Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van verdomde naalde
Kersgeskenke [boodskap #3295 is 'n antwoord op boodskap #3272] Sa, 20 Desember 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Danie tog daarvoor; ek het geen idee waar ek hier 'n Gunston lighter
> in die hande sou kry nie...:-)

LOL! So gepraat van geskenke en goeters. Ek het gister terwyl ek in
Barnes&Noble was om 'n geskenk vir my...er..ek bedoel my man te gaan
koop, sien ek toe so wraggies die Matrix comic boek wat jy van gepraat
het. Ek het mos al erken dat ek nie comics ken nie, maar daar sit ek
toe vas en begin lees en lees en....toe vergeet ek skoon wat ek
veronderstel was om daar te doen. ;-)
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3298 is 'n antwoord op boodskap #3289] Sa, 20 Desember 2003 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek volhard met my ou weergawe van Mailwasher - die nuwe ene het my probelem
gegee - ek kan ook nie meer onthou wat en hoe nie.
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3306 is 'n antwoord op boodskap #3274] Sa, 20 Desember 2003 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>>
> Een (Spaanse) peper. Je kunt ze hier krijgen van heel heet (madame Jeanette)
> tot mild. Soms is het verschil met een paprika niet heel duidelijk voor mij,
> dit is eigenlijk een zoete peper. De hele kleintjes pepers heten pimentjes.
> In de Indische keuken (die al honderd jaar in Nederland floreert, omdat
> Indië een kolonie is geweest) gebruiken ze pepers voor het maken van sambal
> (in een vijzel fijngestampte pepers), allerlei soorten; de meest bekende
> zijn sambal oelek en sambal badjak, een scherpe en een zoetige/scherpe.
> Wij kennen het peperplantje als kamerplant.
>
> Roely


Dankie Roely! Indier kookkuns is hier ook baie gewild; daar is meer
Indier restaurante as enige ander soort. Soos Blair of iemand onlangs
gesê het, Chicken Tikka Masala is nou die Engelse nasionale dis..:-)
As jy sê "Wij kennen het peperplantje als kamerplant" bedoel jy dit
word 'n kamerplant genoem of dat die plant in die huis aangehou word
(en nie buite in die tuin nie)?

Lorinda
Re: Kersgeskenke [boodskap #3307 is 'n antwoord op boodskap #3295] Sa, 20 Desember 2003 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Ek het gister terwyl ek in
> Barnes&Noble was om 'n geskenk vir my...er..ek bedoel my man te gaan
> koop, sien ek toe so wraggies die Matrix comic boek wat jy van gepraat
> het. Ek het mos al erken dat ek nie comics ken nie, maar daar sit ek
> toe vas en begin lees en lees en....toe vergeet ek skoon wat ek
> veronderstel was om daar te doen. ;-)

LOL! Ek hoop jy het toe uiteindelik onthou! Dit sou tragies wees as jy
daar weg is sonder jou (man) se geskenke!:-)) Ek hoop jy kry baie
boeke vir Kersfees, en daar is niks verkeerd daarmee dat jy seker maak
ander kry ook baie boeke wat jy kan leen nie. Gaan jy Kersfees by die
huis wees?

Lorinda
Re: Van verdomde naalde en spekbome [boodskap #3324 is 'n antwoord op boodskap #3253] So, 21 Desember 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> As mens spekbome met zulu krale versier, dan vier jy Kwanza en dats
> dat. ;-))

Ek het dit gekry!! Sien hieronder... Phew, Katryn, het dit my nou gepla....:-)

Lorinda


Kwanzaa to celebrate at Cal State-Chico

CHICO, Calif., Dec 17, 2003 (The Orion, U-WIRE via COMTEX) --
Building from smaller Kwanzaa celebrations in the past, the Pan
African Union is preparing for the biggest one-day Kwanzaa
celebration ever on the California State University at Chico
campus.

With funding from the Associated Students Multicultural Affairs
Council, the PAU has spent the past two months organizing the
2003 Kwanzaa Celebration of The Seven Principles of Life (Live,
Laugh and Love). Tiffani Neal, co-coordinator of the free
celebration, said she is excited to see the event grow and is
open to more student participation.

"It's pretty amazing," Neal said. "They do this on a larger scale
in a lot of different cities, but this is the biggest public
celebration in Chico."

The event had taken place inside the smaller Selvester's
Cafe-by-the-Creek for the past four years.

This year's Kwanzaa celebration will feature master drummers and
dancers performing throughout the evening in both Acker Gym and
the Bell Memorial Union Auditorium on Thursday.

Julien Babinga, a choreographer from France touring through the
western part of the United States, will be making his second
visit to Chico and teaching a Congolese dance workshop at 3 p.m.
Neal said the idea to bring Babinga to the campus started with
just talk over who would teach the workshop, but they were able
to schedule the choreographer's appearance on short notice.
Everyone is invited to join the session along with Neal and the
rest of her African dance classmates.

"I think the movements are up-tempo," Neal said. "But our class
is a beginner's class, so everyone should be able to catch on."

The celebration will move on into the BMU Auditorium,
spotlighting the Senegalese drum and dance performance lead by
Chico choreographer Alain Zinzou. Mar'Keyth Powell, the other
co-coordinator of the Kwanzaa celebration, said he's looking
forward to Zinzou's performance and it should be eye-catching,
but he said the celebration is as educational as it is
entertaining.

"It's going to be a real learning experience for the people who
don't know much about Kwanzaa," Powell said.

Kwanzaa is a holiday created by Ron Karenga, a scholar and social
activist from California State University at Long Beach. It was
created in 1966 as an African-American weeklong event beginning
Dec. 26 and ending Jan. 1 each year. It's not a religious holiday
or a substitute for Christmas, but a time for the
African-American community to come together and celebrate its
accomplishments and recommit its goals.

While it's usually carried out as a weeklong event, the Chico
State celebration will take place in one night. The PAU hopes to
help educate the campus and the Chico community on what Kwanzaa
is and will have open microphones set up to allow those attending
to ask questions about the event. The celebration has a dual
purpose of educating non-African-American students about the
holiday.

Several interactive activities will be set up on tables
throughout the BMU Auditorium providing any information wanted
about Kwanzaa. Powell said the past celebrations were too crowded
and the event needed to be moved to a bigger venue to accommodate
a larger and more diverse crowd.

"I see the BMU Auditorium as a necessity for everyone to
participate in the Kwanzaa celebration," Powell said.

But the celebration has a deeper meaning for the African-American
community in Chico. Powell said it's important to celebrate
Kwanzaa here on campus, because African-American students at
Chico State come from many different places and they need to find
a common tradition to work together on.

"It's building unity amongst ourselves," Powell said. "This is an
opportunity to have some sort of support system on campus."

The planning for this year's Kwanzaa celebration started late,
but the PAU members were able to organize fast enough to get as
many people involved as possible. Minerva Williams, graduate
student and the celebration's project director, lead the way and
was able to make the event more than just a small campus event.

She said she became involved with the project seeking to start a
real dialogue between students about the different races and
cultures at Chico State.

"If we're given a real opportunity," Williams said, "we can
accomplish a lot more when we start really conversing."

By Rosalio Ahumada
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3326 is 'n antwoord op boodskap #3306] So, 21 Desember 2003 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0312201222.52cbdd28@posting.google.com...

> Dankie Roely! Indier kookkuns is hier ook baie gewild; daar is meer
> Indier restaurante as enige ander soort. Soos Blair of iemand onlangs
> gesê het, Chicken Tikka Masala is nou die Engelse nasionale dis..:-)

Ons Indië heet nu Indonesië en jullie (Engelse) Indië is India (en
Pakistan). Indisch eten verschilt wel van Indiaas eten weet ik. Die curry's
kunnen wel heeel hot zijn! In het Indisch/Maleis heet dat 'pedis'. In
Nederland is de Indische keuken een beetje versmolten met de Chinese,
aangepast aan de Nederlandse smaak, maar een Indische rijsttafel met
vijftien verschillende gerechten is voor veel Nederlanders echt heerlijk
hoor!

> As jy sê "Wij kennen het peperplantje als kamerplant" bedoel jy dit
> word 'n kamerplant genoem of dat die plant in die huis aangehou word
> (en nie buite in die tuin nie)?

Dat laatste. Hoe heet dat in het Engels eigenlijk? Wij kennen tuin- of
perkplanten en kamerplanten.

Roely
Re: Van verdomde naalde [boodskap #3340 is 'n antwoord op boodskap #3326] Ma, 22 Desember 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bs5b3i$9p7rh$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
>> As jy sê "Wij kennen het peperplantje als kamerplant" bedoel jy dit
>> word 'n kamerplant genoem of dat die plant in die huis aangehou word
>> (en nie buite in die tuin nie)?
>
> Dat laatste. Hoe heet dat in het Engels eigenlijk? Wij kennen tuin- of
> perkplanten en kamerplanten.
>
> Roely
>

In Engels is dit 'n "house plant".

Lorinda
Re: Kwansuis van verdomde naalde en spekbome en Kwanzaa [boodskap #3352 is 'n antwoord op boodskap #3324] Di, 23 Desember 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek het dit gekry!! Sien hieronder... Phew, Katryn, het dit my nou gepla....:-)

LOL! Ek is vreeslik jammer dat dit jou so gepla het. Dit was baie
interessant, dankie Lorinda. Maar hulle praat dan gladnie van
spekbome en zulu krale nie? Ons sal hulle moet reghelp - jy weet mos
watse weird spul daai kalieforniejuns is. Maar ek sal vir Aahrnie
sommer self skryf en die saak regstel.
;-)))))
Re: Kwansuis van verdomde naalde en spekbome en Kwanzaa [boodskap #3356 is 'n antwoord op boodskap #3352] Di, 23 Desember 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:cr7huvgekpoc2npkalp88lrjji28rl9la2@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Ek het dit gekry!! Sien hieronder... Phew, Katryn, het dit my nou
gepla....:-)
>
> LOL! Ek is vreeslik jammer dat dit jou so gepla het. Dit was baie
> interessant, dankie Lorinda. Maar hulle praat dan gladnie van
> spekbome en zulu krale nie? Ons sal hulle moet reghelp - jy weet mos
> watse weird spul daai kalieforniejuns is. Maar ek sal vir Aahrnie
> sommer self skryf en die saak regstel.
> ;-)))))

Katryn! Ek is so bly jy is vanaand hier.. Ek is seker die zulu krale is wel
deel van die storie, en dis definitief deel van die gees van die ding. En o
ja, daar is heelwat dinge wat jy vir Arnie mee kan reghelp:-))


Lorinda
Re: Kwansuis van verdomde naalde en spekbome en Kwanzaa [boodskap #3364 is 'n antwoord op boodskap #3356] Wo, 24 Desember 2003 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Katryn! Ek is so bly jy is vanaand hier..

Wel, julle kan mos nie so van kos en kommies praat en dink ek kan die
heeltyd op my hande sit en niks sê nie!! ;-))))
Jammer dat ek toe nie kon bly en verder saamgesels nie, maar toe moes
ek alweer spring om ander goeters te doen. En nou slaap julle almal
alweer. ;-))

> Ek is seker die zulu krale is wel
> deel van die storie, en dis definitief deel van die gees van die ding. En o
> ja, daar is heelwat dinge wat jy vir Arnie mee kan reghelp:-))

Ons 3 dames moet hom dalk sommer persoonlik gaan spreek?
Dink jy hy het Macbeth gelees, Hecate?

Graymalkin
Re: Kwansuis van verdomde naalde en spekbome en Kwanzaa [boodskap #3383 is 'n antwoord op boodskap #3364] Wo, 24 Desember 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Wel, julle kan mos nie so van kos en kommies praat en dink ek kan die
> heeltyd op my hande sit en niks sê nie!! ;-))))

Ek hoop nou regtig nie dat jy alweer van my praat met daai tweede "k"
woord nie:-) Hoeveel keer moet ek nog vir jou sê dit was 'n ongeluk!!
Ja, al daai ander kere ook .... dit KAN gebeur weet jy... :-))

>
> Ons 3 dames moet hom dalk sommer persoonlik gaan spreek?
> Dink jy hy het Macbeth gelees, Hecate?
>
> Graymalkin


LOL! Dis nou 'n goeie idee..want ek is doodseker hy het dit nie gelees
nie. Dit gaan nie saam met die image nie, en dis waarvan ons gebruik
kan maak. Sodra ons al die bestandele het bewerkstellig ons die besoek
(ek bedoel, dit sal nie dieselfde wees sonder die vingers ens nie).

Lorinda
Re: Kwansuis van verdomde naalde en spekbome en Kwanzaa [boodskap #3390 is 'n antwoord op boodskap #3383] Wo, 24 Desember 2003 20:00 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek hoop nou regtig nie dat jy alweer van my praat met daai tweede "k"
> woord nie:-) Hoeveel keer moet ek nog vir jou sê dit was 'n ongeluk!!
> Ja, al daai ander kere ook .... dit KAN gebeur weet jy... :-))

ROTFL!!! Ja, dit KAN....
;-))))

Nou is ek RERIG weg!!
Geniet julle aand en dag môre!! ;-)
Vorige onderwerp: Swart adder
Volgende onderwerp: Mooi Kerstdagen en een Gelukkig 2004
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 02:07:51 MGT 2024