Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33517 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wens my land terug.

As jy tydens spitsverkeer op die DF Malan gaan rondhardloop moet jy verwag
om doodgery te word. As jy losbandig lewe moet jy verwag om aids te kry.

Ek gaan Sondae kerk toe met 'n oop gemoed, en met 'n skoon gewete ..... En
ek hoef nie elke oggend op te staan om te kyk of my manlike dele nie dalk
deur die aand afgevrot het agv Herpes, Siphlis of so iets nie

"Elaine" skryf in boodskap news:399bb757.0@news1.mweb.co.za...
> En jy gaan seker elke sondag in die kerk met daai gewete van jou? Om iemand
> dood te wens is net so goed as om die moord te pleeg. Oppas dat jy voete
> nie aan die brand slaan wanneer jy Sondag in die kerk inloop nie.
> Oppas net hoor.......jy kan ook VIGS kry.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33524 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 17 Augustus 2000 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Baie kere.
>
> Maar se my: Het die huidige regering al iets gedoen of gese waarmee
> jy saamgestem het?

Ek moet erken dat daar wel 'n paar goed was waarmee ek saamgestem het
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33528 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 18 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
So, het jy dit?

Nee
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33529 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 18 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Aug 2000 11:19:37 +0200, "Riaan" wrote:

> So, het jy dit?
>
> Nee

Hoekom is jy dan so vol haat vir ander rasse?
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33530 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 18 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Aug 2000 08:40:56 +0200, "Riaan" wrote:

> Ferdi ek weet nie of dit waar is nie maar ek verneem op goeie gesag dat
> wanneer 'n persoon wat aan 'n hoë graad van siphlis blootgestel is dit wel
> die brein en veral die balans aantas. Dit is glo moontlik om so 'n persoon
> agter die kop te klap en wat dan gebeur is dat die persoon nie soos verwag
> vorentoe val nie maar wel agtertoe.

So, het jy dit?
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33536 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 18 Augustus 2000 03:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.

Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
begryp nie, en dan nog rebelleer.

Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
verantwoordelikheid vir ons.

Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
bietjie dom, smaak dit my.............

skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
Grahame wrote:

> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die ondergang
> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
> voortbestaan gelei het.
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33539 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 18 Augustus 2000 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Elaine ek het nerens gesê ek sit en lekker kry oor ander se pyn en leiding
nie. Ek is maar nou net iemand wat glo dat jy verantwoordelikheid moet neem
vir jou aksies, goed of sleg

Vigs as 'n siekte sou bitter min skade kon aanrig as die wereld se mense dit
wat in die bybel staan tov sex toegepas het.

Hoe sal jy daarvan hou om gevonnis te word vir 'n verkeersoortreding, as jy
vir 'n feit weet die persoon wat jou vonnis maak homself daagliks aan
dieselfde ding skuldig. Nou sit daar 'n hele klomp lekker losbandige ou
toppies in posisies en maak wette tov pornografie, vroue regte, ens. Hoe
"noble" dink jy is hulle motiewe werklik.

"Elaine" skryf in boodskap news:399bcd2f.0@news1.mweb.co.za...
> Ja dis reg wens jou land terug, maar dis darem groot sonde om by die huis
> (of in die kerk) te sit en lekker kry omdat die swart mense besig om dood
> te gaan aan VIGS. As jy dan elke Sondag in die kerk gaan sit moet jy mos
> weet dat daai swart mens met die vreeslike siekte ook God se kind is en Hy
> het hom ook geskape. Of glo jy soos een van my vriende wat sê dat swart
> mense Satan se skepsels is?
>
> Riaan wrote in message
> news:8nghhm$170g$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek wens my land terug.
>>
>> As jy tydens spitsverkeer op die DF Malan gaan rondhardloop moet jy verwag
>> om doodgery te word. As jy losbandig lewe moet jy verwag om aids te kry.
>>
>> Ek gaan Sondae kerk toe met 'n oop gemoed, en met 'n skoon gewete ..... En
>> ek hoef nie elke oggend op te staan om te kyk of my manlike dele nie dalk
>> deur die aand afgevrot het agv Herpes, Siphlis of so iets nie
>
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33540 is 'n antwoord op boodskap #33250] Vr, 18 Augustus 2000 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> Ek gaan Sondae kerk toe met 'n oop gemoed, en met 'n skoon gewete ..... En
>> ek hoef nie elke oggend op te staan om te kyk of my manlike dele nie dalk
>> deur die aand afgevrot het agv Herpes, Siphlis of so iets nie
>
> Brein?

Ferdi ek weet nie of dit waar is nie maar ek verneem op goeie gesag dat
wanneer 'n persoon wat aan 'n hoë graad van siphlis blootgestel is dit wel
die brein en veral die balans aantas. Dit is glo moontlik om so 'n persoon
agter die kop te klap en wat dan gebeur is dat die persoon nie soos verwag
vorentoe val nie maar wel agtertoe.
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33586 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 21 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Rosie is 100% reg . . . julle agterryers en dwarstrappers is
in die minderheid, maar julle maak die meeste geraas (nes le�
blikke) Kom nou by ou Boertjie, lighten up en pas aan . . .

Pat

wrote in message
news:39A1C785.EDFD094A@eskom.co.za...
> Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?
>
> Boertjie
>
> Rosie wrote:
>
>> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>>
>> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
>> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
>> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>>
>> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
>> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
>> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
>> verantwoordelikheid vir ons.
>>
>> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
>> bietjie dom, smaak dit my.............
>>
>> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
>> Grahame wrote:
>>
>>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
>>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
>> ondergang
>>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
>>> voortbestaan gelei het.
>>>
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33610 is 'n antwoord op boodskap #33250] Di, 22 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beslis nie hierdie klomp windgat liberaliste nie
wrote in message
news:39A1C785.EDFD094A@eskom.co.za...
> Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?
>
> Boertjie
>
> Rosie wrote:
>
>> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>>
>> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
>> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
>> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>>
>> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
>> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
>> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
>> verantwoordelikheid vir ons.
>>
>> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
>> bietjie dom, smaak dit my.............
>>
>> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
>> Grahame wrote:
>>
>>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
>>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
>> ondergang
>>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
>>> voortbestaan gelei het.
>>>
>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33615 is 'n antwoord op boodskap #33536] Di, 22 Augustus 2000 00:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?

Boertjie

Rosie wrote:

> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>
> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>
> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees vorm.
> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee ons
> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
> verantwoordelikheid vir ons.
>
> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
> bietjie dom, smaak dit my.............
>
> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
> Grahame wrote:
>
>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die Afrikaner
>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
> ondergang
>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se roemryke
>> voortbestaan gelei het.
>>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33642 is 'n antwoord op boodskap #33250] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Pas aan by wat-,die totale agteruitgang van die samelewing?

Boertjie

Pat wrote:

> Rosie is 100% reg . . . julle agterryers en dwarstrappers is
> in die minderheid, maar julle maak die meeste geraas (nes leë
> blikke) Kom nou by ou Boertjie, lighten up en pas aan . . .
>
> Pat
>
> wrote in message
> news:39A1C785.EDFD094A@eskom.co.za...
>> Ag so,Rosie sê 'n bietjie vir my wie is die grootste gros afrikaners?
>>
>> Boertjie
>>
>> Rosie wrote:
>>
>>> Joe Gloudina, dis 'n moeilike ding die.
>>>
>>> Die grootste gros Afrikaners in die land is heel in hulle skik met die
>>> nuwe demokrasie. Maar dan is daar tog mense wat dit nie wil leer ken of
>>> begryp nie, en dan nog rebelleer.
>>>
>>> Ek dink ons moet eers mooi leer hoe die nuwe ding werk, dan ons idees
> vorm.
>>> Ons soek nog die groot baas erens wat namens ons besluite neem. Dit gee
> ons
>>> meer vryheid om droog te maak hieronder rond. Iemand neem
>>> verantwoordelikheid vir ons.
>>>
>>> Dit kom maar by die ANC ondersteuners ook voor. Ons is almal maar nog 'n
>>> bietjie dom, smaak dit my.............
>>>
>>> skryf in boodskap news:399B2B0D.19F19A16@home.com...
>>> Grahame wrote:
>>>
>>>> Hy het geweet dat die Opregte Afrikaner
>>>> enige gevare, hetsy Swart-, Rooi-, Moslem-, Jingo- of wat ookal kon
>>>> trotseer, maar hy het ook geweet dat die "Achillis-heel" van die
> Afrikaner
>>>> in sy eie geledere gelê het. Dit was die laasgenoemde wat tot die
>>> ondergang
>>>> van die Blanke se regte hier en die einde van die Afrikaner se
> roemryke
>>>> voortbestaan gelei het.
>>>>
>>
Re: Die laaste Arikanerheld: JAAP MARAIS [boodskap #33757 is 'n antwoord op boodskap #33250] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote

: Greyling, jy's of met verlof of jou swart vriend/base het
: jou belet om verder te korrespondeer of jy's geel.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Hello DD
Jy weet Oom Jaap het 'n pragtige uitdrukking gehad vir
koerant mense, veral vir die joernaliste, hy het hulle as
volg beskrywe:

Hulle is intellektuele prostitute wat hul talente aan die
geldmag verkoop in ruil vir 'n veilige pos by 'n groot
koerant.

Groete
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm

Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Interessant
Volgende onderwerp: Re: Callie en Monique kom huis toe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 11:45:15 MGT 2024