Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hay - Wat dink julle van swinging?
Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36179] Wo, 08 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hello

Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en besluit ek
sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle van
"swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste pel
vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as iets
dieper.

Elaine
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36238 is 'n antwoord op boodskap #36179] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oor jou beskouing van die rol van mans en vrouens in 'n verhouding is
baie al geskryf...

Woman wants monogamy;
Man delights in novelty.
Love is woman�s moon and sun;
Man has other forms of fun.
Woman lives but in her lord;
Count to ten, and man is bored.
With this the gist and sum of it,
What earthly good can come of it?

Not So Deep as a Well (1937) "General Review of the Sex Situation"
Dorothy Parker�1893-1967. American critic and humorist

Daar is aanduidings uit die natuur dat die situasie soms omgekeerd is.

Elaine wrote in article
...
> Hello
>
> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en besluit ek
> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle van
> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste pel
> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as iets
> dieper.
>
> Elaine
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36239 is 'n antwoord op boodskap #36179] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek dink nie my God sal dit goedkeur nie...glad nie en ek oorweeg dit nie
eers nie, maar daar's 'n paar mense wat ek ken wat dink dis 'n wonderlike
lewenstyl.

Elaine

Emmy skryf in boodskap news:#IU7oLjSAHA.292@net003s...
> Volwassen mensen kunnen en mogen zelf beslissingen nemen en als dit
> beiden willen zou ik zeggen.... Ga je gang ha ha
> Maar mag dat wel in jouw levensfilosofie deze vraag verwonderde me wel
> van je.
> Mag dat wel van jouw god??
>
> Grt
> Emmy
>
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
>> Hello
>>
>> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en
> besluit ek
>> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle
> van
>> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
>> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste
> pel
>> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
>> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as
> iets
>> dieper.
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36241 is 'n antwoord op boodskap #36179] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee dis my base.....ek sal hulle nie as vriende beskryf nie, al kan hulle
heel aangenaam wees as hulle wil. Hulle probeer my en my man nou al geruime
tyd ompraat om hulle te join, maar ek bly vasskop.

Elaine

Jonas skryf in boodskap news:3a0acb86$0$230@helios.is.co.za...
> Ekvertrou die mense is nie jou vriende nie - hoe de donner kan jy jouself en
> jou getroude in die oë kyk - ek is nie preuts nie, maar hoekom dan wil
trou?
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36242 is 'n antwoord op boodskap #36179] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
n Mens kon dit verwag het dat sy dit sal goed praat.

Reenen van Niekerk

Emmy skryf in boodskap news:#IU7oLjSAHA.292@net003s...
> Volwassen mensen kunnen en mogen zelf beslissingen nemen en als dit
> beiden willen zou ik zeggen.... Ga je gang ha ha
> Maar mag dat wel in jouw levensfilosofie deze vraag verwonderde me wel
> van je.
> Mag dat wel van jouw god??
>
> Grt
> Emmy
>
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
>> Hello
>>
>> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en
> besluit ek
>> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle
> van
>> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
>> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste
> pel
>> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
>> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as
> iets
>> dieper.
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36243 is 'n antwoord op boodskap #36179] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ekvertrou die mense is nie jou vriende nie - hoe de donner kan jy jouself en
jou getroude in die oë kyk - ek is nie preuts nie, maar hoekom dan wil trou?

"Elaine" skryf in boodskap news:3a0a7f0d.0@news1.mweb.co.za...
> Nee ek dink nie my God sal dit goedkeur nie...glad nie en ek oorweeg dit nie
> eers nie, maar daar's 'n paar mense wat ek ken wat dink dis 'n wonderlike
> lewenstyl.
>
> Elaine
>
> Emmy skryf in boodskap news:#IU7oLjSAHA.292@net003s...
>> Volwassen mensen kunnen en mogen zelf beslissingen nemen en als dit
>> beiden willen zou ik zeggen.... Ga je gang ha ha
>> Maar mag dat wel in jouw levensfilosofie deze vraag verwonderde me wel
>> van je.
>> Mag dat wel van jouw god??
>>
>> Grt
>> Emmy
>>
>>
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hello
>>>
>>> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en
>> besluit ek
>>> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle
>> van
>>> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
>>> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste
>> pel
>>> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
>>> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as
>> iets
>>> dieper.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36245 is 'n antwoord op boodskap #36179] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Volwassen mensen kunnen en mogen zelf beslissingen nemen en als dit
beiden willen zou ik zeggen.... Ga je gang ha ha
Maar mag dat wel in jouw levensfilosofie deze vraag verwonderde me wel
van je.
Mag dat wel van jouw god??

Grt
Emmy

Elaine schreef in berichtnieuws
3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
> Hello
>
> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en besluit ek
> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle van
> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste pel
> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as iets
> dieper.
>
> Elaine
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36267 is 'n antwoord op boodskap #36179] Do, 09 November 2000 05:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hulle het so tyd gelede op Carte-Blance 'n program daaroor gehad.
Ek kan nie sien hoe 'n paarjie gelukkig getroud kan wees as hulle swing nie.
Dit is net
'n verskoning vir hulle albei om te hoereer.

Oor die algemeen sal mans meer gemaklik daaroor voel as vrouens maar seker
dan net as
sy eie vrou nie betrokke is nie. So jy moet eers vir jou 'n girlfriend kry
en dan kan jy gaan swing.

Van die mense se dit bevorder hulle huwelik ,maar ek dink eintlik hulle is
diep ongelukkig.
Ek persoonlik sal nie by so iets betrokke kan raak nie

Krokkie

Elaine wrote in message ...
> Hello
>
> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en besluit ek
> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle van
> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste pel
> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as iets
> dieper.
>
> Elaine
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36308 is 'n antwoord op boodskap #36179] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jan wrote:

> Woman wants monogamy;
> Man delights in novelty.
> Love is woman’s moon and sun;
> Man has other forms of fun.
> Woman lives but in her lord;
> Count to ten, and man is bored.
> With this the gist and sum of it,
> What earthly good can come of it?
>
> Not So Deep as a Well (1937) "General Review of the Sex Situation"
> Dorothy Parker 1893-1967. American critic and humorist
>
> Daar is aanduidings uit die natuur dat die situasie soms omgekeerd is.
>

Dorothy Parker maak natuurlik tong in die kies
mince meat van die male chauvinist pig hoop dat
"woman lives but for her lord." Daar is statistieke
in die VSA wat bewys dat daar nou meer vrouens
is wat hulle mans (en soms hulle kinders) verlaat
as andersom.

Gloudina
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36326 is 'n antwoord op boodskap #36179] Vr, 10 November 2000 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Is dit nou Ian wat swing

(Winder of Tarzen ook 'n swinger was)

Krokkie

Elaine wrote in message ...
> Nee dis my base.....ek sal hulle nie as vriende beskryf nie, al kan hulle
> heel aangenaam wees as hulle wil. Hulle probeer my en my man nou al geruime
> tyd ompraat om hulle te join, maar ek bly vasskop.
>
> Elaine
>
> Jonas wrote in message
> news:3a0acb86$0$230@helios.is.co.za...
>> Ekvertrou die mense is nie jou vriende nie - hoe de donner kan jy jouself
> en
>> jou getroude in die oë kyk - ek is nie preuts nie, maar hoekom dan wil
> trou?
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36352 is 'n antwoord op boodskap #36179] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
So, jou baas het die "hots" vir jou. Ek lei af dat jy in SA is. As jy in
die VSA was, sou ek gesê het dat jy nou die ideale geleentheid het om die
doos te sue vir sexual harassment...

Elaine wrote in message ...
> Nee dis my base.....ek sal hulle nie as vriende beskryf nie, al kan hulle
> heel aangenaam wees as hulle wil. Hulle probeer my en my man nou al geruime
> tyd ompraat om hulle te join, maar ek bly vasskop.
>
> Elaine
>
> Jonas wrote in message
> news:3a0acb86$0$230@helios.is.co.za...
>> Ekvertrou die mense is nie jou vriende nie - hoe de donner kan jy jouself
> en
>> jou getroude in die oë kyk - ek is nie preuts nie, maar hoekom dan wil
> trou?
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36353 is 'n antwoord op boodskap #36179] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Holland is mos een van die mees losbandige nasies ter wereld, nie waar nie?
Ek hoor julle meisietjies begin wettig daar seks hê op die ryp-oue ouderdom
van 12. Is dit korrek?

Nasty

"Emmy" skryf in boodskap news:#IU7oLjSAHA.292@net003s...
> Volwassen mensen kunnen en mogen zelf beslissingen nemen en als dit
> beiden willen zou ik zeggen.... Ga je gang ha ha
> Maar mag dat wel in jouw levensfilosofie deze vraag verwonderde me wel
> van je.
> Mag dat wel van jouw god??
>
> Grt
> Emmy
>
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
>> Hello
>>
>> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en
> besluit ek
>> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle
> van
>> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
>> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste
> pel
>> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
>> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as
> iets
>> dieper.
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36354 is 'n antwoord op boodskap #36179] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Swinging is hoe los mans, hul vrouens oorreed om hul buite-egtelike
verlustiginge, goed te keer. Arme vrouens. Hulle lei julle om die bos. As ek
'n vrou was, en my man sê vir my hy wil swing, sou ek hom nooitweer vertrou
nie.

'n Mens moet waak teen sulke dinge wat die tradisionele
familie/gesinstruktuur afbreek. Dit gaan net afdraande vandaar. Dit is
steeds sterker as jy Godsdienstig is. Dit is nie vir enige Christen,
aanvaarbaar nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
> Hello
>
> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en besluit ek
> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle van
> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste pel
> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as iets
> dieper.
>
> Elaine
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36405 is 'n antwoord op boodskap #36179] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat.....hy's nie so bad nie en besides die tipe werk wat ek doen (nie
prostitusie nie hoor!!!) gaan my nie vaste gronde gee nie. Hier in SA het
ons beter wette as in die VSA en sal ek hom makliker kan sue.

Elaine

Jan skryf in boodskap news:t0qncc9buq0n7d@corp.supernews.com...
> So, jou baas het die "hots" vir jou. Ek lei af dat jy in SA is. As jy in
> die VSA was, sou ek gesê het dat jy nou die ideale geleentheid het om die
> doos te sue vir sexual harassment...
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36406 is 'n antwoord op boodskap #36179] So, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Nasty Quaker" schreef...
> Holland is mos een van die mees losbandige nasies ter wereld, nie waar nie?
> Ek hoor julle meisietjies begin wettig daar seks hê op die ryp-oue ouderdom
> van 12. Is dit korrek?

Ja, en als we acht worden mogen we ons eerste stickie opsteken. Doe niet zo
dwaas. Je beeld van Nederland wordt duidelijk gevormd door de -in het
algemeen- slecht ge�nformeerde en bevooroordeelde internationale media.

Je verwart openheid met zonde en heimelijkheid met deugd.

Arthur
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36458 is 'n antwoord op boodskap #36179] Ma, 13 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Lig my in.

"Dummy" skryf in boodskap news:8uo3s7$3pv$1@azure.nl.gxn.net...
> Moenie jou oningeligtheid so verkondig nie!!!
>
> Nasty Quaker schreef in berichtnieuws
> sZnP5.1771$hn2.442317@news.uswest.net...
>> Holland is mos een van die mees losbandige nasies ter wereld, nie waar
> nie?
>> Ek hoor julle meisietjies begin wettig daar seks hê op die ryp-oue
> ouderdom
>> van 12. Is dit korrek?
>>
>> Nasty
>>
>> "Emmy" wrote in message
news:#IU7oLjSAHA.292@net003s...
>>> Volwassen mensen kunnen en mogen zelf beslissingen nemen en als dit
>>> beiden willen zou ik zeggen.... Ga je gang ha ha
>>> Maar mag dat wel in jouw levensfilosofie deze vraag verwonderde me wel
>>> van je.
>>> Mag dat wel van jouw god??
>>>
>>> Grt
>>> Emmy
>>>
>>>
>>> Elaine schreef in berichtnieuws
>>> 3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hello
>>>>
>>>> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en
>>> besluit ek
>>>> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle
>>> van
>>>> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
>>>> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste
>>> pel
>>>> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
>>>> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as
>>> iets
>>>> dieper.
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36475 is 'n antwoord op boodskap #36179] Ma, 13 November 2000 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Moenie jou oningeligtheid so verkondig nie!!!

Nasty Quaker schreef in berichtnieuws
sZnP5.1771$hn2.442317@news.uswest.net...
> Holland is mos een van die mees losbandige nasies ter wereld, nie waar nie?
> Ek hoor julle meisietjies begin wettig daar seks hê op die ryp-oue ouderdom
> van 12. Is dit korrek?
>
> Nasty
>
> "Emmy" skryf in boodskap news:#IU7oLjSAHA.292@net003s...
>> Volwassen mensen kunnen en mogen zelf beslissingen nemen en als dit
>> beiden willen zou ik zeggen.... Ga je gang ha ha
>> Maar mag dat wel in jouw levensfilosofie deze vraag verwonderde me wel
>> van je.
>> Mag dat wel van jouw god??
>>
>> Grt
>> Emmy
>>
>>
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 3a09c17d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hello
>>>
>>> Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en
>> besluit ek
>>> sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle
>> van
>>> "swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
>>> verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste
>> pel
>>> vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
>>> vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as
>> iets
>>> dieper.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Hay - Wat dink julle van swinging? [boodskap #36476 is 'n antwoord op boodskap #36179] Ma, 13 November 2000 07:04 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote:
>
> "Nasty Quaker" schreef...
>> Holland is mos een van die mees losbandige nasies ter wereld, nie waar
> nie?
>> Ek hoor julle meisietjies begin wettig daar seks hê op die ryp-oue
> ouderdom
>> van 12. Is dit korrek?
>
> Ja, en als we acht worden mogen we ons eerste stickie opsteken. Doe niet zo
> dwaas. Je beeld van Nederland wordt duidelijk gevormd door de -in het
> algemeen- slecht geïnformeerde en bevooroordeelde internationale media.
>

Join the club Arthur - die SA'ners weet presies hoe jy voel!!!
Vorige onderwerp: Rassisme/Apartheid
Volgende onderwerp: Re: Hotlanta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:58:17 MGT 2024