Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel?
rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel? [boodskap #3527] So, 04 Januarie 2004 12:02 na volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ik hoorde van mijn zoon dat hij afgelopen vrijdag in Parijs op de Champs
Elysees een soort Kristallnacht aangetroffen had. Veel winkelruiten zijn
tijdens de jaarwisseling gesneuveld.
Lorinda, hoe is het met jou?

Roely
Re: rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel? [boodskap #3554 is 'n antwoord op boodskap #3527] Ma, 05 Januarie 2004 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> Ik hoorde van mijn zoon dat hij afgelopen vrijdag in Parijs op de Champs
> Elysees een soort Kristallnacht aangetroffen had. Veel winkelruiten zijn
> tijdens de jaarwisseling gesneuveld.
> Lorinda, hoe is het met jou?
>
> Roely

Dit gaan goed met my, dankie Roely! Ek het gisteraand teruggekom. Ek
was nie naby die Champs Elysees nie, ek was in Montmartre vir Nuwe
Jaar, maar die riots op die Champs Elysees elke jaar is mos deel van
'n ou gerespekteerde tradisie wat terugreik na die dae van die Paris
Commune :-))

Lorinda
Re: rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel? [boodskap #3555 is 'n antwoord op boodskap #3554] Ma, 05 Januarie 2004 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> Dit gaan goed met my, dankie Roely! Ek het gisteraand teruggekom. Ek
> was nie naby die Champs Elysees nie, ek was in Montmartre vir Nuwe
> Jaar, maar die riots op die Champs Elysees elke jaar is mos deel van
> 'n ou gerespekteerde tradisie wat terugreik na die dae van die Paris
> Commune :-))

Jy is TERUG!! Baie welkom terug, Lorinda! ;-))
Vertel vertel!!

Gie gie...ook tyd dat jy terug is, net betyds om te sien hoe ek
alweer my kop in daardie hellhole (SCSAA) gaan steek het, en ai AI!!
;-)))
Re: rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel? [boodskap #3578 is 'n antwoord op boodskap #3554] Di, 06 Januarie 2004 01:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401051000.af6798d@posting.google.com...

> Dit gaan goed met my, dankie Roely! Ek het gisteraand teruggekom. Ek
> was nie naby die Champs Elysees nie, ek was in Montmartre vir Nuwe
> Jaar, maar die riots op die Champs Elysees elke jaar is mos deel van
> 'n ou gerespekteerde tradisie wat terugreik na die dae van die Paris
> Commune :-))
>
Betekent dit dat ze elk jaar nieuwe winkelruiten moeten inzetten?

Roely
Re: rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel? [boodskap #3582 is 'n antwoord op boodskap #3578] Di, 06 Januarie 2004 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>>
> Betekent dit dat ze elk jaar nieuwe winkelruiten moeten inzetten?
>
> Roely

Daar is elke jaar skade van een of ander aard, die winkels neem seker
maar versekering uit daarteen. Dit help om die pryse te verklaar :-)

Lorinda
Re: rellen in Parijs: Lorinda, ben je nog heel? [boodskap #3588 is 'n antwoord op boodskap #3578] Wo, 07 Januarie 2004 08:03 Na vorige boodskap
Norbert Matheuwezen  is tans af-lyn  Norbert Matheuwezen
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:btd1rm$609q5$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> "Lorinda" wrote in message
> news:4f858c51.0401051000.af6798d@posting.google.com...
>
>> Dit gaan goed met my, dankie Roely! Ek het gisteraand teruggekom. Ek
>> was nie naby die Champs Elysees nie, ek was in Montmartre vir Nuwe
>> Jaar, maar die riots op die Champs Elysees elke jaar is mos deel van
>> 'n ou gerespekteerde tradisie wat terugreik na die dae van die Paris
>> Commune :-))
>>
> Betekent dit dat ze elk jaar nieuwe winkelruiten moeten inzetten?

Ook in Berlijn heb je dit aan de Brandenburger Tor.

Groeten,
Norbert, voorsteller nl.regio.vlaanderen
stemming tot eind januari 2004
via CFV news:bt7oa9$s4h$1...@netlx020.civ.utwente.nl
Vorige onderwerp: Re: SA's Poor IT Infrastructure
Volgende onderwerp: Flinkdink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:24:32 MGT 2024