Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NANC(y)?
NANC(y)? [boodskap #96291] So, 08 Augustus 2004 04:25
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister het die NNP vergadering gehou en besluit om ten volle by die ANC in
te skakel. Dus, na die volgende oorlooptydperk, gaan die NNP nie meer
bestaan nie.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Wreedheid van plaasmoorde bevestig alternatiewe motiewe
Volgende onderwerp: Question to subie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:45:32 MGT 2024