| Question to subie [boodskap #35328 is 'n antwoord op boodskap #35330] |
Di., 10 Oktober 2000 00:00  |
KaapseKind
Boodskappe: 82 Geregistreer: April 2000
|
Volle Lid |
|
|
Net 'n vinnige vraag: Ek neem aan jy verstaan Afrikaans subie? But prefer to
write in English...right?
Be well. Welkom by die Nuusgroep. Hier is nog nie 'n verwelkomingskomitee
nie, maar gee kans!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Question to subie [boodskap #35331 is 'n antwoord op boodskap #35330] |
Di., 10 Oktober 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
KaapseKind wrote:
> Net 'n vinnige vraag: Ek neem aan jy verstaan Afrikaans subie? But prefer to
> write in English...right?
>
> Be well. Welkom by die Nuusgroep. Hier is nog nie 'n verwelkomingskomitee
> nie, maar gee kans!
Sover ek kan uitmaak, is "subie" 'n verkrampte Suid-Afrikaner wat nou, lyk dit
my, in Australia of NZ sit,
en rassistiese propaganda, meestal uit die VSA en
uit SA hersend. Vir hierdie rassiste maak taal nie
veel saak nie. Hulle agenda van rassehaat tel meer
vir hulle as lojaliteit aan die taal, of selfs aan die
vaderland. Ons het 'n hele klomp van hulle hier in
Kanada. Ek kon nog nooit verstaan wat die
mentaliteit van die rassehaters determineer nie
(en hoekom meeste van hulle "wit"is nie.) Is dit
'n minderwaardigheids-kompleks teenoor die
res van die wereld, wat hulle laat gryp na die
enigste ding wat hulle volgens hulle opinie 'n
"standing in the community" gee? Die uiterste
vorm van so 'n psigotiese mentaliteit is natuurlik
Hitler selfs, en baie van hierdie rassiste wil dan
ook gewoonlik nie glo dat daar so iets soos die
moord op die Jode in die Tweede Wereldoorlog
was nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: question [boodskap #96318 is 'n antwoord op boodskap #35330] |
So., 08 Augustus 2004 08:23  |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Don't think so. Perhaps a good English / Afrikaans dictionary will be a
good start. The languages are rooted in the same historical languistic
branch of the language family tree, thus it should not be too difficult.
Otherwise you can stick around here and ask questions. People are pretty
friendly around here...
Regards
Plato
yorkie wrote:
> Hi there,
>
> Im looking to learn afrikaans im in scotland does anyone know any good
> places on the net where i can download some form of teach myself afrikaans?
>
> Thanks in advance.
>
> Regards
> SY
>
|
|
|
|