Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ek bely
ek bely [boodskap #36829] |
Mon, 20 November 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
glou...
Boodskappe: 1 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
sê!) na Kanada verhuis.
Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
eerlik!"
Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
'n aksie teen die Apartheidsvarke het.
Gloudina
|
|
|
|
Re: ek bely [boodskap #36831 is 'n antwoord op boodskap #36829] |
Mon, 20 November 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Mon, 20 Nov 2000 19:04:45 GMT, Sue wrote:
> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart
gevaar. En
>> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> Ag nee apie. Dink jy nou rerig die mense op die nuusgroep is so dom?
> Wie sal no GLO dat die tannie hierdie simpel briefie gestuur het? Ai
> toggie....
>
> Probeer meer oorspronlik wees volgende keer 'kay?>
As jy lus het, gaan kyk maar net wie van die regses gebruik Intekom as
'n ISP, dan weet jy wie dit is.
|
|
|
|
|
Re: ek bely [boodskap #37099 is 'n antwoord op boodskap #36829] |
Fri, 24 November 2000 20:45 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
laggend[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
... en Groetnis Beste Wense en Voorspoed ook aan jou Christo (glimlag)
On Mon, 20 Nov 2000 22:29:09 +0200, Chr...@eskom.co.za wrote:
> Groetnis aan "Gloudina"
> Christo.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:34:51 UTC 2025
|