrack nie. Maar ek raak ook RERIG moeg vir
> jou snert. Ek is nou nie seker of ek moet aangaan om jou te vermaak nie,
> en of ek maar net moet ophou nie? Wat stel jy voor?
Jy back track. En sodra iemand nie met jou saamstem nie dan praat hulle
snert en jy raak moeg daarvoor. Al behandeling gekry vir die gebrekkinge
konsentrasie vermoee?
>
>
>>
>> Bly dat jou brein toe uiteindelik jou tik vingers ingehaal het.
>
> Ja dit gebeur soms met my. Dit is so jammer dat jy nie sulke oomblike
> het nie. Wat kan ons DOEN?
Lees eers wat jy sê voordat jy send druk!!!! Maklik ne?!! En daardie
hulp was volkome gratis.
>
>> Die
>> vraag was - wat soek jy dan hier - poepol? Die ontwykings hierbo is geen
>> antwoord nie.
>
> Ai, en ek het so hard probeer om jou te antwoord! Ek sal weer EEN KEER
> probeer.
En ....
>
>> Die nuusgroep is vir afrikaans sprekendes dit wis sê -
>> min of meer afrikaners. Dit is nou diie mense wat jy sê hulle name gat
>> gemaak het.
>
> Xenofobia is iets wat jy KAN oorkom as jy net bietjie beter begin voel
> oor jouself.
Jy is die een wat van Afrikaners praat asof ons idiote is maar jy preek
vir my oor Xenophobia?
> Probeer om nie te BEDREIG te voel teenoor mense soos ek nie
> wat so bietjie anders as jy is en dink nie. Ek glo nie die groep is
> SLEGS vir afrikaans sprekendes nie, en tweedens stem ek nie saam dat
> afrikaans sprekendes is "min or meer afrikaners nie"..."Afrikaners" is 'n
> tipe beesras. Anders as Blommetjie, glo ek nie dat die "afrikaners"
> diere is nie.
Maar die Afrikaner se naam is gat!???? DUH!!!! Hello - anybody
home!!!??? Aangaande jou Afrikaners is 'n beesras opmerking - jy het dit
verkeerd - DINK weer!!! Meervoud van Afrikaner? Dis reg - Afrikaners -
soos in die liedjie 'Afrikaners is plesierig!. Of dink jy hulel sing van
'n paar beeste wat huppel oor die groen velde :)! EN iemand met jou
gebrekkige intelligensie (oeps nou klink ek nes jy) laat my nou nie juis
bedreig voel nie.
> Maar ou BESIE, jy kan my mos maar net killfilter? Of hoe seg ek dan nou?
Hmm en dit is nou waar jy begin af praat na my toe ne 'skattie'? Sjym!
Maar jy probeer darem hard om jou vooroordele weg te steek!!! En hoekom
volg jy nie jou eie raad nie - killfile my - maklik ne!!!
Bye!
Lekker bly hoor
Jou groot bewonderaar .... NOT!
Lou
|
|
|
Re: Vir Glaudina - Bush :-) [boodskap #37486 is 'n antwoord op boodskap #37233] |
Fri, 01 December 2000 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sue wrote:
>
> In article, dinges luis says...
>
>> Hmm en Gloudina sê ook dat sy 'n Afrikaner is?
>
> Dis goed. :-)
>
>> En jy het gesê 'Maar
>> die Afrikaner se naam is al laaaankal gat gemaak,
>
> Ja, een vrot appel spoil die res ne? Ek praat van ouens soos jy en 'n
> paar ander vrot appels sonder insig, wat die Afrikaners se naam op
> hierdie nuusgroep gat gemaak het. Wil jy het dat ek die BEWYSE hiervan
> weer moet blootle aan jou? Dit is nie 'n mooi sight nie, maar ek sal dit
> doen, want ons het alles in die argief hier. Ek sal dit met LIEFDE doen.
> :-)
Asseblief!
>
>> so....' maar nou duck
>> en dive jy?
>
> Hoekom se jy so?
DUH!!! Lees wat jy gesê het.
>
>> Lekker stupit ne!!!
>
> Soos ek al tevore gese het. Dit is heel moontlik. My geskrewe briewe
> word saam met joune en jou maatjies beoordeel.
>
>> Sjym. Gloudina - jy moet bietjie die
>> alter eggo van jou beter beheer.
>
> Hier in die Amerika's glo ons nogal dat ons almal INDIVIDUE is, wat
> geregtig is op ons EIE sieninge. Ons hou nie daarvan om "beheer" te word
> nie, maar as ek so tussen die lyne lees is dit VERAL wat jy mis van die
> "goeie ou SA"? Voel so bietjie doelloos nou ne?
Maar die AFRIKANER SE NAAM IS GAT? Almal word as individue beoordeel?
Lees jy ooit wat jy pos?? Jy praat een oomblik van die afrikaaner as 'n
groep maar dan skryf jy diie nonsens hierbo?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 22:42:17 UTC 2025
|