Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verdomp
Verdomp [boodskap #3668] Sa, 17 Januarie 2004 14:37 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier moet nou iets op die ng gebeur - anders sal ek net 1X per week kom kyk
....
Re: Verdomp [boodskap #3669 is 'n antwoord op boodskap #3668] Sa, 17 Januarie 2004 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 16:37:07 +0200, "Jonas" wrote:

> Hier moet nou iets op die ng gebeur - anders sal ek net 1X per week kom kyk
> ....
>

Jy het nogal ondersteuning met die stelling
Re: Verdomp [boodskap #3670 is 'n antwoord op boodskap #3669] Sa, 17 Januarie 2004 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
??
Re: Verdomp [boodskap #3671 is 'n antwoord op boodskap #3668] Sa, 17 Januarie 2004 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 16:37:07 +0200, "Jonas" wrote:

> Hier moet nou iets op die ng gebeur - anders sal ek net 1X per week kom kyk
> ....
>

'n Jong meisie se wens vir die nuwe jaar
is dat mense meer sal wil gee en minder
sal wil ontvang

DD
Re: Verdomp [boodskap #3672 is 'n antwoord op boodskap #3670] Sa, 17 Januarie 2004 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 11:52:23 -0500, Katryn wrote:

> ??


!!
Re: Verdomp [boodskap #3674 is 'n antwoord op boodskap #3669] Sa, 17 Januarie 2004 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> On Sat, 17 Jan 2004 16:37:07 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Hier moet nou iets op die ng gebeur - anders sal ek net 1X per week kom kyk
>> ....
>>
>
> Jy het nogal ondersteuning met die stelling

Gmf. En dit nadat nie een van julle twee 'n resep vir witblits wou pos
nie. In die gees van navorsing natuurlik.

Lorinda
Re: Verdomp [boodskap #3677 is 'n antwoord op boodskap #3670] Sa, 17 Januarie 2004 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 11:52:23 -0500, Katryn wrote:

> ??


as jou vraagtekens in reaksie was daarop
toe ek gesê het:

'n Jong meisie se wens vir die nuwe jaar
is dat mense meer sal wil gee en minder
sal wil ontvang

...moet ek dalk myself verduidelik.
Dit was om vir Jonas te sê dat hy nie
veronderstel is om net te reageer op
ander se bydraes nie...
Re: Verdomp [boodskap #3678 is 'n antwoord op boodskap #3674] Sa, 17 Januarie 2004 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 17 Jan 2004 11:59:33 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD skryf in boodskap news:...
>> On Sat, 17 Jan 2004 16:37:07 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Hier moet nou iets op die ng gebeur - anders sal ek net 1X per week kom kyk
>>> ....
>>>
>>
>> Jy het nogal ondersteuning met die stelling
>
> Gmf. En dit nadat nie een van julle twee 'n resep vir witblits wou pos
> nie. In die gees van navorsing natuurlik.
>
> Lorinda


O, jy wil dmv ervaring 'n proe(f)skrif doen oor witblits?
Re: Verdomp [boodskap #3682 is 'n antwoord op boodskap #3677] Sa, 17 Januarie 2004 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> as jou vraagtekens in reaksie was daarop
> toe ek gesê het:

Nee, jammer. Wat jy gesê het was baie mooi en waar.
My boodskappe kom net nie deur nie.
Maar daardie ene het wel. ;-)
Re: Verdomp [boodskap #3689 is 'n antwoord op boodskap #3678] So, 18 Januarie 2004 14:26 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
>
> O, jy wil dmv ervaring 'n proe(f)skrif doen oor witblits?


LOL! 'n Teoretiese vergelyking is die doel. In die belang van die
wetenskap, soadat ons kan uitvind of poitin, witblits en moonshine
eintlik presies dieselfde ding is; 'n soort broederskap/susterskap wat
oor kontinente strek, 'n alternatief vir die VVO ens. :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Mbeki - negatiewe beeld
Volgende onderwerp: 1,000 Pond kan gewen word
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:41:43 MGT 2024