Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DD se epos
DD se epos [boodskap #3511] Vr, 02 Januarie 2004 20:57 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit na die Intekom ene gestuur.
(Net ingeval jy vergeet het om te onthou dat jy ook so adres gehad
het)
;-))
Re: DD se epos [boodskap #3512 is 'n antwoord op boodskap #3511] Vr, 02 Januarie 2004 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Jan 2004 15:57:01 -0500, Katryn wrote:

> Ek het dit na die Intekom ene gestuur.
> (Net ingeval jy vergeet het om te onthou dat jy ook so adres gehad
> het)
> ;-))

en reeds geantwoord. Ek het myself te vinnig herhaal:-)
Re: DD se epos [boodskap #3514 is 'n antwoord op boodskap #3512] Vr, 02 Januarie 2004 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> en reeds geantwoord. Ek het myself te vinnig herhaal:-)

Hehehehe...
Ek dink my epos is stukkend of iets, want daar is nog niks van jou af
in my "inbox" nie. So moet asseblief nie dink dat ek jou ignoreer
nie. Dis net dat dit dalk langerig gaan neem om weer hier by my uit
te kom. Ek dink die Streepmuis is dalk ook bietjie onder die weer of
iets. Dinge gebeur maar stadig hier rond op die oomblik. ;-) Sal jou
laat weet as ek teen vanaand nogsteeds niks gekry het nie.
Re: DD se epos [boodskap #3515 is 'n antwoord op boodskap #3514] Vr, 02 Januarie 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Jan 2004 16:10:56 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> en reeds geantwoord. Ek het myself te vinnig herhaal:-)
>
> Hehehehe...
> Ek dink my epos is stukkend of iets, want daar is nog niks van jou af
> in my "inbox" nie. So moet asseblief nie dink dat ek jou ignoreer
> nie. Dis net dat dit dalk langerig gaan neem om weer hier by my uit
> te kom. Ek dink die Streepmuis is dalk ook bietjie onder die weer of
> iets. Dinge gebeur maar stadig hier rond op die oomblik. ;-) Sal jou
> laat weet as ek teen vanaand nogsteeds niks gekry het nie.

'kay. Dit gaan jou genoeg tyd gee om te besin
oor wat ek sê:-)
Re: DD se epos [boodskap #3516 is 'n antwoord op boodskap #3515] Vr, 02 Januarie 2004 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> 'kay. Dit gaan jou genoeg tyd gee om te besin
> oor wat ek sê:-)

Agge nee, nou is ek ERG nuuskurig!! Daar is nogsteeds NIKS nie btw.
;-(
Het jy rerig iets gestuur? Probeer gou my ander adres. Die ene met
my rerige naam. Of het jy dit nie meer nie?
DD se epos - nogsteeds nada niks fiekerol... [boodskap #3517 is 'n antwoord op boodskap #3516] Vr, 02 Januarie 2004 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD, daar is rerig nog NIKS van jou af in my inbox nie. Ek moet
ongelukkig nou besig raak met ander goed (soos om te gaan kyk of daar
dalk 'n vreemde vrou met donkerbrille (met dik rame), 'n serp en lang
swart jas, besig om die Times te lees, op die lughawe wag? ).
Maar ek sal netnou weer kom kyk.
Lekker slaap! Gesels more weer.
Re: DD se epos [boodskap #3521 is 'n antwoord op boodskap #3516] Sa, 03 Januarie 2004 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Jan 2004 16:23:03 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> 'kay. Dit gaan jou genoeg tyd gee om te besin
>> oor wat ek sê:-)
>
> Agge nee, nou is ek ERG nuuskurig!! Daar is nogsteeds NIKS nie btw.
> ;-(
> Het jy rerig iets gestuur? Probeer gou my ander adres. Die ene met
> my rerige naam. Of het jy dit nie meer nie?

Die DD op die Randte ene:-)
Dit is daarheen ook gestuur.

dalk is 'n vreemde vrou met 'n donkerbril (net een:-) met dik rame),
'n serp en lang swart jas, en 'n palmtop weggesteek onder die Times
wat op haar skoot lê, besig om vanaf die lughawe jou epos te
onderskep? ).
Re: DD se epos [boodskap #3522 is 'n antwoord op boodskap #3521] Sa, 03 Januarie 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> dalk is 'n vreemde vrou met 'n donkerbril (net een:-) met dik rame),
> 'n serp en lang swart jas, en 'n palmtop weggesteek onder die Times
> wat op haar skoot lê, besig om vanaf die lughawe jou epos te
> onderskep? ).

Dit moet so wees, want hier het niks by my uitgekom nie.
Nie by een van my adresse nie.
Re: DD se epos [boodskap #3530 is 'n antwoord op boodskap #3522] So, 04 Januarie 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:npkdvvotnjbd27vd4k4l5bmlqfnh6k83gk@4ax.com...
> DD wrote:
>
>
> Dit moet so wees, want hier het niks by my uitgekom nie.
> Nie by een van my adresse nie.
>

En Andries is ook nog steeds weg?
Hier moeten wij eens ernstig over na gaan denken!

Roely
Re: DD se epos [boodskap #3535 is 'n antwoord op boodskap #3530] So, 04 Januarie 2004 19:05 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> En Andries is ook nog steeds weg?
> Hier moeten wij eens ernstig over na gaan denken!

Definitief!! Dit raak nou beslis interessant.
Vorige onderwerp: Re: Zuid-Afrika weigert asielzoekers uit Zimbabwe / Nederland verwelkomt asielzoekers(?)
Volgende onderwerp: Breng jou stem uit op !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:39:17 MGT 2024