Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WAAR NOG??
WAAR NOG?? [boodskap #35059] Di, 03 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Is daar nog nuus groepe waar Suid Afrikaners hulle gedates deel. Die eniste
suksesvolle is lyk my die een ??????????

--

Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/

Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.

Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880
Re: WAAR NOG?? [boodskap #35060 is 'n antwoord op boodskap #35059] Di, 03 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Ja Nee" skryf in boodskap news:8rdbj3$9fi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar nog nuus groepe waar Suid Afrikaners hulle gedates deel. Die eniste
> suksesvolle is lyk my die een ??????????

Suksesvol?????? Ek moet gereeld die modder van die binnekant van my monitor
afwas nadat ek hier gekuier het.
Re: WAAR NOG?? [boodskap #35116 is 'n antwoord op boodskap #35059] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja Nee - die nuusgroep het nou sy algehele laagte punt bereik! Maar dan
een ou se sukses is 'n ander se mislukking :)

Oitaroh Margoloh wrote:
>
> "Ja Nee" wrote in message
> news:8rdbj3$9fi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is daar nog nuus groepe waar Suid Afrikaners hulle gedates deel. Die
> eniste
>> suksesvolle is lyk my die een ??????????
>
> Suksesvol?????? Ek moet gereeld die modder van die binnekant van my monitor
> afwas nadat ek hier gekuier het.
Re: WAAR NOG?? [boodskap #35290 is 'n antwoord op boodskap #35059] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet ook nie van 'n ander een nie, maar ek moet sê ek vind my redelik
tuis hier.
Wens soms die persoonlike aanvalle maak plek vir sinvolle gesprek, maar nou
ja - ten minste is die Nuusgroep eerlik.

Deel jou gedagtes gerus hier.

Ja Nee skryf in boodskap news:8rdbj3$9fi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar nog nuus groepe waar Suid Afrikaners hulle gedates deel. Die eniste
> suksesvolle is lyk my die een ??????????
>
> --
>
> Rudolph Thomas
> rud...@iox.co.za
> http://www.iox.co.za/
>
> Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
> Solutions.
>
> Get paid cash every time you receive email!
> Sign up FREE at:
> http://www.MintMail.com/?m=16880
>
Vorige onderwerp: Re: use a known language!
Volgende onderwerp: win98
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:04:35 MGT 2024