Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Sjampanje en voorneme
Re: Die meid [boodskap #3623 is 'n antwoord op boodskap #3616] Vr, 09 Januarie 2004 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> O ons het Roely onderskat Katryn,
>
> O ja. Ek begin nou ook wonder of sy nie 'n anderkawwer Granny
> Weatherwax is nie?

LOL! Behalwe vir die ouderdom natuurlik, maar hulle sê mos altyd GW
het so 'n mooi vel ens. tenspyte van al haar pogings om vratte te
groei :-) My gunsteling quote oor haar is: "Granny Weatherwax walked
quickly through the darkness with the frank stride of someone who was
at least certain that the forest, on this damp and windy night,
contained strange and terrible things and she was it". Amper soos ek
deur die strate van Londen (of Roely deur die strate van
Amsterdam):-)))


> Was Granny Weatherwax dalk in geheime besprekings met Gustave
> Landauer onlangs? As Roely oor "Die Revolution" begin praat of dalk
> selfs "Discourse", dan sal ons weet!
> ;-))

ROTFL! Dankie tog iemand anders se "sleutelwoorde" is nou onder
bespreking, en nie myne nie! :-))

Lorinda
Re: Ons Anargis ;-)) [boodskap #3624 is 'n antwoord op boodskap #3619] Vr, 09 Januarie 2004 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> En op so
> manier darem 'n beter idee kan kry van wat werklik aangaan in die
> wereld.
>

Wat is die nuutste oor julle verkiesings Katryn? Wie dink jy het nou die beste kans?

Lorinda
Re: Ons Anargis ;-)) [boodskap #3625 is 'n antwoord op boodskap #3624] Vr, 09 Januarie 2004 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Wat is die nuutste oor julle verkiesings Katryn? Wie dink jy het nou die beste kans?

Volgens die media is Dean nogsteeds loshande die voorloper. Maar ons
sal sien na die eerste primaries se uitslae bekend is. Dit is
vreeslik moeilik om enigsins 'n idee te kry wat ons Dems se kanse om
die verkiesing te wen in November.
Ek weet hoe jy voel oor die rol van die media in die algemeen, en tot
'n mate stem ek met jou saam, maar hier in Amerika speel die TV en
koerante wat nou al omtrent 90% in die hande van die regse
konserwatiewes is, veral nadat die Repugs dit reggekry het om ons FCC
reëls en regulasies te omseil. Die FCC wat tot 'n mate beskerming
gebied het, juis teen hierdie tipe van misbruik en oorname.
Wat op die oomblik gebeur is die volgende:-
Daar word raporteer oor die Demokrate en die kandidate. Dean kry die
meeste dekking. Direk daarna word daar vir ons vertel van Bush se
bleddie Voodoo economics en dat ons ekonomie dan nou kamtig so
wonderbaarlik aan't hertel is. Newwermaaind dat daar ekonome dwarsoor
die wereld is wat anders sê en anders voel oor die tuimelende dollar
en die feit dat daar nogsteeds miljoene Amerikaners sonder werk sit,
en dat daar daagliks duisende jobs na die buiteland verplaas word, en
dat ons "deficit" net groter raak, en dat ons klein- klein kinders
gaan bars om die skuld af te betaal, dit alles nadat hierdie spul
idiote...ag
Okay, ek sal nou stilbly....don't get me started....
;-)))

O terloops, ek het gister probeer om vir jou 'n skakel te stuur na
moveon.org se nuutste advertensie verldtog. Maar ek dink ek het
drooggemaak. Hier is dit weer - nogal interessant! ;-)
http://bushin30seconds.org/people/
Re: Die meid [boodskap #3626 is 'n antwoord op boodskap #3623] Vr, 09 Januarie 2004 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> O ja. Ek begin nou ook wonder of sy nie 'n anderkawwer Granny
>> Weatherwax is nie?
>
> LOL! Behalwe vir die ouderdom natuurlik, maar hulle sê mos altyd GW
> het so 'n mooi vel ens. tenspyte van al haar pogings om vratte te
> groei :-)

Ja, maar *** behalwe**** vir die ouderdom...
Giegiegie
Ek dink sy is net so slim en oulik soos Granny Weatherwax (hey oppas
vir daai GW - dit klink alteveel na iemand anders.....grrrrr.
;-))

> My gunsteling quote oor haar is: "Granny Weatherwax walked
> quickly through the darkness with the frank stride of someone who was
> at least certain that the forest, on this damp and windy night,
> contained strange and terrible things and she was it". Amper soos ek
> deur die strate van Londen (of Roely deur die strate van
> Amsterdam):-)))

LOL!! Ek het daardie boeke so lank gelede gelees, maar hulle is
sooooo goed!! Dit was erg lekker om nou weer daaraan te dink! ;-))

> ROTFL! Dankie tog iemand anders se "sleutelwoorde" is nou onder
> bespreking, en nie myne nie! :-))

Ja, as vriende moet ons die las (burden) mos deel, Lorinda. Deel
hoor. Deel!
;-))
Re: Ons Anargis ;-)) [boodskap #3630 is 'n antwoord op boodskap #3625] Sa, 10 Januarie 2004 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> O terloops, ek het gister probeer om vir jou 'n skakel te stuur na
> moveon.org se nuutste advertensie verldtog. Maar ek dink ek het
> drooggemaak. Hier is dit weer - nogal interessant! ;-)
> http://bushin30seconds.org/people/

Baie dankie! Ek sal dit dophou om te sien watter advertensie wen...

Lorinda
Re: Die meid [boodskap #3632 is 'n antwoord op boodskap #3626] Sa, 10 Januarie 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>>

> (hey oppas
> vir daai GW - dit klink alteveel na iemand anders.....grrrrr.
> ;-))

O Gaats, jammer... ons kan maar net hoop hy word
ge-weatherwax..:-))Wel as ons almal hard genoeg probeer...


> Ja, as vriende moet ons die las (burden) mos deel, Lorinda. Deel
> hoor. Deel!
> ;-))

Ek is so bly jy voel so daaroor, soos jy weet glo ek daaraan om dinge
te deel...
Oeps....:-))

Lorinda
Delers [boodskap #3634 is 'n antwoord op boodskap #3632] Sa, 10 Januarie 2004 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Ja, as vriende moet ons die las (burden) mos deel, Lorinda. Deel
>> hoor. Deel!
>> ;-))
>
> Ek is so bly jy voel so daaroor, soos jy weet glo ek daaraan om dinge
> te deel...
> Oeps....:-))

LOL!!!
Lorinda en Katryn! [boodskap #3640 is 'n antwoord op boodskap #3634] So, 11 Januarie 2004 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
LOL!
WAt voel ik mij toch altijd opgewekt als ik jullie berichten lees! Ik moest
weer hard lachen. Die boeken van Pratchett ken ik niet, maar het wordt hoog
tijd dat ik ze eens ga lezen. Weten jullie hoe Equal Rites in het Nederlands
is vertaald?: Meidezeggenschap. Dat zegt mij genoeg. Ik móét dat lezen! Maar
eerst nog een eng boek van Sarah Dunant.

Roely
Re: Lorinda en Katryn! [boodskap #3642 is 'n antwoord op boodskap #3640] So, 11 Januarie 2004 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> . Weten jullie hoe Equal Rites in het Nederlands
> is vertaald?: Meidezeggenschap. Dat zegt mij genoeg. Ik móét dat lezen! Maar
> eerst nog een eng boek van Sarah Dunant.

LOL! Jy sal dit geniet. ;-)
Watter ene van Sarah Dunant lees jy op die oomblik? 'n Vriendin van
my is verslaaf aan speurverhale en "mysteries" tipe van boeke, en ek
het dit al op haar boekrak gesien noudat ek daaraan dink.
sarah dunant [boodskap #3643 is 'n antwoord op boodskap #3642] So, 11 Januarie 2004 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:sur200pi3trc0bof39khovpcaq0u04nnau@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
> LOL! Jy sal dit geniet. ;-)
> Watter ene van Sarah Dunant lees jy op die oomblik? 'n Vriendin van
> my is verslaaf aan speurverhale en "mysteries" tipe van boeke, en ek
> het dit al op haar boekrak gesien noudat ek daaraan dink.
>

Ik lees 'Spoorloos in Italië'. Haar laatste boek 'the birth of Venus'
schijnt prachtig te zijn.

Roely
Re: sarah dunant [boodskap #3646 is 'n antwoord op boodskap #3643] So, 11 Januarie 2004 17:09 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Ik lees 'Spoorloos in Italië'. Haar laatste boek 'the birth of Venus'
> schijnt prachtig te zijn.

Ek gaan haar netnou bel om te hoor of sy dit het, en dan gaan ek dit
ook lees! Die Spoorloos in Italië klink ook baie interessant!
Vorige onderwerp: Help die mense in S.A.
Volgende onderwerp: Re: Skaap woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:48:57 MGT 2024