Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van vrede
Van vrede [boodskap #351] So, 25 Mei 2003 15:56 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote:
>> Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
>> gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
>>
>> Lorinda
>
>
>
> nou wat het gedoen, vertel my ook. : (
>
>
Andries, jy kan onmoontlik nie weet nie.

Lorinda
Re: Van vrede [boodskap #352 is 'n antwoord op boodskap #351] So, 25 Mei 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
My Busgrappies?

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0305250756.7a651ca8@posting.google.com...
> "Andries" wrote:
>>> Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
>>> gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
>>>
>>> Lorinda
>>
>>
>>
>> nou wat het gedoen, vertel my ook. : (
>>
>>
> Andries, jy kan onmoontlik nie weet nie.
>
> Lorinda
Re: Van vrede [boodskap #357 is 'n antwoord op boodskap #351] So, 25 Mei 2003 16:41 Na vorige boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 25 May 2003 08:56:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> "Andries" wrote:
>>> Ek wil nou nie stories aandra nie, maar ek dink Andries het die vrede
>>> gaan versteur daar... Ons wag nou maar op die nuclear fall-out.
>>>
>>> Lorinda
>>
>>
>>
>> nou wat het gedoen, vertel my ook. : (
>>
>>
> Andries, jy kan onmoontlik nie weet nie.
>
> Lorinda


Sal my nie maklik oortuig nie Lorinda.
Daai een van die sak uie? Heelwaarskynlik
is dit Gloudina wat dit onder Andries se naam
geplaas het om hom onder verdenking te bring.

SC
Vorige onderwerp: Ouma en Oupa
Volgende onderwerp: Biegstuk 1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:55:55 MGT 2024