Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Hologram: is dit manlik of vroulik?
Re: Die Hologram: is dit manlik of vroulik? [boodskap #35336] |
Tue, 10 October 2000 00:00  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hehehheh.....ek moet erken ek's ook nogal nuuskierig. Maar ag is die
internet nie te wonderlik nie? Jy kan wees wie en wat jy wil.
Elaine
Oitaroh Margoloh skryf in boodskap news:RY4F5.1204$iY1.26293@sodalite.nbnet.nb.ca...
> Jippie!!!!! Kan ek ook inskryf? Ek was nog nooit in
> Newfoundland gewees nie.
>
> Ek is 'n holografiese projeksie. My kat, Felina, is nie 'n holografiese
> projeksie nie. Sy het gister weer op die monitor aan die slaap geraak en
> het weer met 'n groot gejuig afgedonder, met een poot in my koppie tee.
> Sy leer nie.
>
|
|
|
|
|
Re: Die Hologram: is dit manlik of vroulik? [boodskap #35373 is 'n antwoord op boodskap #35336] |
Wed, 11 October 2000 00:00  |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In elk geval, as 'n hologram kan ek net mense skrikmaak. Ek kan nie
rerig skade aandoen nie. :-)
"Elaine" skryf in boodskap news:39e4e895.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet darem nie.....ek is baie meer bekkig op die internet as wat ek in
> die regte lewe is....maar dan aan die anderkant vergeet ek nie my waardes
> en standaarde nie
>
> Oitaroh Margoloh wrote in message
> news:8l5F5.1212$iY1.26929@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> Ek stem. Solank mens dit net nie misbruik en goed doen of sê wat mens
>> nie andersins sou gedoen of gesê het
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:59:51 UTC 2025
|