Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Vraag aan Gloudina
'n Vraag aan Gloudina [boodskap #32888 is 'n antwoord op boodskap #32889] Vr, 28 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
<mic...  is tans af-lyn  <mic...
Boodskappe: 8
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
as jy so baie te het, wat soek jy oorsee ????
re: 'n Vraag aan Gloudina [boodskap #32889 is 'n antwoord op boodskap #32888] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
as jy so baie te het, wat soek jy oorsee ????

*****************

Iemand sonder 'n naam het dié vraag gevra. Selfs om nie 'n
naam te hê nie is meer verskoonbaar as om 'n Gloudina te
wees.

Gloudina het op die plaas waar sy groot geword en gewerk
het met die wit boer aangelê. Dit was onverskoonbaar verál
in die apartheidsjare. Toe dit aan haar verduidelik is, het
sy die pad gevat en 'n wrok jeens die wit mense ontwikkel.

Ek is bewus van ál die dinge en het slegs haar briewe
oorgeslaan en af en toe weer gekyk watter snert sy nou weer
kwytraak maar het besluit om dit tog nou bekend te maak.

Sorry Gloudina maar jy het nou hiervoor gesoek.

Kleinbaas Davie

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: 'n Vraag aan Gloudina deur naamloos [boodskap #32960 is 'n antwoord op boodskap #32888] Ma, 31 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Gloudina het op die plaas waar sy groot geword en gewerk
> het met die wit boer aangelê. Dit was onverskoonbaar veràl
> in die apartheidsjare. Toe dit aan haar verduidelik is, het
> sy die pad gevat en 'n wrok jeens die wit mense ontwikkel.
>
> Ek is bewus van àl die dinge en het slegs haar briewe
> oorgeslaan en af en toe weer gekyk watter snert sy nou weer
> kwytraak maar het besluit om dit tog nou bekend te maak.
>
> Sorry Gloudina maar jy het nou hiervoor gesoek.
>
> Kleinbaas Davie

Kan jy nou sien van watter stof jy gemaak is? Jy het jouuitgegee as die kerkgaande Christen, maar jy skryf
pornografiese stories op die groep. Dis maar nog net
'n illustrasie van my opinie dat hoe meer rassisties mense
is, hoe meer tittilate hulle hulself deur geslagsdade met
die ander groepe wat hulle so haat voor te stel.

Gloudina


>
Re: Vraag aan Gloudina [boodskap #34583 is 'n antwoord op boodskap #32888] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> Ek weet nou van twee gevalle waar jy vir iemand op die NG dit laat verstaan
> het dat hy/sy amper "die hele dag" lank voor die rekenaar deurbring.
>
> NOU MY VRAAG IS DUS:
>
>

Riaan, jy vra die verkeerde vraag. Jy moetvra hoekom ek die hele tyd voor die
rekenaar
deurbring.
(Een van die redes: ek hou van kontak met
Afrikaans-sprekendes. Ek hou my Afrikaans
so in stand. Ek hou daarvan om te terg.)

Gloudina
Re: Vraag aan Gloudina [boodskap #34584 is 'n antwoord op boodskap #34583] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar in die selfde asem kryt jy hulle as apartheidsvarke

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:39CA088E.9833C190@home.com...
> Riaan wrote:
>
>> Ek weet nou van twee gevalle waar jy vir iemand op die NG dit laat verstaan
>> het dat hy/sy amper "die hele dag" lank voor die rekenaar deurbring.
>>
>> NOU MY VRAAG IS DUS:
>>
>
> Riaan, jy vra die verkeerde vraag. Jy moetvra hoekom ek die hele tyd voor die
> rekenaar
> deurbring.
> (Een van die redes: ek hou van kontak met
> Afrikaans-sprekendes. Ek hou my Afrikaans
> so in stand. Ek hou daarvan om te terg.)
>
> Gloudina
>
Vraag aan Gloudina [boodskap #34585 is 'n antwoord op boodskap #32888] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nou van twee gevalle waar jy vir iemand op die NG dit laat verstaan
het dat hy/sy amper "die hele dag" lank voor die rekenaar deurbring.

By implikasie sê jy dus vir die persoon dat hy/sy nie werk nie en soos in
met boertjie van eskom se geval dreig jy hulle om hulle werkgewer te laat
weet dat die mense die "hele dag" op die NG deurbring.

NOU MY VRAAG IS DUS:

Sou jy dieselfde houding ingeneem het as die twee persone altyd JOU kant van
die sake verdedig het.

Jy sien Gloudina ek dink jy is een moerse twee gesig. Vryheid van spraak
gaan vir jou net solank as wat jy kan sê wat jy wil maar nie vir die persone
wat van jou verskil nie. En persoonlik sal jy ALTYD vir my net die tanie wat
'n poep in die wind is wees.
Re: Vraag aan Gloudina [boodskap #34586 is 'n antwoord op boodskap #34585] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:39ca56f4.0@news1.mweb.co.za...
> Maar in die selfde asem kryt jy hulle as apartheidsvarke

Ek het die tannie gewaarsku. Sy gaan vir haarself lendelam val as sy so
backtrack. En daar het sy...
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35117 is 'n antwoord op boodskap #32888] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RoomKoek  is tans af-lyn  RoomKoek
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

As ek na jou antwoorde kyk, kan ek seker maar aan alerhande aanmerkings din
om jou terug te snou, maar ek glo nie eens dit die moeite werd nie. Dit het
nou maar net een ding vir my gewys, as mens foute maak sal mens enige ding
se om dit te verdoesel.
Net een ding, as jy nie weet nie, moet jy nie neuk nie !!!!!

Groete.

skryf in boodskap news:39DB4464.C4330C44@home.com...
> Riaan wrote:
>
>> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
>> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>
> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
> het dit al baie geantwoord. Moet ook
> nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
> vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
> maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
> As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
> jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
> die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
> toe nie.
>
>>
>>
>> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>>
>> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>
> Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
> apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>
>>
>>
>> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>
> Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>
>>
>>
>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>
> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
> snater-maters, wat
> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
> praat nie.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35118 is 'n antwoord op boodskap #35117] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes  is tans af-lyn  Hannes
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Oooo Fok !

Nou het die ouwyf behoorlik haar hol verrek !
Sy moes liewers daar buite oor die kak-emmer
alles kwytgeraak het, want nou het sy behoorlik
haar huis met stront bespuit.

skryf in boodskap news:39DB4464.C4330C44@home.com...
> Riaan wrote:
>
>> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
>> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>
> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
> het dit al baie geantwoord. Moet ook
> nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
> vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
> maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
> As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
> jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
> die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
> toe nie.
>
>>
>>
>> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>>
>> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>
> Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
> apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>
>>
>>
>> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>
> Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>
>>
>>
>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>
> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
> snater-maters, wat
> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
> praat nie.
>
> Gloudina
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35119 is 'n antwoord op boodskap #35117] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>
> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
> snater-maters, wat
> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
> praat nie.
>

Ne?
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35120 is 'n antwoord op boodskap #35117] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:39DB917F.BF5E759D@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>> . Mense, dit is soveel makliker om die ou tante
>> net te ignoreer.
> Die hol holograaf kan dit egter nie doennie. Die hol holograaf sit soos 'n
> groot brommer daar in New Brunswick voor
> die rekenaar. Kan nie inpas by die
> Kanadese omgewing nie. Moet nou
> maar sit en pos op die SA nuusgroepe.
> Arme hol ding.
> Minnehaha

Ek sien, Mijnheer, dat u het nou 'n nuwe "fan" by jou stalletjie ingeneem!
Veels geluk!

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
The most happening spot on Cape Town's web scene!
Recognition at last! We won a site award!
We now have on-line Personals! Catch a coool date today!
Own a piece of Cape Town - get a Cape Town address.
Get your cool addy at http://freemail.adderleystreet.co.za

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35121 is 'n antwoord op boodskap #32888] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.

Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.

1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat

2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer

3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie

Diep dankbaar
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35122 is 'n antwoord op boodskap #35121] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Jy beskou jouself seker nie as n rassis nie

Maar as n mens na jou skrywes kyk twyfel ek BAIE sterk.

Jy is gou om mense te klasifiseer in groepe, hoekom? as jy nie n rassis is
nie

Kan jy met alle twyfel se dat jy nie een is nie?

Reenen van Niekerk

RoomKoek skryf in boodskap news:39db599c.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina,
>
> As ek na jou antwoorde kyk, kan ek seker maar aan alerhande aanmerkings din
> om jou terug te snou, maar ek glo nie eens dit die moeite werd nie. Dit het
> nou maar net een ding vir my gewys, as mens foute maak sal mens enige ding
> se om dit te verdoesel.
> Net een ding, as jy nie weet nie, moet jy nie neuk nie !!!!!
>
> Groete.
>
> skryf in boodskap news:39DB4464.C4330C44@home.com...
>> Riaan wrote:
>>
>>> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
>>> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>>
>> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
>> het dit al baie geantwoord. Moet ook
>> nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
>> vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
>> maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
>> As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
>> jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
>> die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
>> toe nie.
>>
>>>
>>>
>>> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>>>
>>> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>>
>> Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
>> apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>>
>>>
>>>
>>> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>>
>> Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>>
>>>
>>>
>>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>>
>> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
>> snater-maters, wat
>> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
>> praat nie.
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35123 is 'n antwoord op boodskap #35121] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.

Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
het dit al baie geantwoord. Moet ook
nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
toe nie.

>
>
> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>
> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat

Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
apartheidsvarke, aan bewind was nie.

>
>
> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer

Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.

>
>
> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie

Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
snater-maters, wat
lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
praat nie.

Gloudina

>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35124 is 'n antwoord op boodskap #35121] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> . Mense, dit is soveel makliker om die ou tante
> net te ignoreer.

Die hol holograaf kan dit egter nie doennie. Die hol holograaf sit soos 'n
groot
brommer daar in New Brunswick voor
die rekenaar. Kan nie inpas by die
Kanadese omgewing nie. Moet nou
maar sit en pos op die SA nuusgroepe.
Arme hol ding.

Minnehaha
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35125 is 'n antwoord op boodskap #35121] Wo, 04 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ai ai ai. Ek skud net my kop as ek af en toe hierdie aanhangsels met die ou
perskop tante se snert in sien. Miskien moet ek 'n filter opsit wat alles
met "@home" in summier delete. Mense, dit is soveel makliker om die ou tante
net te ignoreer. Sy sal nooit verander nie. Haar antwoorde op Riaan se vrae
is weereens... wel... hoe kan ek dit uitdruk... BWAHAHAHAHAHAHA!!!!! Ja, dis
die beste manier. BWAHAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!!

"RoomKoek" skryf in boodskap news:39db599c.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina,
>
> As ek na jou antwoorde kyk, kan ek seker maar aan alerhande aanmerkings din
> om jou terug te snou, maar ek glo nie eens dit die moeite werd nie. Dit het
> nou maar net een ding vir my gewys, as mens foute maak sal mens enige ding
> se om dit te verdoesel.
> Net een ding, as jy nie weet nie, moet jy nie neuk nie !!!!!
>
> Groete.
>
> skryf in boodskap news:39DB4464.C4330C44@home.com...
>> Riaan wrote:
>>
>>> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
>>> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>>
>> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
>> het dit al baie geantwoord. Moet ook
>> nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
>> vuil skote teen my te skiet nie. Jy gebruik vieslike taal en
>> maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie nuusgroep.
>> As daar enige rede is om uit SA weg te bly, is dit omdat
>> jy en jou snater-maters die wereld vervuil daar. Ek wens
>> die hele klomp van julle wil emigreer. Net nie Kanada
>> toe nie.
>>
>>>
>>>
>>> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>>>
>>> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>>
>> Omdat ons nie in 'n land wou bly waar jou politiekevoorvaders, die
>> apartheidsvarke, aan bewind was nie.
>>
>>>
>>>
>>> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>>
>> Nie totdat al die nakomelinge van die apartheidsvarke almalge-emigreer het nie.
>>
>>>
>>>
>>> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>>
>> Hulle kan baie woorde van Afrikaans praat.Beter Afrikaans as jy en jou
>> snater-maters, wat
>> lyk dit my nie Engels of Afrikaans "reg" kan
>> praat nie.
>>
>> Gloudina
>>
>>>
>>
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35179 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoor wie praat Gloudina. Vrek....ek's so opgeskeep met myself dat ek elke
dag voor die rekenaar kom sit. Maar dan aan die ander kant.......dis my
werk heehehehehehe.
Ek het nie 'n lewe nie, die internet het my lewe oorgeneem. En ek's nie die
enigste een op hierdie nuusgroep wat deur die internet oorval is nie.
Ou glouds......vee darem eers voor jou eie deur, en erken dat jy ook maar
voor die rekenaar kom sit omdat jy eensaam is.

Elaine

wrote:

>
> Die hol holograaf kan dit egter nie doennie. Kan nie inpas by die
> Kanadese omgewing nie. Moet nou
> maar sit en pos op die SA nuusgroepe.
> Arme hol ding.
>
> Minnehaha
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35180 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ja Nee  is tans af-lyn  Ja Nee
Boodskappe: 14
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Snaaks,

Niemand laaik die Gloudina nie maar almal maak TYD om oor haar te konkel en
crap te praat. Ek weet nie, as ek iemand nie laaik nie dan praat ek ook nie
met hulle nie, en lok hulle ook nie uit nie. Kom ouens dink 'n nuwe een uit.
Om NET die heeltyd hout op die vuur te pak maak net vlam grooter en blus dit
uit nie.

--

Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/

Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.

Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880

"Riaan" skryf in boodskap news:8rf8tb$2qne$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ok kom ek doen nou maar wat ek dink 'n hele klomp van die lot al wou gedoen
> het maar om een of ander rede dit nie gedoen het nie.
>
> Gloudina wees asb so vriendelik en antwoord die volgende 3 vragies vir ons.
>
> 1. Hoekom het jy en jou man SA verlaat
>
> 2. Hoekom kom julle nie terug nie. / Indien wel wanneer
>
> 3. Hoekom kan jou kinders nie 'n woord Afrikaans praat nie
>
> Diep dankbaar
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35181 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
djpe  is tans af-lyn  djpe
Boodskappe: 11
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja nee, ek moet saam met jou stem Gloudina.
@home.com wrote in message ...
> Hannes wrote:
>
>> Oooo Fok !

>> Nou het die ouwyf behoorlik haar hol verrek !
>> Sy moes liewers daar buite oor die kak-emmer
>> alles kwytgeraak het, want nou het sy behoorlik
>> haar huis met stront bespuit.

>
> Ek hoop regtig dat hierdie man jonk en ongetroud
> is. Ek ys om te dink dat hy die man van 'n vrou
> of die vader van kinders moet wees. Dit is 'n
> bekende feit dat mense wat hierdie soort taal
> besig baie meer geneig is om hulle familie te
> mishandel en om te veel te drink.
> Hierdie man is ook baie eensaam. En voel
> dat hy deur vuilpraat mense kan domineer.
> Daar is iets verkeerd met iemand wat so baie
> energie insit om iemand uit te vloek vir wie
> hy nog nooit ontmoet het nie. Maar hy kan
> nie sy dade as iets patologies sien nie. Ek
> hoop hy soek eendag hulp.
>
> Gloudina
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35182 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ja Nee wrote:

> Snaaks,
>
> Niemand laaik die Gloudina nie maar almal maak TYD om oor haar te konkel en
> crap te praat. Ek weet nie, as ek iemand nie laaik nie dan praat ek ook nie
> met hulle nie, en lok hulle ook nie uit nie. Kom ouens dink 'n nuwe een uit.
> Om NET die heeltyd hout op die vuur te pak maak net vlam grooter en blus dit
> uit nie.
>

Ja-nee, ou Rudolph, dis die vraag wat ek nou al vir jare en jare
aan myself vra: Het hierdie mense eerlikwaar niks beter as om
my aan te val nie? Ek maak 'n ekperiment. Ek kyk hoe maklik
ek die nuusgroep aan die kook kan hou. Al hierdie ou snaters
het niks anders om te doen as om met baie vuil taal vir my
uit te skel nie. Of soek hulle maar net 'n ekskuus om die vuil
en pornografiese taal op skrif te ste? (Gewoonlik die teken
dat hulle seksueel inadekwaat is.) Is hulle hol, soos Horatio
Hologram?

Gloudina
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35183 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En jy noem niemand name nie. Pasop as jy gaan le dat jou vlerkies nie vou
nie

Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:39DC7B1C.6DDEB1E1@home.com...
>
>
> Ja Nee wrote:
>
>> Snaaks,
>>
>> Niemand laaik die Gloudina nie maar almal maak TYD om oor haar te konkel en
>> crap te praat. Ek weet nie, as ek iemand nie laaik nie dan praat ek ook nie
>> met hulle nie, en lok hulle ook nie uit nie. Kom ouens dink 'n nuwe een uit.
>> Om NET die heeltyd hout op die vuur te pak maak net vlam grooter en blus dit
>> uit nie.
>>
>
> Ja-nee, ou Rudolph, dis die vraag wat ek nou al vir jare en jare
> aan myself vra: Het hierdie mense eerlikwaar niks beter as om
> my aan te val nie? Ek maak 'n ekperiment. Ek kyk hoe maklik
> ek die nuusgroep aan die kook kan hou. Al hierdie ou snaters
> het niks anders om te doen as om met baie vuil taal vir my
> uit te skel nie. Of soek hulle maar net 'n ekskuus om die vuil
> en pornografiese taal op skrif te ste? (Gewoonlik die teken
> dat hulle seksueel inadekwaat is.) Is hulle hol, soos Horatio
> Hologram?
>
> Gloudina
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35184 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Moenie vir jouself vlei nie. Hierdie vrae word oor en ooraan my gevra, en ek
> het dit al baie geantwoord.

Ek probeer nie myself vlei nie. Ek weet die vrae word aan jou gevra mar ek
kon nog nie op 'n EERLIKE antwoord van jou afkom nie, die meeste van jou
antwoorde was sarkasties

> Moet ook nie dink dat ek nie weet dat jy hierdie vrae vra om nog
> vuil skote teen my te skiet nie.

Glo dit as jy wil dit was 3 opregte vrae.

> Jy gebruik vieslike taal en maak aantygings die hele tyd teen my op hierdie
nuusgroep.

En jy kan "soft porn" gedigte plaas uit die dye trek die dye aan want daar
is niks mee verkeerd nie want dit is mos "kuns". En maak jy nie jouself ook
maar skuldig aan presies dit waarvan jy my nou beskuldig nie
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35185 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk na haar postings, en dan vra jy hoekom val ons haar aan. Tipies Suid
Afrikaans voel ons, ons moet onsself beskerm, want sy sê ons partykeer so
sleg dat die see ons nie kan afwas nie. Vreemd ek weet, maar ai, dit sorg
darem vir bietjie opwinding so deur die dag.

Elaine

skryf in boodskap news:39DC7B1C.6DDEB1E1@home.com...
>
>
> Ja Nee wrote:
>
>> Snaaks,
>>
>> Niemand laaik die Gloudina nie maar almal maak TYD om oor haar te konkel en
>> crap te praat. Ek weet nie, as ek iemand nie laaik nie dan praat ek ook nie
>> met hulle nie, en lok hulle ook nie uit nie. Kom ouens dink 'n nuwe een uit.
>> Om NET die heeltyd hout op die vuur te pak maak net vlam grooter en blus dit
>> uit nie.
>>
>
> Ja-nee, ou Rudolph, dis die vraag wat ek nou al vir jare en jare
> aan myself vra: Het hierdie mense eerlikwaar niks beter as om
> my aan te val nie? Ek maak 'n ekperiment. Ek kyk hoe maklik
> ek die nuusgroep aan die kook kan hou. Al hierdie ou snaters
> het niks anders om te doen as om met baie vuil taal vir my
> uit te skel nie. Of soek hulle maar net 'n ekskuus om die vuil
> en pornografiese taal op skrif te ste? (Gewoonlik die teken
> dat hulle seksueel inadekwaat is.) Is hulle hol, soos Horatio
> Hologram?
>
> Gloudina
>
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35205 is 'n antwoord op boodskap #35121] Do, 05 Oktober 2000 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hannes wrote:

> Oooo Fok !
>
> Nou het die ouwyf behoorlik haar hol verrek !
> Sy moes liewers daar buite oor die kak-emmer
> alles kwytgeraak het, want nou het sy behoorlik
> haar huis met stront bespuit.
>

Ek hoop regtig dat hierdie man jonk en ongetroud
is. Ek ys om te dink dat hy die man van 'n vrou
of die vader van kinders moet wees. Dit is 'n
bekende feit dat mense wat hierdie soort taal
besig baie meer geneig is om hulle familie te
mishandel en om te veel te drink.
Hierdie man is ook baie eensaam. En voel
dat hy deur vuilpraat mense kan domineer.
Daar is iets verkeerd met iemand wat so baie
energie insit om iemand uit te vloek vir wie
hy nog nooit ontmoet het nie. Maar hy kan
nie sy dade as iets patologies sien nie. Ek
hoop hy soek eendag hulp.

Gloudina
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35230 is 'n antwoord op boodskap #35121] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ne?

@home.com die groot kampvegte vir afrikaans skryf:
>
> (Gewoonlik die teken dat hulle seksueel inadekwaat is.)
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35231 is 'n antwoord op boodskap #35121] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf in boodskap news:39DD80E4.AD21A337@hotmail.com.dinges...
> Ne?
>
> @home.com die groot kampvegte vir afrikaans skryf:
>>
>> (Gewoonlik die teken dat hulle seksueel inadekwaat is.)

Hoe kwaat is inadekwaat. Is dit net moerig? Of is dit briesend? Of miskien
smoorkwaad?
Re: Vraag aan Gloudina ! [boodskap #35256 is 'n antwoord op boodskap #35121] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sommer plein "useless" soos in "inadequate" en niks met kwaad te doen nie.
Julle uitlanners se taal raak agter...

Thys oppie taalBos!
Oitaroh Margoloh wrote in message ...
>
> "Lou" wrote in message
> news:39DD80E4.AD21A337@hotmail.com.dinges...
>> Ne?

>> @home.com die groot kampvegte vir afrikaans skryf:
>>>
>>> (Gewoonlik die teken dat hulle seksueel inadekwaat is.)
>
> Hoe kwaat is inadekwaat. Is dit net moerig? Of is dit briesend? Of miskien
> smoorkwaad?
>
Vorige onderwerp: ivm. Hierdie NG se skrywers.
Volgende onderwerp: Ai ! die Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:42:16 MGT 2024