Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuus vandag en mal koeie
| Nuus vandag en mal koeie [boodskap #3407] |
Sa., 27 Desember 2003 20:06  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Toe ek vanoggend na die nuus luister, weet ek nie of ek moes lag of
huil nie. Daardie verskriklike aardskudding in Iran waar meer as
20,000 mense dood is, en die plek se naam...BAM! Toe praat hulle van
die kar bomme in Irak waar 13 mense dood is....waar? Karbala!
Dit was ernstig en hartseer, alhoewel die name van die plekke my
vandag "gevang" het.
Maar toe hulle begin praat van ons malkoeisiekte wat mos onlangs hier
ontdek was, kon ek nie help om hardop te lag nie. Want, navorsers het
duidelike bewyse dat ons malkoei het van waar gekom? Raai? KANADA!!
;-))))
Vir die wat dalk nie weet nie, daar was nog altyd so "ding" tussen
Amerika en Kanada, en dit is altyd vir my skreeusnaaks as iets gebeur
hier in Amerika, dan kry Kanada die skuld, en andersom. Soos ek ook
al vele kere op die ander ng genoem het, 'n baie goeie fliek wat
hierdie sakie so mooi uitbring is daardie ou fliek van Michael Moore -
Canadian Bacon. Maar elkgeval..,,dit was vir my vreeslik snaaks
vanoggend om dié nuus te gehoor het. Ons malkoei kom toe so wraggies
van Kanada af.....daai Canuck's is up to no good!! Laas met die reuse
power out hier, was dit mos ook hulle skuld. Gie gie gie...
chuckle chuckle....ek beter gaan kyk hoe my beef Bourguignonne
aankom. Dit ruik lekker! :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3431 is 'n antwoord op boodskap #3415] |
So., 28 Desember 2003 20:54   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Sien, Katryn, as ons kalkoen eerder as eend voorgesit het op Kersdag
> sou dit nie nou vir jou (en my) nodig gewees het om te kook nie. Daar
> is mos altyd hope daarvan oor...
Hoe reg is jy! Maar die eend was darem BAIE lekkerder, nè?
Mens kan darem rerig nie meer as 4 mense met 1 eend voed nie. As dit
nie vir die feit was dat my man normaalweg die dye, of watookal mens
die boude of bene (klink NOG erger) noem in Afrikaans, verkies nie,
sou mens net 2 mense kon voed. Ek eet net die bors gedeelte in
elkgeval. En dit kan mens werklik net in 2 deel? Of wat doen jy?
My seun kry netnou 3 vriende oor, en hulle gaan fondue eet. Dis nogal
iets wat uitgesterf het hier. Dit was mos baie gewild in die 60's.
Ons maak nog gereeld kaas fondue, en dit bly vir my lekker voor die
kaggel op 'n kouer wintersaand. Elkgeval, hulle gaan kaas fondue
maak, en daarna gaan ek vir hulle 'n sjokolade fondue maak vir
nagereg. Ek het dit al gemaak, so hy kan dit net vinnig weer warm
maak as hulle reg is daarvoor. Ek het so bietjie Van der Hum likeur
bygevoeg vir smaak, en dit werk toe nogalk heel goed. Dis mos 'n
tipiese Suid Afrikaanse likeur dié Van der Hum. Ken jy dit?
Elkgeval, dit is BAIE goedkoper as Benedictine of ander soortgelyke
spicy likeurs. En nou weet ek dit werk heel lekker saam met sjokolade
ook. ;-))
> Van Kersfees gepraat, ek het toe my comic gekry, en klaar gelees :-(.
> Ek het die meeste van die Gaiman storie gehou, maar dit is dalk
> partydig - hy is die skrywer van die Sandman.
O, ek is baie bly dat jy toe jou comic gekry het!! Ek het gewonder.
:-) Ek moet nou eers ophou gesels, en gaan kyk of daardie seunskind
alles het wat hy nodig het. Jy weet mos hoe seunskinders en mans is.
;-)) Giegie, ek lees juis netnou dat mansmense gaan uitsterf, en dat
hulle "downfall" lê in hulle gene. In Sykes se nuutste boek, Adam's
Curse (hy het ook the seven daughters of Eve geskryf btw), verduidelik
hy mooi hoe en waarom dit gaan gebeur. Yikes, kyk how dwaal ek alweer
af!! ;-)
|
|
|
|
| Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3445 is 'n antwoord op boodskap #3431] |
Ma., 29 Desember 2003 02:18   |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
>>
> Hoe reg is jy! Maar die eend was darem BAIE lekkerder, nè?
> Mens kan darem rerig nie meer as 4 mense met 1 eend voed nie. As dit
> nie vir die feit was dat my man normaalweg die dye, of watookal mens
> die boude of bene (klink NOG erger) noem in Afrikaans, verkies nie,
> sou mens net 2 mense kon voed. Ek eet net die bors gedeelte in
> elkgeval. En dit kan mens werklik net in 2 deel? Of wat doen jy?
Ek stem saam, eend is baie lekkerder as kalkoen. Ek verdeel dit net
soos jy, ek dink nie dit kan op 'n ander manier gedoen word nie (dalk
sal iemand nou hier inspring en my vertel hoe verkeerd ek is:-))
> Ek het so bietjie Van der Hum likeur
> bygevoeg vir smaak, en dit werk toe nogalk heel goed. Dis mos 'n
> tipiese Suid Afrikaanse likeur dié Van der Hum. Ken jy dit?
Nee, ek ken dit glad nie. Ek sal kyk of mens dit hier kan kry. Was die
fondue partytjie toe 'n sukses? Dis 'n gesellige manier van eet.
>
> Giegie, ek lees juis netnou dat mansmense gaan uitsterf, en dat
> hulle "downfall" lê in hulle gene. In Sykes se nuutste boek, Adam's
> Curse (hy het ook the seven daughters of Eve geskryf btw), verduidelik
> hy mooi hoe en waarom dit gaan gebeur. Yikes, kyk how dwaal ek alweer
> af!! ;-)
Michael Moore noem dit mos ook in een van sy boeke. Hy skryf hoe hy
agtergekom het dat daar in sy famile en onder al die ander mense wat
hy ken baie minder seuntjies as meisies gebore word, en dis toe hy die
gedagte gekry het "Nature is killing us off!" Skryf asseblief vir ons
'n bietjie meer oor die Sykes boek as jy 'n kans kry.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
| Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3447 is 'n antwoord op boodskap #3426] |
Ma., 29 Desember 2003 02:32   |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
>
> O ja, julle Nederlanders het mos, soos die Britte, 'n koning(k)ryk:-)
> Wat vir my nog altyd lekker stupid gelyk het:-)))
> (Ek weet dat ons 'n staatspresident betaal om niks te doen nie,
> maar julle betaal 'n koning én eersteminister om niks te doen nie.
> Twee maal so dom soos ons dus:-(
>
> DD
Daar gaan jy alweer DD! Die Britse eerste minister word nie vir niks
betaal nie, hy val Irak eiehandig binne (wel nou nie heeltemaal nie,
maar poetic licence en so aan), hy sit op Noord-Ierland, hy klou aan
North Sea Oil, hy is 'n besige man! :-)
En ek dink nie die Nederlandse Koningshuis kos die volk soveel as die
Britse koningshuis nie, maar Roely sal ons dalk hier kan help.
Lorinda
|
|
|
|
| Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3449 is 'n antwoord op boodskap #3447] |
Ma., 29 Desember 2003 10:44   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312281832.48715237@posting.google.com...
> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> O ja, julle Nederlanders het mos, soos die Britte, 'n koning(k)ryk:-)
>> Wat vir my nog altyd lekker stupid gelyk het:-)))
>> (Ek weet dat ons 'n staatspresident betaal om niks te doen nie,
>> maar julle betaal 'n koning én eersteminister om niks te doen nie.
>> Twee maal so dom soos ons dus:-(
>>
>> DD
>
> Daar gaan jy alweer DD! Die Britse eerste minister word nie vir niks
> betaal nie, hy val Irak eiehandig binne (wel nou nie heeltemaal nie,
> maar poetic licence en so aan), hy sit op Noord-Ierland, hy klou aan
> North Sea Oil, hy is 'n besige man! :-)
> En ek dink nie die Nederlandse Koningshuis kos die volk soveel as die
> Britse koningshuis nie, maar Roely sal ons dalk hier kan help.
>
Bij ons heeft de vorige eerste minister (minister-president) het koningshuis ingekrompen, in die zin dat hij tegen bepaalde familieleden heeft gezegd dat zij geen staatsinkomen meer krijgen en zelf voor hun brood moeten gaan werken! Verder moeten ministers-president hard werken voor een schamel inkomen: in het bedrijfsleven wordt vele malen meer verdiend voor dezelfde inspanning.
Van de huidige minister-president kan ik weinig goeds vertellen, maar één ding heeft hij toch gedaan: toen de tweede zoon van koninging Beatrix aankondigde met een bepaald meisje te willen trouwen en onze landelijke misdaadreporter bepaalde gegevens over haar boven water kreeg (liefdesbanden gehad met een drugsbaron EN met Mohammed Sacirby, voormalig VN-ambassadeur die nu in de gevangenis zit), heeft hij hun parlementaire toestemming onthouden. Ze mogen wel trouwen, maar komen dan nooit meer op de troon.
Wat de leden van het konigshuis precies doen weet ik niet, maar een land heeft toch een uithangbord nodig en dat kost geld. Wij besparen weer op presidentverkiezingskosten :-)
Roely
|
|
|
|
| Re: Van Kalkoen skaarste.. [boodskap #3464 is 'n antwoord op boodskap #3447] |
Ma., 29 Desember 2003 18:53  |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 28 Dec 2003 18:32:37 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> O ja, julle Nederlanders het mos, soos die Britte, 'n koning(k)ryk:-)
>> Wat vir my nog altyd lekker stupid gelyk het:-)))
>> (Ek weet dat ons 'n staatspresident betaal om niks te doen nie,
>> maar julle betaal 'n koning én eersteminister om niks te doen nie.
>> Twee maal so dom soos ons dus:-(
>>
>> DD
>
> Daar gaan jy alweer DD! Die Britse eerste minister word nie vir niks
> betaal nie, hy val Irak eiehandig binne (wel nou nie heeltemaal nie,
> maar poetic licence en so aan), hy sit op Noord-Ierland, hy klou aan
> North Sea Oil, hy is 'n besige man! :-)
> En ek dink nie die Nederlandse Koningshuis kos die volk soveel as die
> Britse koningshuis nie, maar Roely sal ons dalk hier kan help.
>
>
> Lorinda
LOL...
Weer 'n bewys dat die uitdrukking LOL geskep is uit
ervaring:-)))))))))
DD
|
|
|
|
| Re: taalgebruik [boodskap #36189 is 'n antwoord op boodskap #3408] |
Wo., 08 November 2000 00:00  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
SHAME ?????
On Wed, 8 Nov 2000 16:29:24 +0200, wrote:
> die mense se taalgebruik in hierdie nuusgroep is skokkend.
>
> 'n mens moet sommer hulle mond uitwas met sunlight seep...
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 15:09:07 UTC 2026
|