Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Sjampanje en voorneme
Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3485] Di, 30 Desember 2003 23:20 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkige Nuwe Jaar, ek sien julle weer oor 'n paar dae.

Lorinda
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3486 is 'n antwoord op boodskap #3485] Di, 30 Desember 2003 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Gelukkige Nuwe Jaar, ek sien julle weer oor 'n paar dae.

GENIET elke oomblik, Lorinda. En baie gelukkige Nuwe Jaar vir jou
ook!
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3487 is 'n antwoord op boodskap #3486] Wo, 31 Desember 2003 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Voorspoedige nuwe jaar aan julle almal vanaf Australia.
Braam

"Katryn" skryf in boodskap news:bb24vv8gumtf3jkdkqdmeu59bbgcu0kv98@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Gelukkige Nuwe Jaar, ek sien julle weer oor 'n paar dae.
>
> GENIET elke oomblik, Lorinda. En baie gelukkige Nuwe Jaar vir jou
> ook!
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3488 is 'n antwoord op boodskap #3487] Wo, 31 Desember 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Iedereen een heel gelukkig en gezond nieuwjaar toegewenst !

Roely


"Braam" skryf in boodskap news:DOsIb.159$EM4.3750@nnrp1.ozemail.com.au...
> Voorspoedige nuwe jaar aan julle almal vanaf Australia.
> Braam
> "Katryn" wrote in message
> news:bb24vv8gumtf3jkdkqdmeu59bbgcu0kv98@4ax.com...
>> "Lorinda" wrote:
>>
>>> Gelukkige Nuwe Jaar, ek sien julle weer oor 'n paar dae.
>>
>> GENIET elke oomblik, Lorinda. En baie gelukkige Nuwe Jaar vir jou
>> ook!
>
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3489 is 'n antwoord op boodskap #3487] Wo, 31 Desember 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Braam" wrote:

> Voorspoedige nuwe jaar aan julle almal vanaf Australia.

Hallo Braam. Dis altyd lekker om 'n nuwe gesig te sien. Voorspoedige
Nuwe Jaar vir jou ook.
Mag jy meer vrye tyd hê in die Nuwe Jaar en kom saam gesels. ;-)
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3490 is 'n antwoord op boodskap #3488] Wo, 31 Desember 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Iedereen een heel gelukkig en gezond nieuwjaar toegewenst !

Dankie, Roely. En dieselfde vir jou en almal wat hier lees. Wat gaan
julle doen vir die Oujaar? Ons gaan vanaand saam met vriende eet en
dan na die "Peach drop" in Atlanta. Moenie lag nie!! Maar elke stad
hier in Amerika het mos een of ander ding wat moet val teen middernag.
Julle het seker al die bekende kristalbal van New York gesien?
Maar ons hier in Georgia (the peach state) het 'n bleddie PERSKE!!
;-))
Nou ja....sal maar gaan kyk hoe die perske val. En daarna die vuurwerk
vertonings geniet. Daarvan kan ek tog nooit genoeg kry nie! ;-)
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3491 is 'n antwoord op boodskap #3490] Wo, 31 Desember 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:a6q5vvk264tm4c3l9sf1l94drjubkk19at@4ax.com...

> dan na die "Peach drop" in Atlanta. Moenie lag nie!! Maar elke stad
> hier in Amerika het mos een of ander ding wat moet val teen middernag.
> Julle het seker al die bekende kristalbal van New York gesien?
> Maar ons hier in Georgia (the peach state) het 'n bleddie PERSKE!!
> ;-))
> Nou ja....sal maar gaan kyk hoe die perske val. En daarna die vuurwerk
> vertonings geniet. Daarvan kan ek tog nooit genoeg kry nie! ;-)
>
>

Helaas! Bij ons valt er niks! Maar we hebben een vriend op bezoek, hebben
net lekker gegeten en gaan straks vuurwerk afsteken. Vriend heeft de
prachtigste pijlen en vuurpotten meegenomen, allemaal zaken die je op
twintig meter afstand van de huizen moet afsteken, dus wij moeten hier op
een brug over de gracht gaan staan (ken je de Amsterdamse grachten? 't is
hier niet zo breed :-) )
We hebben overigens, om door te gaan over het vallen, in Edinburgh wel een
bal zien vallen, om twaalf uur 's middags of zo, het fijne ervan ben ik
vergeten.
Maar jullie hebben dus een perzik! Hoe groot is die eigenlijk? Dit vraag ik
natuurlijk omdat ik me niet kan voorstellen dat iemand gaat kijken naar het
vallen van een natuurlijke perzik :-).
Nog drie uren en het is zover hier! Geniet van je vuurwerk Katryn en blijf
onbeschadigd!!

Roely
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3492 is 'n antwoord op boodskap #3485] Wo, 31 Desember 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Dec 2003 23:20:44 -0000, "Lorinda" wrote:

> Gelukkige Nuwe Jaar, ek sien julle weer oor 'n paar dae.
>
> Lorinda
>

en ook hier uit Gauteng, Voorspoed vir die Nuwe Jaar,
aan ieder en elk wat hier lees:-)

Dave
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3498 is 'n antwoord op boodskap #3491] Do, 01 Januarie 2004 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Helaas! Bij ons valt er niks! Maar we hebben een vriend op bezoek, hebben
> net lekker gegeten en gaan straks vuurwerk afsteken. Vriend heeft de
> prachtigste pijlen en vuurpotten meegenomen, allemaal zaken die je op
> twintig meter afstand van de huizen moet afsteken, dus wij moeten hier op
> een brug over de gracht gaan staan (ken je de Amsterdamse grachten? 't is
> hier niet zo breed :-) )

Dit moes baie mooi gewees het. Nee, ek is nie juis 'n kenner oor
julle grachten nie, maar ek was al in Amsterdam. Dit is onwettig hier
by ons ook, maar die mense hier in die Suide steur hulle nie aan sulke
dinge nie. Die spul barbare!! ;-))

> Maar jullie hebben dus een perzik! Hoe groot is die eigenlijk? Dit vraag ik
> natuurlijk omdat ik me niet kan voorstellen dat iemand gaat kijken naar het
> vallen van een natuurlijke perzik :-).

LOL! Ek het nou lekker gelag vir die prentjie, en wou net sê "ya
never know..." ;-)))
Maar die perske is sowat 800lb, so dis nogal erg groot! :-)
Ek dink daar sal dalk 'n foto wees by www.peachdrop.com. Het nog nie
self gaan kyk nie, maar hulle het so iets gesê gisteraand.
Daar was 'n magdom mense. Ons was gelukkig om saam met vriende te
gegaan het wat 'n winkel eienaar is in die "Underground Atlanta"
winkelsentrum, so ons was in hulle "spasie" - so bietjie weg van die
massas. Maar kon alles geniet en aanskou en deelneem agter die
veiligheid van glasmure en waar dit ook lekker warm was. Sjoe, dit
was deksels koud gisteraand.

> Nog drie uren en het is zover hier! Geniet van je vuurwerk Katryn en blijf
> onbeschadigd!!

Dankie, Roely. Ek hoop jy het ook julle vuuwerke geniet en nie
afgeval nie. :-))) Hoop dit gaan 'n wonderlike jaar wees vir julle.
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3502 is 'n antwoord op boodskap #3498] Do, 01 Januarie 2004 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:k6h8vvop4oisvvp8liv6edbvpimaj34e6g@4ax.com...
>
> LOL! Ek het nou lekker gelag vir die prentjie, en wou net sê "ya
> never know..." ;-)))
> Maar die perske is sowat 800lb, so dis nogal erg groot! :-)
> Ek dink daar sal dalk 'n foto wees by www.peachdrop.com.

Ik heb even gekeken naar de animatie. Je krijgt er wel een indruk van hoe de
perzik valt.

> massas. Maar kon alles geniet en aanskou en deelneem agter die
> veiligheid van glasmure en waar dit ook lekker warm was. Sjoe, dit
> was deksels koud gisteraand.

Om 9 uur 's avonds hebben we buiten gestaan en alvast een paar van de
mooiste pijlen afgeschoten: omdat we de enigen waren konden we het vuurwerk
goed bekijken. Om twaalf uur hebben de kinderen alles afgestoken, een herrie
van jewelste en de mooiste vuurwerksterrenhemels (zou dat mogen bij
scrabble?) Het was hier ook baie koud en weet je wat? Vanochtend toen we
wakker werden sneeuwde het!! En het sneeuwde de hele dag! Helaas bleef de
sneeuw niet liggen, behalve op auto's en boomtakken, maar dat maakte niet
uit voor het speciale gevoel! En dat in een land waar het in 2003 warmer was
dan ooit en waar de zon vijfhonderd (sic!) uren meer heeft geschenen dan in
een gemiddeld jaar. We hadden in dit 'koude' kikkerlandje 120 dagen van 20
graden celsius (iemand heeft mijn alt.lijst weer zoekgemaakt, grrrrr :-(((.
Waar is die kettingzaag.............) of meer.

> . Ek hoop jy het ook julle vuuwerke geniet en nie
> afgeval nie. :-))) Hoop dit gaan 'n wonderlike jaar wees vir julle.

Dankie Katryn! Iedereen is hier tenminste heel gebleven, dat is al een goed
begin.
Morgen begint het gewone leven weer, toch wel een opluchting :-)

Roely
Sneeu [boodskap #3503 is 'n antwoord op boodskap #3502] Do, 01 Januarie 2004 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Het was hier ook baie koud en weet je wat? Vanochtend toen we
> wakker werden sneeuwde het!! En het sneeuwde de hele dag! Helaas bleef de
> sneeuw niet liggen, behalve op auto's en boomtakken, maar dat maakte niet
> uit voor het speciale gevoel!

O, dit moes wonderlik gewees het!! Ek neem aan dat julle nes ons, nie
juis baie sneeu kry nie, en veral nie so vroeg in Januarie nie. Hier
is Januarie ook ons koudste maand, en *AS* ons 'n paar vlokkies sneeu
kry, dan gebeur dit hier einde Jan se kant. Ai, ek is bly vir jou
onthalwe dat dit daar gesneeu het, want wat 'n wonderlike manier om
die Nuwe Jaar mee te begin. Veral lekker omdat dit net genoeg was om
mooi te wees, en vir die ervaring, en nie dik genoeg om 'n
beslommernis te wees nie. Dit bly darem spesiaal soos jy sê. Alles
voel dan mos so skoon en "stil". En al was daar nie genoeg om 'n wit
kombersie te maak nie, bly die "gevoel" dieselfde soos jy sê.

> En dat in een land waar het in 2003 warmer was
> dan ooit en waar de zon vijfhonderd (sic!) uren meer heeft geschenen dan in
> een gemiddeld jaar. We hadden in dit 'koude' kikkerlandje 120 dagen van 20
> graden celsius (iemand heeft mijn alt.lijst weer zoekgemaakt, grrrrr :-(((.
> Waar is die kettingzaag.............) of meer.

LOL!! Okay, volgende jaar stuur ek vir jou ook ene!! ;-)))
Ai, ek het so ruk gelede "Babylon" afgelaai, sodat ek sommige van die
Nederlandse woorde kan opkyk. Maar die tydperk van die "trial" het
nou verstryk, en nou weet ek nie wat 'n "kikkerlandje" is nie. Dit
klink na so mooi beskrywende woord. ;-)

Oor die temps - dis Tf = ((9/5)*Tc)+32 om na Faherenheit te skakel
sodat ons dommies in Amerika ook kan verstaan. ;-)))
Dis so weird, want ek dink amper dit is nog net hier in Noord Amerika
waar ons Fahrenheit en myle en duime en so aan, gebruik? Dit is 'n
nagmerrie. In so paar state dui hulle die myle en kilometers aan.
California en selfs Alabama is sulke state. Weird....

> Dankie Katryn! Iedereen is hier tenminste heel gebleven, dat is al een goed
> begin.

Ek hoop so! Die Andries is alweer tjoepstil. Maar ek glo darem hy is
veilig en gesellig iewers besig. ;-)

> Morgen begint het gewone leven weer, toch wel een opluchting :-)

Die Universiteit maak eers Maandag amptelik weer oop. Maar my man was
al vandag klaar op kantoor, want hulle het grants en deadlines en
goeters wat moet klaarkom. Ek is darem vreeslik bly dat ek nie meer
sulke dinge hoef te doen nie. ;-)
Maar ek hoop jy het darem lekker kon uitrus die paar dagies by die
huis, en sien met lus uit na die nuwe werksjaar. ;-)
Re: Sneeu [boodskap #3526 is 'n antwoord op boodskap #3503] So, 04 Januarie 2004 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:hga9vvgnc6q0jpb92f5v0vbcv076nfdk7q@4ax.com...

> O, dit moes wonderlik gewees het!! Ek neem aan dat julle nes ons, nie
> juis baie sneeu kry nie, en veral nie so vroeg in Januarie nie.

Het heeft hier in oktober al gesneeuwd! Maar de winters zoals we ze vroeger
hadden maken we zelden meer mee. We mogen al blij zijn als er tijdens een
hele winter een week sneeuw ligt en er twee weken vorst is. Op het
platteland ligt er trouwens wel eerder ijs op de sloten dan in de stad
natuurlijk, maar daar kom ik bijna nooit.

>> Waar is die kettingzaag.............) of meer.
>
> LOL!! Okay, volgende jaar stuur ek vir jou ook ene!! ;-)))

Stuur hem gauw!! Dan krijgen ze hier misschien wat ontzag voor me ;-)

> Ai, ek het so ruk gelede "Babylon" afgelaai, sodat ek sommige van die
> Nederlandse woorde kan opkyk. Maar die tydperk van die "trial" het
> nou verstryk, en nou weet ek nie wat 'n "kikkerlandje" is nie. Dit
> klink na so mooi beskrywende woord. ;-)

Als ik uit het hoofd een "kikkerlandje" zou moeten beschrijven, dan zou ik
zeggen: een nat en vochtig land. Nu ga ik het even voor je opzoeken in "de
dikke Van Dale"......> "drassig land waar veel kikkers zijn, inz(onderheid)
ter aanduiding van Nederland" <
Hier heb je een link naar een on-line woordenboek Nederlands (beknopt, dat
wel, maar toch..)
http://www.vandale.nl/opzoeken/woordenboek/
>
> Oor die temps - dis Tf = ((9/5)*Tc)+32 om na Faherenheit te skakel
> sodat ons dommies in Amerika ook kan verstaan. ;-)))
> Dis so weird, want ek dink amper dit is nog net hier in Noord Amerika
> waar ons Fahrenheit en myle en duime en so aan, gebruik? Dit is 'n
> nagmerrie. In so paar state dui hulle die myle en kilometers aan.
> California en selfs Alabama is sulke state. Weird....

In Engeland is het nog niet veel beter......hè Lorinda?
Nog een link
http://home.iae.nl/users/pms/overige/tempconversie/tempcon.h tml

Het is alweer gaan dooien vandaag, het is twee dagen onder nul geweest,
fahrenheit dus 32 en lager. Jammer aan de ene kant, aan de andere kant beter
voor het gezicht en de handen, en bovendien staat onze wasmachine op de (min
of meer onverwarmde) zolder, dus ook beter voor de wasmachine! (er is er al
eens eentje bevroren!)

Roely
Re: Sneeu [boodskap #3534 is 'n antwoord op boodskap #3526] So, 04 Januarie 2004 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Het heeft hier in oktober al gesneeuwd!

Stupid ekke. Vir een of ander rede het ek gedink dat julle weer is
baie dieselfde as die van ons Weskus of meer spesifiek die PNW
(Pacific North West). Ek het so bietjie deurmekaar geraak met "hier"
wat mos deesdae Georgia is vir my, en die PNW. ;-)
Daar is 'n plek in Washington state, so effe noord van Seattle, die
Skagit Valley, waar hulle die pragtigste tulpe en daffodille groei.
Ons het altyd soontoe gegaan en as kind was dit vir my vreeslik mooi
om die velde en velde tulpe te sien. Mt Vernon (so erg klein dorpie)
wemel altyd van die mense gedurende die tulip festival wat elke jaar
in April plaasvind.

> Maar de winters zoals we ze vroeger
> hadden maken we zelden meer mee. We mogen al blij zijn als er tijdens een
> hele winter een week sneeuw ligt en er twee weken vorst is. Op het
> platteland ligt er trouwens wel eerder ijs op de sloten dan in de stad
> natuurlijk, maar daar kom ik bijna nooit.

Ja die weer verander oral. Maar sneeu bly mooi en 'n Winter sonder
sneeu en ys is net nie Winter vir my nie. :-)

>>> Waar is die kettingzaag.............) of meer.
>>
>> LOL!! Okay, volgende jaar stuur ek vir jou ook ene!! ;-)))
>
> Stuur hem gauw!! Dan krijgen ze hier misschien wat ontzag voor me ;-)

ROTFL! Okay, wanneer verjaar jy, Roely?

> Als ik uit het hoofd een "kikkerlandje" zou moeten beschrijven, dan zou ik
> zeggen: een nat en vochtig land. Nu ga ik het even voor je opzoeken in "de
> dikke Van Dale"......> "drassig land waar veel kikkers zijn, inz(onderheid)
> ter aanduiding van Nederland" Hier heb je een link naar een on-line woordenboek Nederlands (beknopt, dat
> wel, maar toch..)
> http://www.vandale.nl/opzoeken/woordenboek/

Nice. Ek sal probeer om die skakel te onthou en in my "favorites" te
plaas. Maar helaas is daar al klaar so baie skakels. Dis waarom ek
gedink het die Babylon sou goed werk, maar nou is ek te suining om te
betaal vir die registrasie daarvoor, veral omdat ek dit so min gebruik
en jy in elkgeval altyd 'n beter verduideliking gee.
Dankie vir die verduideling. ;-)
Re: Sneeu [boodskap #3537 is 'n antwoord op boodskap #3534] So, 04 Januarie 2004 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:64ogvvc35os3u4nr44fj22ctlsnn6c93se@4ax.com...
>>
>> Stuur hem gauw!! Dan krijgen ze hier misschien wat ontzag voor me ;-)
>
> ROTFL! Okay, wanneer verjaar jy, Roely?
>
24 februari zal ik de hele dag bij de deur wachten op een postpakket uit de
USA. Ik ga ze hier vast waarschuwen! (misschien helpt dat al genoeg :-))

Roely
Verjaarsdae [boodskap #3540 is 'n antwoord op boodskap #3537] So, 04 Januarie 2004 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> 24 februari zal ik de hele dag bij de deur wachten op een postpakket uit de
> USA. Ik ga ze hier vast waarschuwen! (misschien helpt dat al genoeg :-))

LOL! Hoe oud is jou kinders? Ek dink jy het al gesê, maar ek het
vergeet. Of is jou ma ook een van die skuldiges?
Ek sal onthou, en dit sal maklik wees, want ek is ook in
Februarie gebore. Die 6de. ;-)
komplekse verjaarsdae [boodskap #3541 is 'n antwoord op boodskap #3540] So, 04 Januarie 2004 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Of is jou **ma?** ook een van die skuldiges?

Ai, hier slaan met elektra kompleks alweer deur!! ;-))
Het bedoel maNNNNN!!!
;-))
Re: Verjaarsdae [boodskap #3543 is 'n antwoord op boodskap #3540] So, 04 Januarie 2004 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:f5ugvvoapgd52pk92hs1e8a570ftrdhunb@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>> 24 februari zal ik de hele dag bij de deur wachten op een postpakket uit de
>> USA. Ik ga ze hier vast waarschuwen! (misschien helpt dat al genoeg :-))
>
> LOL! Hoe oud is jou kinders? Ek dink jy het al gesê, maar ek het
> vergeet. Of is jou ma ook een van die skuldiges?

Mijn ma had er wel een kunnen zijn, maar ze is er niet meer. De kinderen
zijn op mijn verjaardag 15, 16 en 18. Reken uit hoe oud ik ben ;-))))))))))


> Ek sal onthou, en dit sal maklik wees, want ek is ook in
> Februarie gebore. Die 6de. ;-)

Dan ben jij een Waterman, dat weet ik tenminste. Ik ben vissen, ook een
waterteken!

Roely
>
Re: komplekse verjaarsdae [boodskap #3544 is 'n antwoord op boodskap #3541] So, 04 Januarie 2004 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:pfugvvk8i5ci4c8osuia78j1kkakn0gf93@4ax.com...
> Katryn wrote:
>
>> Of is jou **ma?** ook een van die skuldiges?
>
> Ai, hier slaan met elektra kompleks alweer deur!! ;-))
> Het bedoel maNNNNN!!!
> ;-))
>

ROTFL!!
En ik maar denken aan mijn ma!!!
LOL! Mijn man kan alleen maar freecellen, maar daar heeft hij dan ook al
26.000 potjes van gespeeld. Hij kan er goed van ontspannen, dat heb je wel
nodig als je veertien uur per dag werkt. Die schrijft alles met de hand, en
laat de secretaresse alles uittypen. En voor de rest moet hij Erg Veel
praten. Maar hij blijft leuk! En ik ken hem al meer dan 31 jaar! :-)

Roely
Re: Verjaarsdae [boodskap #3559 is 'n antwoord op boodskap #3543] Ma, 05 Januarie 2004 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> "Katryn" wrote in message
>
>> Ek sal onthou, en dit sal maklik wees, want ek is ook in
>> Februarie gebore. Die 6de. ;-)
>
> Dan ben jij een Waterman, dat weet ik tenminste. Ik ben vissen, ook een
> waterteken!
>
> Roely
>>

Ek is ook 'n vis (21 Feb)! So ons is twee visse en 'n waterdraer...
Dit is baie voordelig vir ons Roely, ons sal nooit die
spreekwoordelike "fish out of water" situasie hoef te beleef nie :-)

Lorinda
Re: Verjaarsdae [boodskap #3560 is 'n antwoord op boodskap #3559] Ma, 05 Januarie 2004 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek is ook 'n vis (21 Feb)! So ons is twee visse en 'n waterdraer...
> Dit is baie voordelig vir ons Roely, ons sal nooit die
> spreekwoordelike "fish out of water" situasie hoef te beleef nie :-)

G'n wonder ons kom so goed oor die weg nie? Is ons nou 'n kliek?
;-)))
LOL! Skuus, maar daardie belaglike "gesprek" waarin ek myself begewe
het op die ander groep laat my rerig giggel.
Re: Verjaarsdae [boodskap #3567 is 'n antwoord op boodskap #3543] Ma, 05 Januarie 2004 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Mijn ma had er wel een kunnen zijn, maar ze is er niet meer. De kinderen
> zijn op mijn verjaardag 15, 16 en 18. Reken uit hoe oud ik ben ;-))))))))))

Nee, ek sal eerder nie probeer somme maak nie. Onthou jy dan nie wat
laas gebeur het toe ek probeer somme maak het hier nie?
Toe ons gepraat het oor salaris verskille tussen vrouens en mans en jy
my so ewe diskreet moes reghelp met die persentasie verskille. ;-))
Dit is voorwaar moeilike stadiums wat jy daar het, Roely! Jy het al
my simpatie. My jongste is nou al 19. ;-)

Okay, ek dink jy en Lorinda is thirty something, en ek is forty
something, maar jy sal dit nooit sê nie!!
Vir DD kan ek glad nie plaas nie. Weet iemand hoe oud of jonk hy is?
Ek weet Andries is nog in sy vroeë 20's en ek dink Jonas is dalk in sy
vyftigs? Hoe reg of verkeerd is ek?
;-))
Re: Verjaarsdae [boodskap #3569 is 'n antwoord op boodskap #3559] Di, 06 Januarie 2004 00:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401051034.1a66a513@posting.google.com...
> "Roely" wrote in message
news:...
>> "Katryn" wrote in message
>>
>>> Ek sal onthou, en dit sal maklik wees, want ek is ook in
>>> Februarie gebore. Die 6de. ;-)
>>
>> Dan ben jij een Waterman, dat weet ik tenminste. Ik ben vissen, ook een
>> waterteken!
>>
>> Roely
>>>
>
> Ek is ook 'n vis (21 Feb)! So ons is twee visse en 'n waterdraer...
> Dit is baie voordelig vir ons Roely, ons sal nooit die
> spreekwoordelike "fish out of water" situasie hoef te beleef nie :-)
>
> Lorinda

LOL! Hebben wij even geluk!

Roely
Re: Verjaarsdae [boodskap #3571 is 'n antwoord op boodskap #3560] Di, 06 Januarie 2004 00:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:h1cjvv8aiu5j2qffei9m0d1eia52dibtgk@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Ek is ook 'n vis (21 Feb)! So ons is twee visse en 'n waterdraer...
>> Dit is baie voordelig vir ons Roely, ons sal nooit die
>> spreekwoordelike "fish out of water" situasie hoef te beleef nie :-)
>
> G'n wonder ons kom so goed oor die weg nie? Is ons nou 'n kliek?
> ;-)))

Ja, duidelijk! :-))
Anders hadden wij elkaar allang voor rotte vis uitgescholden! Dat zie je bij
SCSAA.


> LOL! Skuus, maar daardie belaglike "gesprek" waarin ek myself begewe
> het op die ander groep laat my rerig giggel.
>

Ik heb hem uit mijn O.E. gegooid, maar ik zal weer eens lezen (om te lachen.
Of om me te ergeren??)

Roely
Re: Verjaarsdae [boodskap #3573 is 'n antwoord op boodskap #3567] Di, 06 Januarie 2004 01:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:snpjvv0r99o6n55kooo5d2k31dl0migp65@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>> Mijn ma had er wel een kunnen zijn, maar ze is er niet meer. De kinderen
>> zijn op mijn verjaardag 15, 16 en 18. Reken uit hoe oud ik ben
;-))))))))))
>
> Nee, ek sal eerder nie probeer somme maak nie. Onthou jy dan nie wat
> laas gebeur het toe ek probeer somme maak het hier nie?
> Toe ons gepraat het oor salaris verskille tussen vrouens en mans en jy
> my so ewe diskreet moes reghelp met die persentasie verskille. ;-))

Ja, dit staat mij nog helder voor de geest, ook al kom ik nu net uit het
café en heb ik vier rode wijn op.

> Dit is voorwaar moeilike stadiums wat jy daar het, Roely! Jy het al
> my simpatie. My jongste is nou al 19. ;-)

Het valt wel mee, Katryn, ze zijn wel lief hoor! Maar soms ook niet :-),
daar weet jij alles van!

>
> Okay, ek dink jy en Lorinda is thirty something, en ek is forty
> something, maar jy sal dit nooit sê nie!!

Ik heb pas laat kinderen gekregen (;-) ze noemden mij "een ouwe priem" (van
primus; voor het eerst zwanger), en ik was pas dertig!) en ben al achter in
de veertig, maar doe alsof ik vóór in de veertig ben en ga (om dat zo te
houden) driemaal in de week naar de sportschool voor callanetics, bodyshape
en low impact. En voor de sauna en het Turks bad daarna natuurlijk ;-)

> Vir DD kan ek glad nie plaas nie. Weet iemand hoe oud of jonk hy is?
> Ek weet Andries is nog in sy vroeë 20's en ek dink Jonas is dalk in sy
> vyftigs? Hoe reg of verkeerd is ek?
> ;-))

Van Andries weet ik dat hij nog niet zo lang geleden gezegd heeft zijn
24-ste of 26-ste verjaardag gevierd te hebben, maar Jonas?? DD is volgens
mij al de vijftig gepasseerd (DD, jij moe nie boos wees nie!).

Roely
Re: Verjaarsdae [boodskap #3583 is 'n antwoord op boodskap #3567] Di, 06 Januarie 2004 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...

> Okay, ek dink jy en Lorinda is thirty something,

Dis reg. Oor DD sal ons maar moet wag totdat hy terug is en dan weer
die vraag vra. As mens na sy weermagondervindinge ens. luister sou ek
sê hy is oor 40.

Lorinda
Re: Verjaarsdae [boodskap #3584 is 'n antwoord op boodskap #3573] Di, 06 Januarie 2004 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> Ik heb pas laat kinderen gekregen (;-) ze noemden mij "een ouwe priem" (van
> primus; voor het eerst zwanger), en ik was pas dertig!) en ben al achter in
> de veertig, maar doe alsof ik vóór in de veertig ben en ga (om dat zo te
> houden) driemaal in de week naar de sportschool voor callanetics, bodyshape
> en low impact. En voor de sauna en het Turks bad daarna natuurlijk ;-)

Het jy al "pilates" probeer, Roely?

Lorinda
Re: Verjaarsdae [boodskap #3585 is 'n antwoord op boodskap #3584] Di, 06 Januarie 2004 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401061000.1910ff23@posting.google.com...
> "Roely" wrote in message
news:...
>>
>
> Het jy al "pilates" probeer, Roely?
>
Heb ik één keer gedaan, toen moesten we een oefening doen waarbij we liggend
op de grond onze navel naar de grond moesten trekken en tegelijkertijd
moesten komen zitten (zonder handen :-)) ).
De naam van die oefening was iets als crunch ofzo. Ik wil graag wat meer
bewegen, dit waren allemaal rustige oefeningen. Doe jij wel eens pilates?

Roely
Re: Verjaarsdae [boodskap #3591 is 'n antwoord op boodskap #3585] Wo, 07 Januarie 2004 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> Ik wil graag wat meer
> bewegen, dit waren allemaal rustige oefeningen. Doe jij wel eens pilates?
>
> Roely

Ja, en ek swem (in 'n binneshuise swembad, niks sal my in Noord-Europa
in die see of 'n buitelug swembad kry nie:-)). Die oefeninge wat jy
doen is veels te enrgiek vir my Roely! :-)

Lorinda
Re: Verjaarsdae [boodskap #3593 is 'n antwoord op boodskap #3591] Wo, 07 Januarie 2004 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0401070959.54511759@posting.google.com...

>> Doe jij wel eens pilates?

> Ja,

Dan heb ik daar lekkere muziek bij, waar ik nu ook naar luister: Mad world
van Gary Jules.

en ek swem (in 'n binneshuise swembad, niks sal my in Noord-Europa
> in die see of 'n buitelug swembad kry nie:-)).

Toch wel in de zomer hoop ik?? Wat is dit nou?? Kom op meid! we hebben
tegenwoordig heerlijk weer hier in West-Europa.
Maar als je de herfst en winter bedoelt, dan stem ek saam met jou! Ek is 'n
baie koukleum.

Die oefeninge wat jy
> doen is veels te enrgiek vir my Roely! :-)
>
Je komt er juist energieker van terug! Je kunt de hele wereld weer aan, je
kunt de poten onder de stoel van Blair doorzagen!, je kunt op je valse
paspoort infiltreren in de keukenbrigade van het Witte Huis!

Roely
Die meid [boodskap #3597 is 'n antwoord op boodskap #3593] Wo, 07 Januarie 2004 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Wat is dit nou?? Kom op meid!

Nee nee NEE Roely. Dit kan ons nie toelaat nie. Om vir onse Lorinda
te sê sy is 'n meid. Nee O NEE.... Nee o nee nee
nee....dit kan eenvoudig nie geduld word nie.

Gie gie gie, in Afrikaans het die pragtige Nederlandse woordjie "meid"
ongelukkig 'n negatiewe assosiasie. Tragies maar waar.

> Je komt er juist energieker van terug! Je kunt de hele wereld weer aan, je
> kunt de poten onder de stoel van Blair doorzagen!, je kunt op je valse
> paspoort infiltreren in de keukenbrigade van het Witte Huis!

LOL!! O, dit was nou baie snaaks, Roely!! Maar...er....dink jy nie
dat jy dalk te veel "boosters" drink na jou strawwe oefening nie?
Dalk is die hoeveelheid kafeïne daarin net so klein bietjies te
veel...um....
:-)))
En ek is EEN dag nie hier nie, en julle beplan al wraggies weer nuwe
aanvalle!!!
Re: Die meid [boodskap #3599 is 'n antwoord op boodskap #3597] Wo, 07 Januarie 2004 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:02tovv4lbipgorv36dbek5g8juojdspmle@4ax.com...
>
> Nee nee NEE Roely. Dit kan ons nie toelaat nie. Om vir onse Lorinda
> te sê sy is 'n meid. Nee O NEE.... Nee o nee nee
> nee....dit kan eenvoudig nie geduld word nie.
>
> Gie gie gie, in Afrikaans het die pragtige Nederlandse woordjie "meid"
> ongelukkig 'n negatiewe assosiasie. Tragies maar waar.

Aiaiai.......blame me......skaam skaam, ik ga mijn Afrikaanse woordenlijst
maar raadplegen voordat ik een woordje schrijf :-(
Skuus Lorinda! dat ik jou een 'meid' durfde te noemen, meissie dan. Opnieuw:
Kom op meissie!
>
>
> LOL!! O, dit was nou baie snaaks, Roely!! Maar...er....dink jy nie
> dat jy dalk te veel "boosters" drink na jou strawwe oefening nie?
> Dalk is die hoeveelheid kafeïne daarin net so klein bietjies te
> veel...um....
> :-)))

Ik ben vandaag niet geweest, ik had geen zin in straffe oefening :-).

> En ek is EEN dag nie hier nie, en julle beplan al wraggies weer nuwe
> aanvalle!!!

de drie heksen gaan weer op pad......

Roely
Re: Die meid [boodskap #3601 is 'n antwoord op boodskap #3599] Wo, 07 Januarie 2004 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> Aiaiai.......blame me......skaam skaam, ik ga mijn Afrikaanse woordenlijst
> maar raadplegen voordat ik een woordje schrijf :-(
> Skuus Lorinda! dat ik jou een 'meid' durfde te noemen, meissie dan. Opnieuw:
> Kom op meissie!

LOL! Skuus, maar ek kon net nie dié ene laat verbygaan nie, Roely.
;-)

> Ik ben vandaag niet geweest, ik had geen zin in straffe oefening :-).

So Blair se stoelpote is darem veilig vandag? ;-))

> de drie heksen gaan weer op pad......

Ja. die 3 meide alweer op hulle besems....
;-)))
Re: Die meid [boodskap #3602 is 'n antwoord op boodskap #3601] Wo, 07 Januarie 2004 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:8luovvojuiurba9824515g190iuch285jp@4ax.com...
>
> LOL! Skuus, maar ek kon net nie dié ene laat verbygaan nie, Roely.
> ;-)

Ik zal voortaan eerst om een hoekje kijken of plaaggeest K. in de buurt is
;-))

>
>
> So Blair se stoelpote is darem veilig vandag? ;-))

Ja, ik had vandaag genoeg plezier om onze eigen minister-president die op
bezoek was bij "onze jongens in Irak" en daar op een ijzig stilzwijgen was
getrakteerd ......... (Uitleg: er is een Nederlandse militair opgepakt en in
Nederland gevangen gezet en beschuldigd van moord, omdat hij een plunderende
Irakees per ongeluk heeft doodgeschoten. Het is waarschijnlijk als gebaar
bedoeld naar de Irakeese bevolking, maar toch...)
>
> Ja. die 3 meide alweer op hulle besems....
> ;-)))
>
Nou zeg je het zelf ;-))

Roely
Re: Verjaarsdae [boodskap #3605 is 'n antwoord op boodskap #3593] Do, 08 Januarie 2004 00:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> Toch wel in de zomer hoop ik?? Wat is dit nou?? Kom op meid! we hebben
> tegenwoordig heerlijk weer hier in West-Europa.
> Maar als je de herfst en winter bedoelt, dan stem ek saam met jou! Ek is 'n
> baie koukleum.

Er, nee Roely ek is bevrees ek bedoel ook in die somer. Maak nie saak
hoe warm dit is nie, as ek my toon in daai water steek dan pyn dit van
die koue. Ek weet ons het 'n baie warm somer gehad, maar al was ek
byna dood van die hitte op die strand, kon ek net nie in die water
gaan nie; dit was te koud. Water moet warm wees voordat ek daarin
swem, dit kom seker van gewoond wees aan die water aan die Natalse kus
en in Griekeland.


>>
> Je komt er juist energieker van terug! Je kunt de hele wereld weer aan, je
> kunt de poten onder de stoel van Blair doorzagen!, je kunt op je valse
> paspoort infiltreren in de keukenbrigade van het Witte Huis!
>
> Roely

LOL!! Hou daai step masjien, hier kom ek!

Lorinda
Re: Die meid [boodskap #3612 is 'n antwoord op boodskap #3601] Do, 08 Januarie 2004 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
>> de drie heksen gaan weer op pad......
>
> Ja. die 3 meide alweer op hulle besems....
> ;-)))

In die onsterflike woorde van die heks Nanny Ogg in Carpe Jugulum
"We're always all right. You remember that. We happen to other
people.." :-)


Lorinda
Re: Die meid [boodskap #3613 is 'n antwoord op boodskap #3597] Do, 08 Januarie 2004 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> En ek is EEN dag nie hier nie, en julle beplan al wraggies weer nuwe
> aanvalle!!!

O ons het Roely onderskat Katryn, haar voorstel van hoe ek die Wit
Huis moet binnedring lyk baie na die manier wat hulle glo deur die IRA
gebruik is om toegang tot die Grand Hotel in Brighton te kry waar
hulle so ampertjies van Thatcher ontslae geraak het.... Roely is vol
planne, die sterre was gunstig die dag toe sy hier opgedaag het..:-))

Lorinda
Re: Die meid [boodskap #3615 is 'n antwoord op boodskap #3599] Do, 08 Januarie 2004 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...

>
> Aiaiai.......blame me......skaam skaam, ik ga mijn Afrikaanse woordenlijst
> maar raadplegen voordat ik een woordje schrijf :-(
> Skuus Lorinda! dat ik jou een 'meid' durfde te noemen, meissie dan. Opnieuw:
> Kom op meissie!
>>

Dis eienaardig wat met daardie woord in SA gebeur het. Eers het dit
die betekenis "swart vrou" of "vroulike bediende" gekry, en toe die
betekenis van iemand wat "lafhartig" is. Snaaks, want swart vrouens is
gewoonlik allesbehalwe lafhartig.


Lorinda
Re: Die meid [boodskap #3616 is 'n antwoord op boodskap #3613] Do, 08 Januarie 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> O ons het Roely onderskat Katryn,

O ja. Ek begin nou ook wonder of sy nie 'n anderkawwer Granny
Weatherwax is nie?

> haar voorstel van hoe ek die Wit
> Huis moet binnedring lyk baie na die manier wat hulle glo deur die IRA
> gebruik is om toegang tot die Grand Hotel in Brighton te kry waar
> hulle so ampertjies van Thatcher ontslae geraak het....

Uh oh....ek weet NIKS daarvan nie. Niks!!!.
Waar is Brighton? En wie was Thatcher? En wie is hierdie IRA?
;-)))

> Roely is vol planne, die sterre was gunstig die dag toe sy hier opgedaag het..:-))

Was Granny Weatherwax dalk in geheime besprekings met Gustave
Landauer onlangs? As Roely oor "Die Revolution" begin praat of dalk
selfs "Discourse", dan sal ons weet!
;-))
Pratchett [boodskap #3617 is 'n antwoord op boodskap #3612] Do, 08 Januarie 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> In die onsterflike woorde van die heks Nanny Ogg in Carpe Jugulum
> "We're always all right. You remember that. We happen to other
> people.." :-)

Inderdaad!! ;-))
Nou laat jy my alweer onwillekeurig dink aan iets anders. Onthou
jy in Wyrd Sisters waar die 3 'n Macbeth gedoen het?
"Is this a dagger I see before me?"
"Um, no, my leige. It's a handkerchief."
LOL!
Ons Anargis ;-)) [boodskap #3619 is 'n antwoord op boodskap #3602] Do, 08 Januarie 2004 19:16 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

>> So Blair se stoelpote is darem veilig vandag? ;-))
>
> Ja, ik had vandaag genoeg plezier om onze eigen minister-president die op
> bezoek was bij "onze jongens in Irak" en daar op een ijzig stilzwijgen was
> getrakteerd ......... (Uitleg: er is een Nederlandse militair opgepakt en in
> Nederland gevangen gezet en beschuldigd van moord, omdat hij een plunderende
> Irakees per ongeluk heeft doodgeschoten. Het is waarschijnlijk als gebaar
> bedoeld naar de Irakeese bevolking, maar toch...)

Ai, ek weet absoluut NIKS van julle politiek of selfs deelname aan
Irak nie, want jy moet verstaan dat volgens ons TV dekking is dit net
Britte en Amerikaners wat daar deelneem. :-( Dus is dit altyd so
lekker vir my om te lees hoe julle alles ervaar en sien. En op so
manier darem 'n beter idee kan kry van wat werklik aangaan in die
wereld.

>> Ja. die 3 meide alweer op hulle besems....
>> ;-)))
>>
> Nou zeg je het zelf ;-))

Ja. ;-)
Maar ek moet erken dat die woord nogal baie "ongemaklik" sit.
Het jy Lorinda se mooi duidelike verduideliking oor die ewolusie van
die woord gesien? Beter kom ek dit nie gestel het nie.
Tragies, alhoewel interessant nè?
Vorige onderwerp: Help die mense in S.A.
Volgende onderwerp: Re: Skaap woorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 02:18:15 MGT 2024