Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » win98
win98 [boodskap #35269] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
net gou weer win98 installeer, ek doen dit so � elke 3
maande ........
:-( ```````~~ $#^&*%$#@!!!!!!
--
Re: win98 [boodskap #35270 is 'n antwoord op boodskap #35269] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Snap@crackle&pop  is tans af-lyn  Snap@crackle&pop
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
het jy dalk 'n 120 dae trial ???? :)))))))))

groete

Tobie wrote in message
...
> net gou weer win98 installeer, ek doen dit so � elke 3
> maande ........
> :-( ```````~~ $#^&*%$#@!!!!!!
> --
>
Re: win98 [boodskap #35296 is 'n antwoord op boodskap #35269] So, 08 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ja, vol trials en tribulation ................ as ek dit nie
doen nie sal ek van my kop af raak, want soos jy weet
Windows raak net stadiger en stadiger van al die dll's wat
hy laai, maar nou's ek weer reg vir 3 maande .... anways,
sommer nou weer van 'n hele klomp strooi ontslae geraak wat
ook ophoop in OE5, nou het ek 'n skoon blaadjie en self nog
nie eers vir reisiger of daai halfnaatjie in noord amerika
geblok nie, sal dit doen sodra my bloeddruk opgaan ... :-))
groete
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm

Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Snap, Crackle & Pop skryf in boodskap news:8rntkq$l2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
: het jy dalk 'n 120 dae trial ???? :)))))))))
:
:
: groete
:
: Tobie wrote in message
: ...
: >net gou weer win98 installeer, ek doen dit so � elke 3
: >maande ........
: >:-( ```````~~ $#^&*%$#@!!!!!!
: >--
: >
: >
: >
:
:
Vorige onderwerp: WAAR NOG??
Volgende onderwerp: Re: Polishing their image
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:57:54 MGT 2024