Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES
"Hooglied vir die oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #33947] Vr, 01 September 2000 00:25
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

HOOGLIED VIR DIE OORLEWENDE
Lina Spies

Hul het die blou parkiet laat swyg,
‘n grys doek oor die kou gehang.

‘n Kelkiewyn is in Fiskaal se spens gebreek

En op 'n vuurpyl voor die ruit
was Jangroentjie sy hele wysie kwyt.

In die neutetuin blom die granaat,
die suurlemoene in die groen word lig,

dan skielik langs Kanariestraat
piet-tjou-tjou opnuut die pyn
Vorige onderwerp: "Die Byevanger" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Volgende onderwerp: "Hooglied vir die Oorlewende" deur LINA SPIES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 02:56:11 MGT 2024