Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ABORSIE!!!
| ABORSIE!!! [boodskap #36540] |
Wo., 15 November 2000 00:00  |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Nasty Quaker:
> Nou praat ons aborsie. Genadiglik is daar nog in SA so 'n ding soos die
> "nasciturus fiksie". Beskerm dit maar as julle saam met my stem, dat
> ongebore babas ook 'n lewensreg het. SA is uniek in dié sin. In die VSA is
> RGU486 nou wettig. M.a.w. enige swanger vrou mag die pil te enigertyd voor
> geboorte neem, dit veroorsaak kraam, en dan is sy gekwyt van die baba.
> Daarop werp sy die arme ou lewetjie eenvoudig in die toilet of vullis of
> voer dit vir die hond, en almal sit lekker agteroor en sê: 'n vrou se reg
> oor haar eie liggaam is haar eie reg, en dit is haar keuse.
>
> Wees wakker, die dag kom in SA.
>
> Nasty
Groot woorde. Die reg om oor aborsie te besluit is helaas nie joune of myne
nie, dit lê by die vrou wat die fetus ronddra. Nie jy of ek gaan daaraan
enigiets verander nie, so laat dit rus.
Aborsies (wettig of onwettig) het en sal altyd bestaan. Jammer, veral as
mens kyk na mense wie graag kinders wil hê! Maar daar's ook miljoene kinders
wat honger is en sonder 'n toekoms is. Sou hulle nie beter af gewees het as
hulle geaborteer was nie?
Wat sê julle oor aborsies van wangeskape kinders? Is dit goed?
Niemand het iets gesê op hierdie groep oor die operasie wat verlede week in
Engeland uitgevoer is nie...???
Skunk
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36573 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
Roelof
Boodskappe: 13 Geregistreer: November 2000
|
Junior Lid |
|
|
Frikkie, gestel jy het 'n veertien jarige dogter en sy word in jou huis deur
vyf mans om die beurt verkrag en daar is niks wat jy daar aan kan doen nie,
want jy is vasgemaak met draad (Beeld 16 November 2000). Nou vind jy uit dat
jou pragtige kind wat haar hele lewe voor haar het is swanger asgevolg van
'n verkragting. Is 'n aborsie dan nog steeds vekeerd. Het sy die kind
"verwag" (maw. uitgesien om hierdie mensie in die wêreld te bring)? Wat is
jou persoonlike opienie oor genade dood?
Hoor graag van jou.
Roelof
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3a13e240.9316151@news.saix.net...
> Elaine, as jy wil sê wat gebeur as `n vrou swanger raak indien sy
> verkrag word, ek dink dit is wat jy hier bedoel......
>
> My God sê ook baie duidelik vir my "Dit wat ny in my Naam vra en Glo
> dit sal jy kry", nou kan julle maar vir julself antwoord, want glo my
> vandag, God kyk werklik na sy Kinders wat opreg in Hom Glo en Dien en
> verder sê hy ook dat ons Hom daarin moet beproef.... Ha, dis nie wat
> ek gesê het nie, so sal Gelowiges wat nie met God jou jou speel en net
> gou wil Bid en vra asseblief Here wanner die geld min is en verder ken
> ons hom nie, maar try maar nog ons geluk op die Lotto ook.....
>
> NEE Mense, sulke lelike dinge sal nie met die Opregte God wat ek
> AANBID en DIEN gebeur nie.
>
> Groete
> Frikkie
>
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36577 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
Nasty Quaker
Boodskappe: 72 Geregistreer: September 2000
|
Volle Lid |
|
|
Kyk, almal het opinies hieroor, en jy noem 'n uiterste geval. Min mense (ek
ingesluit) sou sê sy moet die satansaad geboorte skenk. Ons kan dit nie van
haar verwag nie. Maar vir enige vrou om te eniger tyd 'n aborsie te hê as sy
lushet, dis waarteen ek in prinsiep gekant is.
Ek sê weer, RGU486 laat mense die wêreld-oor nou sommer enige tyd, 'n pil
neem, en daar is die baba se lewetjie beëindig. Dit is onaanvaarbaar.
Nasty
"Roelof" skryf in boodskap news:3a13eb42.0@news1.mweb.co.za...
> Frikkie, gestel jy het 'n veertien jarige dogter en sy word in jou huis deur
> vyf mans om die beurt verkrag en daar is niks wat jy daar aan kan doen nie,
> want jy is vasgemaak met draad (Beeld 16 November 2000). Nou vind jy uit dat
> jou pragtige kind wat haar hele lewe voor haar het is swanger asgevolg van
> 'n verkragting. Is 'n aborsie dan nog steeds vekeerd. Het sy die kind
> "verwag" (maw. uitgesien om hierdie mensie in die wêreld te bring)? Wat is
> jou persoonlike opienie oor genade dood?
>
> Hoor graag van jou.
> Roelof
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3a13e240.9316151@news.saix.net...
>> Elaine, as jy wil sê wat gebeur as `n vrou swanger raak indien sy
>> verkrag word, ek dink dit is wat jy hier bedoel......
>>
>> My God sê ook baie duidelik vir my "Dit wat ny in my Naam vra en Glo
>> dit sal jy kry", nou kan julle maar vir julself antwoord, want glo my
>> vandag, God kyk werklik na sy Kinders wat opreg in Hom Glo en Dien en
>> verder sê hy ook dat ons Hom daarin moet beproef.... Ha, dis nie wat
>> ek gesê het nie, so sal Gelowiges wat nie met God jou jou speel en net
>> gou wil Bid en vra asseblief Here wanner die geld min is en verder ken
>> ons hom nie, maar try maar nog ons geluk op die Lotto ook.....
>>
>> NEE Mense, sulke lelike dinge sal nie met die Opregte God wat ek
>> AANBID en DIEN gebeur nie.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36578 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, as jy wil sê wat gebeur as `n vrou swanger raak indien sy
verkrag word, ek dink dit is wat jy hier bedoel......
My God sê ook baie duidelik vir my "Dit wat ny in my Naam vra en Glo
dit sal jy kry", nou kan julle maar vir julself antwoord, want glo my
vandag, God kyk werklik na sy Kinders wat opreg in Hom Glo en Dien en
verder sê hy ook dat ons Hom daarin moet beproef.... Ha, dis nie wat
ek gesê het nie, so sal Gelowiges wat nie met God jou jou speel en net
gou wil Bid en vra asseblief Here wanner die geld min is en verder ken
ons hom nie, maar try maar nog ons geluk op die Lotto ook.....
NEE Mense, sulke lelike dinge sal nie met die Opregte God wat ek
AANBID en DIEN gebeur nie.
Groete
Frikkie
On Thu, 16 Nov 2000 13:03:20 +0100, "Skunk" wrote:
>
> Elaine:
>
> girts girts geknip!
>> swanger word na 'n verkragting. Dis baie moeilik om te verduidelik, en ek
>> gaan nie eers probeer nie, want ek glo nie jy sal verstaan nie.
>> Elaine
>
> Nou wonder ek wat ons nie sal verstaan nie... Of het Elaine haarself alweer
> in 'n hoek vasgepraat!!!??? Toemaar skattie, ons ken jou so(ort), maar ons
> bly lief vir jou!
>
> Skunk
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36584 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks dat ek ou WALGWORS nou my Godsdiens vir myself moet hou en ek
probeer geensuns, en glo my GEENSUNS iemand se sieninge verander nie,
al wat ek sê is maak oop julle oë, maar in net `n vorige boodskap maak
jy `n opmerking wat `n antwoord regverdig, hoe verstaan ek dan nou,
Is jy miskien die wagwors...Weet jy nie hoe jou delete knoppie werk
nie, ek verduidelik met graagte want lyk my jou kennis is werklik
Ernstig gebroke.
Ek help graag.
Groete
Frikkie
On Thu, 16 Nov 2000 15:03:18 +0100, "Skunk" wrote:
> Frikkie Potgieter:
> (knip)
>> Jy mors werklik jou tyd want hierdie mense sal jy NOOIT soos in der
>> Ewigheid kan oortuig nie, want hulle is vir die Wêreld en klaar.
> (knip)
>
> 'n Pragtige voorbeeld van volharding. As jy geroepe voel om mense op hierdie
> groep tot bekering te bring, is dit defenitief nie die manier nie. As jy nie
> geroepe voel nie, hou jou Godsdiens gerus vir die binnekamer, ou Walgwors.
>
> Skunk
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36588 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Roelof,
Dit is `n baie belangrike punt wat jy nou hier aanraak maar nou die
volgende:
Eerstens die God wat ek Aanbid sal nie so iets oor my en my gesin
bring nie, dit belowe Hy mos vir my as ek Sy nou paadjie volg...
Ja, die aborsie bly nog steeds verkeerd,
so maklik soos dit, As God nie daardie kind wil hê die lug van die
Aarde sien nie, dan sal hy nie lug sien nie.
Julle moet my nou ook nie verkeerd verstaan nie, want dadelik gaan
daai meid nou sê, maar was al die Boere dan nie Gelowiges nie..
Nee hulle kon Gelowiges gewees het, wat nie hulle pad Hemel toe sou
verander nie, MAAR NOU DIE DING, hulle kon verkeerd gelewe het en
daardeur hulle DAAGLIKSE seëninge verbeur het. Onthou satin is magtig,
dit kan jy sien aan hope van sy aanhangers selfs hier op die lys, maar
God is ALMAGTIG:
Mense, Let wel MENSE, ek hou werklik nie daarvan om in Bybelgesprekke
betrokke te raak wat van kleinteid af deur `n dominee, pastoor of net
wat julle dit wil noem GEBREINSPOEL is, en om nou die werklikheid vir
daardie kind te openbaar is `n werklike ernstige probleem waarmee ons
vandag sit. Hoekom dink julle is die Bybel as soveel male verander,
veral die laaste vertaling. Maklik, sodat God moet aanpas by die
wêreld, en sorry, my God pas nie by my aan nie, ek pas by Hom aan so
moet ook nie sê julle het hierdie woorde NOOIT gehoor nie, want
ongelukkig het julle nou.
Ten laaste het ek ook iewers in `n boodskap gelees van die kerk wat so
lekker besigheid geword het. Ja mense besigheid maar lekker, dit is
ongelukkig al wat julle gaan kry, `n paar sent op aarde, maar pasop,
NIEMAND kan en SAL die DOOD vryspring nie...
Groete
Frikkie
On Thu, 16 Nov 2000 16:11:49 +0200, "Roelof" wrote:
> Frikkie, gestel jy het 'n veertien jarige dogter en sy word in jou huis deur
> vyf mans om die beurt verkrag en daar is niks wat jy daar aan kan doen nie,
> want jy is vasgemaak met draad (Beeld 16 November 2000). Nou vind jy uit dat
> jou pragtige kind wat haar hele lewe voor haar het is swanger asgevolg van
> 'n verkragting. Is 'n aborsie dan nog steeds vekeerd. Het sy die kind
> "verwag" (maw. uitgesien om hierdie mensie in die wêreld te bring)? Wat is
> jou persoonlike opienie oor genade dood?
>
> Hoor graag van jou.
> Roelof
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3a13e240.9316151@news.saix.net...
>> Elaine, as jy wil sê wat gebeur as `n vrou swanger raak indien sy
>> verkrag word, ek dink dit is wat jy hier bedoel......
>> My God sê ook baie duidelik vir my "Dit wat ny in my Naam vra en Glo
>> dit sal jy kry", nou kan julle maar vir julself antwoord, want glo my
>> vandag, God kyk werklik na sy Kinders wat opreg in Hom Glo en Dien en
>> verder sê hy ook dat ons Hom daarin moet beproef.... Ha, dis nie wat
>> ek gesê het nie, so sal Gelowiges wat nie met God jou jou speel en net
>> gou wil Bid en vra asseblief Here wanner die geld min is en verder ken
>> ons hom nie, maar try maar nog ons geluk op die Lotto ook.....
>> NEE Mense, sulke lelike dinge sal nie met die Opregte God wat ek
>> AANBID en DIEN gebeur nie.
>> Groete
>> Frikkie
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36590 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, jy het jou punt gewys en so ook staan dit in Die Woord dat
SLEGS God sal besluit om `n lewe te neem al dan nie, selfs
selfmoordenaars is verdoem. Sorry vir hulle, maar dit is wat GOD sê en
nie ek nie.
Jy mors werklik jou tyd want hierdie mense sal jy NOOIT soos in der
Ewigheid kan oortuig nie, want hulle is vir die Wêreld en klaar.
Groete
Frikkie
On Thu, 16 Nov 2000 13:58:27 +0200, "Elaine" wrote:
> Na verkragting is dit steeds moord, en ek voel God het 'n rede daarmee as jy
> swanger word na 'n verkragting. Dis baie moeilik om te verduidelik, en ek
> gaan nie eers probeer nie, want ek glo nie jy sal verstaan nie.
>
> Elaine
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36592 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 00:00   |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Sy was of nie 'n Christen nie, of sy het daarvoor gevra!!!
Dis nou as jy alles glo wat onse Frikkie hier kwytraak!!!
(sorry, ek weet jy't nie met my gepraat nie...)
Roelof schreef in berichtnieuws
3a13eb42.0@news1.mweb.co.za...
> Frikkie, gestel jy het 'n veertien jarige dogter en sy word in jou huis deur
> vyf mans om die beurt verkrag en daar is niks wat jy daar aan kan doen nie,
> want jy is vasgemaak met draad (Beeld 16 November 2000). Nou vind jy uit dat
> jou pragtige kind wat haar hele lewe voor haar het is swanger asgevolg van
> 'n verkragting. Is 'n aborsie dan nog steeds vekeerd. Het sy die kind
> "verwag" (maw. uitgesien om hierdie mensie in die wêreld te bring)? Wat is
> jou persoonlike opienie oor genade dood?
>
> Hoor graag van jou.
> Roelof
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3a13e240.9316151@news.saix.net...
>> Elaine, as jy wil sê wat gebeur as `n vrou swanger raak indien sy
>> verkrag word, ek dink dit is wat jy hier bedoel......
>>
>> My God sê ook baie duidelik vir my "Dit wat ny in my Naam vra en Glo
>> dit sal jy kry", nou kan julle maar vir julself antwoord, want glo my
>> vandag, God kyk werklik na sy Kinders wat opreg in Hom Glo en Dien en
>> verder sê hy ook dat ons Hom daarin moet beproef.... Ha, dis nie wat
>> ek gesê het nie, so sal Gelowiges wat nie met God jou jou speel en net
>> gou wil Bid en vra asseblief Here wanner die geld min is en verder ken
>> ons hom nie, maar try maar nog ons geluk op die Lotto ook.....
>>
>> NEE Mense, sulke lelike dinge sal nie met die Opregte God wat ek
>> AANBID en DIEN gebeur nie.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36637 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 04:27   |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: Oktober 2000
|
Volle Lid |
|
|
Toe ek in die weermag was het hulle vir ons 'n paar videos gewys oor
aborsie. Dit bly vir my niks anders as moord nie. Ek kan nog onthou hoe die
fetus wegskram van die doodsinstrument sodra dit aan hom raak.
Deesdae kan jy ook mos ook aborteer as die kink down-sindroom is. Dit is
die ouers se kese.
Skunk wrote in message ...
> Nasty Quaker:
>> Nou praat ons aborsie. Genadiglik is daar nog in SA so 'n ding soos die
>> "nasciturus fiksie". Beskerm dit maar as julle saam met my stem, dat
>> ongebore babas ook 'n lewensreg het. SA is uniek in dié sin. In die VSA is
>> RGU486 nou wettig. M.a.w. enige swanger vrou mag die pil te enigertyd voor
>> geboorte neem, dit veroorsaak kraam, en dan is sy gekwyt van die baba.
>> Daarop werp sy die arme ou lewetjie eenvoudig in die toilet of vullis of
>> voer dit vir die hond, en almal sit lekker agteroor en sê: 'n vrou se reg
>> oor haar eie liggaam is haar eie reg, en dit is haar keuse.
>> Wees wakker, die dag kom in SA.
>> Nasty
>
> Groot woorde. Die reg om oor aborsie te besluit is helaas nie joune of myne
> nie, dit lê by die vrou wat die fetus ronddra. Nie jy of ek gaan daaraan
> enigiets verander nie, so laat dit rus.
>
> Aborsies (wettig of onwettig) het en sal altyd bestaan. Jammer, veral as
> mens kyk na mense wie graag kinders wil hê! Maar daar's ook miljoene kinders
> wat honger is en sonder 'n toekoms is. Sou hulle nie beter af gewees het as
> hulle geaborteer was nie?
>
> Wat sê julle oor aborsies van wangeskape kinders? Is dit goed?
>
> Niemand het iets gesê op hierdie groep oor die operasie wat verlede week in
> Engeland uitgevoer is nie...???
>
> Skunk
>
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36641 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Do., 16 November 2000 07:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Skunk wrote:
>
> Nasty Quaker:
>> Nou praat ons aborsie. Genadiglik is daar nog in SA so 'n ding soos die
>> "nasciturus fiksie". Beskerm dit maar as julle saam met my stem, dat
>> ongebore babas ook 'n lewensreg het. SA is uniek in diè sin. In die VSA is
>> RGU486 nou wettig. M.a.w. enige swanger vrou mag die pil te enigertyd voor
>> geboorte neem, dit veroorsaak kraam, en dan is sy gekwyt van die baba.
>> Daarop werp sy die arme ou lewetjie eenvoudig in die toilet of vullis of
>> voer dit vir die hond, en almal sit lekker agteroor en sê: 'n vrou se reg
>> oor haar eie liggaam is haar eie reg, en dit is haar keuse.
>>
>> Wees wakker, die dag kom in SA.
>>
>> Nasty
>
> Groot woorde. Die reg om oor aborsie te besluit is helaas nie joune of myne
> nie, dit lê by die vrou wat die fetus ronddra. Nie jy of ek gaan daaraan
> enigiets verander nie, so laat dit rus.
Die besluit is hare voordat sy die kind (fetus is escapist nonsens!)
ronddra! Die feit bly dat mense wat pro-aborsie is dit nooit kan
debateer nie. Selfs in SA met sy liberalisties wette word die regte van
'n ongebore kind ontken terwyl die misdadiger wat bewys het dat hy nie
in die samelewing inpas nie al die regte in die wereld het!
> Aborsies (wettig of onwettig) het en sal altyd bestaan. Jammer, veral as
> mens kyk na mense wie graag kinders wil hê! Maar daar's ook miljoene kinders
> wat honger is en sonder 'n toekoms is. Sou hulle nie beter af gewees het as
> hulle geaborteer was nie?
Snaaks is dat een van die redes wat aangevoer is om aborsiie in SA te
wettig was die aantal onwettige aborsies wat plaasvind. Nuus vir hulle -
die aantal onwettige aborsies het baie min afgeneem.
>
> Wat sê julle oor aborsies van wangeskape kinders? Is dit goed?
Interesante punt - maar in SA is dit mos kewl - jy gee nie eers vir 'n
moeder met HIV die medisyne wat haar kind teen infeksie sal beskerm nie.
Dan neem dokters ook besluite om kinders onder 'n sekere geboorte gewig
nie te behandel nie, kwansuis te duur maar die ministers kry 17.5%
verhoging, ry lekker motors, bly in groot huise en het privaat
veiligheids wagte.
>
> Niemand het iets gesê op hierdie groep oor die operasie wat verlede week in
> Engeland uitgevoer is nie...???
Bly ek moes nie daardie besluit maak nie!!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36653 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Ook Satan was 'n Engel van die Here - sy naam was Lucifer Hy was 'n
> mooi engel, die engel van musiek, maar toe dog hy mos Hy kan God oorwin, en
> Sy plek as heerser oorneem. Hy kon nie, en as sy straf het God hom uit die
> Hemel geskop en so het die "hel" ontstaan.
En as gevolg van al hierdie gepraat oor die oorspronklike"Engel van die Here"
wat geval het, verkies jy nou om aan
'n entiteit Satan te glo wat net so sterk soos die godheid
is. Jy behoort dus aan 'n kult van die Christendom wat
sover ek kan onthou uitgeskop is uit die tradisionele
opvatting van die Christendom.As ek reg onthou word
dit Manicheisme genoem.
Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36654 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja Gloudina.....as jy nie glo dat Satan bestaan nie, dan het jy 'n probleem.
Ek glo nie aan of in Satan nie, maar wel aan sy bestaan. Onthou jy die
storie van Adam en Eva.....daar word gepraat van die Satan wat hulle versoek
het. Ook Satan was 'n Engel van die Here - sy naam was Lucifer Hy was 'n
mooi engel, die engel van musiek, maar toe dog hy mos Hy kan God oorwin, en
Sy plek as heerser oorneem. Hy kon nie, en as sy straf het God hom uit die
Hemel geskop en so het die "hel" ontstaan. Satan is magtig (Dink maar wat
het hy alles aan Job gedoen), maar God is ALMAGTIG.
As jy wil lees van die aparte mag en krag van Satan.....lees van die
versoeking van Jesus in die woestyn, of van Job of van Adam en Eva. Daar is
orals bewys van sy bestaan. Hy is 'n aparte entiteit. Ek haal 'n paar
versies aan.
Matt: 4: 1-6 : "Toe is Jesus deur die Gees (Heilige Gees) die woestyn in
gelei om deur die duiwel versoek te word. Veertig dae en veertig nagte het
Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword. Die versoeker het toe
gekom en vir Hom gesê: "As U die Seun van God is, sê hierdie klippe moet
boord word," Maar Hy antwoord: "Daar staan geskrywe: 'n Mense leef nie net
van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom."
Daarna neem die duiwel Hom na die heilige stad toe en laat Hom op die
hoogste punt van die tempel staan en sê vir Hom: "As U die Seun van God is
spring af!"
Job 1:6-10 Op 'n dag het die hemelwesens voor die Here kom staan en die
Satan was ook onder hulle. Toe vra die Here vir hom: "Waar kom jy vandaan?"
En die Satan antwoord die Here: "Ek het die wêreld deurkruis"
Die Here vra toe vir Satan: En my dienaar Job het jy hom raakgesien? Sy
gelyke kry jy nie op aarde nie: hy's vroom en opreg hy dien My en vermy die
kwaad."
Toe antwoord die Satan die Here: "Dis nie sonder rede dat Job U dien nie! U
beskerm hom dan, en sy huis en al sy goed.
Verder in Job lees ons hoe God die duiwel dan toestemming gee om Job te
versoek om te kyk of hy Hom sal vloek. Die Satan mag alles van Job vat maar
aan Job mag hy nie raak nie. Later mag hy Job wel siekgemaak het, maar sy
lewe mag hy nie neem nie.
Elaine
wrote
> Ek glo dat alle mense wat soos aan die aparte bestaan vanSATAN glo (as 'n
> aparte entiteit) eintlik SATANISTE is.
> As jy nou so aan Satan glo, Elaine, verminder jy God. En
> ek wonder waar in die bybel ons nou hoor van hierdie
> aparte mag en krag wat SATAN heet?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36657 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> .Jy kan egter nie deur
> die lewe gaan en nie glo dat daar nie n satan is nie.Dit is daarom dat n
> mens aan God glo om jou te help om satan te oorwin.
>
O so, nou word God maar sommer net 'n stuk
hulpapparaat om jou te help om Satan te oorwin.
Praat van God verneder. Nee, Reenen, in die
Christelike konteks is God die fondament van
jou wese. Jou wese is gegrond in God, volgens
die Christelike referensiepunte. As julle so oor
die krag en die mag van Satan praat, dan gee
dit my koue rillings. Daar is net een stappie
verder en dan aanbid julle hom.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36658 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> Satan is magtig en jy kan dit nie wegstry nie en hy
> is orals en al wat magtiger is as satan is God.
>
> Al wat gaan keer dat jy onder sy invloed gaan val
> is as jy aan God glo.
>
> .Dus hy is daar en hy is besig met sy goed en jy kan dit nie afmaak nie.
Jy glo aan Satan, Reenen. Jou filosofie is Manichi-isties.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36660 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Waar kom jou idees van
> Buddishme en die gemeng van gelowe af?
Gaan vertel dit nou vir die Gemeenskap vanJode en Christene. Gaan vertel dit nou
vir
die Rooms Katolieke Kerk hier in Kanada
wat baie simpatiek is met die aspirasies van
die Dalai Lama.
Ek dink, Elaine, dat jy eintlik godslastering
besig, as jy sê dat Buddhiste se aktiwiteite
geinspireer is deur "die duiwel." Gaan praat
met jou predikant daaroor.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36661 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Ek stem saam, maar alle slegte dinge kom van die ou duiwel.
> word of deur die duiwel versoek
Ek glo dat alle mense wat soos aan die aparte bestaan vanSATAN glo (as 'n
aparte entiteit) eintlik SATANISTE is.
As jy nou so aan Satan glo, Elaine, verminder jy God. En
ek wonder waar in die bybel ons nou hoor van hierdie
aparte mag en krag wat SATAN heet?
Gloudina
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36662 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
@home.com wrote:
> Elaine wrote:
>
>> My goeie FOK Gloudina is dit moontlik om met jou te stry?!!!!!!!! Hy is nie
>> so almagtig soos God nie. Ek het dit mos gesê!!!!!!!! Hy 's
>> magtig.....hy't krag ja.......maar hy's nie verdomp ALMAGTIG NIE!!!!!!!!
>> Daar's is groot verdompde verskil!!!!!!!!
>>
>
> En nou begin die klein kerkgaande teleogie-
> verkondigende Elaine vloek soos 'n matroos.
>
> Gloudina
Dit moet natuurlik "teologies-verkondigende"lees.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36663 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> My goeie FOK Gloudina is dit moontlik om met jou te stry?!!!!!!!! Hy is nie
> so almagtig soos God nie. Ek het dit mos gesê!!!!!!!! Hy 's
> magtig.....hy't krag ja.......maar hy's nie verdomp ALMAGTIG NIE!!!!!!!!
> Daar's is groot verdompde verskil!!!!!!!!
>
En nou begin die klein kerkgaande teleogie-
verkondigende Elaine vloek soos 'n matroos.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36667 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina..Jesus self het die bestaan van die duiwel erken...die duiwel kan
nie orals wees op een slag soos God nie, maar hy (ou satang) se demone is
wel oorals. Dink jy Satan het geen krag nie? Waar kom jou idees van
Buddishme en die gemeng van gelowe af? Waar kom oorlog vandaan? Waar kom
versoeking vandaan? Waar kom afgodery vandaan? Alles van die duiwel. Ons
vrye wil laat ons net toe om te kies tussen die weg van die duiwel en God se
weg.
As jy nie jou vyand ken nie, kom sit hy hier op jou skouer en hy belowe jou
allerhande mooi dinge, want jy weet mos nie van beter nie. Dan word jy 'n
lekker sagte en maklike teiken en voor jy jou oë kan uitvee sit jy vas in sy
web. Maar as God aan jou kant is, en jy eer en dien God, dan sal dit nie
gebeur nie, want jy kan Satan en sy demone in die naam van God wegjaag. En
moet nou nie sê ek maak van God 'n kruk nie. Maar as ons Hom dien, sal Hy
ook daar wees vir ons. En weet jy Gloudina partykeer skeep jy Hom bietjie
af, en as jy Hom vra is Hy weer daar. Dink jy nie ons moet ons skaam nie?
Elaine
Gloudina skryf:
>
> O so, nou word God maar sommer net 'n stuk
> hulpapparaat om jou te help om Satan te oorwin.
> Praat van God verneder. Nee, Reenen, in die
> Christelike konteks is God die fondament van
> jou wese. Jou wese is gegrond in God, volgens
> die Christelike referensiepunte. As julle so oor
> die krag en die mag van Satan praat, dan gee
> dit my koue rillings. Daar is net een stappie
> verder en dan aanbid julle hom.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36713 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Vr., 17 November 2000 05:55   |
Dirkie
Boodskappe: 103 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Frikkie, ek hoop en bid net vir jou part dat dit nooit sal gebeur met jou
of jou gesin nie. Ek weet van baie mense met wie dit gebeur het wat
dieselfde as jy geglo het. Wat is jy beter as ander dat jy nie getoets sal
word nie of vervolging sal vryspring. Ek wens dit nie my grootste vyand toe
nie, maar bid dat God my deur dit sal help indien dit met my gebeur, want
onthou alhoewel jy nie deel van die wêreld mag wees nie is jy nog steeds in
die wêreld.
Ek
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3a13e240.9316151@news.saix.net...
> Elaine, as jy wil sê wat gebeur as `n vrou swanger raak indien sy
> verkrag word, ek dink dit is wat jy hier bedoel......
>
> My God sê ook baie duidelik vir my "Dit wat ny in my Naam vra en Glo
> dit sal jy kry", nou kan julle maar vir julself antwoord, want glo my
> vandag, God kyk werklik na sy Kinders wat opreg in Hom Glo en Dien en
> verder sê hy ook dat ons Hom daarin moet beproef.... Ha, dis nie wat
> ek gesê het nie, so sal Gelowiges wat nie met God jou jou speel en net
> gou wil Bid en vra asseblief Here wanner die geld min is en verder ken
> ons hom nie, maar try maar nog ons geluk op die Lotto ook.....
>
> NEE Mense, sulke lelike dinge sal nie met die Opregte God wat ek
> AANBID en DIEN gebeur nie.
>
> Groete
> Frikkie
>
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 14:17:34 UTC 2026
|