Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » taalgebruik
taalgebruik [boodskap #36190] Wo, 08 November 2000 00:00 na volgende boodskap
<sk...  is tans af-lyn  <sk...
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
die mense se taalgebruik in hierdie nuusgroep is skokkend.

'n mens moet sommer hulle mond uitwas met sunlight seep...
Re: taalgebruik [boodskap #36191 is 'n antwoord op boodskap #36190] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
adapt or die

(welkom)

Skunk

wrote in message
news:8ubo1a$i8f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die mense se taalgebruik in hierdie nuusgroep is skokkend.
>
> 'n mens moet sommer hulle mond uitwas met sunlight seep...
>
Re: taalgebruik [boodskap #36272 is 'n antwoord op boodskap #36190] Do, 09 November 2000 05:43 Na vorige boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek wens die onderwysers wil gaan boeke nasien . Vader hulle is nog net
so vaak soos in die verlede

sk...@global.co.za wrote in message ...
> die mense se taalgebruik in hierdie nuusgroep is skokkend.
>
> 'n mens moet sommer hulle mond uitwas met sunlight seep...
>
Vorige onderwerp: gatvol gesukkel?
Volgende onderwerp: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 19:00:16 MGT 2024