Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Planetêre Land Vullings Inisiatief
Toekoms Advies vir: Planetêre Land Vullings Inisiatief [boodskap #35760 is 'n antwoord op boodskap #35805] Vr, 20 Oktober 2000 02:54 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag ondersteunende Regerings en Konstruksie Firmas en
ondersteunende Organisasies in ons Paradys, en elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Menige land vullings en tonnel bou inisiatiewe, by lughawens en hawens,
en elders. Veral vir die bou van die tonnel tussen Engeland en
Frankryk. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika
en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En
nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings en die Konstruksie
Industrie, asook Tonnel bouers. Om die vestiging van 'n planetêre
konsortium te verhoog, indien nodig, om land vullings en/of tonnel bou
projekte op die Planeet te verhoog, indien so 'n Organisasie nie
alreeds bestaan. En/of 'n koordineerende liggaam, met die alleen doel
om die infra struktuur tussen land massas op die Planeet te verhoog,
waar en wanneer nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig.

Advertensies kan ook verhoog word deur die Media, soos met die geval om
op olie bore te werk. Om internasionale werks geleendhede te verhoog
vir kontrak werkers op die Planeet, waar en wanneer nodig. Verkieslik,
om voorkeur te gee aan kwalifiseerde personeel vir lande waar projekte
verhoog word. Opleiding kan ook verhoog word in die verband. Om werks
geleendhede te verhoog, vir lande wat aan projekte deelneem. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Projekte kan ook verhoog word regoor die Planeet, waar en wanneer
nodig, bv. tussen eilande van Japan, Indonesië en die Fillipyne. Asook
tussen Australië en Papua Niew Guinia, Kanada en Alaska, ens. En elders
op die Planeet, waar nodig. Om die infra struktuur, en/of meer land te
verhoog aan huidige land massas, veral waar meer land benodig word.

'n Medium tot lang termyn inisiatief in die verband kan ook verhoog
word tussen Sjina en Taiwan, soos nodig. Nadat die groen lig hiervoor
gegee is, indien enigsinds nodig.

Hoogstens aangeraai, om te verhoog op huidige ontwerp en struktuur
tydens navorsing en implementerings fase van projekte. Gelyktydige
implementing van projekte kan ook verhoog word. Om planetêre suksesse
in die verband te verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word met ondersteunende Organisasies. Veral
swaar masjinerie en grond verskuiwings firmas. Om die produksie van bou
materiale en/of masjinerie te verhoog, waar en wanneer nodig.

Seismiese navorsing kan ook verhoog word in die verband. Asook
navorsing en studie aangaande see golwe en stroom aktiwiteite. Rekenaar
simulasie modelle kan ook verhoog word. Om die haalbaarheid van
projekte te verhoog. Asook om asemrowende lang termyn suksesse in die
verband te verhoog. Veral op 'n lang termyn grondslag.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan
Regerings regoor die Planeet vir inisiatiewe in die verband.

Besprekings en/of terugvoer aangaande vordering van projekte kan ook
verhoog word gedurende internasionale ontmoetings tussen Regerings, bv.
Verenigde Nasies, G-7, G-8, G-20, ens. Om planetêre suksesse in die
verband te verhoog.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van bg. lande, waar nodig. Om vriendskappe
te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Gemeenskaplike inisiatiewe tussen verskeie Organisasies kan asemrowend
verhoog word.
Infra struktuur en potensiële infra struktuur tussen land massas kan
asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudinge tussen Regerings kan asemrowend verhoog word.
Werks geleendhede, veral in die swaar masjienery ingenieurs bedryf, kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Verhoogde bydraes is 'n waarborg. Wanneer die reisiger sukses behaal,
wen almal.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Land Vullings Inisiatief [boodskap #35805 is 'n antwoord op boodskap #35760] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die reisiger skryf...

> Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings en die Konstruksie
> Industrie, asook Tonnel bouers. Om die vestiging van 'n planetêre
> konsortium te verhoog, indien nodig, om land vullings en/of tonnel bou
> projekte op die Planeet te verhoog, indien so 'n Organisasie nie
> alreeds bestaan. En/of 'n koordineerende liggaam, met die alleen doel
> om die infra struktuur tussen land massas op die Planeet te verhoog,
> waar en wanneer nodig.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
> beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig.

Groei asb. bg. na...

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings betrokke en bg.
Organisasies. Om die aanvang te verhoog van projekte nadat die groen
lig daarvoor gegee is deur Regerings om land massas, en/of infra
struktuur tussen land massas te verhoog. Asook fondse beskikbaar en
benodig. Hoogstens aangeraai, om hoë vlak deelname en/of monitor
gedurende projekte tussens Regerings en alle betrokke partye te
verhoog. Gereelde verslaggewing kan ook verhoog word om Regerings te
ondersteun aangaande projek skedule datums. Om suksesse in die verband
te verhoog.

Daarna om ontmoetings met Finansiële Instellings te verhoog. Om die
beskikbaarheid van fondse, soos nodig, te verhoog. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Projekte kan ook verhoog word regoor die Planeet, waar en wanneer
> nodig, bv. tussen eilande van Japan, Indonesië en die Fillipyne. Asook
> tussen Australië en Papua Niew Guinia, Kanada en Alaska, ens. En elders
> op die Planeet, waar nodig. Om die infra struktuur, en/of meer land te
> verhoog aan huidige land massas, veral waar meer land benodig word.
>
> 'n Medium tot lang termyn inisiatief in die verband kan ook verhoog
> word tussen Sjina en Taiwan, soos nodig. Nadat die groen lig hiervoor
> gegee is, indien enigsinds nodig.

Groei asb. bg. na...

Projekte kan ook verhoog word regoor die Planeet, waar en wanneer
nodig, bv. tussen eilande van Japan, Indonesië en die Fillipyne. Asook
tussen Australië en Papua Niew Guinia, Kanada en Alaska, Sjina en
Taiwan, ens. En elders op die Planeet, waar nodig. Om die infra
struktuur, en/of meer land te verhoog aan huidige land massas, veral
waar meer land benodig word. Daarna om met land vullings projekte voort
te gaan, nadat die groen lig deur betrokke Regerings gegee is hiervoor.

Vredes inisiatiewe kan ook verhoog word tussen Lande en/of Regerings,
waar nodig, indien enige. Om seepgladde verhoudinge tussen lande te
verhoog, indien enigsinds nodig. Daarna, vir beide Regerings om
ontmoetings te verhoog, om die groen lig te gee om die infra struktuur
en/of land vullings projekte te verhoog tussen lande.
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Land Vullings Inisiatief [boodskap #35866 is 'n antwoord op boodskap #35805] Ma, 23 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai Reisiger,

Ek sê altyd dis niks om met jouself te praat nie (dis nou in lewende
lywe), maar dit word 'n probleem as jy jouself begin antwoord. Dis
erger nog as jy met jouself begin argumenteer. Sommige praat van
sielkundige afwykings soos skisofrenie as hulle van so 'n geval te hore
kom. Gelukkig is jy nog nie daar nie... :) ;) :-o

Sê groete daar op die gevulde planeet Zoltar...

reisiger wrote in article
...
> In article ,
>
> Die reisiger skryf...
>
Re: Toekoms Advies vir: Planetêre Land Vullings Inisiatief [boodskap #35901 is 'n antwoord op boodskap #35805] Di, 24 Oktober 2000 04:40 Na vorige boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jy moet sien as hy homself in die rede val

Jan wrote in message ...
> Haai Reisiger,
>
> Ek sê altyd dis niks om met jouself te praat nie (dis nou in lewende
> lywe), maar dit word 'n probleem as jy jouself begin antwoord. Dis
> erger nog as jy met jouself begin argumenteer. Sommige praat van
> sielkundige afwykings soos skisofrenie as hulle van so 'n geval te hore
> kom. Gelukkig is jy nog nie daar nie... :) ;) :-o
>
> Sê groete daar op die gevulde planeet Zoltar...
>
>
> reisiger wrote in article
> ...
>> In article ,

>> Die reisiger skryf...

>
Vorige onderwerp: Shosholoza
Volgende onderwerp: Toekoms advies vir - ‘n Meer suksesvolle HNP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:49:21 MGT 2024