Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie
Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33728] |
Mon, 28 August 2000 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
waar hy gaan wegkruip het.
Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
http://news24.co.za
Elaine
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33729 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Mon, 28 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit kan nie 'n mens wees wat so iets doen nie Elaine. Moet asseblief
nie die volgende sien as enigsins 'n poging dat jy die Sasol gebeure
in 'n ander lig moet sien as net onmenslik (by gebrek aan 'n krasser
woord)
Ek het in my hande 'n skrywe wat nie in Suid Afrika toegelaat sal word
nie. Ek kwoteer 'n berig op die tweede bladsy:
"Hierdie fanatiese riltuele plaasmoorde en verkragtings, is erger as
enigiets wat nog ooit in die verlede met 'n volk gebeur het,
insluitend die moorde van Bloukrans en Moordspruit. Net in hiérdie
week alléen is sewe mense al wreedaardig vermoor, onder andere 'n jong
seuntjie. In Groot Marico is 'n witman vermoor, sy geslagsdele is
lewendig uitgeslag en hy is gekruisig ! Kan u dit glo, 'n man word so
wreedaardig vermink en dan gekruisig ! ! Wat anders is hierdie
moordenaars as besete dissipels van satan wat besig is om die Witman
te tart, om sy God te tart en dit in sy eie Godgegewe land. Waarom
berig die pers niks hieroor nie, waarom maak die polisie nie
persverklarings hieroor nie? Waarom die skynbare onvermoë of dalk
onwilligheid van die anc regering om die saak aan te spreek?"
stop quote
Let wel dat in niks wat hier geskryf is weerspiël ek my eie mening
nie. Let wel dat ek slegs die berig woord vir woord gekwoteer het
vanaf 'n drukstuk wat blykbaar in die geheim uitgegee word en waarvan
die oorsprong onbekend is. Dit is gedateer 12 Augustus 2000 wat
beteken dat die genoemde gebeure blykbaar in die eerste twee weke van
Augustus 2000 of kort voor dit plaasgevind het.
Het enigiemand van julle meer kennis hieroor?
On Mon, 28 Aug 2000 10:06:06 +0200, "Elaine" wrote:
> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
> waar hy gaan wegkruip het.
> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
> http://news24.co.za
>
> Elaine
>
|
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33731 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Mon, 28 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie.
Die man wat die swart man vermoor het is volgens my NIKS beter as die moorde
waaroor berig word nie. Maar soos jy sê, jy wil nie hê ek moet dit as niks
minder as onmenslik sien nie.
Die man verdien niks beter as om self aan 'n bakkie vasgemaak en 5.4km deur
Sasolburg se strate gesleep te word nie.
En die moorde waarvan jy praat. Die swart mans verdien niks beter as om
dieselfde aangedoen te word nie.
Moord is moord en ek verstaan dit nie. Dis (om dit nou in engels te stel)
"beyond my comprehension"
Elaine
"Davie Davis" skryf in boodskap news:39aaca74.11274115@news.intekom.co.za...
>
>
> Dit kan nie 'n mens wees wat so iets doen nie Elaine. Moet asseblief
> nie die volgende sien as enigsins 'n poging dat jy die Sasol gebeure
> in 'n ander lig moet sien as net onmenslik (by gebrek aan 'n krasser
> woord)
>
> Ek het in my hande 'n skrywe wat nie in Suid Afrika toegelaat sal word
> nie. Ek kwoteer 'n berig op die tweede bladsy:
>
> "Hierdie fanatiese riltuele plaasmoorde en verkragtings, is erger as
> enigiets wat nog ooit in die verlede met 'n volk gebeur het,
> insluitend die moorde van Bloukrans en Moordspruit. Net in hiérdie
> week alléen is sewe mense al wreedaardig vermoor, onder andere 'n jong
> seuntjie. In Groot Marico is 'n witman vermoor, sy geslagsdele is
> lewendig uitgeslag en hy is gekruisig ! Kan u dit glo, 'n man word so
> wreedaardig vermink en dan gekruisig ! ! Wat anders is hierdie
> moordenaars as besete dissipels van satan wat besig is om die Witman
> te tart, om sy God te tart en dit in sy eie Godgegewe land. Waarom
> berig die pers niks hieroor nie, waarom maak die polisie nie
> persverklarings hieroor nie? Waarom die skynbare onvermoë of dalk
> onwilligheid van die anc regering om die saak aan te spreek?"
>
> stop quote
>
> Let wel dat in niks wat hier geskryf is weerspieël ek my eie mening
> nie. Let wel dat ek slegs die berig woord vir woord gekwoteer het
> vanaf 'n drukstuk wat blykbaar in die geheim uitgegee word en waarvan
> die oorsprong onbekend is. Dit is gedateer 12 Augustus 2000 wat
> beteken dat die genoemde gebeure blykbaar in die eerste twee weke van
> Augustus 2000 of kort voor dit plaasgevind het.
>
> Het enigiemand van julle meer kennis hieroor?
>
>
>
>
> On Mon, 28 Aug 2000 10:06:06 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
>> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
>> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
>> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
>> waar hy gaan wegkruip het.
>> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
>> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
>> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
>> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
>> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
>> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
>> http://news24.co.za
>>
>> Elaine
>>
>
|
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33733 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Mon, 28 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Ek het in my hande 'n skrywe wat nie in Suid Afrika toegelaat sal word
> nie. Ek kwoteer 'n berig op die tweede bladsy:
> Let wel dat ek slegs die berig woord vir woord gekwoteer het
> vanaf 'n drukstuk wat blykbaar in die geheim uitgegee word en waarvan
> die oorsprong onbekend is. Dit is gedateer 12 Augustus 2000
Ag, stop tog die dramatics. Dis 'n stuk ver-regse gekwetterwat nou in die
kubertyd oor die wereld heen en weer vlieg.
En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
Afrikaner se naam modder gemaak het.)
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33772 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Tue, 29 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoor hier, voor die doodstraf afgestel is in hierdie land het ons nog iets
gehad om kriminele mee bang te maak. Wat het ons nou. Moenie moord pleeg
nie of ons sluit jou toe en gee vir jou 'n free ride tot jou oudag, en as jy
gelukkig is kan jy uitkom op Mandela se verjaarsdag, of miskien as jou
familie geld het kan jy 'n wag omkoop om jou vry te laat sodat jy verder kan
moor.
Asseblief man. In een oorsterse land (ek dink dis miskien China of een van
daai plekke) straf hulle die persoon wat die moord gepleeg het, deur presies
dieselfde aan hom te doen. Hulle "crime-rate" is aansienlik minder as ons
s'n en daar leef 5 keer meer mense daar as hier.
So ja, hy's skuldig, hy't 'n onskuldige man se lewe op 'n wrede en onmenslik
wyse geneem. So wat dink jy verdien hy?
Elaine
Bennie Boekwurm skryf in boodskap news:39ab5461.340659682@natreffw.sasol.com...
> NIEMAND verdien dit nie. Nie eens die man wat skuldig is aan hierdie
> moord nie. Daar is geen respek vir mense lewe in Suid Afrika meer oor
> nie. Dit is 'n baie dieper probleem en om dieselfde aan hierdie
> persoon te wil doen (of te doen) gaan nie die probleem oplos nie, net
> vererger.
>
> Bennie
>
> On Mon, 28 Aug 2000 13:35:42 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
|
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33774 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Tue, 29 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Vic wrote:
> Hoekom kruit jy almal op hierdie nuusgroep uit. Jy weet nie
> hoe dit gaan in Suid Afrika nie. Mind you ek weet ook nie regtig nie
Ek kryt nie almal op die nuusgroep uit nie. Sal ek vir jou 'n lysie stuur van
die wat ek nie uitkryt nie?
Gloudina
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33775 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Tue, 29 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Vic wrote:
> Wat het
> wit Afrikaners jou gedoen. Waarom het jy Suid Afrika verlaat?
> Wat is jou verskoning?
Dis wat die apartheidsvarke aan die Afrikaner en aandie res van my landgenote in
Suid-Afrika gedoen het,
wat ons laat verhuis het. En het mens nou 'n verskoning
nodig om in 'n ander deel van die wereld te bly? Ek is
Kanadese burger vir lank al en Noord-Amerikaner in
murg en bloed nou. Maar ek praat amper elke middag
met my suster in Pretoria op "Messenger" en het noue
bande met baie familie, dus weet ek "wat in Suid-
Afrika aangaan." Ek weet dis 'n land wat deur 'n
moeilike tydperk van aanpassing gaan om hom los
te maak van 'n koloniale verlede en die neo-koloniale
regime wat die vaders van apartheid begin het. Maar
ek weet ook dis nie 'n skrikland, soos party van die
mense op hierdie nuusgroep mens wou laat dink nie.
Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33777 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Tue, 29 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Vic wrote:
> Ek dink ek sal net van nou af gloudina in my killfile sit. Ek kan nie
> hanteer hoe vir alles 'n antwoord het nie. En die antwoord is gewoonlik
> anders as joune.
>
> Oh well.
>
> Vic
Wel, Viccie my dear, see who cares.Real men sit ander mense op hulle kill
files en basuin dit nie uit op die huise
se dakke nie. Die ander soort verkondig
dit, blykbaar vir applous. Soos Johan
van Minnesota, wat maande gelede
omtrent ses keer verkondig het dat hy
my op sy kill file gesit het. Nou is hy
weer terug as Davie Davis, met my
blykbaar van sy kill file af.
Gloudina
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33778 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Tue, 29 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vic
Boodskappe: 49 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Wel, Viccie my dear, see who cares.Real men sit ander mense op hulle kill
> files en basuin dit nie uit op die huise
> se dakke nie. Die ander soort verkondig
> dit, blykbaar vir applous. Soos Johan
> van Minnesota, wat maande gelede
> omtrent ses keer verkondig het dat hy
> my op sy kill file gesit het. Nou is hy
> weer terug as Davie Davis, met my
> blykbaar van sy kill file af.
>
> Gloudina
>
Wel, Gloudina,
Om die waarheid te se, het ek jou nie op die killfile gesit nie, want anders
sou ek nie hierdie gesien het nie. Ek het gewonder of jy iets sou se. 'n
Vraag aan jou. Hoekom kruit jy almal op hierdie nuusgroep uit. Jy weet nie
hoe dit gaan in Suid Afrika nie. Mind you ek weet ook nie regtig nie want
ek sit met my agterstewe heel gemaklik in 'n roomkan in Noord Ierland. Jy
hoor my nie mense sleg se oor wat hulle berig van die huis af nie. Wat het
wit Afrikaners jou gedoen. Waarom het jy Suid Afrika verlaat? Ek sal vir
jou vertel hoekom ek daar weg is. Ek het vir 'n jaar in Europa gaan
rondtoer, en toe die meisie wat nou my vrou is ontmoet. Nou is ek nog hier
na 8 jaar. Wat is jou verskoning?
Anyway, genoeg hiervan
Vic
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33786 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Tue, 29 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vollie
Boodskappe: 8 Geregistreer: September 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek sekondeer, Elaine...!!!
Vollie
Elaine skryf in boodskap news:39ab68f9.0@news1.mweb.co.za...
> Hoor hier, voor die doodstraf afgestel is in hierdie land het ons nog iets
> gehad om kriminele mee bang te maak. Wat het ons nou. Moenie moord pleeg
> nie of ons sluit jou toe en gee vir jou 'n free ride tot jou oudag, en as jy
> gelukkig is kan jy uitkom op Mandela se verjaarsdag, of miskien as jou
> familie geld het kan jy 'n wag omkoop om jou vry te laat sodat jy verder kan
> moor.
> Asseblief man. In een oorsterse land (ek dink dis miskien China of een van
> daai plekke) straf hulle die persoon wat die moord gepleeg het, deur presies
> dieselfde aan hom te doen. Hulle "crime-rate" is aansienlik minder as ons
> s'n en daar leef 5 keer meer mense daar as hier.
> So ja, hy's skuldig, hy't 'n onskuldige man se lewe op 'n wrede en onmenslik
> wyse geneem. So wat dink jy verdien hy?
>
> Elaine
>
> Bennie Boekwurm wrote in message
> news:39ab5461.340659682@natreffw.sasol.com...
>> NIEMAND verdien dit nie. Nie eens die man wat skuldig is aan hierdie
>> moord nie. Daar is geen respek vir mense lewe in Suid Afrika meer oor
>> nie. Dit is 'n baie dieper probleem en om dieselfde aan hierdie
>> persoon te wil doen (of te doen) gaan nie die probleem oplos nie, net
>> vererger.
>>
>> Bennie
>>
>> On Mon, 28 Aug 2000 13:35:42 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>>
>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33858 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Wed, 30 August 2000 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Mel wrote:
> . Ek wou net 'n klein grappie maak.
> Maar, ek dink nie dat dit baie goed was. Wat dink tannie?
>
Nouja, Mel. Ek het nogal jou grappie geniet waar jy
verwys na Die Stem. Ek wou net uitwys dat daar 'n
Gloudina-neurose onder sommige mense op die nuus-
groep bestaan.
Die tannie wat sal antwoord op Reenen se
roepstem, as hy net beter vrae vra.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Sat Feb 15 19:35:55 UTC 2025
|