Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re:die afrikaner....
Re:die afrikaner.... [boodskap #35237] Vr, 06 Oktober 2000 00:00
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Waar presies in Amerika woon jy die afgelope jaar en wie is hierdie "meeste"
SA's wat probeer Amerikaans wees? Ek woon hier vir 5 jaar en elke dag
verland ek terug na my land. Ek het geen behoefte om "american" te word nie,
en 90% van die Suid Afrikaners wat ek al ontmoet het hier voel
dieselfde....om eerlik te wees, ek het nie besef hoe kosbaar my kultuur
regtig is nie, voordat ek na die VSA getrek het....
Vorige onderwerp: Afrikaans for a dutch man
Volgende onderwerp: Die Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 05:39:44 MGT 2024