Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ABORSIE!!!
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36721 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Sa., 18 November 2000 00:00   |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, ek dog jy glo ook aan satan of hoe ?
Nie dat ék dit glo nie - ek stem saam met Emmy, godsdienste is té eensydig
en té bekrompe vir my. Jy dink baie gebruike in ander godsdienste is snaaks,
maar jy moet darem besef dat die ander 'gelowiges' net so oor jou
godsdiens dink . Dit is net die punt : almal wat 'n godsdiens het, glo dat
sy eie godsdiens die regte een is. Dit is menslik en normaal. Wat vir jou
snaaks is, is vir 'n ander mens normaal en omgekeerd.
Dit is net so eienaardig om blindelings alles te glo wat in 'n vier duisend
jaar oue boek (die bybel) staan as om vir Maria (Jesus se ma) te bid.
En Elaine, nóg die katolieke nóg die buddhiste aanbid beelde - die beelde is
net 'n voorstelling van hul god. Soos Emmy sê : ons sit ook foto's van ons
vriende/familie in ons huis, dit beteken nog nie dat ons dink dat die foto's
ons vriende/familie IS nie :-).
Hilda.
--
*>No te mueras sin decirme adónde vas Vra die Priesters by die RK......hulle glo aan Satan as 'n aparte[/color]
entiteit,
> want hulle doen exorcism.....dryf sy demone uit mense uit.
> Die Buddhiste aanbid 'n BEELD!!!!!!!!!! Hulle is die lasteraars nie ek nie
> Gloudina......Ek aanbid 'n God wat leef, nie een wat uit koper gemaak is
> nie.
>
> Elaine
>
>
> wrote
>
> Rooms Katolieke Kerk hier in Kanada
> wat baie simpatiek is met die aspirasies van
> die Dalai Lama.
> Ek dink, Elaine, dat jy eintlik godslastering
> besig, as jy sê dat Buddhiste se aktiwiteite
> geinspireer is deur "die duiwel." Gaan praat
> met jou predikant daaroor.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36729 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Sa., 18 November 2000 00:00   |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja, Gloudina, ek stem saam. Hierdie mense sal ook net probeer om hul naaste
met liefde en respek te behandel. In daardie lig, sal ek graag 'n gods-diens
belewe ... maar hulle is seldsaam en ek kry hulle meer by mense wat nie kerk
toe gaan nie - dit is my persoonlike ervaring.
Hilda.
--
*>No te mueras sin decirme adónde vas Nie dat ék dit glo nie - ek stem saam met Emmy, godsdienste is té eensydig[/color]
> en té bekrompe vir my.
Dit hang alles af wat mens onder "godsdienste" verstaan. Mens
moet nie vaskyk teen die waninterpretasies en vooroordele
wat die sogenaamde volgelinge van so 'n godsdiens verkondig
nie, maar soek na die energie agter so 'n gods-diens. Ek het
al vantevore gesê: dis eers deur die studie van Buddhisme
dat ek weer onder die indruk kom van die energie-wekkende
en reddende aksie wat 'n Christen onderneem as hy "glo in
die reddende mag van Christus." Hy beoefen wat die Buddhis
guru-yoga noem. Maar die krag is alleen daar as hy dit
beoefen. Dus hierdie ouens wat Here, Here skree, maar nie
die Christelike praktyk van liefde vir jou God en jou naaste
volg nie, gebruik die Christelike mantel vir die verkeerde
redes.
Vir myself, ek is altyd bly as ek 'n opregte godsdienstige
persoon ontmoet, of hy nou 'n Moslem, Jood, Christen,
Buddhis, Hindoe of Noord-Amerikaanse Eerste Nasie is
wat glo in die Groot Gees. Ek voel 'n band met enigeen
van hulle.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36737 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Sa., 18 November 2000 00:00   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ekskuus??? Ek het dit dalk bietjie kras uit gedruk Maar hulle kerke is vol
afbeeldings van Jesus. Een van die 10 gebooie sê dat jy geen afbeelding van
Hom mag maak nie, maw afgodsdienaars. Hulle bid tot Moeder
Maria.......hoekom?! Wat kan Moeder Maria vir jou saligheid doen? Dan glo
hulle natuurlik aan die vage vuur ook.
Verder glo hulle dat die priester vir jou sondes moet bid en dat jy hom
daarna moet betaal anders word jou sondes nie vergewe nie.
Miskien is die Katolieke Kerke in Europa meer verlig as in SA, maar ek was
al 'n paar keer saam met my tannie Sandy daar en ek belowe jou, "Hail Mary
Full of Grace" gaan niemand se sondes vergewe nie, en ek hoef ook nie aan 'n
priester te bely sodat my sondes vergewe kan word nie. Nee ek kan direk tot
Jesus bid. Die katolieke dink jy moet deur hul priesters gaan.
Hulle preek ook dat die mens nie die tempel van God is nie, maar die kerk.
'n Kerk? 'n Gebou van stene en sement? Ek dink nou regtig nie so nie.
Ek's baie lief vir my Tannie, maar ek keur glad nie haar kerk of hulle
metodes toe nie. Al twee haar seuns het weggebreuk van die kerk, een is nou
'n Methodist en die ander een Reformed. Al twee het al met haar probeer
praat oor die vreeslike dinge wat die kerk te vertelle het, maar gewoonte
hou haar daar.
Elaine
Hilda en Gervaas skryf in boodskap news:itsR5.166679$iI2.3101851@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> "Elaine" schreef in bericht
> news:3a15c213.0@news1.mweb.co.za...
>> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
>> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.
>
> Ag, Elaine, jy's sê naief en weet sê min oor die res van die wêreld dat 'n
> mens jou al jou onbesonne uitsprake maar moet vergewe. Die katolieke aanbid
> beelde :-))). Ek kan baie oor die katolieke vertel, maar dat hulle beelde
> aanbid ... nee, jong, jy moet 'n bietjie meer inligtinge oor ander kulture
> inwin voor jy iets sê.
> Alhoewel, hierdie bydrae was regtig skreeusnaaks - dankie dat jy ons so
> lekker laat lag.
>
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36740 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Sa., 18 November 2000 00:00   |
Jan de Gavre
Boodskappe: 15 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
Elaine
Ik ga niet meer met je in discussie hoor, maar ik wil alleen nog zeggen, dat
je een heel triest mens bent. Ik heb vreselijk met je te doen. Maar
waarschijnlijk ben je happy met je oogkleppen op en je rechtlijnige denken.
Eeen discussie met jou is zinloos, je bent zo bekrompen en veroordelend
bezig.
Alles en iedereen veroordeel je van Moslim tot Jood, van Katholiek tot
Boedhist, alleen jouw kerk deugd.
En nog iets, men maakt geen afbeelding van God hoor, dat was het enige wat
hij geloof ik verboden heeft. Jezus is op aarde geweest, als mens , dus
waarom kan hij niet afgebeeld worden.
Dan nog iets, Maria is de moeder van Jezus, uitverkoren door de Heer, om
zijn kind te baren, de Verlosser. Jij beweerd dan gewoon dat dat niets te
betekenen heeft.
Leef maar verder in je wereldje, gelukkig sterft jouw soort langzaam uit, de
wereld zal er beter door worden!!!
Religie heeft al veel ellende veroorzaakt op de wereld.
Boedhisten zeggen in ieder geval, leer God kennen en voel zijn aanwezigheid,
het zal je goed doen. Jij veroordeelt dat, omdat je gelijk begint te zeuren
over iets, wat volgens jou niet deugd. Het goede zie je niet.
Triest, triest triest, maar je kiest ervoor
Arno
"Elaine" skryf in boodskap news:3a16ea46.0@news1.mweb.co.za...
> Ek verstaan wat jy sê Hilda.....maar die bybel (een van die tien gebooie as
> a matter of fact) sê duidelik jy mag "Geen afbeelding maak van My nie" Dis
> nie soos 'n foto nie, dis 'n afbeelding want niemand weet hoe Jesus regtig
> gelyk het nie.
> Wat Buddha betref, wel ek kan dit glad nie goedkeur nie, want hulle bid nie
> tot dieselfde God as ek nie, en ek aanbid die Enigste Lewende God...so (hoe
> erg dit ookal mag klink vir jou) Ek is reg hulle is verkeerd, maak nie saak
> wat jy, Gloudina of die res van die wêreld sê nie. Hulle kniel wel voor daai
> beeld neer en bring vir hom offerande. Buddisme is en sal altyd verkeerd
> bly.
>
> Elaine
>
> Hilda en Gervaas wrote
> .
>> Dit is net so eienaardig om blindelings alles te glo wat in 'n vier
> duisend
>> jaar oue boek (die bybel) staan as om vir Maria (Jesus se ma) te bid.
>> En Elaine, nóg die katolieke nóg die buddhiste aanbid beelde - die
beelde
> is
>> net 'n voorstelling van hul god. Soos Emmy sê : ons sit ook foto's van ons
>> vriende/familie in ons huis, dit beteken nog nie dat ons dink dat die
> foto's
>> ons vriende/familie IS nie :-).
>> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36743 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Sa., 18 November 2000 00:00   |
Blommetjie
Boodskappe: 157 Geregistreer: Februarie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Elaine, jy mors jou kosbare Tyd !
Elaine skryf in boodskap news:3a16681b.0@news1.mweb.co.za...
> Ekskuus??? Ek het dit dalk bietjie kras uit gedruk Maar hulle kerke is vol
> afbeeldings van Jesus. Een van die 10 gebooie sê dat jy geen afbeelding van
> Hom mag maak nie, maw afgodsdienaars. Hulle bid tot Moeder
> Maria.......hoekom?! Wat kan Moeder Maria vir jou saligheid doen? Dan glo
> hulle natuurlik aan die vage vuur ook.
> Verder glo hulle dat die priester vir jou sondes moet bid en dat jy hom
> daarna moet betaal anders word jou sondes nie vergewe nie.
> Miskien is die Katolieke Kerke in Europa meer verlig as in SA, maar ek was
> al 'n paar keer saam met my tannie Sandy daar en ek belowe jou, "Hail Mary
> Full of Grace" gaan niemand se sondes vergewe nie, en ek hoef ook nie aan 'n
> priester te bely sodat my sondes vergewe kan word nie. Nee ek kan direk tot
> Jesus bid. Die katolieke dink jy moet deur hul priesters gaan.
> Hulle preek ook dat die mens nie die tempel van God is nie, maar die kerk.
> 'n Kerk? 'n Gebou van stene en sement? Ek dink nou regtig nie so nie.
> Ek's baie lief vir my Tannie, maar ek keur glad nie haar kerk of hulle
> metodes toe nie. Al twee haar seuns het weggebreuk van die kerk, een is nou
> 'n Methodist en die ander een Reformed. Al twee het al met haar probeer
> praat oor die vreeslike dinge wat die kerk te vertelle het, maar gewoonte
> hou haar daar.
>
> Elaine
>
>
> Hilda en Gervaas wrote in message
> news:itsR5.166679$iI2.3101851@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> "Elaine" schreef in bericht
>> news:3a15c213.0@news1.mweb.co.za...
>>> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die
> huis
>>> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.
>>
>> Ag, Elaine, jy's só naief en weet só min oor die res van die wêreld dat 'n
>> mens jou al jou onbesonne uitsprake maar moet vergewe. Die katolieke
> aanbid
>> beelde :-))). Ek kan baie oor die katolieke vertel, maar dat hulle beelde
>> aanbid ... nee, jong, jy moet 'n bietjie meer inligtinge oor ander kulture
>> inwin voor jy iets sê.
>> Alhoewel, hierdie bydrae was regtig skreeusnaaks - dankie dat jy ons so
>> lekker laat lag.
>>
>> Hilda.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36745 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Sa., 18 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Hilda en Gervaas wrote:
> Nie dat ék dit glo nie - ek stem saam met Emmy, godsdienste is té eensydig
> en té bekrompe vir my.
Dit hang alles af wat mens onder "godsdienste" verstaan. Mens
moet nie vaskyk teen die waninterpretasies en vooroordele
wat die sogenaamde volgelinge van so 'n godsdiens verkondig
nie, maar soek na die energie agter so 'n gods-diens. Ek het
al vantevore gesê: dis eers deur die studie van Buddhisme
dat ek weer onder die indruk kom van die energie-wekkende
en reddende aksie wat 'n Christen onderneem as hy "glo in
die reddende mag van Christus." Hy beoefen wat die Buddhis
guru-yoga noem. Maar die krag is alleen daar as hy dit
beoefen. Dus hierdie ouens wat Here, Here skree, maar nie
die Christelike praktyk van liefde vir jou God en jou naaste
volg nie, gebruik die Christelike mantel vir die verkeerde
redes.
Vir myself, ek is altyd bly as ek 'n opregte godsdienstige
persoon ontmoet, of hy nou 'n Moslem, Jood, Christen,
Buddhis, Hindoe of Noord-Amerikaanse Eerste Nasie is
wat glo in die Groot Gees. Ek voel 'n band met enigeen
van hulle.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36769 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
Sa., 18 November 2000 01:13   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Elaine wrote:
> Uhm Gloudina......die Katolieke aanbid beelde en dink die kerk is die huis
> van God......nie 'n baie betroubare bron van inligting nie.
So jy en 'n Katoliek aanbid nou dieselfdeGod nie, Elaine?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36793 is 'n antwoord op boodskap #36540] |
So., 19 November 2000 00:00   |
Nasty Quaker
Boodskappe: 72 Geregistreer: September 2000
|
Volle Lid |
|
|
Besef julle Nederlanders dat sommige van ons nie Hollands verstaan nie?
"Arno en Theo" skryf in boodskap news:8v6t67$mhs$1@news1.xs4all.nl...
> Elaine
>
> Ik ga niet meer met je in discussie hoor, maar ik wil alleen nog zeggen, dat
> je een heel triest mens bent. Ik heb vreselijk met je te doen. Maar
> waarschijnlijk ben je happy met je oogkleppen op en je rechtlijnige denken.
> Eeen discussie met jou is zinloos, je bent zo bekrompen en veroordelend
> bezig.
> Alles en iedereen veroordeel je van Moslim tot Jood, van Katholiek tot
> Boedhist, alleen jouw kerk deugd.
> En nog iets, men maakt geen afbeelding van God hoor, dat was het enige wat
> hij geloof ik verboden heeft. Jezus is op aarde geweest, als mens , dus
> waarom kan hij niet afgebeeld worden.
> Dan nog iets, Maria is de moeder van Jezus, uitverkoren door de Heer, om
> zijn kind te baren, de Verlosser. Jij beweerd dan gewoon dat dat niets te
> betekenen heeft.
> Leef maar verder in je wereldje, gelukkig sterft jouw soort langzaam uit, de
> wereld zal er beter door worden!!!
> Religie heeft al veel ellende veroorzaakt op de wereld.
> Boedhisten zeggen in ieder geval, leer God kennen en voel zijn aanwezigheid,
> het zal je goed doen. Jij veroordeelt dat, omdat je gelijk begint te zeuren
> over iets, wat volgens jou niet deugd. Het goede zie je niet.
> Triest, triest triest, maar je kiest ervoor
>
> Arno
> "Elaine" schreef in bericht
> news:3a16ea46.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek verstaan wat jy sê Hilda.....maar die bybel (een van die tien gebooie
> as
>> a matter of fact) sê duidelik jy mag "Geen afbeelding maak van My nie"
> Dis
>> nie soos 'n foto nie, dis 'n afbeelding want niemand weet hoe Jesus regtig
>> gelyk het nie.
>> Wat Buddha betref, wel ek kan dit glad nie goedkeur nie, want hulle bid
> nie
>> tot dieselfde God as ek nie, en ek aanbid die Enigste Lewende God...so
> (hoe
>> erg dit ookal mag klink vir jou) Ek is reg hulle is verkeerd, maak nie
> saak
>> wat jy, Gloudina of die res van die wêreld sê nie. Hulle kniel wel voor
> daai
>> beeld neer en bring vir hom offerande. Buddisme is en sal altyd verkeerd
>> bly.
>>
>> Elaine
>>
>> Hilda en Gervaas wrote
>> .
>>> Dit is net so eienaardig om blindelings alles te glo wat in 'n vier
>> duisend
>>> jaar oue boek (die bybel) staan as om vir Maria (Jesus se ma) te bid.
>>> En Elaine, nóg die katolieke nóg die buddhiste aanbid beelde - die
> beelde
>> is
>>> net 'n voorstelling van hul god. Soos Emmy sê : ons sit ook foto's van
> ons
>>> vriende/familie in ons huis, dit beteken nog nie dat ons dink dat die
>> foto's
>>> ons vriende/familie IS nie :-).
>>> Hilda.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: ABORSIE!!! [boodskap #36961 is 'n antwoord op boodskap #36768] |
Wo., 22 November 2000 00:00  |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
Drie hoera's vir jou, meisie!
Skunk
Elaine:
> 5. Killfile
> skryf:
>
> En nou begin die klein kerkgaande teleogie-
> verkondigende Elaine vloek soos 'n matroos.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 20:18:25 UTC 2026
|