Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek tjek julle uit...
Ek tjek julle uit... [boodskap #34884] Do, 28 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Haai,

Ek is nuut hier, Julle mense byt mekaar maar lekker nonsies :), Ek moet
erken ek geniet dit nogal. Dis mos hoe Afrikaners is, Jy sien dit nie sommer
in oorseese nuus groepe nie...

Ek tjek nog eers hierdie hele speletjie uit ...
Re: Ek tjek julle uit... [boodskap #34985 is 'n antwoord op boodskap #34884] So, 01 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Welkom JaNee.
Lewer gerus kommentaar op die "nonsies" - op dié manier kan ons jou ook
"tjek" !

Afrikaners? Ek dink daardie uitlating alleen sal reaksie uitlok.
Hoe definieer mense hulself hier?

Afrikaners?
Afrikaanssprekendes?
Uitgewekene Afrikane?
Boere?
Suid-Afrikaners?

Lekker onderwerp vir bespreking, maar hel - ek gaan dit nie begin nie!
*smile*

Groete
MeisieKind (en dus nie manlik soos sommiges dink nie) van Kaapstad

Ja Nee skryf in boodskap news:8r0a6f$9lo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai,
>
> Ek is nuut hier, Julle mense byt mekaar maar lekker nonsies :), Ek moet
> erken ek geniet dit nogal. Dis mos hoe Afrikaners is, Jy sien dit nie sommer
> in oorseese nuus groepe nie...
>
>
> Ek tjek nog eers hierdie hele speletjie uit ...
>
Vorige onderwerp: Re: Perskop-Gloudina op rare Foto !
Volgende onderwerp: Die 'trolls' op dié nuusgroep, wie is hulle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:05:53 MGT 2024