Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Suid-Oos Asië Ontwikkelings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Suid-Oos Asië Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #35909] Do, 26 Oktober 2000 02:48 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Wil ook graag Regerings en Organisasies in Suid Oos Asië, veral kern
Regerings wat elders in hierdie bydrae genoem word, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Verskeie veelvolkige
vredes inisiatiewe. Menige toerisme inisiatiewe. Beleggings van fondse
in die streek, veral in Indonesie deur Australie en ander Regerings en
Instansies. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Asiese Renaissance. Asook om die Regering van Asië, en elders op die
Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog in die Parlemente, individueel,
deur lidlande van die volgende (voorgestelde) kern lande: Australie,
Singapoer, Maleisie, Thailand, en Japan. Om besprekings te verhoog
aangaande medium tot lang termyn suksesse om bereik te word om die
vrede en voorspoed van die Persone van die wyer Suid Oos Asiese
Renaissance te verhoog. Daarna om voort te gaan, nadat die groen lig in
die verband gegee is deur lede van bg. kern Regerings. Vir kern
lidlande om die leierskap rol te verhoog wat gespeel word, om suksess
in die streek te verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word om die opinie te bepaal, aangaande die
vorming van 'n Ekonomiese Unie vir die streek, indien so 'n liggaam nie
alreeds bestaan. Om die suksesvolle wisselwerking tussen kern
Regerings, Internasionale planetêre ontmoetings, en ander lande te
verhoog wat deel vorm van die Suid Oos Asiese Renaissance. Daarna om
hierdie liggaam te vorm, indien dit nie alreeds bestaan, indien
enigsinds nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen kern Regerings en Regerings
elders in Suid Oos Asië, bv. Indonesie, Papaua New Guinea, Brunei,
Myanmar / Burma, Vietnam, Kambodia, Fillipynse eilande, Mikronesie,
ens. Asook Regerings van Eilande in die Stille Oseaan, wat verkies om
te deel aan die suksesse in die streek. Om ontmoetings te verhoog,
asook die stimulasie van 'n 2020 plan en daarna om die vrede en
voorspoed te verhoog van persone in die streek. Nadat die groen lig in
die verband gelewer is, deur bg. Regerings. Veral met die klem om die
voedsel produksie, asook deelname in die rekenaar inligtings industrie
en ander ondersteunende industriee te verhoog vir persone in die
streek, en elders op die Planeet.

Die vorming van 'n planetêre liggaam word hoogstens aangeraai. Om te
funksioneer as 'n oorsienende liggaam om suksesse in die verband, asook
andere opwindende Planetêre Renaissances en Ekonomiese Unies alreeds
onder weg te verhoog. Indien so 'n Organisasie nie alreeds bestaan.
Wisselwerking deur hierdie Organisasie kan ook verhoog tussen planet�re
ontmoetings en deelnemende regerings. Ten voordeel van alle betrokke
partye.

Vredes inisiatiewe kan ook verhoog word, indien enigsinds nodig, baseer
op huidige werkende modelle elders op die Planeet, indien nodig. Om
gesonde veelvolkige verhoudings te verhoog, waar en wanneeer nodig.
Daarna, vir Regerings om ontmoetings te verhoog vir die groen lig om
gegee te word, om die infra struktuur, bekostigbare behuising, onderwys
en opleiding, sekuriteit, vermaak, en veral toerisme inisiatiewe te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om ontmoetings te verhoog met Regerings van bg.
lande. Om meer effektiewe demokratiewe beginsels te verhoog, veral met
betrekking tot vryheid van geloof, soortgelyk aan ons Paradys, en/of
enige ander aanvaarbare model deur bg. Regerings. En/of enige
aanvaarbare model soos aanbeveel deur die WCPA (World Constitution and
Parliament Association), VN, en/of enige ander planetêre liggaam.

Finansiële en ander aansporings bonusse kan ook verhoog word. Om
gunstige omstandighede te verhoog, vir deelname om die suksesse van die
Suid Oos Asiese Renaissance te verhoog. En/of om sosiale aanvaarde
morele en standaarde gehandhaaf te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande die berekeing van
toelaatbare bedrae van publieke fondse in private rekenings, indien
toegelaat. Asook, om boetes in die verband te verhoog, waar nodig, vir
enige oortredings, indien enige. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Organisasies in die streek asook
elders op die Planeet. Ten doel om suksesse te verhoog vir alle
betrokke partye.

Mynbou inisiatiewe kan ook verhoog word, insluitend in kern lande, waar
voldoende neerslae bestaan, veral aangaande edelstene. Die vervoer van
'n klein gedeelte van minerale ontgin elders op die Planeet kan ook
verhoog word na bg. lande. Om die waarde daarvan te verhoog, ten
voordeel van alle betrokke partye. Ten doel om werks geleendhede te
verhoog.

Landbou inisiatiewe kan ook verhoog word. Veral die verbouing van
tropiese gewasse, bv. piesangs, tabak plante, en suiker riet. Asook om
plekke van Geestelike aanbidding, kultuur sentrums, kunste en
handwerke, opleiding sentrums, insluitend IT onderwys en opleiding, te
verhoog. Om die sosiale waarde van persone in die streek te verhoog.

Bestudeer verbruikers benodighede in die streek, en elders op die
Planeet, veral Noord Asiese lande. Om uitvoer mark potensiaal en
benodigdhede vas te stel. Daarna om inisiatiewe te verhoog, baseer op
medium tot lang termyn voordele.

Die beskikbaarheid van land myne, indien enige, kan ook asemrowend
verminder word, d.m.v. radar, en ander moontlike skoonvee tegnieke.
Asook, om die aantal vuurwapens te verminder. Eienaars van hoë kaliber
vuurwapens, indien enige, kan versoek word om dit in te handig by die
naaste polisie stasie, sonder vervolging. Asook om 'n register te hou
van alle wettige jagters in die gebied. Lg. kan hoë kaliber vurwapens
toegelaat word, vir jag doeleindes alleenlik, indien nodig.

Hoogstens aangeraai, om die sosiale regte en/of beskerming van imheemse
bevolkings groepe, soortgelyk as in die geval van Orang Asli in
Maleisie, te verhoog. Om vredevolle, veelvolkige verhoudings te
verhoog, waar nodig.

Toerisme:

Daar word hoogstens aangeraai, om die ontwikkeling van die Toeriste
Mekka van Suid Oos Asië te verhoog. Vir toeriste van Europa, VSA,
Afrika en veral Asië. Om toerisme geleendhede te verhoog vir persone
wat vakansies in die Verre Ooste verkies. Veral toeriste van Asiese
lande.

Diepsee duik, en ander see sport aktiwiteite kan ook verhoog word, al
langs kus gebiede. Asook om land vullings projekte se implementering te
verhoog, waar en wanneer nodig.

Eko-toerisme inisiatiewe kan ook verhoog word, insluitend wildtuine,
baseer op die Maleisiese model, en/of ander suksesse op die Planeet.
Asook om olifant ritte, kanoe ritte, rivier vaarte, nagtelike
besigtigings toere, ens. te verhoog. Om die verkeie aktiwiteite vir
toeriste te verhoog, asook vir die plaaslike bevolking.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Grond verskuiwings firmas. Om die
hoogte van grond, en/of meer effektiewe dreinering gedurende reen
seisoene te verhoog, soos nodig. Die oprigting van ondergrondse water
opgaar damme, asook ondergrondse water dreineer stelsels, kan ook
verhoog word. Om die dreinering van water te verhoog gedurende reen
seisoene.

Akkommodasie en ander fasiliteite kan ook verhoog word, in alle
kategorieë. Om voorsiening te maak vir rugsak reisigers ('backpakers'),
asook begroting, medium en hoë vakansie opsies. Asook om self-onthaal
fasiliteite te verhoog. Insluitend verhoging van sport en ontspannings
geriewe, bv. golf bane, tennis bane, swem baddens, ens. Winkel
sentrums, met teaters, asook ope lug markte kan ook verhoog word.

Die huidige Suid Oos Asië spoor en bus vervoer stelsel kan ook verhoog
word. Asook motor huur opsies. Die beskikbaarheid van binnelandse toere
kan ook verhoog word. Asook bus toere. En toegang van naburige lande.
Om die vervoer van goedere en passasiers te verhoog, na bestemmings
benodig.

'n 2-5 Jaar toerisme ontwikkelings projek kan d.m.v. die TV en Media
aangekondig word. Vir alle persone om saam te werk, en die vrede en
voorspoed van almal te verhoog. Asook om werks verskaffings geleendhede
te verhoog, tot voordeel van alle betrokke partye.

Algemeen:

Uitnodigings aangaande werks geleendhede kan ook verhoog word aan
toeriste. Om die stimulering van die ekonomie in die streek te verhoog.
Afhangende van besluite geneem tussen betrokke Regerings. Ten voordeel
van alle betrokke partye. Advertensies kan ook deur die Media verhoog
word. Om internasionale werks geleendhede te verhoog vir kontrak en/of
permanente werkers wat deelneem om die suksesse van die groter Suid Oos
Asië Renaissance te verhoog.

Die oprigting van woon eenhede met lugreeling kan ook verhoog word,
waar nodig. Om die vrede en voorspoed van persone wat deelneem om die
suksesse in die streek te verhoog.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande tydelike en/of permanente
vlakke van immigrasie. Om suksesvolle beplannings te verhoog deur
Regerings.

Hoogstens aangeraai, om te verhoog op huidige ontwerp en struktuur
tydens navorsing en implementerings fase van projekte. Gelyktydige
implementing van projekte kan ook verhoog word. Om planetêre suksesse
in die verband te verhoog.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan
Regerings regoor die Planeet vir inisiatiewe in die verband.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van bg. lande, waar nodig. Om vriendskappe
te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Infra struktuur van deelnemende lande kan asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudinge tussen Regerings kan asemrowend verhoog word.
Keuse van land van werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Suksesse van lande wat die Blomme van die Ooste is, kan asemrowend
verhoog word.

Voordele van vriendskappe gevorm vir medium tot lang termyn suksesse
kan asemrowend verhoog word.
Opbrengste vanuit beleggings, veral deur bg. kern Regerings, kan
asemrowend verhoog word.
Die beginsels van onafhanklikheid en inter-afhanklikheid kan asemrowend
verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Suid Oos Asiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie bydrae word as 'n belangrike bou blok beskou, om te dien vir
die manifestasie van 'n beter toekoms vir almal, soos belowe tydens 'n
promesse in 'n vorige bydrae. Om planetêre suksesse asemrowend te
verhoog.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
Suid Oos Asië, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Suid-Oos Asië Ontwikkelings Inisiatief [boodskap #35925 is 'n antwoord op boodskap #35909] Vr, 27 Oktober 2000 02:35 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Finansiële en ander aansporings bonusse kan ook verhoog word. Om
> gunstige omstandighede te verhoog, vir deelname om die suksesse van
> die
> Suid Oos Asiese Renaissance te verhoog. En/of om sosiale aanvaarde
> morele en standaarde gehandhaaf te verhoog. Ten voordeel van alle
> betrokke partye.

Groei asb. bg. na...

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Bestudeer verbruikers benodighede in die streek, en elders op die
> Planeet, veral Noord Asiese lande. Om uitvoer mark potensiaal en
> benodigdhede vas te stel. Daarna om inisiatiewe te verhoog, baseer op
> medium tot lang termyn voordele.

Groei asb. bg. na...

Bestudeer verbruikers benodighede in die streek, en elders op die
Planeet. Om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Daarna
om inisiatiewe te verhoog, baseer op benodigdhede.

Die reisiger skryf...

> Die beskikbaarheid van land myne, indien enige, kan ook asemrowend
> verminder word, d.m.v. radar, en ander moontlike skoonvee tegnieke.
> Asook, om die aantal vuurwapens te verminder. Eienaars van hoë
> kaliber
> vuurwapens, indien enige, kan versoek word om dit in te handig by die
> naaste polisie stasie, sonder vervolging. Asook om 'n register te hou
> van alle wettige jagters in die gebied. Lg. kan hoë kaliber vurwapens
> toegelaat word, vir jag doeleindes alleenlik, indien nodig.

Groei asb. bg. na...

Vir lande wat uitgenooi word om aan die groter Suid Oos Asiese
Renaissance deel te neem, waar van toepassing:

Die beskikbaarheid van land myne, indien enige, kan ook asemrowend
verminder word, d.m.v. radar, en ander moontlike skoonvee tegnieke.
Asook, om die aantal vuurwapens te verminder. Eienaars van hoë kaliber
vuurwapens, indien enige, kan versoek word om dit in te handig by die
naaste polisie stasie, sonder vervolging. Asook om 'n register te hou
van alle wettige jagters in die gebied. Lg. kan hoë kaliber vurwapens
toegelaat word, vir jag doeleindes alleenlik, indien nodig.

(Volgende bydrae: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Vorige onderwerp: Toekoms advies vir - ‘n Meer suksesvolle HNP
Volgende onderwerp: Staproetes in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:48:58 MGT 2024