Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mentaliteit van die Suid-Afrikaner
Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35253] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek wonder vandag oor die Suid-Afrikaner, oor myself.
Die gevaar vir veralgemening is altyd daar, maar tendense loop soos
silwerdrade deur ons maatskappye, deur ons hele nasie.

So waag ek dit dan om te sê dat ons Suid-Afrikaners baie emosionele bagasie
saamdra.
Verder dink ek dat hierdie bagasie in die vorm van stil persepsies uitgestal
word. En dat dit ons dade kragtig lei.

En dikwels hoop ons niemand sien dit raak nie - Of miskien, soek ons JUIS
erkenning van die realiteite.
Die dinge waaroor niemand liefs praat nie.
Die dinge wat almal liewer wil vergeet. Die gesprekke raak soms een te veel.
Selfs hier.
Dit moet immers eendag ophou vreet aan ons, ons ouers...ons nageslag.
Daar is lewe ná 1994.

Meeste hiervan hoop op by die werksplek en bars soms uit in rou aggressie.
Maar in meer gevalle is daar net passiewe-verdediging. Self-beskerming teen
onregverdige veroordeling. Stilswye. 'n Paar regsake of berigte in die
koerant.
Die werksplek is waar die nasie bymekaarkom. Dit is dán wanneer die ware
mentaliteit van die Suid-Afrikaner wys - wanneer die verlede se vuil wasgoed
in die "Boardroom" oopgegooi word.
En genesing kom deur rou openhartigheid. Ek het dit self gesien.
Maar dis pynlik. En nodig. Spanbou bly 'n valse spel in Suid-Afrika sonder
insig oor mekaar.

En ek dink daaraan dat ons aksies die mentaliteit van 'n denkende nasie
wys - bevry van 'n onderdrukkende sisteem deur die karaktervolle "victims"
van apartheid. Ek het al gehoor: "If if works, don't change it". Waar laat
dit ons? Vir jare was die simpatie van die wêreld met dié wat ly. En in ons
werksplek lê die mentaliteit van 'n martelaar is diep gewortel - ek skuld
hom, die besigheid skuld haar, want daar is gely. Lyding is 'n leefwyse. 'n
Manier van dink. Die voordeel van die een, die vreugde van die een, is die
lyding van die ander. Weinig word gegun. Soos kinders wat lekkers ontneem
is, word gegryp na geleenthede en bestuur word verkwalik oor verlore kanse.
En die wêreldmark staan ongeërg en toekyk hoe mede-Suid-Afrikaners skarrel
en uit skuld globale produktiwiteit inboet. En die eens welkome simpatie
droog op.

Die skuld-seep van die wit nasie hou aan was - sonder ophou - totdat die
skuim daarvan ons vir nuwe realiteite verblind: Die werklikhede van
omgekeerde rassisme, die pyn van onvervulde politiese verwagtings - beloftes
wat nooit die son gesien het nie. Die uittog van breine en die verset
teenoor verandering - selfs al sou dit ten goede wees.. Ons kneukels is
rooi, maar die vlekke van die verlede bly wys.

Wat 'n ingewikkelde land! Die eenvoud van menswees spreek my vandag aan. Ek
smag daarna - hier in hierdie land. Om energie te hê vir die eenvoud. Is dit
waarom mense emigreer? En is dit hoekom ander nie terugkeer nie? Vandag maak
dit sin.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35313 is 'n antwoord op boodskap #35253] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"KaapseKind" skryf in boodskap news:39df1564.0@news1.mweb.co.za...
>
> Wat 'n ingewikkelde land! Die eenvoud van menswees spreek my vandag aan. Ek
> smag daarna - hier in hierdie land. Om energie te hê vir die eenvoud. Is dit
> waarom mense emigreer? En is dit hoekom ander nie terugkeer nie? Vandag maak
> dit sin.

Mense emigreer vir verskeie redes. Die oorwegende rede is tien teen een
'n soektog na 'n beter normaliteit. 'n Normaliteit waar mens nie
verskans moet sit agter mure en draad en waghonde nie. 'n Normaliteit
waar mens nie konstant bedag moet wees vir 'n geweerloop teen die kop
nie. 'n Normaliteit waar mens in beheer van jou eie besittings is, en
gewenste goedere opgaar en van ongewenste goedere ontslae raak op 'n
rommelverkoping. 'n Normaliteit waar mens weet jou toekoms is in jou eie
hande, en jou plafon is jou eie vermoëns.

Hoe kan mens terugkeer vanaf so 'n normaliteit na 'n normaliteit van
geweld, diefstal en korrupsie? Na 'n normaliteit waar 68 vrouens per uur
verkrag word, 24x7? Na 'n normaliteit waar jou tuiste vertrap word, en
jou lewe konstant in gevaar is? Na 'n normaliteit waar slegs 330 uit
22,000 motorkapers gevonnis word? Na 'n normaliteit waar die polisie
selektief polisieer, en kop in een mus met die skurke is, en telkens
self die skurke is? Na 'n normaliteit waar kritici uitgekryt word as
rassiste, net omdat rassis die warm woord van die oomblik is en almal
laat dekking slaan? Na 'n normaliteit waar die regering ekonomies
onaktiewe immigrasie bevorder en ekonomies aktiewe emigrasie aanwakker?
Hoe, vra ek jou, hoe kan mens terugkeer? Liefde vir die land sit nie
brood op die tafel nie, en bring nie lewe terug na 'n vermoorde nie.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35314 is 'n antwoord op boodskap #35253] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glouds

Jy bewys nou net weer dat jy boggerall weet. Swart vrouens is bang om
verkragtings aan te meld, want hulle word gedreig. Vrouens sal toekyk hoe
hulle kinders verkrag word, want anders gebeur dieselfde of erger met hulle.
Ek glo vas swart mans verkrag om te bewys hulle is nog "baas" want dis hoe
hulle kultuur werk. Die "liberalisme" van die swart vrou bring nog meer en
meer verkragtings mee. Ek is jammer Gloudina, maar bepaal jou by jou
lees....jy weet van Kanada af iets, maar glo my...jy't nie 'n clue hoe dit
hier in Suid Afrika gaan nie. Die swart vrouens is glad nie militant wat
dit aanbetref nie. Slegs bykans 30-45% van alle verkragtings word in Suid
Afrika aangemeld, en dit kom meestal van WIT vrouens af, omdat hul ma's en
pa's hulle geleer het dat dit nie reg is as mans (of selfs vrouens) jou
"brutalise" nie. Meeste "anti-rape" sentrums (die ou bietjie wat ons het)
word deur wit vrouens behartig en gestig. Net omdat een swart minister
geskreeu het op TV oor verkragting, is dit nie te sê hulle probeer dit
uitroei nie. Sy's terug na haar lekker gemaklike kantoor toe, en haar
lyfwagte en sy't klaar vergeet van net nog 'n onderhoud op t.v

wrote:

Dit beteken onder andere miskien dat die
> vroulike bevolking van SA (en hulle is meer as tagtig
> persent nie-blank, onthou) nou baie meer militant is
> om die soort dade uit te roei en hulle dus baie meer
> vrywilliglik hierdie soort dade aanmeld.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35315 is 'n antwoord op boodskap #35253] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Mense emigreer vir verskeie redes. Die oorwegende rede is tien teen een
> 'n soektog na 'n beter normaliteit. 'n Normaliteit waar mens nie
> verskans moet sit agter mure en draad en waghonde nie.

Nou moet 'n mens nog in die vergelyking inbring dat die
Hologramheelwaarskynlik ge-emigreer het uit 'n groot stadsgebied soos
byvoorbeeld Gauteng (een van die digbevolkste dele in die
wereld) na 'n klein provinsie (New Brunswick) wat meestal vol
bosse is, en waar daar net omtrent 'n halfmiljoen mense bly,
meestal in drie of vier nie baie groot dorpe nie. En selfs in
hierdie klein provinsie raak hulle slaags op die water oor die
regte van die Eerste Nasies. Selfs in hierdie klein provinsie
het die suster van 'n polisieman vir my man pot probeer gee
as 'n persent. (Sy het dit van haar broer gekry wat dit
gekonfiskeer het en toe onder sy vriende en suster uitgedeel
het.) Selfs in hierdie klein provinsie skiet hulle mekaar dood.
Selfs in hierdie klein provinsie steel hulle jou rot en kaal as
jy in sekere dele van die dorpe bly. Moenie na hierdie mense
luister wat, om te regverdig hoekom hulle SA verlaat het, nou
vir jou vertel hoe wonderlik alles is nie. Onthou die SA immigrant
wat rot en kaal in NZ besteel is, en nie assuransie gehad het
nie. Onthou die SA immigrant na Kanada wat hier verkrag en
doodgemaak is op haar more se jogging. As julle emigreer,
onthou dat daar orals probleme is.

Gloudina
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35349 is 'n antwoord op boodskap #35253] Wo, 11 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
OHOPOHO! Gaan weg - jy weet nie waarvan jy praat nie! One exception does
not prrof the rule! 300 uit 22 000 motorkapers. Ons het die hoogste
verkragting syfer ter wereld. Ons het die vinnigste groei syfer ter
wereld. Sit die twee lasste sinne bymekaar. Kom by of shutup!

@home.com wrote:
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Mense emigreer vir verskeie redes. Die oorwegende rede is tien teen een
>> 'n soektog na 'n beter normaliteit. 'n Normaliteit waar mens nie
>> verskans moet sit agter mure en draad en waghonde nie.
>
> Nou moet 'n mens nog in die vergelyking inbring dat die
> Hologramheelwaarskynlik ge-emigreer het uit 'n groot stadsgebied soos
> byvoorbeeld Gauteng (een van die digbevolkste dele in die
> wereld) na 'n klein provinsie (New Brunswick) wat meestal vol
> bosse is, en waar daar net omtrent 'n halfmiljoen mense bly,
> meestal in drie of vier nie baie groot dorpe nie. En selfs in
> hierdie klein provinsie raak hulle slaags op die water oor die
> regte van die Eerste Nasies. Selfs in hierdie klein provinsie
> het die suster van 'n polisieman vir my man pot probeer gee
> as 'n persent. (Sy het dit van haar broer gekry wat dit
> gekonfiskeer het en toe onder sy vriende en suster uitgedeel
> het.) Selfs in hierdie klein provinsie skiet hulle mekaar dood.
> Selfs in hierdie klein provinsie steel hulle jou rot en kaal as
> jy in sekere dele van die dorpe bly. Moenie na hierdie mense
> luister wat, om te regverdig hoekom hulle SA verlaat het, nou
> vir jou vertel hoe wonderlik alles is nie. Onthou die SA immigrant
> wat rot en kaal in NZ besteel is, en nie assuransie gehad het
> nie. Onthou die SA immigrant na Kanada wat hier verkrag en
> doodgemaak is op haar more se jogging. As julle emigreer,
> onthou dat daar orals probleme is.
>
> Gloudina
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35350 is 'n antwoord op boodskap #35253] Wo, 11 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weereens moet ek sien die ou tante gorrel nog steeds haar borrels. Die
Hologram, soos ek na verwys word, het baie meer in Kanada gesien as net
New Brunswick, en het baie meer in die wereld gesien as net Kanada.

"Lou" skryf in boodskap news:39E40830.56DFF04B@hotmail.com.dinges...
> OHOPOHO! Gaan weg - jy weet nie waarvan jy praat nie! One exception does
> not prrof the rule! 300 uit 22 000 motorkapers. Ons het die hoogste
> verkragting syfer ter wereld. Ons het die vinnigste groei syfer ter
> wereld. Sit die twee lasste sinne bymekaar. Kom by of shutup!
>
> @home.com wrote:
>>
>> Oitaroh Margoloh wrote:
>>
>>> Mense emigreer vir verskeie redes. Die oorwegende rede is tien teen een
>>> 'n soektog na 'n beter normaliteit. 'n Normaliteit waar mens nie
>>> verskans moet sit agter mure en draad en waghonde nie.
>>
>> Nou moet 'n mens nog in die vergelyking inbring dat die
>> Hologramheelwaarskynlik ge-emigreer het uit 'n groot stadsgebied soos
>> byvoorbeeld Gauteng (een van die digbevolkste dele in die
>> wereld) na 'n klein provinsie (New Brunswick) wat meestal vol
>> bosse is, en waar daar net omtrent 'n halfmiljoen mense bly,
>> meestal in drie of vier nie baie groot dorpe nie. En selfs in
>> hierdie klein provinsie raak hulle slaags op die water oor die
>> regte van die Eerste Nasies. Selfs in hierdie klein provinsie
>> het die suster van 'n polisieman vir my man pot probeer gee
>> as 'n persent. (Sy het dit van haar broer gekry wat dit
>> gekonfiskeer het en toe onder sy vriende en suster uitgedeel
>> het.) Selfs in hierdie klein provinsie skiet hulle mekaar dood.
>> Selfs in hierdie klein provinsie steel hulle jou rot en kaal as
>> jy in sekere dele van die dorpe bly. Moenie na hierdie mense
>> luister wat, om te regverdig hoekom hulle SA verlaat het, nou
>> vir jou vertel hoe wonderlik alles is nie. Onthou die SA immigrant
>> wat rot en kaal in NZ besteel is, en nie assuransie gehad het
>> nie. Onthou die SA immigrant na Kanada wat hier verkrag en
>> doodgemaak is op haar more se jogging. As julle emigreer,
>> onthou dat daar orals probleme is.
>>
>> Gloudina
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35351 is 'n antwoord op boodskap #35253] Wo, 11 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oeps - die vinnigste VIGS groei syfer ter wereld.

Lou wrote:
>
> OHOPOHO! Gaan weg - jy weet nie waarvan jy praat nie! One exception does
> not prrof the rule! 300 uit 22 000 motorkapers. Ons het die hoogste
> verkragting syfer ter wereld. Ons het die vinnigste groei syfer ter
> wereld. Sit die twee lasste sinne bymekaar. Kom by of shutup!
>
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35352 is 'n antwoord op boodskap #35253] Wo, 11 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Hologram het baie meer in Kanada gesien as net
> New Brunswick, en het baie meer in die wereld gesien as net Kanada.
>
> "Lou" wrote:
> Ons het die hoogste
>> verkragting syfer ter wereld. Ons het die vinnigste groei syfer ter
>> wereld.

Lou, wat my nog altyd verbaas, is wanneer jy spog datjulle die hoogste
verkragtigssyfer in die wereld het. Nou,
ek betwyfel nie die syfers nie. Maar is die verkragtings
minder in die res van die derde wereld, of is dit maar net
dat die aanmelding van verkragtings in SA baie meer
sekuur geskied? Dit beteken onder andere miskien dat die
vroulike bevolking van SA (en hulle is meer as tagtig
persent nie-blank, onthou) nou baie meer militant is
om die soort dade uit te roei en hulle dus baie meer
vrywilliglik hierdie soort dade aanmeld. Hier in Noord-
Amerika is dit nogal 'n probleem om verkragtings aan
te meld, want in die regsproses is die onus op die
aanmelder van die verkragting om baie seker te wees
dat sy wel die regte een aanmeld, en moet kan bewys
dat sy nie ook maar sommer in die begin saamgespeel
het, en later wolf wolf geskree het nie.
Nou, om by ou Hologram se opmerking te
kom. Ek wonder of die ou hol omie/tannie weet
watter plek in Kanada die hoogste misdaadsyfer per
kapita het? Ek het dit die afgelope naweek tot my
verbasing uitgevind. Dit is Kingston, twee uur se ry
van Ottawa af. (Die eerste hoofstad van Kanada, voor
Ottawa.) Dis 'n slaperige universiteits-stadjie, met 'n
baie goeie hospitaal. Queens, die universiteit, publiseer
die beste intellektuele joernaal in Kanada. Nogtans het
dit die hoogste misdaadsyfer per kapita in Kanada. Dit
is glo omdat daar vier of vyf hoog-sekuriteit tronke in
die omgewing is. As sulke prisoniers vrygelaat word, bly
hulle gewoonlik in Kingston aan, en hulle families kom
daarna toe om naby hulle te wees. Dit het glo ook baie
biker gang aktiwiteit. (Montreal is darem nog die hoof-
stad van die biker gangs.)
Ek was baie verbaas om dit van Kingston te hoor.
Ek en my man is daar getroud (in 'n klein kapelletjie
in 'n universiteitsgebou) en ons het amper besluit om
daar af te tree.

Gloudina
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35382 is 'n antwoord op boodskap #35253] Do, 12 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O Gloudina, jy's bliksems dig. Ons mans aanvaar dit darem as ons meer geld
as hulle maak, en my man verkrag my nie as ek die aand bietjie bo wil sit
nie.

Elaine

wrote:

> Nou, hoekom dink jy wit mans verkrag vrouens?Verkragting is altyd 'n manier om te
> bewys wie
> baas is. Jou opmerking dat dit is "hoe hulle kultuur
> werk" is dus rassisties. Ons het hier in Ontario
> onlangs die vervolging gesien van 'n hele familie
> van (wit) mense, waar die ooms en die broers
> openlik ander lede van die familie verkrag het,
> met die toestemming blykbaar van vroulike lede
> van die familie. In 'n ander dorp, nie ver daarvandaan
> nie, vervolg hulle nou 'n hele ring van polisiemanne,
> welsynswerkers en ander mense wat seks met minors
> bedryf het. Ons het verkragtings oral oor in Ontario.
> Is verkragtings nou ook deel van ons kultuur?
>
> Gloudina
>
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35383 is 'n antwoord op boodskap #35253] Do, 12 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jenny wrote:

> Tue, 10 Oct 2000 22:05:55 +0200:: "Elaine"
> skrywe:
>
>> Ek glo vas swart mans verkrag om te bewys hulle is nog "baas" want dis hoe
>> hulle kultuur werk.
>
> My huishulp be-aam hierdie stelling.....

Nou, hoekom dink jy wit mans verkrag vrouens?Verkragting is altyd 'n manier om te
bewys wie
baas is. Jou opmerking dat dit is "hoe hulle kultuur
werk" is dus rassisties. Ons het hier in Ontario
onlangs die vervolging gesien van 'n hele familie
van (wit) mense, waar die ooms en die broers
openlik ander lede van die familie verkrag het,
met die toestemming blykbaar van vroulike lede
van die familie. In 'n ander dorp, nie ver daarvandaan
nie, vervolg hulle nou 'n hele ring van polisiemanne,
welsynswerkers en ander mense wat seks met minors
bedryf het. Ons het verkragtings oral oor in Ontario.
Is verkragtings nou ook deel van ons kultuur?

Gloudina
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35384 is 'n antwoord op boodskap #35253] Do, 12 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar dit is n feit. Gaan kyk in die geskiednis en tot vandag toe. Hulle sal
mekaar uitmoor oor kak.Kyk net na die stamgevegte.

Jy kan ook nie Kanada of Amerika met Suid afrika vergelyk nie want dit is
twee verskillende land met ander kulture.Maar n persoon wat iemand verkrag
is siek en hoort nie in die samelewing nie maak nie saak of hy wit,bruin
,swart of pienk is nie.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39E5C749.FAEFA079@home.com...
> Jenny wrote:
>
>> Tue, 10 Oct 2000 22:05:55 +0200:: "Elaine"
>> skrywe:
>>
>>> Ek glo vas swart mans verkrag om te bewys hulle is nog "baas" want dis hoe
>>> hulle kultuur werk.
>>
>> My huishulp be-aam hierdie stelling.....
>
> Nou, hoekom dink jy wit mans verkrag vrouens?Verkragting is altyd 'n manier om te
> bewys wie
> baas is. Jou opmerking dat dit is "hoe hulle kultuur
> werk" is dus rassisties. Ons het hier in Ontario
> onlangs die vervolging gesien van 'n hele familie
> van (wit) mense, waar die ooms en die broers
> openlik ander lede van die familie verkrag het,
> met die toestemming blykbaar van vroulike lede
> van die familie. In 'n ander dorp, nie ver daarvandaan
> nie, vervolg hulle nou 'n hele ring van polisiemanne,
> welsynswerkers en ander mense wat seks met minors
> bedryf het. Ons het verkragtings oral oor in Ontario.
> Is verkragtings nou ook deel van ons kultuur?
>
> Gloudina
>
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35385 is 'n antwoord op boodskap #35253] Do, 12 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tue, 10 Oct 2000 22:05:55 +0200:: "Elaine"
skrywe:

> Glouds
>
> Jy bewys nou net weer dat jy boggerall weet. Swart vrouens is bang om
> verkragtings aan te meld, want hulle word gedreig. Vrouens sal toekyk hoe
> hulle kinders verkrag word, want anders gebeur dieselfde of erger met hulle.
> Ek glo vas swart mans verkrag om te bewys hulle is nog "baas" want dis hoe
> hulle kultuur werk.

My huishulp be-aam hierdie stelling.....
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35426 is 'n antwoord op boodskap #35253] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Hologram het baie meer in Kanada gesien as net
>> New Brunswick, en het baie meer in die wereld gesien as net Kanada.
>>
>> "Lou" wrote:
>> Ons het die hoogste
>>> verkragting syfer ter wereld. Ons het die vinnigste groei syfer ter
>>> wereld.
>
> Lou, wat my nog altyd verbaas, is wanneer jy spog datjulle die hoogste
> verkragtigssyfer in die wereld het.

Jy weet net so goed soos ek dat ek nie spog nie, en ek sal dit waardeer
as jy nie my woorde verdraai nie. Waarna ek verwys is dat jy as iemand
ons skrikwekkende misdaad syfers aanhaal dan bring jy die moord en
verkragting van die SA dokter se vrou in kanada na vore. DIe feit dat
ons verkragting syfer so hoog is en dat ons ook die vinnigste VIGS groei
syfer ter wereld het, beteken dat as jy verkrag word jou kanse baie hoog
is om VIGS op te doen. SIen nou verduidelik ek want jy verstaan stadig.

Nou,
> ek betwyfel nie die syfers nie. Maar is die verkragtings
> minder in die res van die derde wereld, of is dit maar net
> dat die aanmelding van verkragtings in SA baie meer
> sekuur geskied?

Dit mag wel so wees maar as ons op statistiek werk kan jy slegs met
bekende syfers werk. Wat nog meer skrikwekkend is dat meeste
verkragtings nie aangemeld word nie!

> Dit beteken onder andere miskien dat die
> vroulike bevolking van SA (en hulle is meer as tagtig
> persent nie-blank, onthou) nou baie meer militant is
> om die soort dade uit te roei en hulle dus baie meer
> vrywilliglik hierdie soort dade aanmeld.

Sien wat ek bo geskryf het. Net een vraag - wat het ras met die
bespreking te doen?

> Hier in Noord-
> Amerika is dit nogal 'n probleem om verkragtings aan
> te meld, want in die regsproses is die onus op die
> aanmelder van die verkragting om baie seker te wees
> dat sy wel die regte een aanmeld, en moet kan bewys
> dat sy nie ook maar sommer in die begin saamgespeel
> het, en later wolf wolf geskree het nie.
> Nou, om by ou Hologram se opmerking te
> kom. Ek wonder of die ou hol omie/tannie weet
> watter plek in Kanada die hoogste misdaadsyfer per
> kapita het? Ek het dit die afgelope naweek tot my
> verbasing uitgevind. Dit is Kingston, twee uur se ry
> van Ottawa af. (Die eerste hoofstad van Kanada, voor
> Ottawa.) Dis 'n slaperige universiteits-stadjie, met 'n
> baie goeie hospitaal. Queens, die universiteit, publiseer
> die beste intellektuele joernaal in Kanada. Nogtans het
> dit die hoogste misdaadsyfer per kapita in Kanada.

Moet asseblief nie Kanada se misdaad syfer met SA sin vergelyk nie -
daar is geen vergelyking nie. Ook is ons polisie mag so gedemotifeerd
dat die kanse dat 'n moordenaar gevang sal word minder as 25% is.
Verkragtings - nog heelwat minder. As jy huisbraak of inbraak in 'n kar
aanmeld - vergeet maar daarvan!
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35427 is 'n antwoord op boodskap #35253] Vr, 13 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:39E6B136.8ABBDEF5@hotmail.com.dinges...
>
> @home.com wrote:
>> of is dit maar net
>> dat die aanmelding van verkragtings in SA baie meer
>> sekuur geskied?
>
> Dit mag wel so wees maar as ons op statistiek werk kan jy slegs met
> bekende syfers werk. Wat nog meer skrikwekkend is dat meeste
> verkragtings nie aangemeld word nie!

Baie meer sekuur? Eerstens, in Afrikaans is die woord, "korrek", of
"akkuraat". Die Medical Research Council reken dat slegs 30% van die
verkragtingsake word aangemeld!

>> Hier in Noord-
>> Amerika is dit nogal 'n probleem om verkragtings aan
>> te meld, want in die regsproses is die onus op die
>> aanmelder van die verkragting om baie seker te wees
>> dat sy wel die regte een aanmeld, en moet kan bewys
>> dat sy nie ook maar sommer in die begin saamgespeel
>> het, en later wolf wolf geskree het nie.

Dit is 'n wereldwye beginsel van "bewyslas op die aanklaer." Dit is nie
uniek aan Noord Amerika nie. En, btw, dit is 'n beginsel wat verkrag
word in die nuwe wet teen rassisme. In daardie wet kan iemand 'n wilde
aantyging van rassisme maak in die hof, en die beskuldigde moet bewys
dat dit nie waar is nie.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35502 is 'n antwoord op boodskap #35253] Sa, 14 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> "Oitaroh Margoloh" schreef...
>>
>> Baie meer sekuur? Eerstens, in Afrikaans is die woord, "korrek", of
>> "akkuraat".
>
> Secuur en correct of accuraat hebben een verschillende betekenis. Secuur
> betekent dat je iedere vergissing probeert uit te sluiten (zorgvuldig),
> terwijl correct betekent dat er überhaupt geen vergissing is en accuraat dat
> er nauwelijks sprake van vergissing kan zijn. Accuraat en correct zeggen dus
> iets over het resultaat, terwijl secuur iets zegt over de manier waarop dit
> resultaat wordt behaald.
>
> Ik denk dan ook dat de wijze waarop Gloudina het verwoordt "... is dit maar
> net dat die aanmelding van verkragtings in SA baie meer sekuur geskied?" de
> beste is.
>
>

Dankie, Arthur. Ek het ook opgemerk dat die omiewat daar so in New Brunswick,
Kanada sit en
pontifikeer, die kluts kwyt is. Ek wonder of die
omie ook sal dink as iemand met sy geweer sekuur
mik, mens liewers moet sê dat hy "korrek" of
"akkuraat" mik.

Die Ruiter in die Dag
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35503 is 'n antwoord op boodskap #35253] Sa, 14 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Sekuur is 'n Afrikaanse woord, maar is nie werklik in algemene gebruik
> nie. Vir die Afrikaanse oor klink dit na 'n anglisisme van "secure". Dis
> net ou perskop tantes met 'n wedgie wat pla, en wat Afrikaans verleer
> het, wat die woord gebruik want dit klink geleerd.

Bog. Die woord "sekuur" is in algemene gebruik,met 'n baie spesifieke
betekenis. Die hol omie se
idee van wat 'n "anglisisme" is, is ook foutief.
Anglisismes is nie woorde wat klink soos Engelse
woorde nie, maar frases wat duidelik uit Engels
vertaal is.

Gloudina
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35504 is 'n antwoord op boodskap #35253] Sa, 14 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Oitaroh Margoloh" schreef...
>
> Baie meer sekuur? Eerstens, in Afrikaans is die woord, "korrek", of
> "akkuraat".

Secuur en correct of accuraat hebben een verschillende betekenis. Secuur
betekent dat je iedere vergissing probeert uit te sluiten (zorgvuldig),
terwijl correct betekent dat er überhaupt geen vergissing is en accuraat dat
er nauwelijks sprake van vergissing kan zijn. Accuraat en correct zeggen dus
iets over het resultaat, terwijl secuur iets zegt over de manier waarop dit
resultaat wordt behaald.

Ik denk dan ook dat de wijze waarop Gloudina het verwoordt "... is dit maar
net dat die aanmelding van verkragtings in SA baie meer sekuur geskied?" de
beste is.

Groeten,
Arthur
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35505 is 'n antwoord op boodskap #35253] Sa, 14 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8sag6h$6g9$1@news.kabelfoon.nl...
> "Oitaroh Margoloh" schreef...
>>
>> Baie meer sekuur? Eerstens, in Afrikaans is die woord, "korrek", of
>> "akkuraat".
>
> Secuur en correct of accuraat hebben een verschillende betekenis. Secuur
> betekent dat je iedere vergissing probeert uit te sluiten (zorgvuldig),
> terwijl correct betekent dat er überhaupt geen vergissing is en accuraat dat
> er nauwelijks sprake van vergissing kan zijn. Accuraat en correct zeggen dus
> iets over het resultaat, terwijl secuur iets zegt over de manier waarop dit
> resultaat wordt behaald.
>
> Ik denk dan ook dat de wijze waarop Gloudina het verwoordt "... is dit maar
> net dat die aanmelding van verkragtings in SA baie meer sekuur geskied?" de
> beste is.

Sekuur is 'n Afrikaanse woord, maar is nie werklik in algemene gebruik
nie. Vir die Afrikaanse oor klink dit na 'n anglisisme van "secure". Dis
net ou perskop tantes met 'n wedgie wat pla, en wat Afrikaans verleer
het, wat die woord gebruik want dit klink geleerd.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35522 is 'n antwoord op boodskap #35253] So, 15 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Oitaroh Margoloh" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote...
>> "Oitaroh Margoloh" schreef...
>>>
>>> Sekuur is 'n Afrikaanse woord, maar is nie werklik in algemene
>>> gebruik nie. Vir die Afrikaanse oor klink dit na 'n anglisisme van
>>> "secure". Dis net ou perskop tantes met 'n wedgie wat pla, en
>>> wat Afrikaans verleer het, wat die woord gebruik want dit klink
>>> geleerd.
>>
>> Secuur is volgens geen anglicisme. Het heeft een Latijns/Franse
>> oorsprong.
>
> As jy gelees het wat ek geskryf het sou jy gesien het ek het gesê dit
> "klink soos". Dankie vir jou taalles, maar dit is irrelevant.

Geen dank, heer Margoloh. Graag gedaan. Dat het voor de discussie niet
relevant was weet ik ook wel, maar dat was uw oorspronkelijke opmerking over
Gloudina's woordkeuze immers ook niet.

Groeten,
Arthur
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35523 is 'n antwoord op boodskap #35253] So, 15 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Oitaroh Margoloh" schreef...
>
> Sekuur is 'n Afrikaanse woord, maar is nie werklik in algemene gebruik
> nie. Vir die Afrikaanse oor klink dit na 'n anglisisme van "secure". Dis
> net ou perskop tantes met 'n wedgie wat pla, en wat Afrikaans verleer
> het, wat die woord gebruik want dit klink geleerd.

Secuur is volgens geen anglicisme. Het heeft een Latijns/Franse oorsprong.
De alternatieven die jij aangaf, correct en accuraat, zijn dat overigens
ook. Accuraat komt van het Latijnse accuratus en betekent gewoon nauwkeurig,
terwijl correct van correctus (=verbeterd) komt en zoiets als foutloos,
juist of onberispelijk (kleding, gedrag) betekent.

Al deze woorden zijn in de taal geslopen toen Frans de lingua franca
(letterlijk ;) was .....

Groeten,
Arthur
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35524 is 'n antwoord op boodskap #35253] So, 15 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Arthur Hagen skryf:
>> Secuur is volgens geen anglicisme. Het heeft een Latijns/Franse
> oorsprong.
>
> As jy gelees het wat ek geskryf het sou jy gesien het ek het gesê dit
> "klink soos". Dankie vir jou taalles, maar dit is irrelevant.

En dan is die ou wit omie (ou-wit-sissie-omie-met-'n-kat) nog onbeskof ook.
Feit bly, hy het die gebruik van
die woord "sekuur" in Afrikaans afgekeur. Dit word
glo nie baie gebruik nie, klink te geleerd. En hy is nie
eens mans genoeg om te erken dat hy verkeerd is
nie.

Gloudina
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35525 is 'n antwoord op boodskap #35253] So, 15 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:8sc113$1kni$1@news.kabelfoon.nl...
> "Oitaroh Margoloh" schreef...
>>
>> Sekuur is 'n Afrikaanse woord, maar is nie werklik in algemene gebruik
>> nie. Vir die Afrikaanse oor klink dit na 'n anglisisme van "secure". Dis
>> net ou perskop tantes met 'n wedgie wat pla, en wat Afrikaans verleer
>> het, wat die woord gebruik want dit klink geleerd.
>
> Secuur is volgens geen anglicisme. Het heeft een Latijns/Franse
oorsprong.

As jy gelees het wat ek geskryf het sou jy gesien het ek het gesê dit
"klink soos". Dankie vir jou taalles, maar dit is irrelevant.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35553 is 'n antwoord op boodskap #35253] Ma, 16 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kabouster  is tans af-lyn  Kabouster
Boodskappe: 10
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
@home.com wrote:
>
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Arthur Hagen skryf:
>>> Secuur is volgens geen anglicisme. Het heeft een Latijns/Franse
>> oorsprong.
>>
>> As jy gelees het wat ek geskryf het sou jy gesien het ek het gesê dit
>> "klink soos". Dankie vir jou taalles, maar dit is irrelevant.
>
> En dan is die ou wit omie (ou-wit-sissie-omie-met-'n-kat) nog onbeskof ook.

Nou wat sou jy daarmee bedoel? Is jy al weer besig om te diskrimineer
teen mense wat nie inpas in jou definisie van man en vrou nie?:)

Terloops ek sien jy doen al weer een van jou 'ek hol weg in die middel
van 'n bespreking want ek het my naam weer popo gemaak' toertjies.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35988 is 'n antwoord op boodskap #35253] Do, 02 November 2000 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop nie jy bedoel dat Ntini regtig daai vrou verkrag het nie...hy's
onskuldig bevind en die vrou het later na vore gekom het gesê dat sy
oorreageer het, en dat hy haar nie regtig verkrag het nie. Wat wel gebeur
het (en verskoon my krasheid) was dat hy klaar in haar was toe sy hom gevra
het om op te hou, en hy het..sy het dit ook later bevestig. As die hof 'n
man onskuldig bevind het, a.g.v 'n vrou se histerie, mag ons hom nie meer
label as 'n verkragter nie, en doen ons hom 'n "injustice" aan, maak nie
saak hoe jy daaroor voel en wat jy daarvan dink nie.

Groete
Elaine

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a01690b.12311104@news.saix.net...
> Hallo Reenen,
> Hier stem ek volkome met jou saam, maak nie saak wie of wat die
> oortreder is nie, hy moet vervolg word , maar dan moet almal onder een
> kam geskeer word.
> Kyk wat het gebeur met ntini wat nog steeds vir sy land krieket speel.
>
> Groete
> Frikkie
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #35995 is 'n antwoord op boodskap #35253] Do, 02 November 2000 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Reenen,
Hier stem ek volkome met jou saam, maak nie saak wie of wat die
oortreder is nie, hy moet vervolg word , maar dan moet almal onder een
kam geskeer word.
Kyk wat het gebeur met ntini wat nog steeds vir sy land krieket speel.

Groete
Frikkie
Is daar nie onder die swartes se kultuur `n reel dat die man eers voor
die troue met die vrou sorry (Dame) moet slaap om te sien of sy
bevredegend is nie.
Ek het al so iets gehoor, dis hoekom ek nou vra...

On Thu, 12 Oct 2000 18:47:09 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> Maar dit is n feit. Gaan kyk in die geskiednis en tot vandag toe. Hulle sal
> mekaar uitmoor oor kak.Kyk net na die stamgevegte.
>
> Jy kan ook nie Kanada of Amerika met Suid afrika vergelyk nie want dit is
> twee verskillende land met ander kulture.Maar n persoon wat iemand verkrag
> is siek en hoort nie in die samelewing nie maak nie saak of hy wit,bruin
> ,swart of pienk is nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36014 is 'n antwoord op boodskap #35253] Do, 02 November 2000 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie

Die feit bly staan dat die saak teen hom terug getrek het, en dis nie aan
ons oorgelaat om hom te oordeel nie, of om hom te veroordeel nie. Net hier
bo in 'n vorige pos vertel jy vir my ons mag nie oordeel sonder die feite
nie, en ook nie oor ander nie. Dis presies wat jy nou hier doen. Net Ntini
en die vroumens weet wat regtig daai aand gebeur het, en jy het nie die
feite nie, so jy mag nie oordeel nie.
Ntini is anyway nie 'n te vrot krieketspeler nie, hy ken sy pad op die
krieketveld as jy my vra, en ons kan verseker agter hom staan, net soos ons
agter Hansie met sy skandaal gestaan het. En Hansie is skuldig bevind!!!
Nee man.....laat ek vir jou 'n ding vertel - wanneer dit by "histerie
verkragtingsake kom" Almal glo altyd die vrou en die man (al is hy
onskuldig) word gelabel vir die res van sy lewe. Vrouens het al baie keer
mans aangekla van verkragting om op een of ander manier revenge te kry.
Daai man word gebrandmerk vir die res van sy lewe, of hy nou onskuldig
bevind word of nie.
Ek weet ook nie wat regtig daai aand gebeur het nie, so ek gee hom die
"benefit of the doubt"

Elaine

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a026cd7.5784999@news.saix.net...
> Al wat ek hierop gaan antwoord en nou kan jy dit vat soos jy wil is
> dat elke man of vrou sy prys het en as die geld reg is ... nouja...
> Ek sal ook lieg of my storie verdraai, moet nie verskonings soek nie
> man, kyk bietjie na die waarheid, hel ek weet nie of my Landsgenote
> blind is of wat nie, maar dit lyk sleg.
>
> Frikkie
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36016 is 'n antwoord op boodskap #36014] Vr, 03 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee dit is dan reg so elaine,
Kom ons gee hom dan die Bennifit soos jy sê, maar weet jy van die
ondersoek beampte se sakboekie wat kastig weggeraak het, weet jy van
die geld wat aan die vrou aangebied is voor die hofsake beginne het,
glo nie jy dra daarvan kennis nie, maar dit nou daar gelaat, ons stem
maar saam.

Groete
Frikkie

On Thu, 2 Nov 2000 23:09:25 +0200, "Elaine" wrote:

> Frikkie
>
> Die feit bly staan dat die saak teen hom terug getrek het, en dis nie aan
> ons oorgelaat om hom te oordeel nie, of om hom te veroordeel nie. Net hier
> bo in 'n vorige pos vertel jy vir my ons mag nie oordeel sonder die feite
> nie, en ook nie oor ander nie. Dis presies wat jy nou hier doen. Net Ntini
> en die vroumens weet wat regtig daai aand gebeur het, en jy het nie die
> feite nie, so jy mag nie oordeel nie.
> Ntini is anyway nie 'n te vrot krieketspeler nie, hy ken sy pad op die
> krieketveld as jy my vra, en ons kan verseker agter hom staan, net soos ons
> agter Hansie met sy skandaal gestaan het. En Hansie is skuldig bevind!!!
> Nee man.....laat ek vir jou 'n ding vertel - wanneer dit by "histerie
> verkragtingsake kom" Almal glo altyd die vrou en die man (al is hy
> onskuldig) word gelabel vir die res van sy lewe. Vrouens het al baie keer
> mans aangekla van verkragting om op een of ander manier revenge te kry.
> Daai man word gebrandmerk vir die res van sy lewe, of hy nou onskuldig
> bevind word of nie.
> Ek weet ook nie wat regtig daai aand gebeur het nie, so ek gee hom die
> "benefit of the doubt"
>
> Elaine
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36027 is 'n antwoord op boodskap #35988] Vr, 03 November 2000 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek interessant gevind het was die heer Bacher (die ou wat weier om
Afrikaans te praat) se onderskeie reaksies tydens die Hansie en Ntini
debakels.
In die geval van Ntini het hy hom (volgens my TV) na elk van sy hofsake
vergesel - selfs toe hy na skuldigbevinding geappelleer het. In die geval
van Cronje het hy hom onmiddelik ingelig dat hy nooit weer krieket sal speel
nie - voordat daar enige saak of appel geloods is.
Mantelswaaiers is 'n woord wat uitsterf?

"Elaine" skryf in boodskap news:3a01decd.0@news1.mweb.co.za...
> Ek hoop nie jy bedoel dat Ntini regtig daai vrou verkrag het nie...hy's
> onskuldig bevind en die vrou het later na vore gekom het gesê dat sy
> oorreageer het, en dat hy haar nie regtig verkrag het nie. Wat wel gebeur
> het (en verskoon my krasheid) was dat hy klaar in haar was toe sy hom gevra
> het om op te hou, en hy het..sy het dit ook later bevestig. As die hof 'n
> man onskuldig bevind het, a.g.v 'n vrou se histerie, mag ons hom nie meer
> label as 'n verkragter nie, en doen ons hom 'n "injustice" aan, maak nie
> saak hoe jy daaroor voel en wat jy daarvan dink nie.
>
> Groete
> Elaine
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:3a01690b.12311104@news.saix.net...
>> Hallo Reenen,
>> Hier stem ek volkome met jou saam, maak nie saak wie of wat die
>> oortreder is nie, hy moet vervolg word , maar dan moet almal onder een
>> kam geskeer word.
>> Kyk wat het gebeur met ntini wat nog steeds vir sy land krieket speel.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36032 is 'n antwoord op boodskap #36027] Vr, 03 November 2000 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja wel, dit kom nou weer uit `n ander man se mond ne...
Kyk maar nog rondom die waarheid...

Frikkie

On Fri, 3 Nov 2000 06:46:13 +0200, "Jonas" wrote:

> Wat ek interessant gevind het was die heer Bacher (die ou wat weier om
> Afrikaans te praat) se onderskeie reaksies tydens die Hansie en Ntini
> debakels.
> In die geval van Ntini het hy hom (volgens my TV) na elk van sy hofsake
> vergesel - selfs toe hy na skuldigbevinding geappelleer het. In die geval
> van Cronje het hy hom onmiddelik ingelig dat hy nooit weer krieket sal speel
> nie - voordat daar enige saak of appel geloods is.
> Mantelswaaiers is 'n woord wat uitsterf?
> "Elaine" wrote in message
> news:3a01decd.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek hoop nie jy bedoel dat Ntini regtig daai vrou verkrag het nie...hy's
>> onskuldig bevind en die vrou het later na vore gekom het gesê dat sy
>> oorreageer het, en dat hy haar nie regtig verkrag het nie. Wat wel gebeur
>> het (en verskoon my krasheid) was dat hy klaar in haar was toe sy hom
> gevra
>> het om op te hou, en hy het..sy het dit ook later bevestig. As die hof 'n
>> man onskuldig bevind het, a.g.v 'n vrou se histerie, mag ons hom nie meer
>> label as 'n verkragter nie, en doen ons hom 'n "injustice" aan, maak nie
>> saak hoe jy daaroor voel en wat jy daarvan dink nie.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36033 is 'n antwoord op boodskap #35988] Vr, 03 November 2000 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ek hierop gaan antwoord en nou kan jy dit vat soos jy wil is
dat elke man of vrou sy prys het en as die geld reg is ... nouja...
Ek sal ook lieg of my storie verdraai, moet nie verskonings soek nie
man, kyk bietjie na die waarheid, hel ek weet nie of my Landsgenote
blind is of wat nie, maar dit lyk sleg.

Frikkie

On Thu, 2 Nov 2000 15:17:20 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek hoop nie jy bedoel dat Ntini regtig daai vrou verkrag het nie...hy's
> onskuldig bevind en die vrou het later na vore gekom het gesê dat sy
> oorreageer het, en dat hy haar nie regtig verkrag het nie. Wat wel gebeur
> het (en verskoon my krasheid) was dat hy klaar in haar was toe sy hom gevra
> het om op te hou, en hy het..sy het dit ook later bevestig. As die hof 'n
> man onskuldig bevind het, a.g.v 'n vrou se histerie, mag ons hom nie meer
> label as 'n verkragter nie, en doen ons hom 'n "injustice" aan, maak nie
> saak hoe jy daaroor voel en wat jy daarvan dink nie.
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36284 is 'n antwoord op boodskap #35253] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
alf  is tans af-lyn  alf
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
toets

nuus skryf in boodskap news:8uh33q$kg2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> toets
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:3a02a337.953305@news.saix.net...
>> Nee dit is dan reg so elaine,
>> Kom ons gee hom dan die Bennifit soos jy sê, maar weet jy van die
>> ondersoek beampte se sakboekie wat kastig weggeraak het, weet jy van
>> die geld wat aan die vrou aangebied is voor die hofsake beginne het,
>> glo nie jy dra daarvan kennis nie, maar dit nou daar gelaat, ons stem
>> maar saam.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>>
>> On Thu, 2 Nov 2000 23:09:25 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>>
>>> Frikkie
>>>
>>> Die feit bly staan dat die saak teen hom terug getrek het, en dis nie aan
>>> ons oorgelaat om hom te oordeel nie, of om hom te veroordeel nie. Net
> hier
>>> bo in 'n vorige pos vertel jy vir my ons mag nie oordeel sonder die feite
>>> nie, en ook nie oor ander nie. Dis presies wat jy nou hier doen. Net
> Ntini
>>> en die vroumens weet wat regtig daai aand gebeur het, en jy het nie die
>>> feite nie, so jy mag nie oordeel nie.
>>> Ntini is anyway nie 'n te vrot krieketspeler nie, hy ken sy pad op die
>>> krieketveld as jy my vra, en ons kan verseker agter hom staan, net soos
> ons
>>> agter Hansie met sy skandaal gestaan het. En Hansie is skuldig bevind!!!
>>> Nee man.....laat ek vir jou 'n ding vertel - wanneer dit by "histerie
>>> verkragtingsake kom" Almal glo altyd die vrou en die man (al is hy
>>> onskuldig) word gelabel vir die res van sy lewe. Vrouens het al baie
> keer
>>> mans aangekla van verkragting om op een of ander manier revenge te kry.
>>> Daai man word gebrandmerk vir die res van sy lewe, of hy nou onskuldig
>>> bevind word of nie.
>>> Ek weet ook nie wat regtig daai aand gebeur het nie, so ek gee hom die
>>> "benefit of the doubt"
>>>
>>> Elaine
>>
>
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36285 is 'n antwoord op boodskap #35253] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Pragtige heading om onder te toets...

"alf" skryf in boodskap news:8uh36i$kgq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> toets
Re: Mentaliteit van die Suid-Afrikaner [boodskap #36286 is 'n antwoord op boodskap #35253] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
alf  is tans af-lyn  alf
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
toets

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3a02a337.953305@news.saix.net...
> Nee dit is dan reg so elaine,
> Kom ons gee hom dan die Bennifit soos jy sê, maar weet jy van die
> ondersoek beampte se sakboekie wat kastig weggeraak het, weet jy van
> die geld wat aan die vrou aangebied is voor die hofsake beginne het,
> glo nie jy dra daarvan kennis nie, maar dit nou daar gelaat, ons stem
> maar saam.
>
> Groete
> Frikkie
>
>
> On Thu, 2 Nov 2000 23:09:25 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Frikkie
>>
>> Die feit bly staan dat die saak teen hom terug getrek het, en dis nie aan
>> ons oorgelaat om hom te oordeel nie, of om hom te veroordeel nie. Net hier
>> bo in 'n vorige pos vertel jy vir my ons mag nie oordeel sonder die feite
>> nie, en ook nie oor ander nie. Dis presies wat jy nou hier doen. Net Ntini
>> en die vroumens weet wat regtig daai aand gebeur het, en jy het nie die
>> feite nie, so jy mag nie oordeel nie.
>> Ntini is anyway nie 'n te vrot krieketspeler nie, hy ken sy pad op die
>> krieketveld as jy my vra, en ons kan verseker agter hom staan, net soos ons
>> agter Hansie met sy skandaal gestaan het. En Hansie is skuldig bevind!!!
>> Nee man.....laat ek vir jou 'n ding vertel - wanneer dit by "histerie
>> verkragtingsake kom" Almal glo altyd die vrou en die man (al is hy
>> onskuldig) word gelabel vir die res van sy lewe. Vrouens het al baie keer
>> mans aangekla van verkragting om op een of ander manier revenge te kry.
>> Daai man word gebrandmerk vir die res van sy lewe, of hy nou onskuldig
>> bevind word of nie.
>> Ek weet ook nie wat regtig daai aand gebeur het nie, so ek gee hom die
>> "benefit of the doubt"
>>
>> Elaine
>
Vorige onderwerp: taalgebruik
Volgende onderwerp: Re: tourists,a warning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 08:45:51 MGT 2024