Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ai ! die Gloudina
Ai ! die Gloudina [boodskap #35247] Vr, 06 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
Snap@crackle&pop  is tans af-lyn  Snap@crackle&pop
Boodskappe: 7
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Darem ongelooflik hoe so 'n mens so 'n groot mond kan he en so baie te se
het, terwyl sy vreeslik "cosy" agter haar rekenaar skerm oorsee sit.

Laat 'n mens dink dat sy nie net gevlug het oor die apartheidsvarke nie,
maar dat sy ook nie bereid is om onder 'n swart regering te staan nie.
Re: Ai ! die Gloudina [boodskap #35278 is 'n antwoord op boodskap #35247] Sa, 07 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pieter du Toit  is tans af-lyn  Pieter du Toit
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek sit en hou dit nou al so vir twee weke dop. Ek wonder net hoekom sy haar
mond so groot maak, ek sou eerder nie my gesig hier gewys het ek my land
verlaat het nie.
Ek kan ten mnste nog sê ek is 'n Suid-Afrikaner en my voorvaders se bloed
het gevloei op hierdie land, (engels en ander se bloed ingesluit), en as dit
eendag kom dat dit weer moet gebeur sal ek dit doen met tronts en nie
weghardloop stert tussen die bene na 'n ander land toe nie.

"Snap@crackle&pop" skryf in boodskap news:8rl97k$pnl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Darem ongelooflik hoe so 'n mens so 'n groot mond kan he en so baie te se
> het, terwyl sy vreeslik "cosy" agter haar rekenaar skerm oorsee sit.
>
> Laat 'n mens dink dat sy nie net gevlug het oor die apartheidsvarke nie,
> maar dat sy ook nie bereid is om onder 'n swart regering te staan nie.
>
Vorige onderwerp: 'n Vraag aan Gloudina
Volgende onderwerp: ikone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 23:48:02 MGT 2024