Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Riaan
Vraag aan Riaan [boodskap #33390] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wie is die vriende van my waarna jy verwys. Hoekom e-pos jy hulle nie
sommer regstreeks nie?
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33391 is 'n antwoord op boodskap #33390] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
phatti  is tans af-lyn  phatti
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
. . . jy het nie die guts om te antwoord nie, jy het nie die guts . . . guts
. . .guts . . .vocken guts . . .

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3998c3e4.5634275@news.is.co.za...
>
> Wie is die vriende van my waarna jy verwys. Hoekom e-pos jy hulle nie
> sommer regstreeks nie?
>
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33392 is 'n antwoord op boodskap #33390] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.

Nou dat Gloudina nie hier is nie,
is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.

Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
manier,
asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
daarom
is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
gelyk.

Sela
Pat

phatti skryf in boodskap news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
> Davie
>
> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
> Sy manier is die enigste manier.
> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
> laer is as my skoen groote.
>
> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>
>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>> tussen die beme gevlug het:
>>
>> Ferdi Greyling sê:
>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>> nie.
>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>> behandel het.
>>
>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>
>>
>>
>>
>> In article ,
>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>> wrote:
>>> >> het nie die guts .
>>> .. . guts
>>>> . . .guts . . .vocken guts . . .>>
>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>> keer wat jy is.
>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>
>>
>>
>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
> Beautiful
>
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33421 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 09:40:07 GMT, "phatti" wrote:

Ek het gewonder wie gaan die ou fakkel dra.>>[/color]

Pas die rokke wat jy in Dublin gekoop het?
En hoe gaan dit met die ander persoonlikhede wat in jou woon? Is hulle
nog gelukkig?
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33422 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 11:03:31 +0200, Lou wrote:

>

Jy kom so voor.
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33423 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nie voorkom of ek vir Riaan en sy matters in die bresse tree nie
maar is dit nie die Ferdi wat mense wat nie met sy sieninge saamstem as
sotte en idiote uitkryt nie?

En Riaan is nie net 'n klein bietjie naief, as hy dink ons vriend Ferdi
sal antwoord op sy vrae ...

Cheers
Lou

Pat wrote:
>
> Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
> julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
> vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
>
> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
> wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
> Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
> menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
>
> Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
> menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
> manier,
> asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
> Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
> daarom
> is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
> gelyk.
>
> Sela
> Pat
>
> phatti wrote in message
> news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
>> Davie
>>
>> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
>> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
>> Sy manier is die enigste manier.
>> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
>> laer is as my skoen groote.
>>
>> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>>
>>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>>> tussen die beme gevlug het:
>>>
>>> Ferdi Greyling sê:
>>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>>> nie.
>>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>>> behandel het.
>>>
>>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> In article ,
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>>> wrote:
>>>> >>> het nie die guts .
>>>> .. . guts
>>>> >. . .guts . . .vocken guts . . .>>
>>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>>> keer wat jy is.
>>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>>
>>>
>>>
>>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
>> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
>> Beautiful
>>
>>
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33424 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
EK HET NIE VAN JOU GEVRA OM NAMENS ENIGE PERSOON BEHALWE JOUSELF TE ANTWOORD
NIE ! ! !

> Verstaan baie mooi dat ek nie namens ander praat nie en ander nie
> namens mjy praat nie. En ek antwoord nie vrae op so 'n basis nie.

> Slaan jy nog jou vrou?
> 'n Eenvoudige JA of NEE is genoeg.

NEE (EK IS NIE GETROUD NIE) !

So wise crack kom ons kyk nou of jy die OORSPRONKLIKE vraag nl het die
huidige regering al enigiets gedoen of gesê waarvan jy NIE gehou het, of mee
saamgestem het nie ook met net 'n JA of NEE kan antwoord.
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33425 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Aug 2000 13:19:45 -0700, Davie Davis
wrote:

in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert[/color]
> tussen die beme gevlug het:>>

Beme?

(Ha! Ha! )
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33426 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
phatti  is tans af-lyn  phatti
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Pat

Dankie vir jou preempted input.
Ek het gewonder wie gaan die ou fakkel dra.

Pat skryf in boodskap news:8na4cp$vt8$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
> julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
> vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
>
> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
> wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
> Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
> menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
>
> Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
> menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
> manier,
> asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
> Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
> daarom
> is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
> gelyk.
>
> Sela
> Pat
>
>
> phatti wrote in message
> news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
>> Davie
>>
>> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
>> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
>> Sy manier is die enigste manier.
>> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
>> laer is as my skoen groote.
>>
>> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>>
>>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>>> tussen die beme gevlug het:
>>>
>>> Ferdi Greyling sê:
>>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>>> nie.
>>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>>> behandel het.
>>>
>>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> In article ,
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>>> wrote:
>>>> >>> het nie die guts .
>>>> .. . guts
>>>> >. . .guts . . .vocken guts . . .>>
>>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>>> keer wat jy is.
>>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>>
>>>
>>>
>>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
>> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
>> Beautiful
>>
>
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33427 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 11:53:09 +0200, "Riaan" wrote:

NIE ! ! ![/color]
>
>> Verstaan baie mooi dat ek nie namens ander praat nie en ander nie
>> namens mjy praat nie. En ek antwoord nie vrae op so 'n basis nie.
>
>
>> Slaan jy nog jou vrou?
>> 'n Eenvoudige JA of NEE is genoeg.
>
> NEE (EK IS NIE GETROUD NIE) !
>
> So wise crack kom ons kyk nou of jy die OORSPRONKLIKE vraag nl het die
> huidige regering al enigiets gedoen of gesê waarvan jy NIE gehou het, of mee
> saamgestem het nie ook met net 'n JA of NEE kan antwoord.>>

OK. So, is dit bevestig dat jy 'n houvrou het en dat jy haar aanrand?

Sies.

(Sien hoekom 'n mens vrae ordentlik moet vra?)
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33428 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 08:43:17 +0200, "Riaan" wrote:

sê met ander woorde dat JY wat Ferdi is asb moet antwoord, en dan is dit 'n[/color]
> ope uitnodiging aan persone hier wat relatief baie soos jy oor die regering
> van die dag voel om self te reply as hulle wil. Om enkeles te noem ...
> Gloudina, Reisiger, ens>>

Verstaan baie mooi dat ek nie namens ander praat nie en ander nie
namens mjy praat nie. En ek antwoord nie vrae op so 'n basis nie.

eenvoudige JA of NEE antwoord.>>[/color]

Slaan jy nog jou vrou?
'n Eenvoudige JA of NEE is genoeg.
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33429 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling rote:

> Beme?
> (Ha! Ha! )

Oops... die een het ek verdien

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33430 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Pat" skryf in boodskap news:8na4cp$vt8$1@slb2.atl.mindspring.net...

> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .

Ons is nie soos een man op arme ou Ferdi nie. Ja hy is geregtig op sy eie
opinie en idees, en dit is hoekom ons aan mekaar vrae moet en kan vra. Ek
het al baie in die verlede my mening oor 'n saak verander nadat 'n persoon
sy siening van 'n saak aan my verduidelik het, en dit so sinvol gedoen het
dat hy my oortuig het.

Maar Ferdi maak dit vir homself moeilik omdat hy volstrek weier om 'n reguit
antwoord te verskaf aan eenvoudige sake, en net soos Gloudina "spelling van
woorde" gebruik om uit 'n situasie te "ontsnap", of hy antwoord op so 'n
snotty sarkastiese manier dat die ander persoon onmiddelik sy top blaas en
kort voor lank is die 2 aan mekaar en word die VRAAG nog steeds nie deur
Ferdi beantwoord nie.
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33431 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Aug 2000 11:43:30 +0200, "Riaan"
wrote:
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33455 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 04:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Pat en ek wonder wet doen FG dan, sal jy nie se dat hy gewoonlik eerste
aanval nie.

Krokkie

Pat wrote in message ...
> Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
> julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
> vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
>
> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
> wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
> Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
> menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
>
> Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
> menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
> manier,
> asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
> Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
> daarom
> is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
> gelyk.
>
> Sela
> Pat
>
>
> phatti wrote in message
> news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
>> Davie
>>
>> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
>> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
>> Sy manier is die enigste manier.
>> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
>> laer is as my skoen groote.
>>
>> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>>
>>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>>> tussen die beme gevlug het:
>>>
>>> Ferdi Greyling sê:
>>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>>> nie.
>>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>>> behandel het.
>>>
>>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> In article ,
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>>> wrote:
>>>> >>> het nie die guts .
>>>> .. . guts
>>>> >. . .guts . . .vocken guts . . .>>
>>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>>> keer wat jy is.
>>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>>
>>>
>>>
>>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
>> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
>> Beautiful
>>
>
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33460 is 'n antwoord op boodskap #33390] Di, 15 Augustus 2000 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi

Kom ons analiseer die hele storie van die begin af, hopelik verstaan jy dit
dan beter:

1. Die onderwerp van die plasing is Vraag aan Ferdi en vriende .... Dit
sê met ander woorde dat JY wat Ferdi is asb moet antwoord, en dan is dit 'n
ope uitnodiging aan persone hier wat relatief baie soos jy oor die regering
van die dag voel om self te reply as hulle wil. Om enkeles te noem ...
Gloudina, Reisiger, ens

2. My vraag was 'n vraag en ek sou meer as tevrede gewees het met 'n
eenvoudige JA of NEE antwoord.

** Dit Ferdi is nie hoërgraad nie, so stop jou kak en antwoord net 'n
normale vraag asb **
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33464 is 'n antwoord op boodskap #33390] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Aug 2000 08:44:31 +0200, Lou wrote:

> [/color]
>> On Tue, 15 Aug 2000 11:03:31 +0200, Lou
>> wrote:
>>
>> > nie>>
>>
>> Jy kom so voor.
>
> Weereens het Ferdi die meester van die onvolledige aanhaal, toegeslaan.>>

Jy kom steeds so voor.
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33465 is 'n antwoord op boodskap #33390] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Tue, 15 Aug 2000 11:03:31 +0200, Lou
> wrote:
>
> nie>>
>
> Jy kom so voor.

Weereens het Ferdi die meester van die onvolledige aanhaal, toegeslaan.
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33466 is 'n antwoord op boodskap #33390] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 16 Aug 2000 08:44:31 +0200, Lou
> wrote:
>
> >>
>>> On Tue, 15 Aug 2000 11:03:31 +0200, Lou
>>> wrote:
>>>
>>> >> nie>>
>>>
>>> Jy kom so voor.
>>
>> Weereens het Ferdi die meester van die onvolledige aanhaal, toegeslaan.>>
>
> Jy kom steeds so voor.

En jy is bloot kommin ... idioot!
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33467 is 'n antwoord op boodskap #33390] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Aug 2000 16:14:08 +0200, Lou wrote:

>

Oooooooe!! Classy Lou in sy kravat!!!
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33502 is 'n antwoord op boodskap #33390] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Wed, 16 Aug 2000 16:14:08 +0200, Lou
> wrote:
>
>
> Oooooooe!! Classy Lou in sy kravat!!!

Caveat?
Re: Vraag aan Riaan [boodskap #33639 is 'n antwoord op boodskap #33390] Do, 24 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Baba Mung  is tans af-lyn  Baba Mung
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hoor! Hoor!
Goed gese, Pat!
(Mag ek 'goed gese' skryf wanneer ek 'Well said!' bedoel? Jammer, maar my
Afrikaans is nie goed nie)

Pat skryf in boodskap news:8na4cp$vt8$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Ek wil nou nie voorkom of ek vir Ferdie in die bresse tree nie, maar
> julle is so terribly vervelig met julle persoonlike aanvalle . . . JA
> vettie, vocken IS n spelfout. Dit is en sal altyd met n F gespel word.
>
> Nou dat Gloudina nie hier is nie,
> is al julle ver regses soos een man op Ferdie en sy idees . . .
> wees tog net oorspronklik en val sy boodskap aan en nie die man self nie.
> Almal is geregtig op hulle opinies, en net omdat dit verskil met julle
> menings beteken nie dat dit verkeerd is nie.
>
> Ek is nog links nog regs, maar is n voorstaander (is daar so n woord?) vir
> menseregte en die basiese erkenning dat elke mens waardig is op sy eie
> manier,
> asook die najaag van geluk (pursuit of happiness).
> Een groep kan nie oor n ander beskik nie, ons is almal God se kinders, en
> daarom
> is ons almal gelyk op hierdie aarde . . . verskillend ja, anders ja, maar
> gelyk.
>
> Sela
> Pat
>
>
> phatti wrote in message
> news:Y8%l5.1193$sa4.3859@news.iol.ie...
>> Davie
>>
>> "VOCKEN" is nie 'n spelfout nie.
>> Ferdi GRILLING maak mos maar altyd so:
>> Sy manier is die enigste manier.
>> Ek het al lank jare die argument op die tafel geplaas dat Grilling se IQ
>> laer is as my skoen groote.
>>
>> Dit, het hy keer op keer reg bewys.
>>
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:07fcf6af.3508a64c@usw-ex0108-061.remarq.com...
>>>
>>> O jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
>>> oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie gramatika
>>> in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
>>> tussen die beme gevlug het:
>>>
>>> Ferdi Greyling sê:
>>> .... en 'n ongeewenaarde minagting van die
>>> menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
>>> nie.
>>> Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
>>> behandel het.
>>>
>>> Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
>>> nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
>>> weerspreek jy jouself in een parrragraaf.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> In article ,
>>> ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>>>> On Mon, 14 Aug 2000 14:37:31 GMT, "phatti"
>>>> wrote:
>>>> >>> het nie die guts .
>>>> .. . guts
>>>> >. . .guts . . .vocken guts . . .
>>>> Vettie. Jy kan nie fokken spel nie en John Cale is 100
>>>> keer wat jy is.
>>>> Het jy mooi nuwe rokke in Dublin gekoop?
>>>
>>>
>>>
>>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
>> related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
>> Beautiful
>>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Verhoogde miv+/vigs navorsings Inisiatief
Volgende onderwerp: "skeiding"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 11:18:46 MGT 2024