|
|
|
|
| Re: Staproetes in Suid-Afrika [boodskap #37344 is 'n antwoord op boodskap #35255] |
Wo., 29 November 2000 00:00  |
Bruce Botha
Boodskappe: 8 Geregistreer: September 2000
|
Junior Lid |
|
|
Hou die nuus groep waarvoor dit bedoel is! NUUS en nie advertensies nie
DANKIE
Alles is vol advertensies en mens raak naderhand so 'n bietjie G..vol.
Probeer 'n Stapper nuusgroep waar mense dit wil sien.
"Willie van der Hoven" skryf in boodskap news:8vrj8v$30q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe Stapper,
>
> Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
> van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
> Namibia.
>
> Besoek die blad by http://home.intekom.com/hiking
>
> Hugenootstraat 20
> Springfontein, 9917
> Suid-Afrika
>
> E-pos: hik...@intekom.co.za
>
|
|
|
|