Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SAW in Angola?
SAW in Angola? [boodskap #37215] Ma, 27 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hi

Ek wonder of enige iemand hier diensplig in Angola/Kaprivi gedoen het
gedurende die Oorlog.

Ek is opsoek na die NAME van al die Weermag basisse wat ons daar bo gehad
het.

Ek kan drie onthou :

1) Undangwa
2) Oshakati
3) Ruakana
4) ?
5) ?
6) ?
ens.

Ek is seker dat die spelling van bg. ook verkeerd is, ek sal dit waardeer as
iemand dit vir my kan regstel.

Thanx!
Re: SAW in Angola? [boodskap #37216 is 'n antwoord op boodskap #37215] Ma, 27 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink dit was Ondangwa.

"phatti" skryf in boodskap news:wgCU5.5569$Nw6.18905@news.iol.ie...
> Hi
>
> Ek wonder of enige iemand hier diensplig in Angola/Kaprivi gedoen het
> gedurende die Oorlog.
>
> Ek is opsoek na die NAME van al die Weermag basisse wat ons daar bo gehad
> het.
>
> Ek kan drie onthou :
>
> 1) Undangwa
> 2) Oshakati
> 3) Ruakana
> 4) ?
> 5) ?
> 6) ?
> ens.
>
> Ek is seker dat die spelling van bg. ook verkeerd is, ek sal dit waardeer as
> iemand dit vir my kan regstel.
>
> Thanx!
>
Re: SAW in Angola? [boodskap #37338 is 'n antwoord op boodskap #37215] Di, 28 November 2000 04:55 Na vorige boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nou kry ek sommer so 'n lekker warm gevoel as ek terug dink na daardie dae
Dit was eitlik maar darem lekker gewees

Rundu
Katima M ?? ken nie spelling

In Moduler was jy seker dan by

Mavinga (Was die BAG)
Luengi
Queto Canival

Krokkie

phatti wrote in message ...
> Hi
>
> Ek wonder of enige iemand hier diensplig in Angola/Kaprivi gedoen het
> gedurende die Oorlog.
>
> Ek is opsoek na die NAME van al die Weermag basisse wat ons daar bo gehad
> het.
>
> Ek kan drie onthou :
>
> 1) Undangwa
> 2) Oshakati
> 3) Ruakana
> 4) ?
> 5) ?
> 6) ?
> ens.
>
> Ek is seker dat die spelling van bg. ook verkeerd is, ek sal dit waardeer as
> iemand dit vir my kan regstel.
>
> Thanx!
>
Vorige onderwerp: André Brink on Afrikaans (article included)
Volgende onderwerp: Is hierdie dalk pad woede of die polisie se mags misbruik.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 14:32:22 MGT 2024