Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dave Dup = attachment van 38.3kb jpg
Re: Dave Dup = attachment van 38.3kb jpg [boodskap #35102] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gemis soos 'n gat innie kop sê jy!

'n dankie Tobie vir die (eintlik onverdiende) kompliment oor my web
werf. Ek het onlangs met veranderinge begin en nié klaar gemaak nie
omdat ek juis toe begin het om 'n soek enjin in CGI Script te bou, die
selfde tyd belangstelling ontwikkel het in "Lake Applets" en steeds
die selfde tyd die 'Davŕni Site' gebou het. Dit alles behoort darem as
verskoning te dien vir die feit dat daar skakels op die blad is wat na
afdelings verwys wat ek uitgehaal het!

Jou brief (oor Caremed) was die dag na jy vir ons daarvan vertel het
in Kaapstad by die hoofbestuur deur my toedoen. Dit wat jy hier skryf
sal ook môre daar wees.

Jy gee wel nie genoeg inligting sodat ons die geval kan identifiseer
nie maar steeds is dit belangrik dat jy dit genoem het.

Groetnis

DD

On Sun, 1 Oct 2000 22:52:32 +0200, "Tobie" wrote:

> hey-hey DD
> wb ...... waar was jy ou chappie?
> jou nogal gemis ........ soos 'n gat in die kop..... j/k :-)
>
> die kwak is toe uiteindelik betaal na 5 maande.
> het op jou werf rondgeloop, mooi en netjies, skoon
> en 'n ou hoef nie 'n valskerm troep se 'obsticalcourse' deur
> te gekom het om daar te beweeg nie.
Re: Dave Dup = attachment van 38.3kb jpg [boodskap #35210 is 'n antwoord op boodskap #35102] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Skuus, een brief het weggeraak en toe ek weer een pos beland altwee in
die posman de sak!

DD
Re: Dave Dup = attachment van 38.3kb jpg [boodskap #35211 is 'n antwoord op boodskap #35102] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Oct 2000 22:52:32 +0200, "Tobie" wrote:

> hey-hey DD
> wb ...... waar was jy ou chappie?
> jou nogal gemis ........ soos 'n gat in die kop..... j/k :-)
>
> die kwak is toe uiteindelik betaal na 5 maande.
> het op jou werf rondgeloop, mooi en netjies, skoon
> en 'n ou hoef nie 'n valskerm troep se 'obsticalcourse' deur
> te gekom het om daar te beweeg nie.

Hallo Tobie, my nogal gemis... sos 'n gat innie kop sê jy!

'n dankie vir die (eintlik onverdiende) kompliment. Die my webwerf is
onvoltooid op die oomblik want ek het ek veranderinge gemaak, dele
uitgehaal en toe besig geraak met iets heel anders wat beteken dat
daar skakels is na bladsye wat ek uitgehaal het. Ek het begin
verander daaraan 'n dieselfde tyd begin met CGI script waarmee ek 'n
soek masjien bou 'n dieselfde tyd geintereseerd geraak in 'Lake
Applets' wat hopelik as veskoning sal dien dat ek nog nie klaargemaak
het nie.

Jou eerste brief (oor Caremed) was die dag na jy dit geplaas het in
Kaapstad by die hoofbestuur. Ek het dit gestuur. Dié deel sal ook die
pad daarheen vind. Ongelukkig sal ons nie die die geval kan
indentifideer nie omdat jy te min inligting verskaf maar steeds is dit
belangrik dat jy dit gemeld het.

Groete

DD
Vorige onderwerp: Re: Wette teen rassiste, ens , ens ...
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Sangoma-net Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:22:19 MGT 2024