Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan.
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34828] Wo, 27 September 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Horatio Hologram
> is n man
> ek raai . . .

Is dit jy, Pat?
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34833 is 'n antwoord op boodskap #34828] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Horatio Hologram
is n man
ek raai . . .
want wat sal ek nou weet, hy bly aan die kraai

oor die tannie met die kappie van die derde stryd
wat hom so opdraande gee die hele tyd

pleks dat hy buite gaan en die natuur geniet
sit hy en gifpyle afskiet en wil hiet en gebiet
ek sal jou aanraai om met vrede in jou gemoed
almal wat jy teekom te begroet
moenie so kwaad word oor wat ander sê
dit is hulle opninie, en so wil hulle dit hê

wys liewer n ope gemoed en verdra en verduur
want n liewe sy het jy, kyk dan jou mooi verhouding
met Felina jou dier.

lighten up HH, moenie alles so terribly persoonlik vat nie, meeste
van Gloudina se goed is tongue in cheek, dis silly om so histeries te
reageer ...

pop

skryf in boodskap news:39D20172.3C953497@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>>
>>
>> Dit is SALIG vandat ek nie meer haar gegorrel sien nie. Dankie tog vir die
>> Blocked Sender ding in OE!!!
>
> Dinsdag, 26 September, 2000.Die Hologram kapituleer. Die Hologram hol weg.
> Die Hologram is 'n hensopper.
>
> Die Tannie wat die Derde Holografiese
> Oorlog gewen het.
>
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34836 is 'n antwoord op boodskap #34828] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Yes'm :-)
Kan nie my styl goed verdoesel nie !

skryf in boodskap news:39D24EBC.8115260B@home.com...
> poppie wrote:
>
>> Horatio Hologram
>> is n man
>> ek raai . . .
>
> Is dit jy, Pat?
>
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34839 is 'n antwoord op boodskap #34828] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Yes'm :-)
> Kan nie my styl goed verdoesel nie !
>
>

Dis nie net jou goeie styl nie.Ek kon ook sien dat jy verder
wes is as ek op die tyds-indikasie.
En ek het jou bediender se naam
onthou. En ek het goeie vroulike
intuisie. Terloops, ek dink "dit"
is 'n vroumens.

Gloudina
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34842 is 'n antwoord op boodskap #34828] Wo, 27 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

>
>
> Dit is SALIG vandat ek nie meer haar gegorrel sien nie. Dankie tog vir die
> Blocked Sender ding in OE!!!

Dinsdag, 26 September, 2000.Die Hologram kapituleer. Die Hologram hol weg.
Die Hologram is 'n hensopper.

Die Tannie wat die Derde Holografiese
Oorlog gewen het.
Vorige onderwerp: Nuus vanaf die Vlaamse Blok
Volgende onderwerp: Genade,wat gaan hier aan?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:00:41 MGT 2024