Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uiteensetting
Uiteensetting [boodskap #35914] Do, 26 Oktober 2000 12:17 na volgende boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
"uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van die
feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
voordat die Skim sterf.
Re: Uiteensetting [boodskap #35915 is 'n antwoord op boodskap #35914] Do, 26 Oktober 2000 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier is my poging (hang baie van die konteks af)!

A clear overview of the facts within a given context.

duidelik:
clear/precise/accurate/frank/readable/plain/explicit/unambig uous/
comprehensible

uiteensetting:
overview/description/profile/portrayal/outline/synopsis/cons ideration
review/(interpretation/explanation/assessment)

raamwerk:
framework/skeleton/outline/scheme/plan/organization/structur e/
arrangement/blueprint/layout/context/configuration

of soos oom Schalk Lourens sou sê:
A clear explanation of the problems of farming in the Marico.
:) ;>

Leon du Plessis wrote in article
...
> Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
> "uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van die
> feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
> klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
> voordat die Skim sterf.
>
Re: Uiteensetting [boodskap #35919 is 'n antwoord op boodskap #35914] Do, 26 Oktober 2000 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leon du Plessis wrote:

> Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
> "uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van die
> feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
> klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
> voordat die Skim sterf.

Wat van "a clear exposition of the facts within the framework of...."
Re: Uiteensetting [boodskap #35921 is 'n antwoord op boodskap #35914] Do, 26 Oktober 2000 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dankie, Gloudina en Jan

Die persoon wat my geraadpleeg voel dat "exposition" nie honderd persent
die mening van "uiteensetting" en "framework" weerspieel nie ... nie in die
sin van iets wat netjies of duidelik uiteengesit is. Ek dink "laid out" vir
die uiteengesit en "presentation" vir uiteensetting is amper daar maar nog
nie heeltemal nie. Dis seker maar een van daardie gevalle waar 'n vertaling
die saak uit 'n heel ander rigting moet bekruip!

@home.com wrote in article ...
> Leon du Plessis wrote:
>
>> Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
>> "uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van die
>> feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
>> klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
>> voordat die Skim sterf.
>
> Wat van "a clear exposition of the facts within the framework of...."
>
Re: Uiteensetting [boodskap #35923 is 'n antwoord op boodskap #35921] Vr, 27 Oktober 2000 01:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Scribe  is tans af-lyn  Scribe
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
En ou Afrikaans het nie Engelse woorde geken nie......... Sug,,,,

Scribe
Re: Uiteensetting [boodskap #35931 is 'n antwoord op boodskap #35914] Vr, 27 Oktober 2000 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marc Vermeersch  is tans af-lyn  Marc Vermeersch
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hi,

Kan het dat jij in Muizenberg woont?

Groetjes van Marc.

Leon du Plessis skryf in boodskap news:01c03f46$e7b3e140$c70412ac@ws017...
> Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
> "uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van die
> feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
> klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
> voordat die Skim sterf.
>
Re: Uiteensetting [boodskap #35932 is 'n antwoord op boodskap #35914] Sa, 28 Oktober 2000 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
The facts pertaining to.....

"Leon du Plessis" skryf in boodskap news:01c03f46$e7b3e140$c70412ac@ws017...
> Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
> "uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van die
> feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
> klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
> voordat die Skim sterf.
>
Re: Uiteensetting [boodskap #35937 is 'n antwoord op boodskap #35932] Sa, 28 Oktober 2000 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Peter  is tans af-lyn  Peter
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi,

I like to be a hero so
I suggest:
uiteensetting - explanation
raamwerk - outline

Can you pleas tell me what means: voordat die SKIM sterf. ??

Love from Holland
Peter

"subie" skryf in boodskap news:XUoK5.127$OG1.649@newsfeed.slurp.net...
> The facts pertaining to.....
>
>
> "Leon du Plessis" wrote in message
> news:01c03f46$e7b3e140$c70412ac@ws017...
>> Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
>> "uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van
> die
>> feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
>> klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
>> voordat die Skim sterf.
>>
>
Re: Uiteensetting [boodskap #35959 is 'n antwoord op boodskap #35937] Di, 31 Oktober 2000 11:45 Na vorige boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hi Peter

Die Skim is the Afrikaans name for the comic-strip hero The Phantom (he who
never dies), and as kids we used to say to each other: Jy's my hero as die
Skim doodgaan, i.e. while the Phantom lives you're not my hero!

Peter wrote in article
...
> Hi,
>
> I like to be a hero so
> I suggest:
> uiteensetting - explanation
> raamwerk - outline
>
> Can you pleas tell me what means: voordat die SKIM sterf. ??
>
> Love from Holland
> Peter
>
>
>
>
>
> "subie" schreef in bericht
> news:XUoK5.127$OG1.649@newsfeed.slurp.net...
>> The facts pertaining to.....
>>
>>
>> "Leon du Plessis" wrote in message
>> news:01c03f46$e7b3e140$c70412ac@ws017...
>>> Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
>>> "uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting
van
>> die
>>> feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke
> aanbied
>>> klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
>>> voordat die Skim sterf.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Vir almal in Amerika
Volgende onderwerp: Dawn van Niekerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 19:57:25 MGT 2024