Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki - negatiewe beeld
Mbeki - negatiewe beeld [boodskap #89316] Sa, 17 Januarie 2004 04:45 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In sy weeklikse boodskap aan die "volk" versoek Mbeki dat Suid-Afrikaners
hulle moet weerhou om negatiewe stories oor Suid-Afrika te verspri. Ek
ondersteun hom in sy versoek.
Maar dan moet ek byvoeg - Mbeki is seker die ene wat meeste daartoe bydra om
'n negatiewe beeld van Suid-Afrika te projekteer
Re: Mbeki - negatiewe beeld [boodskap #89347 is 'n antwoord op boodskap #89316] Sa, 17 Januarie 2004 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 17 Jan 2004 06:45:39 +0200, "Jonas" wrote:

> In sy weeklikse boodskap aan die "volk" versoek Mbeki dat Suid-Afrikaners
> hulle moet weerhou om negatiewe stories oor Suid-Afrika te verspri. Ek
> ondersteun hom in sy versoek.
> Maar dan moet ek byvoeg - Mbeki is seker die ene wat meeste daartoe bydra om
> 'n negatiewe beeld van Suid-Afrika te projekteer
>

Het jy die foto op die voorblad van M&G gesien, Jonas? Vrydag?
'n Foto van 'n leier in 'n ander Afrika land, en Mbeki en Mugabe
skouer aan skouer. Die foto is middeldeur geskeur (op die foto:-)
met Mbeki en Mugabe op die een deel en (ek dink dit is 'n leier van
Kenia op die ander deel, as ek reg onthou).
Die opskrif lui dat Mbeki en Mugabe, Afrika middeldeur skeur.

> versoek Mbeki dat Suid-Afrikaners
> hulle moet weerhou om negatiewe stories oor Suid-Afrika te verspri.

Ek sal vals wees teenoor myself as ek hom ondersteun.

Ek het nie die berig gelees nie, maar dit 'n 'n afdelingswinkel
in Roodepoort gesien met die stap by die koerante verby.
Re: Mbeki - negatiewe beeld [boodskap #89348 is 'n antwoord op boodskap #89347] Sa, 17 Januarie 2004 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het Mugabe nie n gevorderde stadium van kanker nie DD? Mens wil nie die man
summier doodwens nie, maar sekerlik sal hy nie langer as n jaar of twee leef
nie, is daar al n opvolger wat na n redelike mens lyk?

Ellie

"DD" wrote in message
> Het jy die foto op die voorblad van M&G gesien, Jonas? Vrydag?
> 'n Foto van 'n leier in 'n ander Afrika land, en Mbeki en Mugabe
> skouer aan skouer. Die foto is middeldeur geskeur (op die foto:-)
> met Mbeki en Mugabe op die een deel en (ek dink dit is 'n leier van
> Kenia op die ander deel, as ek reg onthou).
> Die opskrif lui dat Mbeki en Mugabe, Afrika middeldeur skeur.
Re: Mbeki - negatiewe beeld [boodskap #89362 is 'n antwoord op boodskap #89347] So, 18 Januarie 2004 12:51 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou die M&G 'n "skiep" gegee vir +/- 4 uitgawes - ek voel dit het so
effens afgeplat. Ek sal weer ene koop en myself vergewis of dit die moeite
werd is.
Vorige onderwerp: Re: Koue ooskus, VSA
Volgende onderwerp: Verdomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 17:51:24 MGT 2024