Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Sjampanje en voorneme
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3498 is 'n antwoord op boodskap #3491] |
Do., 01 Januarie 2004 16:12   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Helaas! Bij ons valt er niks! Maar we hebben een vriend op bezoek, hebben
> net lekker gegeten en gaan straks vuurwerk afsteken. Vriend heeft de
> prachtigste pijlen en vuurpotten meegenomen, allemaal zaken die je op
> twintig meter afstand van de huizen moet afsteken, dus wij moeten hier op
> een brug over de gracht gaan staan (ken je de Amsterdamse grachten? 't is
> hier niet zo breed :-) )
Dit moes baie mooi gewees het. Nee, ek is nie juis 'n kenner oor
julle grachten nie, maar ek was al in Amsterdam. Dit is onwettig hier
by ons ook, maar die mense hier in die Suide steur hulle nie aan sulke
dinge nie. Die spul barbare!! ;-))
> Maar jullie hebben dus een perzik! Hoe groot is die eigenlijk? Dit vraag ik
> natuurlijk omdat ik me niet kan voorstellen dat iemand gaat kijken naar het
> vallen van een natuurlijke perzik :-).
LOL! Ek het nou lekker gelag vir die prentjie, en wou net sê "ya
never know..." ;-)))
Maar die perske is sowat 800lb, so dis nogal erg groot! :-)
Ek dink daar sal dalk 'n foto wees by www.peachdrop.com. Het nog nie
self gaan kyk nie, maar hulle het so iets gesê gisteraand.
Daar was 'n magdom mense. Ons was gelukkig om saam met vriende te
gegaan het wat 'n winkel eienaar is in die "Underground Atlanta"
winkelsentrum, so ons was in hulle "spasie" - so bietjie weg van die
massas. Maar kon alles geniet en aanskou en deelneem agter die
veiligheid van glasmure en waar dit ook lekker warm was. Sjoe, dit
was deksels koud gisteraand.
> Nog drie uren en het is zover hier! Geniet van je vuurwerk Katryn en blijf
> onbeschadigd!!
Dankie, Roely. Ek hoop jy het ook julle vuuwerke geniet en nie
afgeval nie. :-))) Hoop dit gaan 'n wonderlike jaar wees vir julle.
|
|
|
Re: Van Sjampanje en voorneme [boodskap #3502 is 'n antwoord op boodskap #3498] |
Do., 01 Januarie 2004 21:20   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:k6h8vvop4oisvvp8liv6edbvpimaj34e6g@4ax.com...
>
> LOL! Ek het nou lekker gelag vir die prentjie, en wou net sê "ya
> never know..." ;-)))
> Maar die perske is sowat 800lb, so dis nogal erg groot! :-)
> Ek dink daar sal dalk 'n foto wees by www.peachdrop.com.
Ik heb even gekeken naar de animatie. Je krijgt er wel een indruk van hoe de
perzik valt.
> massas. Maar kon alles geniet en aanskou en deelneem agter die
> veiligheid van glasmure en waar dit ook lekker warm was. Sjoe, dit
> was deksels koud gisteraand.
Om 9 uur 's avonds hebben we buiten gestaan en alvast een paar van de
mooiste pijlen afgeschoten: omdat we de enigen waren konden we het vuurwerk
goed bekijken. Om twaalf uur hebben de kinderen alles afgestoken, een herrie
van jewelste en de mooiste vuurwerksterrenhemels (zou dat mogen bij
scrabble?) Het was hier ook baie koud en weet je wat? Vanochtend toen we
wakker werden sneeuwde het!! En het sneeuwde de hele dag! Helaas bleef de
sneeuw niet liggen, behalve op auto's en boomtakken, maar dat maakte niet
uit voor het speciale gevoel! En dat in een land waar het in 2003 warmer was
dan ooit en waar de zon vijfhonderd (sic!) uren meer heeft geschenen dan in
een gemiddeld jaar. We hadden in dit 'koude' kikkerlandje 120 dagen van 20
graden celsius (iemand heeft mijn alt.lijst weer zoekgemaakt, grrrrr :-(((.
Waar is die kettingzaag.............) of meer.
> . Ek hoop jy het ook julle vuuwerke geniet en nie
> afgeval nie. :-))) Hoop dit gaan 'n wonderlike jaar wees vir julle.
Dankie Katryn! Iedereen is hier tenminste heel gebleven, dat is al een goed
begin.
Morgen begint het gewone leven weer, toch wel een opluchting :-)
Roely
|
|
|
Sneeu [boodskap #3503 is 'n antwoord op boodskap #3502] |
Do., 01 Januarie 2004 23:41   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Het was hier ook baie koud en weet je wat? Vanochtend toen we
> wakker werden sneeuwde het!! En het sneeuwde de hele dag! Helaas bleef de
> sneeuw niet liggen, behalve op auto's en boomtakken, maar dat maakte niet
> uit voor het speciale gevoel!
O, dit moes wonderlik gewees het!! Ek neem aan dat julle nes ons, nie
juis baie sneeu kry nie, en veral nie so vroeg in Januarie nie. Hier
is Januarie ook ons koudste maand, en *AS* ons 'n paar vlokkies sneeu
kry, dan gebeur dit hier einde Jan se kant. Ai, ek is bly vir jou
onthalwe dat dit daar gesneeu het, want wat 'n wonderlike manier om
die Nuwe Jaar mee te begin. Veral lekker omdat dit net genoeg was om
mooi te wees, en vir die ervaring, en nie dik genoeg om 'n
beslommernis te wees nie. Dit bly darem spesiaal soos jy sê. Alles
voel dan mos so skoon en "stil". En al was daar nie genoeg om 'n wit
kombersie te maak nie, bly die "gevoel" dieselfde soos jy sê.
> En dat in een land waar het in 2003 warmer was
> dan ooit en waar de zon vijfhonderd (sic!) uren meer heeft geschenen dan in
> een gemiddeld jaar. We hadden in dit 'koude' kikkerlandje 120 dagen van 20
> graden celsius (iemand heeft mijn alt.lijst weer zoekgemaakt, grrrrr :-(((.
> Waar is die kettingzaag.............) of meer.
LOL!! Okay, volgende jaar stuur ek vir jou ook ene!! ;-)))
Ai, ek het so ruk gelede "Babylon" afgelaai, sodat ek sommige van die
Nederlandse woorde kan opkyk. Maar die tydperk van die "trial" het
nou verstryk, en nou weet ek nie wat 'n "kikkerlandje" is nie. Dit
klink na so mooi beskrywende woord. ;-)
Oor die temps - dis Tf = ((9/5)*Tc)+32 om na Faherenheit te skakel
sodat ons dommies in Amerika ook kan verstaan. ;-)))
Dis so weird, want ek dink amper dit is nog net hier in Noord Amerika
waar ons Fahrenheit en myle en duime en so aan, gebruik? Dit is 'n
nagmerrie. In so paar state dui hulle die myle en kilometers aan.
California en selfs Alabama is sulke state. Weird....
> Dankie Katryn! Iedereen is hier tenminste heel gebleven, dat is al een goed
> begin.
Ek hoop so! Die Andries is alweer tjoepstil. Maar ek glo darem hy is
veilig en gesellig iewers besig. ;-)
> Morgen begint het gewone leven weer, toch wel een opluchting :-)
Die Universiteit maak eers Maandag amptelik weer oop. Maar my man was
al vandag klaar op kantoor, want hulle het grants en deadlines en
goeters wat moet klaarkom. Ek is darem vreeslik bly dat ek nie meer
sulke dinge hoef te doen nie. ;-)
Maar ek hoop jy het darem lekker kon uitrus die paar dagies by die
huis, en sien met lus uit na die nuwe werksjaar. ;-)
|
|
|
Re: Sneeu [boodskap #3526 is 'n antwoord op boodskap #3503] |
So., 04 Januarie 2004 11:57   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:hga9vvgnc6q0jpb92f5v0vbcv076nfdk7q@4ax.com...
> O, dit moes wonderlik gewees het!! Ek neem aan dat julle nes ons, nie
> juis baie sneeu kry nie, en veral nie so vroeg in Januarie nie.
Het heeft hier in oktober al gesneeuwd! Maar de winters zoals we ze vroeger
hadden maken we zelden meer mee. We mogen al blij zijn als er tijdens een
hele winter een week sneeuw ligt en er twee weken vorst is. Op het
platteland ligt er trouwens wel eerder ijs op de sloten dan in de stad
natuurlijk, maar daar kom ik bijna nooit.
>> Waar is die kettingzaag.............) of meer.
>
> LOL!! Okay, volgende jaar stuur ek vir jou ook ene!! ;-)))
Stuur hem gauw!! Dan krijgen ze hier misschien wat ontzag voor me ;-)
> Ai, ek het so ruk gelede "Babylon" afgelaai, sodat ek sommige van die
> Nederlandse woorde kan opkyk. Maar die tydperk van die "trial" het
> nou verstryk, en nou weet ek nie wat 'n "kikkerlandje" is nie. Dit
> klink na so mooi beskrywende woord. ;-)
Als ik uit het hoofd een "kikkerlandje" zou moeten beschrijven, dan zou ik
zeggen: een nat en vochtig land. Nu ga ik het even voor je opzoeken in "de
dikke Van Dale"......> "drassig land waar veel kikkers zijn, inz(onderheid)
ter aanduiding van Nederland" <
Hier heb je een link naar een on-line woordenboek Nederlands (beknopt, dat
wel, maar toch..)
http://www.vandale.nl/opzoeken/woordenboek/
>
> Oor die temps - dis Tf = ((9/5)*Tc)+32 om na Faherenheit te skakel
> sodat ons dommies in Amerika ook kan verstaan. ;-)))
> Dis so weird, want ek dink amper dit is nog net hier in Noord Amerika
> waar ons Fahrenheit en myle en duime en so aan, gebruik? Dit is 'n
> nagmerrie. In so paar state dui hulle die myle en kilometers aan.
> California en selfs Alabama is sulke state. Weird....
In Engeland is het nog niet veel beter......hè Lorinda?
Nog een link
http://home.iae.nl/users/pms/overige/tempconversie/tempcon.h tml
Het is alweer gaan dooien vandaag, het is twee dagen onder nul geweest,
fahrenheit dus 32 en lager. Jammer aan de ene kant, aan de andere kant beter
voor het gezicht en de handen, en bovendien staat onze wasmachine op de (min
of meer onverwarmde) zolder, dus ook beter voor de wasmachine! (er is er al
eens eentje bevroren!)
Roely
|
|
|
Re: Sneeu [boodskap #3534 is 'n antwoord op boodskap #3526] |
So., 04 Januarie 2004 19:04   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" wrote:
> Het heeft hier in oktober al gesneeuwd!
Stupid ekke. Vir een of ander rede het ek gedink dat julle weer is
baie dieselfde as die van ons Weskus of meer spesifiek die PNW
(Pacific North West). Ek het so bietjie deurmekaar geraak met "hier"
wat mos deesdae Georgia is vir my, en die PNW. ;-)
Daar is 'n plek in Washington state, so effe noord van Seattle, die
Skagit Valley, waar hulle die pragtigste tulpe en daffodille groei.
Ons het altyd soontoe gegaan en as kind was dit vir my vreeslik mooi
om die velde en velde tulpe te sien. Mt Vernon (so erg klein dorpie)
wemel altyd van die mense gedurende die tulip festival wat elke jaar
in April plaasvind.
> Maar de winters zoals we ze vroeger
> hadden maken we zelden meer mee. We mogen al blij zijn als er tijdens een
> hele winter een week sneeuw ligt en er twee weken vorst is. Op het
> platteland ligt er trouwens wel eerder ijs op de sloten dan in de stad
> natuurlijk, maar daar kom ik bijna nooit.
Ja die weer verander oral. Maar sneeu bly mooi en 'n Winter sonder
sneeu en ys is net nie Winter vir my nie. :-)
>>> Waar is die kettingzaag.............) of meer.
>>
>> LOL!! Okay, volgende jaar stuur ek vir jou ook ene!! ;-)))
>
> Stuur hem gauw!! Dan krijgen ze hier misschien wat ontzag voor me ;-)
ROTFL! Okay, wanneer verjaar jy, Roely?
> Als ik uit het hoofd een "kikkerlandje" zou moeten beschrijven, dan zou ik
> zeggen: een nat en vochtig land. Nu ga ik het even voor je opzoeken in "de
> dikke Van Dale"......> "drassig land waar veel kikkers zijn, inz(onderheid)
> ter aanduiding van Nederland" Hier heb je een link naar een on-line woordenboek Nederlands (beknopt, dat
> wel, maar toch..)
> http://www.vandale.nl/opzoeken/woordenboek/
Nice. Ek sal probeer om die skakel te onthou en in my "favorites" te
plaas. Maar helaas is daar al klaar so baie skakels. Dis waarom ek
gedink het die Babylon sou goed werk, maar nou is ek te suining om te
betaal vir die registrasie daarvoor, veral omdat ek dit so min gebruik
en jy in elkgeval altyd 'n beter verduideliking gee.
Dankie vir die verduideling. ;-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verjaarsdae [boodskap #3573 is 'n antwoord op boodskap #3567] |
Di., 06 Januarie 2004 01:01   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:snpjvv0r99o6n55kooo5d2k31dl0migp65@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>> Mijn ma had er wel een kunnen zijn, maar ze is er niet meer. De kinderen
>> zijn op mijn verjaardag 15, 16 en 18. Reken uit hoe oud ik ben
;-))))))))))
>
> Nee, ek sal eerder nie probeer somme maak nie. Onthou jy dan nie wat
> laas gebeur het toe ek probeer somme maak het hier nie?
> Toe ons gepraat het oor salaris verskille tussen vrouens en mans en jy
> my so ewe diskreet moes reghelp met die persentasie verskille. ;-))
Ja, dit staat mij nog helder voor de geest, ook al kom ik nu net uit het
café en heb ik vier rode wijn op.
> Dit is voorwaar moeilike stadiums wat jy daar het, Roely! Jy het al
> my simpatie. My jongste is nou al 19. ;-)
Het valt wel mee, Katryn, ze zijn wel lief hoor! Maar soms ook niet :-),
daar weet jij alles van!
>
> Okay, ek dink jy en Lorinda is thirty something, en ek is forty
> something, maar jy sal dit nooit sê nie!!
Ik heb pas laat kinderen gekregen (;-) ze noemden mij "een ouwe priem" (van
primus; voor het eerst zwanger), en ik was pas dertig!) en ben al achter in
de veertig, maar doe alsof ik vóór in de veertig ben en ga (om dat zo te
houden) driemaal in de week naar de sportschool voor callanetics, bodyshape
en low impact. En voor de sauna en het Turks bad daarna natuurlijk ;-)
> Vir DD kan ek glad nie plaas nie. Weet iemand hoe oud of jonk hy is?
> Ek weet Andries is nog in sy vroeë 20's en ek dink Jonas is dalk in sy
> vyftigs? Hoe reg of verkeerd is ek?
> ;-))
Van Andries weet ik dat hij nog niet zo lang geleden gezegd heeft zijn
24-ste of 26-ste verjaardag gevierd te hebben, maar Jonas?? DD is volgens
mij al de vijftig gepasseerd (DD, jij moe nie boos wees nie!).
Roely
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verjaarsdae [boodskap #3605 is 'n antwoord op boodskap #3593] |
Do., 08 Januarie 2004 00:19   |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:...
>
> Toch wel in de zomer hoop ik?? Wat is dit nou?? Kom op meid! we hebben
> tegenwoordig heerlijk weer hier in West-Europa.
> Maar als je de herfst en winter bedoelt, dan stem ek saam met jou! Ek is 'n
> baie koukleum.
Er, nee Roely ek is bevrees ek bedoel ook in die somer. Maak nie saak
hoe warm dit is nie, as ek my toon in daai water steek dan pyn dit van
die koue. Ek weet ons het 'n baie warm somer gehad, maar al was ek
byna dood van die hitte op die strand, kon ek net nie in die water
gaan nie; dit was te koud. Water moet warm wees voordat ek daarin
swem, dit kom seker van gewoond wees aan die water aan die Natalse kus
en in Griekeland.
>>
> Je komt er juist energieker van terug! Je kunt de hele wereld weer aan, je
> kunt de poten onder de stoel van Blair doorzagen!, je kunt op je valse
> paspoort infiltreren in de keukenbrigade van het Witte Huis!
>
> Roely
LOL!! Hou daai step masjien, hier kom ek!
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 12:59:15 UTC 2025
|