Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Genade,wat gaan hier aan?
Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34659 is 'n antwoord op boodskap #34662] |
Fri, 22 September 2000 00:00  |
boer...
Boodskappe: 191 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was 'n ruk lank weg gewees,maar is verbaas om te sien wat hier aan
die gang is:
Nog steeds dieselfde ou getjank oor rassisme,apartheid en die gewonder
oor die ou antie.
Maar die ding wat my die meeste verbaas is dat Gloudina en haar familie
ook gebaat het by apartheid.
Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
was?
boertjie
|
|
|
|
|
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34662 is 'n antwoord op boodskap #34659] |
Fri, 22 September 2000 00:00   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Boer...@eskom.co.za wrote:
> Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
> volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
> was?
>
>
Ou Boertjie daar by Eskom, 'n "apartheidsvark" is daardiemense wat die
apartheids-sisteem uitgedink en dit in werking
gehou het. Alle wit mense het by apartheid gebaat. Nie almal
is apartheidsvarke nie. Lou probeer die waarheid verdoesel
deur te verklaar dat almal wat by apartheid gebaat het (byna
al die witmense in SA) dus aandadig aan apartheid is. Miskien
is dit tot 'n sekere mate waar. Maar is darem 'n verskil tussen
P.W. Botha and Van Zyl Slabbert.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34664 is 'n antwoord op boodskap #34662] |
Fri, 22 September 2000 00:00   |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:39CBBD82.37B41C@home.com...
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>> Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
>> volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
>> was?
Ai, dis seer, nie waar nie Gloudina?
> Ou Boertjie daar by Eskom, 'n "apartheidsvark" is daardiemense wat die
> apartheids-sisteem uitgedink en dit in werking
> gehou het.
Dink oor jou definisie, ou diertjie. Ek weet dis regtig moeilik, maar
probeer. Jy sê hiermee dat van Louis Botha tot Jan Smuts en verder aan is
almal apartheidsvarke. EN jy sê dat almal wat SAP gestem het en almal wat
Nat gestem het, is ook apartheidsvarke. EN jy sê dat almal wat belasting
betaal het van 1910 tot 1994 is almal apartheidsvarke. Wat het jou pa en ma
en oupa en ouma gestem voor 1948? In fact, wat het hulle gestem in 1948? EN
jy sê dat almal wat by die staat en semi-staat gewerk het, is ook almal
apartheidsvarke. Waar het jou pa en ma en oupa en ouma gewerk? Waar het jy
en jou geliefde gewerk?
'n Aparheidsvark is mos, volgens JOU definisie, iemand wat "dit in werking
gehou het."
Toe toe toe. Geen backtracking nou nie.
> Nie almal
> is apartheidsvarke nie.
Nie volgens jou definisie nie.
> Maar is darem 'n verskil tussen
> P.W. Botha and Van Zyl Slabbert.
Ja, Van Zyl het 'n goeie haardos, en PW het vinniger as sy hare gegroei. Van
Zyl is die Bles Bridges van politiek. PW is... wel... hmmm... nie so 'n
smash hit met die vrouens nie. Wat nog?
|
|
|
|
|
|
Re: Genade,wat gaan hier aan? [boodskap #34875 is 'n antwoord op boodskap #34662] |
Wed, 27 September 2000 06:13  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
BSB! Moenie woorde in my mond lê nie - uiteindelik - na jare en jare -
erken jy dat jou gesin ook by appartheid gebaat het. Aprtheidsvarke is
nou nie eintlik 'n woord in my woordeskat nie ... dit is jy wat so nou
en dan vergeet wat jy voorheen gesê het .. ek los maar die AV
definisies vir jou om te chop en change saam met die seisoene!
@home.com wrote:
>
> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Gloudina is besig om in haar eie slagysters te trap,ai,ai,ai.Is die
>> volgende dalk 'n erkenning dat jy en jou familie ook apartheidsvarke
>> was?
>>
>
> Ou Boertjie daar by Eskom, 'n "apartheidsvark" is daardiemense wat die
> apartheids-sisteem uitgedink en dit in werking
> gehou het. Alle wit mense het by apartheid gebaat. Nie almal
> is apartheidsvarke nie. Lou probeer die waarheid verdoesel
> deur te verklaar dat almal wat by apartheid gebaat het (byna
> al die witmense in SA) dus aandadig aan apartheid is. Miskien
> is dit tot 'n sekere mate waar. Maar is darem 'n verskil tussen
> P.W. Botha and Van Zyl Slabbert.
>
> Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:23:43 UTC 2025
|