|
|
|
|
|
|
| Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #34045 is 'n antwoord op boodskap #33728] |
Di., 05 September 2000 10:24  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
DIt is skrikwekkend dat so iets in 'n beskaafde land kan gebeur. Net
jammer dat die ding nou egter weer in 'n wit / swart kwessie verander
word. Maar dan is daar sommige Afrikaans sperkendes wat steeds die
huidige engels sprekende kwalik neem oor die konsentrasie kampe ... .
Elaine wrote:
>
> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
> waar hy gaan wegkruip het.
> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
> http://news24.co.za
>
> Elaine
|
|
|
|