Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms advies vir - ‘n Meer suksesvolle HNP
Toekoms advies vir - ‘n Meer suksesvolle HNP [boodskap #35910] Do, 26 Oktober 2000 02:54 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
vasberadenheid. Holistiese benadering vir die rol van die imuun
stelsel, aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie
veldtog. Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die HNP, veral die ander Mnr. Marais - Mnr. WT Marais,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Bereidwillingheid om as waarnemende en/of permanente leier die leisels
oor te neem van hierdie Party. Ondersteuning vir die diens hier
gelewer. Verskaffing van die oorsig oor die boek van Edward Hooper �The
River� in die party mondstuk. Veral die artikel van Mnr WT Marais,
indien hier reg onthou word, dat 'n mens se somme / berekeninge /
wiskunde reg moet wees aangaande miv+/vigs. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel, indien die skoen Mnr. WT Marais pas, om dit aan te
trek aangaande advies hier gelewer aan Mnr JA Marais, indien van
toepassing, indien hy dit so verkies. Hier word voet by stuk gehou
aangaande die roete wat gevolg gaan word, tydens 'n toekomstige reis,
indien enige twyvel in die verband bestaan. (Verkieslik om dit nie hier
te herhaal.)

Hoogstens aangeraai, om ondersteuning te verhoog aan die liberaal
demokratiese stelsel wat hier voorgestel en meestal ondersteun word. Om
plaaslike en internasionale voordele te verhoog vir al die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet.

Ondersteuning kan ook verhoog word aan debatte aangaande die definisie
van God, waarvoor hier aangevra word. Ten doel om vredevolle
veelvolkige verhoudings in ons Paradys asemrowend te verhoog. Veral om
medium en lang termyn voordele te verhoog, vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet.

Om weer 'n vorige, pragtige uitnodiging te herhaal, en sodoende die
Rubicon oor te steek na 'n meer vredevolle en suksesvolle bestaan wat
ook vir lede van die HNP bedoel is: Om die politieke pad van prestasie
te stap, saam met die progressiewe pro-aktiewe politici na die land van
groen en goud. Diegene wat opstaan vir die reg om te lewe, asook die
kwaliteit van lewe - vir enigeen, ongeag ras, kleur of geslag - asof
dit die laaste geleendheid is. Ten doel om demokratiese suksesse vir
alle Persone van ons Paradys, asemrowend te verhoog, wat alreeds
aanskou word. Hoogstens aanngeraai, om ondersteuning te verhoog aan
lede van Politieke Partye in die Parlement van ons Paradys. Om
vriendskappe te verhoog. Ten bate van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer suksesolle binnelande verhoudings in ons Paradys kan asemrowend
verhoog word.
Meer suksesolle internasionale betrekkings ten bate van ons Paradys kan
asemrowend verhoog word.
Beroemdheid van die Persone van ons Paradys kan asemrowend verhoog
word.
Plaaslike en internasionale suksesse ten bate van ons Paradys en die
Planeet in die geheel kan asemrowend verhoog word.

Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms advies vir - ‘n Meer suksesvolle HNP [boodskap #35916 is 'n antwoord op boodskap #35910] Do, 26 Oktober 2000 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai apologetiese Reisiger,
In Afrikaans is een begrip in die meeste gevalle ook een woord.

Deel neem = deelneem
Deursettings vermoë = deursettingsvermoë
Immuun stelsel = immuunstelsel

Jy doen soveel moeite, kan netsowel daardie paar woordjies ook regmaak
(kyk sommer ook na oormatige gebruik van hoofletters
(oorkapitalisering?!, ha ha :) :)...)...
Groete daar op Zoltar...

reisiger wrote in article
...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
> asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en
> vasberadenheid. Holistiese benadering vir die rol van die imuun
> stelsel, aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie
>
.
.
.
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
Re: Toekoms advies vir - ‘n Meer suksesvolle HNP [boodskap #35918 is 'n antwoord op boodskap #35916] Do, 26 Oktober 2000 17:04 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jan wrote:

> (kyk sommer ook na oormatige gebruik van hoofletters
> (oorkapitalisering?!, ha ha :) :)...)...
> Groete daar op Zoltar...

Jan, ek hou van die curves van jou brein,your intellektuele vital
statistics. Miskien
bietjie te bekommerd oor kapitaal, maar
dit nou daargelaat.

Gloudina

>
>
>
>
> .
> .
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Land Vullings Inisiatief
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Suid-Oos Asië Ontwikkelings Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 11:50:39 MGT 2024