Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wette teen rassiste, ens , ens ...
Re: Wette teen rassiste, ens , ens ... [boodskap #35249] Do, 05 Oktober 2000 23:06
Hennie Aucamp  is tans af-lyn  Hennie Aucamp
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Haai Nee A!

Sies!

Hoe kan julle nou vir hierdie arme mnr Greyling so lelik beledig?
Los die arme man nou uit!
Julle kan mos sien dat hy Nie 'n Poepol is nie!
Hy is Baie Meer as dit werd!

Hy is 'n BRILJANTE POEPOL !!

Aanvaar dit nou en los hom uit!

Dankie

Hannes skryf in boodskap news:39dce981$0$225@hades.is.co.za...
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:39fc8a7f.109570247@news.is.co.za...
>> On Wed, 4 Oct 2000 22:56:04 +0200, "Hannes" wrote:
>>
>> >
>>>> Ek kyk jou in die oe.
>>>
>>> Jy is maar bra fokken skeel ook !
>>> En verder sien ons slegs jou poepol ! >
>>
>> Ek kyk jou in die oe Hannes, jy wat rassisme bedryf en wat die wat
>> beswaar maak daarteen met die dood dreig.
>
> Met die Dood Dreig?? Bwaaaa Haaaaaa Haaa Haa !
> Waar lees jy dit ?? Sit eers jou brille op!
> Slegs jou eie stank kan jou met die dood dreig !!
> Word weer Wakker !!
> Gaan slaap dan weer.
>
>> Ek ek vra jou: Wie is jy?
>> Hoekom is jy bang om te se wie jy is?
> Hierdie vraag was al lankal reeds beantwoord.
> Duidelik dat jy te onnosel is om dit te verstaan.
> Moontlik gebruik jou redakteur jou om slegs
> die "dom kolomme" vol kakstories, aan die
> morone in die samelewing te skryf.
>
>> (Daar is maniere om jou Internet-spoor te volg, weet jy? )
> Ja! 'n Spoor. -My Spoor?? -En ek is SO DOM ??!!
> Bwaaaaa Haaaaaa Haaaaaa Haaaaa Haaaaah !!!!!!!
> Geniet die soektog.
> Dit sal jou lank genoeg besig hou, sodat jy hopelik
> nie gou weer hier 'n klomp stront kwytraak nie.
>
> "Touch Wood"
>
Vorige onderwerp: Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop?
Volgende onderwerp: Re: Dave Dup = attachment van 38.3kb jpg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:51:35 MGT 2024