Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BILTONG?????????????????????????
BILTONG????????????????????????? [boodskap #34918] Vr, 29 September 2000 00:00 na volgende boodskap
proxy_squid  is tans af-lyn  proxy_squid
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
DANKIE
Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34919 is 'n antwoord op boodskap #34918] Vr, 29 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"proxy_squid" skryf in boodskap news:970266545.189968@cachalote.ip.pt...
> DANKIE

Ek het nie die vaagste benul waaroor hierdie thread gaan nie, maar dit is
sommer 'n moerse groot plesier. Anytime. Jy's welkom. :-)
Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34962 is 'n antwoord op boodskap #34918] Sa, 30 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
OK, dit is so eenvoudig, jy sal dit nie glo nie.

Sny jou vleisie in repe (hoe fyner hoe vinniger word dit droog). Lê hulle in
repe uit in 'n bak, en sprinkel rooiwyn-asyn daaroor, en werk dit in. Na so
10 minute, strooi jy genoeg sout en koljander en peper daaroor asof jy dit
wou braai (wees maar 'n bietjie swaar op die sout).

Hang hulle op, en wys 'n goeie waaier oor hulle. Net 'n paar dae later, sal
jy heerlike biltong hê. Eksperimenteer maar, ek vind dat ek die asyn te lank
laat intrek, en dis moeilik om die sout reg te kry. Ek se eerder te min as
te veel :-)

Nasty
ns: Vir al julle bliksemse eksperts daarbuite wat beterweet: as my resep so
vrot is, pos gerus jou eie.

"proxy_squid" skryf in boodskap news:970266545.189968@cachalote.ip.pt...
> DANKIE
>
Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34963 is 'n antwoord op boodskap #34918] Sa, 30 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Iemand moet tog vir die man 'n goeie Biltong resep het, Hy smeek al 'n ruk,
My sarkasme by sy vorige Biltong resep aanvraag op hierdie nuusgroep word
ook nie gelees nie. Lees julle net die headings en lossie res vir die
aasvoels.
Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34995 is 'n antwoord op boodskap #34918] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nasty ek moet noem jy is die heel beste, een van die enigstes wat sy kop in
die val byl druk... Ek is seker daar moet meer resepe is dit wees....

Thanks for the RESPONSE NASTY
Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34996 is 'n antwoord op boodskap #34918] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
proxy_squid  is tans af-lyn  proxy_squid
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
en nogtans baie dankie aan Rudolph , jou humor en ondersteening is die beste
, lol

dankie Rudolph , ek pos jou 'n stukkie biltong
Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #34997 is 'n antwoord op boodskap #34918] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gtifan  is tans af-lyn  Gtifan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wat se sout gebruik jy, growwe of gewone sout?

Nasty Quaker skryf in boodskap news:YquB5.355$Oj3.372050@news.uswest.net...
> OK, dit is so eenvoudig, jy sal dit nie glo nie.
>
> Sny jou vleisie in repe (hoe fyner hoe vinniger word dit droog). Lê hulle in
> repe uit in 'n bak, en sprinkel rooiwyn-asyn daaroor, en werk dit in. Na so
> 10 minute, strooi jy genoeg sout en koljander en peper daaroor asof jy dit
> wou braai (wees maar 'n bietjie swaar op die sout).
>
> Hang hulle op, en wys 'n goeie waaier oor hulle. Net 'n paar dae later, sal
> jy heerlike biltong hê. Eksperimenteer maar, ek vind dat ek die asyn te lank
> laat intrek, en dis moeilik om die sout reg te kry. Ek se eerder te min as
> te veel :-)
>
> Nasty
> ns: Vir al julle bliksemse eksperts daarbuite wat beterweet: as my resep so
> vrot is, pos gerus jou eie.
>
>
> "proxy_squid" wrote in message
> news:970266545.189968@cachalote.ip.pt...
>> DANKIE
>>
>
Re: BILTONG????????????????????????? [boodskap #35007 is 'n antwoord op boodskap #34918] So, 01 Oktober 2000 06:07 Na vorige boodskap
proxy_squid  is tans af-lyn  proxy_squid
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
net vir Nasty Quaker sê baie baie dankie , ek wardeer dit hoor :):):):)
Vorige onderwerp: Ruggraatlose liberales
Volgende onderwerp: Vrylating van prisoniere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 07:58:13 MGT 2024