Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Callie en Monique
Callie en Monique [boodskap #33807] Di, 29 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"

En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie?

Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit.

Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie.

WELKOM TUIS !
Re: Callie en Monique [boodskap #33808 is 'n antwoord op boodskap #33807] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle twee mense te gaan uithaal.
So nee, ek dink nie ons regering het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.
Ek's bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
Grahame skryf in boodskap news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"

En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie?

Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit.

Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie.

WELKOM TUIS !
Re: Callie en Monique [boodskap #33890 is 'n antwoord op boodskap #33807] Wo, 30 Augustus 2000 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hier stem ek saam met jou Elaine. Die regering het niks gedoen nie todat hulle op die "gratis vakansie" kon gaan om hulle nou kastig te ontvang.

Krokkie

Elaine wrote in message ...
Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle twee mense te gaan uithaal.
So nee, ek dink nie ons regering het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.
Ek's bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
Grahame skryf in boodskap news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"

En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie?

Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit.

Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie.

WELKOM TUIS !


Re: Callie en Monique [boodskap #33908 is 'n antwoord op boodskap #33890] Do, 31 Augustus 2000 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja,ons is almal baie bly dat hulle twee darem uiteindelik veilig by die
huis is,tog opmerklik dat toe die 4 van die nuusspan in Liberie gevange
geneem was,het die kokkerotte vinnig uitgespring om daar te gaan te gaan
aandring om hulle vrylating.

Maar kyk maar wie was die gevange suid afrikaner toe gewees - 'n
volksvreemde- dit verklaar mos alles.

Ek sê maar net.

Boertjie

Krokkie wrote:

> Hier stem ek saam met jou Elaine. Die regering het niks gedoen nie
> todat hulle op die "gratis vakansie" kon gaan om hulle nou kastig te
> ontvang. Krokkie
>
> Elaine wrote in message
> ...Watse rol het ons regering
> gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die
> geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir
> Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om
> die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het
> hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar
> anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar
> geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat
> aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en
> nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle
> twee mense te gaan uithaal.So nee, ek dink nie ons regering
> het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.Ek's
> bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en
> hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
>
> Grahame wrote in message
> news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...Die
> petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met
> groot letters:
> "Monique kom huistoe
> Dankie Jesus!"
> En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie? Callie
> en Monique se name is die afgelope vier maande +
> sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in
> talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering
> so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating
> beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is,
> afgesien van watter kant van die draad ons
> sit. Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe
> dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir
> baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie. WELKOM
> TUIS !
>
Re: Callie en Monique [boodskap #33929 is 'n antwoord op boodskap #33908] Do, 31 Augustus 2000 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die anc het dit slegs gebruik vir aandag
skryf in boodskap news:39ADDA2A.4152D7F1@eskom.co.za...
Ja,ons is almal baie bly dat hulle twee darem uiteindelik veilig by die huis is,tog opmerklik dat toe die 4 van die nuusspan in Liberie gevange geneem was,het die kokkerotte vinnig uitgespring om daar te gaan te gaan aandring om hulle vrylating.
Maar kyk maar wie was die gevange suid afrikaner toe gewees - 'n volksvreemde- dit verklaar mos alles.

Ek sê maar net.

Boertjie

Krokkie wrote:

Hier stem ek saam met jou Elaine. Die regering het niks gedoen nie todat hulle op die "gratis vakansie" kon gaan om hulle nou kastig te ontvang. Krokkie
Elaine wrote in message ...Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle twee mense te gaan uithaal.So nee, ek dink nie ons regering het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.Ek's bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
Grahame skryf in boodskap news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"
En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie? Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit. Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie. WELKOM TUIS !
Re: Callie en Monique [boodskap #33974 is 'n antwoord op boodskap #33929] Vr, 01 September 2000 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MARIA PILLEMER  is tans af-lyn  MARIA PILLEMER
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wys julle maar net nou weer. Die joernalis was nie 'n blanke nie. Dan sê hulle ons is rassisties.
MJPillemer
koos skryf in boodskap news:8olsvv$pqr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Die anc het dit slegs gebruik vir aandag
skryf in boodskap news:39ADDA2A.4152D7F1@eskom.co.za...
Ja,ons is almal baie bly dat hulle twee darem uiteindelik veilig by die huis is,tog opmerklik dat toe die 4 van die nuusspan in Liberie gevange geneem was,het die kokkerotte vinnig uitgespring om daar te gaan te gaan aandring om hulle vrylating.
Maar kyk maar wie was die gevange suid afrikaner toe gewees - 'n volksvreemde- dit verklaar mos alles.

Ek sê maar net.

Boertjie

Krokkie wrote:

Hier stem ek saam met jou Elaine. Die regering het niks gedoen nie todat hulle op die "gratis vakansie" kon gaan om hulle nou kastig te ontvang. Krokkie
Elaine wrote in message ...Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om die gyselaars te laat gaan. As dit nie vir hom was nie, het hulle tien teen een nou nog daar gesit. Ons ambasadeur daar anderkant het eers omtrent twee weke nadat hulle gyselaar geneem is, besluit om haar lui gat te lig en te gaan kyk wat aangaan. Duitsland was al binne die eerste 48 uur daar en nog 48 uur later wou hulle hulle weermag instuur om hulle twee mense te gaan uithaal.So nee, ek dink nie ons regering het vreeslik baie gedoen om hulle daar uit te kry nie.Ek's bly hulle kom huis toe. Dit was baie moeilik vir hulle en hulle gesin. Ons gebede is nog steeds met hulle
Grahame skryf in boodskap news:8ogaae$vr6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...Die petrolstasie in ons straat het 'n vertoon bord met groot letters:
"Monique kom huistoe
Dankie Jesus!"
En wie sou nou nie "AMEN" sê daarop nie? Callie en Monique se name is die afgelope vier maande + sekerlik in meeste van ons huise al genoem en in talle gebede opgedra. Die feit dat die Regering so 'n belangrike rol gespeel het in hul vrylating beklemtoon dat hierdie tweetjies ONS mense is, afgesien van watter kant van die draad ons sit. Monique, ons kan nie ooit onsself indink hoe dit vir julle was nie, maar jy is sekerlik vir baie vrouens in Suid-Afrika 'n inspirasie. WELKOM TUIS !
Re: Callie en Monique [boodskap #34028 is 'n antwoord op boodskap #33807] Ma, 04 September 2000 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weetie so mooi of ons regering Gadaffie (ek het gaan kyk dis hoe hulle sy
naam spel :) ) ingeroep het nie, hulle het te veel aandag uit die gyselaar
storie gekry, en nou is al daai aandag verby.
Die rebelle het reeds weer 'n jong amerikaner ontvoer, en weier om hom vry
te laat. Dis maar hoe dit gaan daar. Ek wonner wanneer gaan dit hier begin
gebeur.

Elaine

Rosie skryf in boodskap news:8p27ts$j65$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Dit was 'n "publicity stunt" soos wat lanklaas gesien is. Die ANC wat
> Khadaffi 'n plekkie in die son gegee het. Ek voel nie baie gerus hieroor
> nie. Dis net wonderlik dat die mense almal vrygelaat is.
>
> Gaan die ontvoerings herhaal word, noudat die losprys betaal word?
>
>
>
> Elaine wrote in message
> news:39abba4c.0@news1.mweb.co.za...
> Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou
> nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir
> Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om
>
Re: Callie en Monique [boodskap #34035 is 'n antwoord op boodskap #33807] Di, 05 September 2000 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit was 'n "publicity stunt" soos wat lanklaas gesien is. Die ANC wat
Khadaffi 'n plekkie in die son gegee het. Ek voel nie baie gerus hieroor
nie. Dis net wonderlik dat die mense almal vrygelaat is.

Gaan die ontvoerings herhaal word, noudat die losprys betaal word?

Elaine skryf in boodskap news:39abba4c.0@news1.mweb.co.za...
Watse rol het ons regering gespeel? Hulle het handtjies gevou gesit en wou
nie die geld om hulle vry te kry uithaal nie. Nee wat se dankie vir
Gadahfi. Hy't die geld betaal en die rebelle omgepraat om
Re: Callie en Monique [boodskap #34058 is 'n antwoord op boodskap #34035] Di, 05 September 2000 19:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Rosie" wrote:
>
> Dit was 'n "publicity stunt" soos wat lanklaas gesien is. Die ANC wat
> Khadaffi 'n plekkie in die son gegee het. Ek voel nie baie gerus hieroor
> nie. Dis net wonderlik dat die mense almal vrygelaat is.
>
> Gaan die ontvoerings herhaal word, noudat die losprys betaal word?

Noem 1 terroristische organisatie die verkregen losgeld niet in wapens en
nieuw geweld steekt.
Vergeet die SA-connectie trouwens maar beter, in de context van
Libie/Ghadaffi is dit *DE* manier om terroristische organisaties op een
legale manier te steunen....soort witwassen van terroristische
steunmaatregelen....illegaal onder de tafel gaat het direkt met
wapenleveranties, legaal boven de tafel met losgeld....resultaat is
hetzelfde.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Callie en Monique [boodskap #34061 is 'n antwoord op boodskap #34028] Di, 05 September 2000 20:07 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Om gyselaar te wees is erg genoeg! Maar wat doen jy as hulle jou dreig
met 'n "Onthou net, as ons jou loslaat kry jy 'n soen!"

Net net miskien het dit daarmee te doen dat hulle so lank daar gebly
het!

DD

On Mon, 4 Sep 2000 07:42:29 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek weetie so mooi of ons regering Gadaffie (ek het gaan kyk dis hoe hulle sy
> naam spel :) ) ingeroep het nie, hulle het te veel aandag uit die gyselaar
> storie gekry, en nou is al daai aandag verby.
> Die rebelle het reeds weer 'n jong amerikaner ontvoer, en weier om hom vry
> te laat. Dis maar hoe dit gaan daar. Ek wonner wanneer gaan dit hier begin
> gebeur.
>
Vorige onderwerp: Nee man mense!!
Volgende onderwerp: Kuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:17:16 MGT 2024