Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop?
Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35207] Do, 05 Oktober 2000 05:46 na volgende boodskap
Mweb[1]  is tans af-lyn  Mweb[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil graag weet wat dink mede Afrikaners van Amerika se "claim to fame"
dat hulle die eerste land was wat 'n man na die Maan gestuur het en hom
veilig terug gebring het Aarde toe.
Ek persoonlik is van die mening dat hulle die hele wêreld die afgelope jare
'n vet poep gevoer het. Selfs vandag wonder ek of dit moontlik is om iemand
op die Maan te laat loop.
Kom sê vir my wat julle dink dan begin ons 'n skoon debat.
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35208 is 'n antwoord op boodskap #35207] Do, 05 Oktober 2000 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ek stem gedeeltelik saam met jou
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35227 is 'n antwoord op boodskap #35207] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" schreef...
> Die Amerikaners voer hulle mense 'n klomp leuens en hulle eet alles vir
> soetkoek op. Een van die redes hoekom hulle my 'n kramp gee. (Die regering
> nou, nie die mense nie)

Ik denk dat het feit dat je uit Amerika een hoop hoort over leugens,
politieke schandalen, blunders en dergelijke wordt veroorzaakt door de
openhartigheid van hun samenleving (de allomtegenwoordigheid van de media).
Als er iets mis gaat laten ze het de hele wereld weten (en de hele wereld
kijkt gretig toe), terwijl andere samenlevingen veel huiveriger zijn om hun
vuile was buiten te hangen (en als ze het al doen interesseert het de meeste
andere landen voor geen meter).

Dacht je soms dat in andere landen regeringen hun bevolking niets
voorliegen? Rusland, China, Indonesie, India ..... dan heb ik al meer dan de
helft van de wereldbevolking genoemd die vrijwel zeker een meer
leugenachtige regering heeft.

Groeten,
Arthur
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35228 is 'n antwoord op boodskap #35207] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Dit is dieselfde wat jy doen met jou uitsprake van apartheidsvarke ens

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39DD46DB.2A35FC22@home.com...
> poppie wrote:
>
>> Elaine, ek is n Amerikaner, en dit hinder my dat n hele nasie
>> jou n kramp kan gee. Dink jy nie dis veralgemening nie, of
>> dink jy dalk dat daar verskuilde jaloesie is. Dalk nie, maar
>> jy kan net nie so n sweeping statement maak nie.
>>
>
> Ja-nee, sulke soort uitsprake openbaar meer van die
> spreker as dit waarvan gepraat word. Daar is ongeveer
> 270 miljoen Amerikaners en om hulle almal oor dieselfde
> kam te skeer, is net belaglik. Mens moet die hele
> Noord-Amerika liewer in blokke sien, wat reik oor
> die grens tussen die VSA en Kanada. Die mense
> van Noordelik New York staat en Ontario is meer
> dieselfde as wat die soort New York staters dieselfde
> is as die mense in Texas. Die prairies se inwoners noord
> en suid van die grens is weer meer dieselfde as die mense
> in California, ensovoorts.
> Ek merk selfs dat nuutaangekome emigrante uit
> SA hier in Kanada geneig is om te praat van die
> "Kanadese" wat dan sus doen en so praat. En dan
> vra ek vir myself af. Van watter "Kanadese" praat
> hulle?
> Gloudina
>
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35229 is 'n antwoord op boodskap #35207] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> poppie wrote:
>
>> Elaine, ek is n Amerikaner, en dit hinder my dat n hele nasie
>> jou n kramp kan gee. Dink jy nie dis veralgemening nie, of
>> dink jy dalk dat daar verskuilde jaloesie is. Dalk nie, maar
>> jy kan net nie so n sweeping statement maak nie.
>>
>
> Ja-nee, sulke soort uitsprake openbaar meer van die
> spreker as dit waarvan gepraat word. Daar is ongeveer
> 270 miljoen Amerikaners en om hulle almal oor dieselfde
> kam te skeer, is net belaglik. Mens moet die hele
> Noord-Amerika liewer in blokke sien, wat reik oor
> die grens tussen die VSA en Kanada. Die mense
> van Noordelik New York staat en Ontario is meer
> dieselfde as wat die soort New York staters dieselfde
> is as die mense in Texas. Die prairies se inwoners noord
> en suid van die grens is weer meer dieselfde as die mense
> in California, ensovoorts.

Lees weer die bostaande. Dan vertel jy weer vir ons dat jy nie
veralgemeen nie!
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35250 is 'n antwoord op boodskap #35207] Vr, 06 Oktober 2000 03:19 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Elaine, ek is n Amerikaner, en dit hinder my dat n hele nasie
> jou n kramp kan gee. Dink jy nie dis veralgemening nie, of
> dink jy dalk dat daar verskuilde jaloesie is. Dalk nie, maar
> jy kan net nie so n sweeping statement maak nie.
>

Ja-nee, sulke soort uitsprake openbaar meer van die
spreker as dit waarvan gepraat word. Daar is ongeveer
270 miljoen Amerikaners en om hulle almal oor dieselfde
kam te skeer, is net belaglik. Mens moet die hele
Noord-Amerika liewer in blokke sien, wat reik oor
die grens tussen die VSA en Kanada. Die mense
van Noordelik New York staat en Ontario is meer
dieselfde as wat die soort New York staters dieselfde
is as die mense in Texas. Die prairies se inwoners noord
en suid van die grens is weer meer dieselfde as die mense
in California, ensovoorts.
Ek merk selfs dat nuutaangekome emigrante uit
SA hier in Kanada geneig is om te praat van die
"Kanadese" wat dan sus doen en so praat. En dan
vra ek vir myself af. Van watter "Kanadese" praat
hulle?
Gloudina
Vorige onderwerp: Die Afrikaner
Volgende onderwerp: ivm. Hierdie NG se skrywers.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 12:39:16 MGT 2024